# Natural Sciences And Technology Grade 6 June Common Test 2010 QP

> Grade 6 Natural Sciences And Technology question paper from the June Common Test 2010, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2-junie-2010-tegnologie-gr-6-vraestel-afr/48cc0ade-d9fe-48e0-848b-899ae9e4b170
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences And Technology
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2010
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences And Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences And Technology Grade 6 June Common Test 2010 QP](https://www.hlayiso.com/library/2-junie-2010-tegnologie-gr-6-vraestel-afr/48cc0ade-d9fe-48e0-848b-899ae9e4b170)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · June Common Test · 2010. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Provinsie van die
                   OOS-KAAP
                   ONDERWYS

                        INTERMEDIÊRE
                            FASE

                          GRAAD 6

                          JUNIE 2010

                       TEGNOLOGIE

PUNTE: 50

TYD: 1 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                   TEGNOLOGIE                                   2

INSTRUKSIES EN INFORMASIE

   1.      Kies enige TWEE afdelings en beantwoord al die vrae in daardie twee afdelings.

   2.      Sketse moet netjies en duidelik in potlood uitgevoer word.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                   TEGNOLOGIE                                     3

AFDELING A: STRUKTURE
VRAAG 1

Pas die term in KOLOM A by die korrekte beskrywing in KOLOM B. Skryf slegs die
letter van die woord in KOLOM A neer en die korrekte nommer van die beskrywing in
KOLOM B langs dit bv. G – 8.

       KOLOM A                                       KOLOM B

 A     Hardheid              1     Mengsel van sand, sement en water.

 B     Korrosie              2.    Metode wat gebruik word om strukture te versterk.

 C     Stabiel               3.    Mengsel van twee metale om eienskappe te verbeter.

 D     Dwarsbalke            4.    Struktuur wat nie maklik sal omval nie.

 E     Mortier (dagha)       5.   Die vermoë om krapmerke en slytasie te weerstaan.
                             6.   Die stadige proses waartydens materiale weggevreet
 F        Allooi
                                  word.                                                 [6]

VRAAG 2

Strukture kan versterk word deur dit meer stewiger te maak. Hoe sal jy elk van die
volgende rame versterk om dit sterk en stewig te maak?

2.1       2.1.1    Kopieër die onderstaande diagramme.

          2.1.2    Skets die kartonstroke wat jy by elke raam sal byvoeg om die hele
                   raam meer stewiger te maak.

          2.1.3    Watter fatsoen word in elke raam herhaal?

                   reghoek                   seshoek                     vyfhoek         (9)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                    TEGNOLOGIE                                  4

2.2       Identifiseer die verskillende soorte versterking wat by elk van die volgende
          strukture gebruik is.

                                                                  2.2.2

                             2.2.1

                                                                   2.2.3                  (3)
                                                                                         [12]

VRAAG 3

3.1       Die stabiliteit van verskillende voorwerpe word bepaal en beïnvloed deur
          sekere faktore. Noem enige TWEE faktore wat invloed op die stabiliteit van
          struktuur kan hê.                                                               (4)

3.2       Strukture kan ook meer stabiel gemaak word deur addisionele struktuurdele by
          te voeg. Watter struktuurdele is by elk van die volgende strukture bygevoeg?

                     3.2.1                                                  3.2.3

                                                 3.2.2                                    (3)
                                                                                          [7]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:      25

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                       TEGNOLOGIE                                 5

AFDELING B: STELSELS EN BEHEER (MEGANIES)

VRAAG 1

1.1    Kies die korrekte woord uit die lys hieronder om die volgende sinne te voltooi.

                           son; kruk; krag; masjien; wind; elektrisiteit

       1.1.1      Meganisme laat       ___ werk.

       1.1.2      Meganisme is eenvoudige sisteem wat een soort ____ na          ander
                kan verander en dit beweeg van een punt na ander.

       1.1.3      ___ is      toestel waardeur   draaibeweging op   skag toegepas word.

       1.1.4      Meganisme gebruik een of ander soort energie of krag om te werk. Die
                energie kom van verskillende bronne soos die ___ .                          (4)

1.2    Alle meganisme het inset/invoer (wat nodig is om masjien aan die gang te
       sit), proses (wat met die meganisme gebeur) en uitset/uitvoer (die
       uitwerking wat gebeur as gevolg van die inset en die proses).
       Die illustrasie hieronder is     voorbeeld van   eenvoudige stelselsdiagram.

                      INSET                      PROSES                    UITSET
               Pa sit die wasgoed         Die wasmasjien was            Skoon wasgoed
               in die wasmasjien          die klere

       Kopieër die onderstaande tabel en verduidelik die inset, proses en uitset van die
       meganisme. Skryf slegs die naam van die meganisme neer en voltooi die
       stelselsdiagram.

                                             INSET             PROSES          UITSET

                    Fietsry
                                                                                            (6)
                                                                                           [10]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                 TEGNOLOGIE                               6

VRAAG 2

2.1    Meganismes verander kragte, maar kan ook een soort beweging na ander
       beweging verander. Identifiseer die VIER verskillende soorte bewegings wat
       hieronder uitgebeeld is.

       2.1.1                                   2.1.2

       2.1.3                                   2.1.4

                                                                                    (4)

2.2    Bestudeer die onderstaande sketse en noem die verskillende bewegings wat
       deur elk van die volgende gedemonstreer word.

