# Afrikaans Grade 1 ANA Exemplars 2013 Question Paper

> Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2013, 20 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar/089d1af3-4be1-4d50-8601-51ef89eb3452
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/afrikaans) › [Afrikaans Grade 1 ANA Exemplars 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar/089d1af3-4be1-4d50-8601-51ef89eb3452)

## About this document

Afrikaans · Grade 1 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013

                           GRAAD 1

              AFRIKAANS HUISTAAL

         EKSEMPLAAR VRAESTELLE

    Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik

   Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
   leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies
   wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare
   groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
           aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets
           kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
           vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende
           begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan
           leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel
           moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om
           meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.

   Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
   heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
   belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige
   toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit
   gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede
   ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir
   elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis
   en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het.

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                     1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.1      Kyk na die prente hieronder.

         Skryf ‘n letter vir die beginklank van elke prent.

                    ………………………..               ………………………….

1.2      Skryf die middelklank vir die prente hieronder.

                         b…s                     k …t

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions   2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.3      Skryf die letter van die eindklank vir elke prent in die
         blokkies.

                            hon...                   be...

2.1      Kies van die woorde in die blokkies.

         Skryf die woord wat by die prent pas in die blokkie.

                         kar              huise              tafel

                   ……………..………                     …………………...

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

2.2      Trek ‘n lyn van die woord na die regte prent.

         Kies van die woorde in die blokkies.

                 spring                   klim       hardloop

2.3      Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die woorde van die twee
         prente.

         Kies uit hierdie woorde.

                                          kat

                                          vark

                                          hoed

                                          koei

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions          4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

        Lees die storie en beantwoord die vrae.

        Tumi het 'n baie slim hond. Haar naam is Max. Tumi en Max stap

        saam na die park toe. Max hou daarvan om met die bal te

        speel. Tumi skop die bal. Max blaf en hardloop na die bal. Max

        hardloop oor die groot klip. Sy stop net voor die skerp stok en

        tel die bal op.

        Max is 'n slim hond. Sy weet dat sy baie seer sal kry. Tumi skop
        weer die bal. Max hardloop weer, en bring vir Tumi die bal. Tumi
        gee vir Max 'n drukkie om haar te beloon.

3.1        Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die korrekte antwoord.

           Kies die beste naam vir die storie.

            Tumi gaan skool toe.

            Max speel met die speelgoed.

            Tumi en haar vriende.

            Tumi en haar hond Max.

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions   5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

      3.1.1    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
               Die beste naam vir die storie is: ‘Tumi en haar...’

               A      pa

               B      speelgoed

               C      ma

               D      hond

      3.1.2    Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die korrekte
               antwoord.

               ‘n Goeie naam vir die storie is “Tumi en haar hond”

                                          ja

                                          nee

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions         6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

3.2              Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die korrekte
                 antwoord.

                 Oor wie gaan die storie?

                                       Tumi en haar hond.

                                       Tumi en haar bal.

                                       Tumi en haar ma.

                                       Tumi en haar
                                       maatjie.

        3.2.1    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
                 Tumi se troeteldier is ‘n ...

                 A       kat

                 B       hond

                 C       vark

                 D       hen

        3.2.2    Kies die korrekte woord.

                 Skryf dit op die lyn.

                 Die storie gaan oor Tumi en ......................................................

                                               Max                   Matt

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

3.3              Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.

                 Nommer die sinne (1-3) in die blokkies om die regte

                 volgorde aan te dui.

                  Max blaf en hardloop na die bal.

                  Tumi en Max stap saam park toe.

                  Tumi gee vir Max ‘n drukkie.

        3.3.1    Kyk na die prente. Nommer die blokkies (1-3) om die

                 regte volgorde van die storie aan te dui.

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions   8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

       3.3.2   Kies die regte einde van die storie.

               Skryf ‘n (3) in die blokkie wat jy gekies het.

                         1                     2       3

4.              Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

                Max is slim want sy ...

                spring oor die muur.

                stop voor die skerp stok.

                eet al die blomme op.

                blaf vir die bal.

     Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions       9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

4.1        Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

           Tumi skop die bal want...

           A     sy is in die park.

