# Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2013 Question Paper

> Grade 4 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-graad-4-wiskunde-modelvrae-2013-ana/70e6bcc9-b4b0-4e24-b644-882ce801188d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 4
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/mathematics) › [Mathematics Grade 4 ANA Exemplars 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2013-graad-4-wiskunde-modelvrae-2013-ana/70e6bcc9-b4b0-4e24-b644-882ce801188d)

## About this document

Mathematics · Grade 4 · ANA Exemplars · 2013. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
              2013

                        GRAAD 4

                      WISKUNDE
                      MODELVRAE

   Hierdie boekie bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

1. Hoe om die modelvrae te gebruik

   Alhoewel die modelvrae vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
   leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae
   kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele modelvrae of 'n hanteerbare
   groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas te stel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
           aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese
           toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
           vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
           voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige
           terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is
           wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
           hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.

   Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
   heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
   belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van modelvrae.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
   Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins
   rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare
   moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
   vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van
   belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking
   het.

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                            1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     1.1   Die waarde van die onderstreepte syfer in 5 565 is:

            A    500
            B    50
            C    5
            D    5 000                                                    (1)

     1.2   Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 7 999?

            A    90
            B    9
            C    900
            D    9 000                                                    (1)

     1.3   Watter getal ontbreek in die volgende getalpatroon?
           1 215 ; 1 230 ; _____ ; 1 260.

            A    1 240
            B    1 235
            C    1 245
            D    1 255                                                    (1)

     1.4   Die volgende getal in die getalry 1 766; 1 866; 1 966; … is:

            A    2 166
            B    2 066
            C    1 266
            D    1 366                                                    (1)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae              2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

     1.5   6 423 afgerond tot die naaste 100 is:

            A    6 400
            B    6 425
            C    6 430
            D    6 420                                                         (1)

     1.6   Die getal 1 542 afgerond tot die naaste 1 000 is:

            A    1 500
            B    1 000
            C    2 500
            D    2 000                                                         (1)

     1.7   Watter getal in die plek van # sal die gegewe getalsin waar maak?
           15 ÷ 5 = # ÷ 15

            A    5
            B    15
            C    30
            D    45                                                            (1)

     1.8   3 is a faktor van …

            A    12
            B    10
            C    16
            D    13                                                            (1)

     1.9   Watter getal is nie ‘n veelvoud van 9 nie?

            A    27
            B    56
            C    72
            D    36                                                            (1)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae              3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

     1.10 Watter getal is nie ‘n faktor van 6 nie?

                A    3
                B    6
            C        12
            D        2                                                            (1)

     1.11 Jakob is 4 jaar oud en Julie is 12 jaar oud. Die verhouding van Jakob
          se ouderdom tot Julie se ouderdom is …

                A    3:1
                B    1:3
            C        12 : 16
            D        16 : 4                                                       (1)

     1.12 Matthew is 16 jaar oud en Sue is 14 jaar oud. Die verhouding van
          Matthew se ouderdom tot Sue se ouderdom is …

                A    7:8
                B    8:7
            C        16 : 30
            D        8 : 14                                                       (1)

2.   Voltooi:

     2.1   4 330 afgerond tot die naaste 100 is _____________________.            (1)

     2.2   7 625 afgerond tot die naaste 1 000       ____________________.        (1)

3.   Beantwoord die volgende vrae.

     3.1   Die waarde van die onderstreepte syfer in 7 631 is ...                 (1)

     3.2   Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in 7 894.                 (1)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae               4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

4.   Voltooi deur die volgende getal in uitgebreide notasie te skryf:

     1 515 = (1 x 1 000) + ( ____ x 100) + ( 1 x ____ ) + ( 5 x 1)          (2)

5.   Watter getal word in uitgebreide notasie geskryf as
     ( 4 x 1 000) + (5 x 100) + (8 x10) + (2 x 1)?
                                                                            (1)

6.   Watter getal word geskryf as:                                          (1)
     (6 x 100) + (8 x 1 000) + (1 x 1) + (2 x 10) in uitgebreide notasie?