       2.2.1   Die knieë van die fietsryer

       2.2.2   Die fiets se pedaalkruk

       2.2.3   Die saaglem

       2.2.4   Die elektriese motor se aandryfwiel

                                                                                    (4)
                                                                                    [8]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                   TEGNOLOGIE                                      7

VRAAG 3

Die onderstaande tabel identifiseer en verduidelik die soort inset- en uitsetbewegings
wat plaasvind wanneer kraan oopgedraai word.

                  Meganisme             Insetbeweging                 Uitsetbeweging
          Oopmaak van      kraan     Roterende beweging              Liniëre beweging
                                        Verduideliking:               Verduideliking:
                                   Die handvatsel word in die   Die rubberklep beweeg op
                                   rondte gedraai om die        om die water te laat vloei
                                   kraan oop en toe te maak.    en af om die watervloei te
                                                                stop.

3.1    Identifiseer en verduidelik die inset- en uitsetbeweging van die volgende
       meganisme. Skryf slegs die naam van die meganisme neer en voltooi die tabel.

               Naaldwerkmasjien         Insetbeweging                 Uitsetbeweging

                                     _________ beweging             _________ beweging

                                   Verduideliking: …            Verduideliking: …

                                                                                             (4)

3.2    Die skets toon eenvoudige meganisme in gebruik. Wanneer die persoon die
       handvatsel draai, word die emmer opgelig of gesak. Bestudeer die skets en
       beantwoord die volgende vrae.

       3.2.1 Wat is die korrekte naam van die meganisme         A
             genommer A?

       3.2.2 Watter beweging word uitgevoer by B?                                       C

       3.2.3 Watter beweging word uitgevoer by C?               B

                                                                                             (3)
                                                                                             [7]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:          25

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                    TEGNOLOGIE                                 8

AFDELING C: PROSESSERING

VRAAG 1

1.1    Die skets toon verskillende soorte kosprodukte wat geprosesseer is.

       Noem enige TWEE redes waarom ons voedsel prosesseer.                              (2)

1.2    Wanneer voedsel vir lang tyd gehou word, groei bakterieë en kieme op dit
       wat dit gevaarlik en onveilig maak om te eet. Kopieër die tabel en sorteer die
       volgende voedselprodukte onder bederfbare en nie-bederfbare voedsel.

                           jellie; rou wortels; vis; melk; appels;
                                 vleis; ongekookte rys; joghurt

                 Bederfbare voedsel                 Nie-bederfbare voedsel
                                                                                         (8)
                                                                                        [10]

VRAAG 2

2.1    Dit is belangrik dat ons die regte voedsel eet en genoeg water drink om
       ons liggaam gesond te hou.
       Pas die voedselgroep in KOLOM A by die korrekte beskrywing in KOLOM
       B. Skryf slegs die letter van die voedselgroep in KOLOM A neer en die
       korrekte nommer van die beskrywing in KOLOM B langs dit.

                  KOLOM A                               KOLOM B
                                             Dit verskag gesonde weefsels en
        A      Minerale en vitamines     1
                                             bene
        B      Vette                     2   Dit verskaf onmiddellike energie
                                             Dit verskaf energie wat gestoor kan
        C      Koolhidrate               3
                                             word
                                             Dit hou elke deel van ons liggaam
        D      Vesel                     4
                                             gesond
        E      Proteïene                 5   Dit help met goeie spysvertering            (5)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2010)                                  TEGNOLOGIE                                    9

2.2    Die onderstaande tabel toon die VYF verskillende voedselgroepe en
       voorbeeld van voedselproduk onder elke groep. Kopieër die tabel en
       voeg ten minste nog EEN voedselproduk by onder elke groep.

                                         Minerale
                                                        Suiwel       Vette en
         Proteïene       Koolhidrate        en
                                                       produkte        olie
                                        vitamines
         skaapvleis     graanvlokkies      kool         eiers          botter
                                                                                          (5)
                                                                                         [10]

VRAAG 3

3.1    Lank gelede het mense regdeur die wêreld maniere gevind om kos langer te
       hou. Wanneer daar baie vars kos was, het hulle dit gepreserveer vir tye wanneer
       hulle nie genoeg kos kon kry, of kweek nie.
       Hieronder is    lys van preserveringsmetodes:
        •      droging
        •      inmaak
        •      vries
        •      inlê
        •      preserveer met suiker

       Bestudeer die prente A tot E hieronder en identifiseer die preserveringsmetodes
       wat vir elkeen gebruik was.

                                                                                          [5]

                                                                TOTAAL AFDELING C:        25

                                                                     GROOTTOTAAL:         50

## Related documents

- [2 June 2010 Technology Gr 6 Paper Eng](https://www.hlayiso.com/library/2-june-2010-technology-gr-6-paper-eng/e8f93a64-5ee6-45aa-84cd-ed164a9305c1) — Natural Sciences and Technology · QP · 2010 · Eng
- [Gr 6 NST (English) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2023-question-paper/13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Eng
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (English) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-question-paper/1edf6f7c-1b3d-4e87-a2e4-26f230fda285) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Eng
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-question-paper/2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 6 Natural Sciences And Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2024-possible-answers/35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b) — Memo · 2024 · Eng
- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [191124NW 6 NSTECH MG ENG](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-english/f842990b-6ea9-4ff5-8831-dcea6c111e7e) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
