# Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

> Grade 1 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar/ee536141-6652-487e-b4e1-97f0e8871ea8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/mathematics) › [Mathematics Grade 1 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar/ee536141-6652-487e-b4e1-97f0e8871ea8)

## About this document

Mathematics · Grade 1 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSRING 2013

                          GRAAD 1

                         WISKUNDE

       EKSEMPLAAR VRAESTELLE

  Hierdie boekie bestaan uit 16 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik

Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
    hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
    voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele
    eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die
    onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel.
           Die diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel
           word om aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die
           diagnostiese toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde
           kennis en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder
           agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
           voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
           Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele
           van die les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel,
           bv. hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te
           beantwoord.

Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
   toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd
   behandel is. Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die
   beantwoording van 'n volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
    Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne
    geensins rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers
    moet aanvaarbare moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
     vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n
     voorbeeld van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die
     skooljaar betrekking het.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions                  2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
1.   Trek ŉ “X”op die 3-D voorwerpe wat kan rol.

2.   Hoeveel prentjies is daar in die raam hieronder.

     Skryf die getalsimbool of die getalnaam op die lyne.

     Prentjies                        Getalsimbool.          Getalnaam.

     a.

                                      _____________          Sewe

     b.

                                                  9          ____________

     c.
                                      ____________           ____________

          Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions    3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

3.   Vul die ontbrekende getalle in.

      a.
                      2             4                            10        14

      b.
                      5                     15              25        35

      c.
                      14       15                  17       18         20

4.   Vul die antwoorde in.

     9 + 5 = _______________

     13 - 1 = ______________

     6 + 3 = _______________

5.   Herhaal die volgende vorms om die patrone te voltooi.

     a.

     b.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions        4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

     c.

6.   Voltooi die volgende getalpatroon.

     a.        35;   40;   ____;_____; _____; 60

     b.        10; _____; 30; ______; ______; 60

     c.        1; _____; 3 ; _______; ______; 6

7      Hoeveel sterre is daar in die raampie hieronder?

       Gebruik herhaalde optelling om die antwoord te bereken.

          a.     Antwoord _________________________________

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
        b. Hoeveel appels is hieronder geteken. Gebruik herhaalde optelling

           om die antwoord te bereken. Skryf die antwoord in die raam

           om te wys hoe jy dit uitgewerk het.

        c. 9 potlode word gelykop tussen 3 kinders verdeel. Teken ŉ
           prentjie om te wys hoe jy dit uitgewerk het.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

8.1   Rangskik die volgende getalle van die kleinste tot die
      grootste.

      a.    15              12                 13           7   9

      _____________________________________________

      b. 6         8          9      7       1
        __________________________________________

8.2   a. Rangskik die volgende getalle van die grootste tot die kleinste.
           Skryf die getalle in elke vlag neer.

           5,       2,        1,      6,           4,   3

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions        7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
9.1   Gebruik die kalendar hieronder om die vrae te beantwoord.

                                            Maart 2013

       Maandag      Dinsdag      Woensdag          Donderdag   Vrydag   Saterdag   Sondag
                                                                 1          2         3

            4            5              6              7         8          9        10

           11           12             13             14         15         16       17

           18           19             20             21         22         23       24

           25           26             27             28         29         30       31

9.2   Watter dag is 5 dae na Woensdag?                     _________________

      Gebruik die woorde om die sinne te beantwoord.
            Maandag                 Sondag                 Dinsdag
      a. _______________ is die dag na Sondag.

      b. _______________ is die dag voor Maandag.

9.3   Skryf die maande wat uitgelaat is op die lyne hieronder.

                  Februarie                   Junie                  Desember

      Januarie ;_____________; Maart; April ;Mei ;_____________; Julie

      Augustus ; September; November: Desember.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
10.1

        Moeder deel ses appels gelykop tussen haar 2 kinders. Hoeveel
          appels sal elke kind kry?

        Elke kind kry ______________ appels.

10.2    Deel die 12 balle in die prent sodat 3 seuns ewe veel kry.

        Elke seun kry __________ balle

10.3    Deel 14 pynappels tussen 7 vroue.

        Elke vrou kry ___________ pynappels.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

11.1       Trek ŉ “X” oor die langste lyn.

            Lyn A

            Lyn B

             Lyn C

11.2         Kyk na die volgende prente. Gebruik die woorde om die sinne

             te voltooi.