7.   Bereken:

     7.1      2 036 + 1 055                                                 (2)

     7.2      3 846 + 3 217                                                 (2)

     7.3      2 752 + 4 356                                                 (2)

     7.4      2 158 – 526                                                   (2)

     7.5      4 000 – 1 481                                                 (2)

     7.6      5 726 – 1 334                                                 (2)

     7.7      83 × 15                                                       (3)

     7.8     48 x 12                                                        (3)

     7.9      698 ÷ 7                                                       (3)

     7.10     936 ÷ 3                                                       (3)

8.   Voltooi die getallesin: 2 x 6 = 4 x __________                         (1)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

9.    Beantwoord elk van die volgende vrae.

      9.1       Tasneem het lekkers vir 35 van haar vriende gekoop. Hoeveel het     (2)
                Tasneem altesaam spandeer as die lekkers elk R1,30 gekos het?

      9.2       Tasneem het met ‘n R50,00 banknoot betaal. Hoeveel kleingeld moes   (1)
                sy ontvang het?

10.   Jabu wil graag ‘n T-hemp vir R86,99 en ‘n plakkaat vir R25,89 koop.

      10.1 Hoeveel sal dit altesaam kos?                                            (2)

      10.2 Jabu het slegs R100,00 in sy beursie. Hoeveel meer geld het hy nodig     (1)
           om die T-hemp en plakkaat te koop?

11.   Vereenvoudig:                                                                 (1)

            +     = _________

12.   Wat is      + -     gelyk aan?                                                (2)

13.   Ismail het ‘n blok sjokolade wat uit 6 blokkies bestaan. Hy het 2 blokkies    (1)
      daarvan geëet. Watter breukdeel van die blok sjokolade was oor?

14.   Mamma bak ‘n koek en sny dit in 6 gelyke snye. Pappa eet 2 snye. Ek eet 1     (2)
      sny. Watter breukdeel van die koek bly oor?

15.   Lauren eet        van ‘n sjokolade koek voor aandete en nog   na aandete.

      15.1 Watter breukdeel van die sjokolade koek het sy altesaam geëet?           (2)

      15.2 Watter breukdeel van die koek het oorgebly?                              (2)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                  6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

16.   Gebruik die breukemuur om die vraag te antwoord.

                                      1 hele

        = ______________                                                        (1)

17.   Skryf ‘n getallesin vir elkeen van die volgende woordsomme.

      17.1 Nabeelah en Nomsa het elkeen vyftien poppe. Hoeveel poppe het        (1)
           hulle altesaam?

      17.2 Yusuf het R84,00 om ‘n sjokolade vir elk van sy maats te koop. Een
           sjokolade kos R6,00. Vir hoeveel maats kan hy ‘n sjokolade koop?     (1)

18.   Voltooi die volgende patrone.

      18.1     9 000 ; 8 975 ; ________ ; _______ ; 8 900.                      (1)

      18.2     0 Δ Ø 0 ______ ______ .                                          (1)

19.   Voltooi die volgende getalleketting.                                      (1)

                     -2               -7              -9
             8 255         ______            ______        ______.              (1)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                   7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

20.   Voltooi die tabelle hieronder:

      20.1
                   NAAM VAN 2-D VORM                    AANTAL REGUIT SYE

                                                                  5
                     ________________

                     ________________                             6
                                                                                     (2)

      20.2       3-D VOORWERP           NAAM VAN DIE          VORM VAN DIE
                                         VOORWERP               VLAKKE

                                       Reghoekige Prisma     _______________

                                       _______________       _______________

                                                                                     (3)

21.   Gebruik die name in die tabel om die volgende 2-D figure te benoem.

               Trapesium               Pentagoon

               Parallelogram           Heksagoon

      21.1                 21.2               21.3                21.4

             ___________       ___________           __________       ____________   (4)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

22.   Teken die regterkant van die skets om ‘n simmetriese 2-D vorm te maak.

                                                                               (1)

23.   Kleur slegs die huis(e) wat ‘n simmetriese vorm het, in.

                                                                               (2)

24.   Teken die simmetrielyn(e) in die prente wat simmetries is.

                                                                               (3)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

25.   Skryf neer die tyd wat, in die namiddag, op die volgende horlosie se
      wyserplaat getoon word.

      __________________
                                                                                      (1)

26.   Voltooi:

      26.1       1 jaar = _________ weke                                              (1)

      26.2       1 jaar = _________ maande                                            (1)

      26.3       1 cm = _________ mm                                                  (1)

      26.4       1 km   = _________ m                                                 (1)

27.   Gebruik die letters A, B, C en D om die kapasiteit wat in die houers aangedui
      word te orden van die meeste tot die minste.

