# Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2013 Question Paper

> Grade 9 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013, 34 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-gr-9-wiskunde-voorbeeld/8f2fa41a-bd97-4b4b-8c8e-1befe6777278
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 34

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2013-gr-9-wiskunde-voorbeeld/8f2fa41a-bd97-4b4b-8c8e-1befe6777278)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · ANA Exemplars · 2013. Question paper, 34 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

  JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
                2013

                                GRAAD 9

                               WISKUNDE

                              VOORBEELDE

            This booklet consists of 33 pages, excluding the cover page.

                                                                           1
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS VOORBEELDE (ANA)

1. Hoe om die voorbeeldvraestelle te gebruik

    Alhoewel die voorbeeldvraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
    hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
    voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele
    voorbeeldvrae of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en
    leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word
           om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die
           diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde
           kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder
           agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
           voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
           Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van
           die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel,
           bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te
           beantwoord.

    Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
    toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel
    is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van
    'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
   Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne
   geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet
   aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die
   voorbeeldvraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n
   voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die
   skooljaar betrekking het.

                                                                                                              2
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Meervoudigekeuse-vrae
In die meervoudigekeuse-vrae, jy moet die letter voor die korrekte antwoord omkring.

Oefenvoorbeeld

Omkring die letter voor die korrekte antwoord.

Watter van die onderstaande getalle is ŉ gemengde getal?

0; 0,2;      ; 2

A      0

B      2

C      0,2

D

Jou antwoord is korrek as jy B omkring het.

                                                                                       3
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1. MEERVOUDIGE KEUSE-VRAE

1.1     Watter van die volgende is ‘n rasionale getal?

        A         √3

        B         √16

        C         √−9

        D         √13

1.2     Die volgende term in die getalry 3 ; 6 ; 11 ; 18; … is

        A         25

        B         24

        C         26

        D         27

1.3     Watter van die volgende drieterm-uitdrukkings is ‘n polinoom?

        A          4   1
                      − −7
                   +1
        B        √ +1 1
                       − −7
                    4
        C         +1
                      − −7
                  4
        D         +1
                      −√ −7
                  4

                                                                        4
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.4     In die meegaande figuur is    =             =    en daarom is
                                                A                          D
        A        ∆      ⫼∆
        B        ∆      ⫼∆
        C        ∆      ≡∆
        D        ∆      ≡∆
                                            B                          C

1.5     Wat is die grootte van elke hoek in 'n reëlmatige pentagoon?

        A        90°

        B        120°

        C        100°

        D        108°

1.6     Voltooi: √17 − 15     =

        A        2

        B        4

        C        8

        D        64

                                                                               5
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

1.7     Voltooi: 2     +3         =

        A         5

        B         5

                  1
        C
                  6

                  5
        D
                  6

1.8     As     = −6, is       =

        A         9

        B         4

        C         −9

        D         −4

                                            6
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

1.9      As die lengte van die sy van 'n vierkant 0,12 cm is, is die area =

        A          0,24

        B          0,144

        C          1,44

        D          0,0144

1.10    'n Getroude paartjie het besluit om twee kinders te hê. Die boomdiagram
        hieronder toon al die verskillende kombinasies van seuns en dogters wat die
        egpaar kan hê. B staan vir 'n seun en G vir 'n dogter.

                                               B

                                B
                                                G
                                                B
                                 G
                                                G

        Wat is die waarskynlikheid dat beide kinders dogters sal wees?

        A          0,25

        B          0,5

        C          1

        D          0,75                                                           [10]

                                                                              7
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

2. GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE

2.1.1     Skryf 6,7 × 10    in standaardvorm. ______________________________          (1)

2.1.2     Skryf 0, 00000356      in wetenskaplike notasie._____________________

2.2      Vereenvoudig:

          7,125 ÷ √25

          ____________________________________________________

          ____________________________________________________                        (2)

2.3 Daar is 96 seuns en 120 meisies in Graad 9. Skryf die verhouding van die
        aantal seuns tot die aantal meisies in die klas neer.
        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________                 (2)

2.4 'n Busbestuurder ry 'n sekere afstand in 3 ure teen 'n gemiddelde spoed van
        80 km/h. Hoe lank sal dit hom neem om dieselfde afstand te ry teen 'n
        gemiddelde spoed van 50 km/h?
        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________

        _____________________________________________________________                 (5)

                                                                                  8
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

2.5 Bereken die rente op 'n belegging van R6 500 as dit vir 3 jaar belê word teen
      7,5% saamgestelde rente per jaar.
      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________                      (5)

2.6    Nomsi se pa wil 'n nuwe motor te koop. Hy kan bekostig om R35 000 te betaal
       as 'n deposito.

2.6.1 As al die motors verkoop word teen 20% deposito, wat is die prys van 'n

       motor wat hy kan bekostig om te koop?

