# Afrikaans Grade 2 ANA Exemplars 2013 Question Paper

> Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2013, 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar/a70808fd-37c9-407d-9be7-20ecccc84ef5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/afrikaans) › [Afrikaans Grade 2 ANA Exemplars 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar/a70808fd-37c9-407d-9be7-20ecccc84ef5)

## About this document

Afrikaans · Grade 2 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013

                          GRAAD 2

             AFRIKAANS HUISTAAL

         EKSEMPLAAR VRAESTELLE

    Hierdie boekie bestaan uit 24 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)
1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik

   Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
   leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies
   wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare
   groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
           aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets
           kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
           vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende
           begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan
           leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel
           moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om
           meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.

   Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
   heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
   belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige
   toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit
   gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede
   ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir
   elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis
   en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                  1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.1           Omkring die letter langs die regte antwoord.

               Dit is ‘n...

              A         pop

              B         bok

                        rok
              C

              D         mot

1.2           Maak ‘n kruisie in die regte blokkie.

               Dit is ‘n ...

               pop

               bok

               rok

               mot

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions   2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.3           Kies die regte woord in die blokkie.

              Skryf die woord op die lyn.

                    pop              bok          rok           mot

               Dit is ‘n …

1.4           Maak ‘n kruisie (x) in die regte blokkie.

              Hy leun teen die...

                   mier          meur      muur         meir

1.5           Omkring die regte woord.

              Hy leun teen die...

               mier          meur          muur          meir

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions      3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.6             Kies die regte woord in die blokkie.

                Skryf die woord op die lyn.

                     mier            meur            muur      meir

                Hy bou ‘n _______________

1.7             Kies die regte woord in die blokkie.

                Skryf die woord op die lyn.

                    druiwe           drywe           drink     drom

                                             ………………………………………….

1.8             Maak ‘n kruisie(x) in die regte blokkie.

                Dit is ‘n ...

                         trom             trap       trok    trek

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions          4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

1.9             Omkring die regte antwoord.

                Dit is ‘n                 (akker   wakker   wekker   rakker).

             Lees die storie en beantwoord vrae 2 - 8.

              Anna is in Graad 2. Sy hou daarvan om vroeg skool toe te gaan,
              maar hou baie meer van naweke. Gedurende naweke beplan
              haar ma altyd iets opwindend om te doen.

              Anna het verlede Saterdag haar bed opgemaak, haarself
              aangetrek en haar na die kombuis gehaas. Mamma was besig om
              ontbyt te maak. Sy het vir Anna gevra om die tafel te dek.
              Sy het haar ook gevra om die ketel aan te skakel en tee te
              maak.

              Anna was geskok, want mamma het haar nog nooit toegelaat
              om tee te maak nie. Mamma het haar dop gehou, terwyl sy
              tee gemaak het. Anna was baie trots op haarself en het
              sommer groot gevoel.

              Na ontbyt het mamma vir Anna gesê dat sy die volgende dag
              roereiers kan maak. Anna was baie opgewonde, want sy gaan
              Maandag interessante nuus hê om te vertel.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions       5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

    2.1      Maak ‘n kruisie(x) in die blokkielangs die regte
             antwoord.
             Die beste naam vir die storie is ...

                                     Anna doen haar huiswerk.

                                     Anna bly by die huis.

                                     Anna gaan skool toe.

                                     Anna leer kook.

    2.2      Omkring die letter met die regte antwoord.

             Wat is die beste naam vir die storie?

             Anna leer hoe om te ...

             A        lees

             B        skryf

             C        kook

             D        sing

    2.3      Omkring die regte antwoord.

             Wat is ‘n gepaste naam vir die storie?

             Anna leer hoe om te ( lees            skryf     kook   sing )

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions     6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

    3.1      Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

             Wie het vir Anna geleer kook?

              Haarjuffrou

              Haar maatjie

              Haar suster

              Haar ma

    3.2      Omkring die letter met die regte antwoord.

             ..................................................... leer haar om te kook.

             A         Anna se juffrou

             B         Anna se maat

             C         Anna se sussie

             D         Anna se ma

    3.3      Omkring die regte antwoord.

             Anna se ( uffrou maat sussie                             ma) leer haar om te kook.

    4.1      Voltooi die sin.

             Skryfjou antwoord op die lyn.

             Anna en haar ma was in die ................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

    4.2
             Kies die regte woord in die blokkie.

             Skryf die woord op die lyn.

                      slaapkamer                        kombuis

             Anna en haar ma was in die ........................................

    4.3      Omkring die regte antwoord.

             Anna en haar ma was in die( slaapkamer kombuis ).

    5.1      Plaas die gebeure van die storie in die regte volgorde.

             Nommer die sinne van 1 - 4 in die blokkies om die regte volgorde
             aan te dui.

             Sy het kombuis toe gegaan.

             Sy het tee gemaak.

             Sy het die tafel gedek.

             Anna trek haarselfaan.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions        8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

    5.2      Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord.

             Anna het kombuis toe gegaan, die tafel gedek en
             haarselfaangetrek.

              ja

              nee

    5.3      Omkring die regte antwoord.

             Anna het kombuis toe gegaan, die tafelgedek en tee
              ( gemaak        gedrink ).

       6.1
             Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

             Anna was baie trots op haarself, want mamma het haar
             gevra om ...

              brood te bak.

              haar kos te eet.

              tee te maak.

              eiers te bak.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions    9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

       6.2
             Kies die regte woord in die blokkie.

             Skryf die woord op die lyn.

                 geskok      opgewonde     gelukkig     trots

             Anna het ............................... gevoel toe mamma haar vra om tee
             te maak.