               Pyltjie                                       Lint      reghoek

         a. Die ______________ is die kortste.

         b. Die ______________ is veel langer as die lint.

12.    Gebruik die getallelyn om te wys jy die volgende getalle bymekaar
       getel het.

       a. 5 en 7
                         1 2   3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

       b. 4 en 4
                         1 2   3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

       c. 7 en 3
                     1 2   3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions        10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

13.      Vul die korrekte getalle in.

          Getal                     Getal verdubbel.

                    4

                    7

                                       20

14. 1   Lerato het 15 piesangs. Jan het 8 piesangs. Hoeveel piesangs

        het Lorato meer as Jan.

        Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit

        uitgewerk het.

        Lerato het _______________ meer piesangs as Jan.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
14.2   Leon het 3 lekkers en Dawie het 6 lekkers. Hoeveel lekkers het hulle
       altesaam?

        Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit

        uitgewerk het.

        Leon en Dawie het __________________ lekkers altesame.

14.3   Vusi pluk 4 appels and Nonto pluk 5 appels.

        Teken jou prentjie in die raam hieronder om te wys hoe jy dit

        uitgewerk het.

               Altesame pluk hulle ______ appels.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
15.1   Moeder koop ‘n roomys vir R5

       a.     Hoeveel moet sal betaal vir 3 roomyse ?

               _______________________
       b.     Moeder betaal met R20. Hoeveel kleingeld moet sy
              ontvang as sy 3 roomyse koop?

            ________________________
15.2   Voltooi die volgende. Die eerste som is as voorbeeld klaar
          uitgewerk.
        Prys van           Ek betaal     My kleingeld is:
           voorwerp:          met ŉ:
        bv. R1,20c                  R2,00            80 c

                                    R20,00
                   R10, 00

                  R3, 00           R5,00

15.3   Pule het R 5, 00. Hy koop sjokolade vir R 2,00 en piesangs vir
       R 2, 00. Hoeveel kleingeld moet hy kry?

       Hy kry ______________________ kleingeld.

  Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions    13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Trek een simmetrielyn op elk van die drie vorms.

16.1

16.2

16.3

  Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

17. 1   Gebruik die grafiek hieronder om die vraag te beantwoord..

                                               Diere op die plaas.

                             5

                             4

            Aantal           3
              diere

                             2

                             1

                                  koeie            kuikens       Varke.

           a. Daar is dieselfde aantal hoenders en _________ op die

               plaas.

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions         15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
17.2 Gebruik die prentgrafiek hieronder om die vraag te beantwoord

Sleutel:                   stel 1 leerder voor.
                            Leerders se troeteldiere.

 aantal leerders

                   honde          katte            vissies        voëltjies

a. Hoeveel leerlinge het vissies? ____________

a. Hoeveel leerders het vissies? ____________

b. Hoeveel leerders het meer katte as honde? _______

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions             16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

17.3 Vlaggies wat verkoop is gedurende pouses.
       Sleutel:          stel 1 vlaggie voor.
                                                                 
                                                                
                                                              
                                                              
                                                              
                                                              
        Maandag          Dinsdag       Woensdag    Donderdag   Vrydag

       Kyk na die prentgrafiek hierbo en beantwoord die vrae

          wat volg.

       a. Op watter dag was die minste vlaggies verkoop?

          _______________________

       b. Hoeveel vlaggies het hulle Maandag verkoop?

          _______________________

       c. Hoeveel vlaggies is altesaam verkoop?
         ______________________

Grade 1 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions    17

## Related documents

- [2013+Grade+1+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2a7092c0-71aa-4df6-b7d2-795c67baa486) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-memo/a84870d1-f207-4cce-a397-8e8bebc2a7bb) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-mathematics-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/3829b6cc-331f-421b-a224-294f28b4a3e2) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo-1/585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-1/f8814884-d885-4068-a02e-a95a7954883d) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr

## More from Grade 1 Mathematics

- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-mathematics-memo/76268245-26ee-4a07-9d65-5a7a63c7c31c) — Memo · 2014 · Afr
- [Numeracy Grade 1 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-grade-1-memo-all-languages/0dce8155-1925-4504-83fb-fc00454a7cdf) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