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________                              (2)

2.6.2 Bereken die totale bedrag wat hy nog moet betaal nadat hy die 20%

       deposito betaal het.

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________                              (1)

2.6.3 As die rentekoers 10% per jaar enkelvoudige rente is, bereken die

       maandelikse paaiement indien hy 'n huurkoopooreenkoms teken

       om die balans in 48 gelyke maandelikse paaiemente te betaal.

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________

       ____________________________________________________                             (6)

                                                                                    9
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

2.7          Skryf die verhouding 1 : 2   in die eenvoudigste vorm.

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________               (2)

2.8          Ses seuns dra elkeen R155, 50 by vir die aankoop van 'n tent.Bereken
             hoeveel elkeen sal bydra as daar 10 seuns in die groep is.

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________               (3)

2.9          Hoe lank sal dit neem om R960 rente te verdien op 'n bedrag van R3000
             wat teen 8% per jaar enkelvoudige rente belê is?

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________
                                                                                     (3)

2.10         Bereken hoeveel geld jy na drie jaar sal kry as jy R10 000 teen
             10 % saamgestelde rente per jaar belê vir 3 jaar.

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________

             _________________________________________________________
                                                                                     (3)

                                                                                10
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

3. PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA

3.1    Vereenvoudig:

        3.1.1    (2 ) + 3

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________         (2)

        3.1.2    2      ×

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________         (2)

        3.1.3     4
                 (4 )

                 ____________________________________________________

                  ____________________________________________________        (3)

3.2    Vermenigvuldig en vereenvoudig waar nodig.

       3.2.1     3 ²    ² (3 ² − 4 − )

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________         (3)

        3.2.2    (2 − 3) ( + 1)

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________         (2)

                                                                         11
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

        3.2.3      (     ) .

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________

3.3     Faktoriseer volledig:
        3.3.1    10 ² − 5

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________        (2)

        3.3.2    81 − 100

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________        (2)

3.4    Los op vir :

       3.4.1     2 − 5 = 5 + 16

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________        (3)

       3.4.2       −2 2 +1 5
                     +    =
                   4    3   3

                 ____________________________________________________        (5)

                                                                        12
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

3.5     Bereken die waarde van 2             −3   +9 +2   = −2.

        _________________________________________________________

        _________________________________________________________

        ________________________________________________________

        ________________________________________________________
                                                                    (4)
3.6     Vermenigvuldig 5 ² ²+ 2             −3 met 4

        _________________________________________________________   (3)

3.7     Vereenvoudig:

        3.7.1                 (       ) .

        __________________________________________________

        __________________________________________________          (2)

        3.7.2         x  y  x  y
                                              2

                           
                      yx     x y
        _________________________________________________

        _________________________________________________

        _________________________________________________           (2)

        3.7.3
                                  ×

        _________________________________________________

        _________________________________________________

        _________________________________________________

        _________________________________________________           (3)

                                                                    13
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

        3.7.4                 −

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________   (5)

        3.7.5
                              ÷

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________   (2)

        3.7.6

3.8     Faktoriseer volledig:
        3.8.1             3 − 9   −6

        __________________________________________________

        __________________________________________________   (2)
                                                             14
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

        3.8.2             4( + ) −        ( + )

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________        (4)

3.9     Los op vir :

        3.9.1             8 + 3 = 3 − 22

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________        (2)

        3.9.2                 −      =3

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________

        __________________________________________________
                                                                  (3)

        3.9.3             3       = 81

        _______________________________________________________

        _______________________________________________________

        _______________________________________________________

        _______________________________________________________   (3)

                                                                  15
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

3.10

    FIGUUR 1              FIGUUR 2                    FIGUUR 3

3.10.1     Bestudeer die diagrampatroon hierbo en voltooi die tabel.

           Figuur                 1               2                3              4

                                  5               9
           Aantal sye
                                                                                               (2)

3.10.2     Beskryf die patroon in jou eie woorde.

           __________________________________________________________                          (1)

3.10.3     Skryf die algemene term,      , van die patroon neer.                               (2)

              = __________

3.11     Beantwoord die volgende vrae:

Vuurhoutjies word soos volg hieronder gepak.