                                                  500 ml           750 ml
                                                 juice
                                                  sap
             1.5 l              340 ml
                                  B                 C                D
                 A

      ___________________________________________________                             (2)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                 10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

28.   ‘n Ondersoek is onder die Graad 4 leerders gedoen om te bepaal wat hul
      gunsteling soorte sap is. Elke leerder kon slegs eenmaal stem vir sy/haar
      gunsteling soort.

           SOORT SAP                     TELMERKIES                FREKWENSIE

                                                                       10
             Lemoen
                                                                        8
              Aarbei
                                                  lll                   3
             Piesang
                                                  llll                  5
              Appel

      28.1 Vul die ontbrekende telmerkies in die tabel hierbo in.                 (2)

      28.2 Watter soort sap is die minste van gehou?                              (1)

      28.3 Voltooi die staafgrafiek.

                                         GUNSTELING SOORTE SAP

              Aantal leerders

                                Lemoen   Aarbei          Piesang    Appel
                                             SOORTE GEURE
                                                                                  (2)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae                          11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

29.   Die piktogram stel die gunsteling speelgoed van leerders voor.

        Karre      Poppe     Vlieërs     Tolle      Verf      Klei

      SLEUTEL- 1 gesiggie stel 5 leerders voor.

      29.1 Watter speelding is die mees gewildste?                     (1)

      29.2 Watter speelding is die minste gewild?                      (1)

      29.3 Hoeveel leerders het klei gekies as hul gunsteling?         (1)

      29.4 Hoeveel meer leerders het poppe as tolle gekies?            (1)

30.   Hoeveel vierkante is daar altesaam in die diagram?

      ____________                                                     (2)

Graad 4 Wiskunde Modelvrae               12

## Related documents

- [2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-mathematics-exemplar-questions-2013-ana/823336c6-552f-4012-ae46-68038d7e6404) — Mathematics · QP · 2013
- [2013+GRAAD+4+WISKUNDE+MODELVRAE+MEMORANDUM+2013+ANA](https://www.hlayiso.com/library/2013-graad-4-wiskunde-modelvrae-memorandum-2013-ana/645ce54c-c45c-4788-8c9b-ab487819d1fb) — Mathematics · Memo · 2013
- [2013+GRADE+4+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+MEMORANDUM+2013+ANA](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-4-mathematics-exemplar-questions-memorandum-2013-ana/6c607160-2728-44ea-8d7f-ea123dc93eb6) — Mathematics · QP + Memo · 2013
- [ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-afr/a747a275-3002-4443-b000-f7bdd69a4c3f) — Mathematics · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-eng/b0cb75a7-3a88-4916-ba53-5fff693068cd) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+IsiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-isixhosa/9002768d-1b7f-4308-a1f8-8712d8a07b75) — Mathematics · QP · 2013 · isiXhosa

## More from Grade 4 Mathematics

- [Grade 4 Maths Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-june-exam-memorandum/b967d472-9335-4de3-bb57-5da280e05dd9) — Memo · 2022
- [Grade 4 Mathematics Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-november-exam-memorandum/37c09b73-ff69-4c12-9aa1-39d02e9bc0d3) — Memo · 2022
- [Grade 4 Maths Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/9d12ad4b-27af-40c1-8231-65efb95dbb0a) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Mid Year Examination 2021 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/5ec49f4c-293c-48c9-8cdb-761fc35afc79) — Memo · 2021
- [Grade 4 Maths Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum/44d3b52a-aeac-4ad3-a77b-97f50a25b33d) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Paper 1 Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum-paper-1/11161636-ea23-43b3-b37c-1ea81a15169c) — Memo · 2021

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