           B     sy kan hard gooi.

           C     Max hou daarvan om met die bal te speel.

           D     dit is tyd om huis toe te gaan.

4.2        Trek ‘n lyn om die sin te voltooi.

                                                                sy is gelukkig.
            Max is ‘n slim hond want...                         sy is honger.
                                                                sy weet sy sal seer kry.
                                                                sy is lief vir Tumi.

5.1        Gebruik van die letters om ‘n woord te bou vir die prent.

                   l            t             r                   a         k          b

                                            ............................

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions               10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

5.2             Skryf die letters in die korrekte woordorde om ‘n woord
                te maak.

                Skryf die woord op die lyn.

                                        ept

                            ………………………………..

5.3             Skryf die woord op die lyn.

                Dit is ‘n                      ................

6.               Omkring die letter bo die langste been.

                        A                      B                  C   D

     Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                 11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

6.1            Omkring die langste boom.

6.2            Teken die grootste roomys.

7.1            Vul die klank wat weggelaat is in op die lyn onder die

               prent.

                                sk          fl        kl   st

                ..........oel                                   ...........yfies

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions        12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

7.2                 Vul die klank wat weggelaat is in om die woorde te
                    voltooi.

                               ......ap                                                         ......om

7.3                   Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die klanke vir die
                    twee prente.

                                                                 dr

                                                                 st

                                                                 vl

                                                                 bl

                                       …ag                                                   …uiwe

8.1                 Skryf die sin oor. Gebruik ‘n hoofletter en ‘n punt.

                    die vriende stap park toe
      ..............................................................................................................................

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                                 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

8.2              Omkring die hoofletter en die punt in die sin.

                 Die seuns en dogters hou daarvan om te speel.

8.3              Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die

                 hoofletter en die punt.

            Jabu hardloop vinning.

            jabu hardloop vinning

9.1   ‘n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan.

      Kies die korrekte selfstandige naamwoord om die sin te

      voltooi.

                 potlood              boek          kryt         pen
                                                                            Die
      kinders hou daarvan om ‘n .................. te lees.

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions      14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

9.2            ‘n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan.

               Maak ‘n kruisie (x) langs die korrekte selfstandige

               naamwoord.

               Die kind hou daarvan om ‘n .........      te eet.

                         melk

                         sap

                         lekker

                         water

9.3           ‘n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan.

              Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

              My ......... hou daarvan om te lees.

              A      spring

              B      skryf

              C      stap

              D      ouma

9.4            ‘n Selfstandige naamwoord dui die naam van iets aan.
               Omkring die selfstandige naamwoord in die sin.
               Bongi lees boeke.

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions   15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

10.1           Skryf die sinne.
10.1.1
               Skryf die woorde in die korrekte woordorde om ‘n sin te

                      maak.

                      hond                        vinnig.                     Die                            hardloop

         .................................................................................................

10.1.2         Gebruik die woorde en maak ‘n sin.

                         Mpho                 vriende                 en         beste                 Thabo            is

         ............................................................................................

10.1.3         Trek lyne van die woorde in die blokkies wat pas met die
                    woorde in die sin.

                         groen                                is                         padda                      Die

                                                         Die padda is groen.

  Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                               16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

10.2           Kyk na die prent.
10.2.1
               Skryf ten minste twee sinne oor die prent.

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

           ........................................................................................................................

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                            17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

10.2.2         Kyk na die prent. Skryf 2 sinne oor die prent.

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

           ..........................................................................................................................

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                            18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

10.2.3            Kyk na die prent. Skryf 2 sinne oor die prent.

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

         ..........................................................................................................................

Grade 1 Afrikaans HL Exemplar Questions                            19

## Related documents

- [2013+Grade+1+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar-memo/00a4d3d0-f276-4a18-9b2b-c43ac6b4bab4) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-hl-2013-memo/0aa7e5d0-02ab-4cd7-86c5-8b7747c817d6) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo/bf419bbe-5830-4b4e-837e-f3ce5572f353) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/6e5ac47e-413f-4e4d-b1ff-1b878c49711d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1-memo/90e02a7f-129d-4ad3-94c7-83aa7ed432eb) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