       Figuur 1                       Figuur 2                         Figuur 3

3.11.1            Bereken die hoeveelheid vuurhoutjies in die volgende figuur as die patroon
                  herhaal word.

                  _________________________________________________________
                                                                                               (2)

                                                                                      16
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

3.11.2         Skryf die algemene term,       , van die patroon neer.

               Tn =___________________.                                                  (2)

3.11.3         Bereken die aantal vuurhoutjies in die 20ste figuur.

               _________________________________________________________                 (2)

3.12           Bereken die waarde van     as        =2   − 3 + 5 en     = −1.

               ______________________________________________________                    (2)

3.13           Bestudeer die reguit lyn grafieke hieronder en beantwoord die vrae
               wat volg.
                                                B

                                          C

                                          D

                                          E

                       A

Voltooi:
3.13.1            Die vergelyking van die lyn        is _________________________        (1)

3.13.2            Die vergelyking van die lyn        is _________________________        (2)

3.13.3            As       = 2, is die koördinate van E _______________________          (2)

                                                                                    17
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

3.14.1   Teken die grafieke gedefinieer deur   = 3 − 2 en    = 3 + 1 op dieselfde
         assestelsel op die rooster hieronder. Benoem elke grafiek en merk die punte waar
         die grafieke die asse sny.

                                                                                        (6)

3.14.2 Wat is die verwantskap tussen die lyne wat jy geteken het?
         ___________________________________________________________
                                                                                            (1)

                                                                                 18
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

3.15            Bereken die koördinate van P in die grafiek hieronder.

                                            Y
                                             3
                                                      P

                                                 0            X
                                     y=x

         ______________________________________________________                           (1)

3.16.1     Skryf die vergelykings van elk van die volgende reguitlyngrafieke neer.

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________
                                                                                          (4)

                                                                                     19
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

3.16.2         Wat kan jy aflei van lyne AD en BC?

               Gee `n rede vir jou antwoord.

               _______________________________________________

               _______________________________________________
                                                                      (2)

                                                                 20
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

4. RUIMTE EN VORM

4.1
                                  A                  B

                              C 95
                               1

                                           30
                       E                         D

      In die figuur hierbo is     ||   ,     = 95° en    = 30°.   Bereken die
      groottes van    en .
      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________

      _____________________________________________________________              (4)

                                                                            21
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

4.2      In die diagram hieronder is A D =   = 90° en AD = BC.

                      B                               C

                 A                               D

         Bewys dat ∆          ≡∆   .

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________

         ______________________________________________________________   (4)

                                                                   22
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

4.3                A                                                 B
                                                             2
                                                                 1

                                         T
                                             2
                                     3
                                         1

                                                     1
                                                 2

              D                          P               C

      Die halveerlyne van     en     van parallelogram                           sny by . Punte   ,   en
        lê nie in ŉ reguitlyn nie.       is ŉ punt op                    sodat      = 90°.

      4.3.1       Bewys dat     = 90°.

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________                                   (5)

      4.3.2       Watter driehoek is gelykvormig aan ΔBCT?

                  _______________________________________________________                                   (2)

      4.3.3       As BC = 2TC en TP = 4 cm, bereken die lengte van BT.

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________

                  _______________________________________________________                                   (3)

                                                                                                       23
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

4.4     Bestudeer die diagram van trapesium ABCD en beantwoord die vrae wat volg.

         A                        B

               D            C

4.4.1    Skryf die koördinate van     en   neer.
         ____________________________              ___________________________        (2)

4.4.2    Op die rooster hierbo, teken trapesium ′ ′ ′ ′, die beeld van ABCD,
         nadat dit in die Y-as gereflekteer is.                                       (2)

4.4.3    Skryf die koördinate van     en     neer.

         ____________________________              ___________________________        (2)

                                                                                 24
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

4.5     Voltooi die tabel hieronder.

              3-D voorwerp        Aantal vlakke      Aantal    Aantal
                                                   hoekpunte   rande

                                                                             (3)

                                        A
                          C                                S
                                         70°

                  H             1 2            1       2       N
                                E                  W

4.6      In die figuur hierbo is CS || HN, = 70°, =  en    = .
         Bereken die waarde van .
         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________           (3)

                                                                        25
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

4.7            In die bostaande figuur is AB = AC en BD = CD.

               4.7.1  Bewys dat ∆    ≡∆
               ______________________________________________

               ______________________________________________

               ______________________________________________

               ______________________________________________

               ______________________________________________

               ______________________________________________    (4)

               4.7.2   Bewys dat die lyn DA,    halveer.

               _______________________________________________

               _______________________________________________

               _______________________________________________   (2)

                                                                 26
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com

4.8      ABCD is `n parallelogram. Bereken die grootte van .

                         A                              B
                                + 50°

                      2 − 20°
                 C                              D

         ____________________________________________________

         ____________________________________________________

         ____________________________________________________

         ____________________________________________________

         ____________________________________________________        (4)

                                                                27
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com

5. METING

5.1     Die sylengte van die kubus hieronder is 6       . Bereken die totale buite-
        oppervlakte van die kubus.

        ___________________________________________________________

        ___________________________________________________________                        (2)

5.2     'n Soliede goue voorwerp in die vorm van 'n silinder, het 'n deursnee van
        18 cm en is 100 cm hoog. Die goue voorwerp moet oorgegiet word in
        reghoekige prismas met afmetings van 30 cm × 14 cm × 8 cm.

        5.2.1    Bereken die volume van die silinder.

                 _____________________________________________________

                 _____________________________________________________

                 _____________________________________________________                     (3)

        5.2.2    Bereken die volume van die reghoekige prisma.

                 _____________________________________________________

                 _____________________________________________________

                 _____________________________________________________                     (3)

        5.2.3    Hoeveel reghoekige prismas kan gegiet word met die goud van
                 die silinder?
                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________

                 ____________________________________________________                      (3)

                                                                                      28
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com

5.3      'n Leer staan teen 'n muur. As die leer 12m hoog teen die muur rus en die
         voet is 5m van die muur af, bereken die lengte van die leer.
         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________

         _________________________________________________________                        (3)

5.4      Wat is die hoogte, korrek tot die naaste cm, van 'n 5 liter silindriese
         oliehouer met 'n radius van 20 cm? (1         ≈ 1000        )
         _______________________________________________________

         _______________________________________________________

         _______________________________________________________

         _______________________________________________________

         _________________________________________________________                        (3)

                                                                                     29
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com

6. DATAHANTERING

6.1 Die data hieronder toon die ouderdomme van die passasiers in 'n bus wat van
        Durban na Johannesburg reis.

     3            2           15       27       35         4          5         14
    45           30            2       37       42         53        33         50
    70           15           34       31        2         1         32         59

6.1.1      Hoeveel passasiers is daar in die bus?
           ______________________________________________________________                 (1)

6.1.2      Bereken die omvang (variasiewydte) van die ouderdomme.

           ______________________________________________________________                 (1)

6.1.3      Bereken die gemiddelde ouderdom, afgerond tot die naaste telgetal, van die
           passasiers op die bus.
           ______________________________________________________________

           ______________________________________________________________

           ______________________________________________________________                 (3)

                                                                                     30
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com

              Owerheidsuitgawes in 2003

        Beskermingsdienste
                 17%                          Ander 14%

Behuising 2%                                          Vervoer en
                                                      kommunikasie 4%

Gesondheid 11%
                                                      Welsyn 14%

        Onderwys 19%

                                        Skuld 15%

Die sirkeldiagram hierbo toon hoe die begroting van R105 biljoen in 2003 verdeel is
tussen die verskillende dienste.

6.2.1     Hoeveel geld is vir onderwys begroot?
          _____________________________________________________________

          _____________________________________________________________                (2)

6.2.2     Watter persentasie is altesaam vir beskermingsdiente en welsyn begroot?

          _____________________________________________________________                (1)

6.2.3     Watter bedrag is altesaam vir onderwys en gesondheid begroot?
          _____________________________________________________________                (2)

                                                                                  31
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 32

Downloaded from hlayiso.com

6.3     Die punte hieronder is deur die graad 9-leerlinge behaal vir 'n Wiskunde toets
        wat uit 30 getel het.
            3       5      6     7     9
          11       10     13    11   14
          11       21     15    17   23
          22       13     20    23   26

6.3.1      Voltooi die stingel-en-blaar grafiek in stygende volgorde.

                 Stam                                   Blare
                   0
                   1
                   2                                                                      (3)

6.3.2      Wat is die omvang (variasiewydte) van die punte?

           ______________________________________________________________                 (1)

6.3.3      Wat is die mediaan?

           ______________________________________________________________                 (1)

6.3.4      Wat is die modus?

           ______________________________________________________________                 (1)

                                                                                     32
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 33

Downloaded from hlayiso.com

6.4

Die drie moontlike uitkomste van 'n sokkerwedstryd is wen, gelykop speel of verloor.
Bafana - Bafana het twee wedstryde by Soccer City gespeel

6.4.1    Voltooi 'n tweerigtingtabel om 'n lys van al die moontlike uitkomste te maak.

                              Wen (W)            Gelykop (G )          Verloor (V)

          Wen (W)

          Gelykop (G )

          Verloor (V)
                                                                                          (3)

6.4.2    Wat is die waarskynlikheid om

         6.4.2.1 albei wedstryde te wen?
                 _______________________________________________________                  (1)

         6.4.2.2 een wedstryd te wen en een te verloor ?

                  _______________________________________________________                 (1)

         6.4.2.3 ten minste een wedstryd te wen ?
                 _______________________________________________________                  (1)

                                                                                     33
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

### Page 34

Downloaded from hlayiso.com

6.5                Die data stel lengtes voor van 'n klas van graad 9-leerlinge.

                               140   149      152   159   153   143   161   152   145   162
                               153   158      154   160   164   165   165   155   167   153
                               148   166      144   160   150   155   141   162   161   151
                               159   163      170   153   172   158   174   166   164   163

                   6.5.1 Voltooi die tabel.

                   Interval             Telling                 Frekwensie
                   140---144
                   145---149
                   150---154
                   155---159
                   160---164
                   165---169
                   170---174
                                                                                              (14)
                6.5.2     Wat is die omvang (variasiewydte) van die lengtes?

                __________________________________________________

                __________________________________________________
                                                                                               (2)
                6.5.3  Wat is die modus interval?
                __________________________________________________
                                                                                               (2)
                __________________________________________________

                6.5.4     In watter interval lê die mediaan?.

                __________________________________________________

                __________________________________________________
                                                                                               (2)

7. PROBLEEMOPLOSSING

Verdeel R48 tussen A, B en C sodat vir elke R4 wat A kry, kry B R3 en vir elke R4 wat
B kry, kry C R3.
_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________                          (3)

                                                                                        34
Graad 9 Wiskunde Modeltoets

## Related documents

- [2013+Gr+9+Mathematics+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-gr-9-mathematics-exemplar/dccfb949-4fb5-411a-a8a0-dae1861b5feb) — Mathematics · QP · 2013
- [2013+Gr+9+Wiskunde+Modeldtoets+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-gr-9-wiskunde-modeldtoets-memo/4c0152ff-3fba-404e-b4d2-f70ef25dc2c9) — Mathematics · Memo · 2013
- [2013+Gr+9+Maths Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-gr-9-maths-exemplar-memo/28b1acfe-73d4-4157-a8a0-45ee9c24ff3c) — Mathematics · Memo · 2013
- [ANATest+Gr+9+Mathematics+2013+Afr](https://www.hlayiso.com/library/anatest-gr-9-mathematics-2013-afr/cf91d780-9d9d-417d-bdb1-6fea1ed0a086) — Mathematics · QP · 2013 · Afr
- [MATHS GR9 QP NOV2013 ENG](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-qp-nov2013-eng/5bb672c1-8c05-4dc5-83dc-bc6d589c84d2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATHS GR9 QP NOV2013 AFR](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-qp-nov2013-afr/fc4bdbd3-78fc-4f1a-9b09-270aebec05bf) — Mathematics · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.