       6.3 Omkring die letter met die regte antwoord.

             Anna het trots gevoel, want mamma het haar gevra

             om ...

             A        brood te bak.

             B        haar kos te eet.

             C        tee te maak.

             D        ‘n eier te bak.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions   10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

       7.1
             Maak ‘n kruis (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

             Anna was bly omdat sy…

              opwindende nuus gehad het.

              hou van haar skool.

              haarselfaangetrek het.

              tee gemaak het.

       7.2 Kies die regte woord in die blokkie.

             Skryf die woord op die lyn.

                 geskok      opgewonde       gelukkig       trots

             Anna was ...................................., want sy het goeie nuus gehad.

       7.3 Omkring die letter langs die regte antwoord.

             Anna was opgewonde omdat sy ...

             A         goeie nuus gehad het.

             B         van haar skool gehou het.

             C         haarself aangetrek het.

             D         tee gemaak het.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions    11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

       8.1 Het jy van die storie gehou of nie? Gee een rede hoekomjy so

             sê.

             .................................................................................................................

             .................................................................................................................

       8.2 Omkring die woorde wat sê ofjy van die storie hou of nie hou

             nie. Voltooi dan die sin.

             Ek (hou van die storie / hou nie van die storie nie), want

             .........................................................................................................................
             ..........................................................................................................................

       8.3 Skryfeen sin om te verduidelik watjy van die storie dink.

             ..........................................................................................................................
             ………………………………………………………………………………………….

             Gee een rede hoekomjy so dink.

             ............................................................................................................................

       9.1 Omkring die letter langs die regte antwoord.

             Watter woord beteken dieselfde as “hartseer”?

             A                    gelukkig
             B                    verbaas
             C                    ongelukkig
             D                    kwaad

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                       12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

       9.2 Kies die regte woord in die blokkie.

             Skryf die woord op die lyn.

                verbaas        ongelukkig            kwaad        gelukkig

             Die woord ................................. beteken dieselfde as “hartseer”.

       9.3 Omkring die regte antwoord.

             Die woord(verbaas             ongelukkig        kwaad ) beteken dieselfde as
             “hartseer”.

       10. Skryf die regte woord op die lyn
       1

             Die teenoorgestelde van “liefde”is ...................................................

       10. Omkring die regte antwoord.
       2

             Die teenoorgestelde van “liefde” is (hou van                       haat).

       10.
           Kies die regte woord in die blokkie.
       3

             Skryf die woord op die lyn.

                         helder                           donker

             Die teenoorgestelde van “lig” is ........................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions         13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

11.1    Omkring die letter langs die regte antwoord.

        11.1.1     Anna bors ... haar tande.

                   A    il

                   B    ak

                   C    el

                   D    ul

        11.1.2     Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak.

                   A    rg

                   B    rm

                   C    lm

                   D    ers

11.2
        Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

                   Anna bors... haar tande
        11.2.1

                        il

                       ak

                        el

                        ul

 Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions   14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

        11.2.2
                   Mamma sal vir Anna leer om roere... te maak.

                       rg

                      rm

                       lm

                      ers

11.3
        Kies die regte woord in die blokkie.

        Skryfdie woord op die lyn.

                            il             ak        el   ul

                   Anna bors... haar tande.
        11.3.1

                          rg               rm        lm   ers

                   Mamma sal vir Anna leer om roerei... te maak.
        11.3.2

 Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions        15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

        Bestudeer die kalender en beantwoord die vrae.

                                           Augustus

            So.         Ma.          Di.     Wo.      Do.   Vry.       Sat.

                                                       1     2           3
             4            5           6           7    8     9           10
            11           12           13      14      15     16          17
            18           19           20      21      22     23          24
            25           26           27      28      29     30          31

12.1    Trek ‘n lyn om by die begin van die sin te pas.

         12.1.1    Nege dae na die 1ste is                         die 30ste

         12.1.2    Die datum voor die laaste dag in
                                                                   die 3de
                   Augustus is

         12.1.3    Die 1ste Saterdag van die maand is              die 10de

 Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions     16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

12.2    Kies die regte antwoord in die blokkie.

        Skryf die woord op die lyn.

               29ste                   6de             14de

        12.2.1       Sewe dae na die 7de is die .................
        12.2.2       Die datum van die laaste Donderdag is die .................
        12.2.3       Die 1ste Dinsdag van die maand is die .................

12.3    Omkring die regte antwoord.

        12.3.1       Daar is( drie           vier          vyf ) Maandae in Augustus.

        12.3.2       Augustus het( drie             vier       vyf ) Donderdae.

        12.3.3       Die 17de is die(tweede         derde       vierde) Saterdag van die
                     maand.

        13.1         Omkring die letter langs die regte antwoord

                     Mamma ... die borde gewas.

                     A     sal

                     B     wil

                     C     het

                     D     gaan

 Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions      17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

        13.2
                     Omkring die regte antwoord.

                     Mamma( sal                    wil        het          gaan) die borde was.

        13.3
                      Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die regte
                      antwoord.

                     Mamma en Anna ... besig om die borde te was.

                          wil

                           is

                           sal

                         het

 14.1    Antwoord die vraag in die verlede tyd.

         14.1.1    Skryf die onderstaande sin in die verlede tyd.

                   Mamma kook kos.

                  Gister.................................................................................

                   ......................................................................................................

         14.1.2    Kies die regte woord in die blokkie.

                   Skryf die woord op die lyn.

                                     Môre                                          Gister

                   .................................. het mamma kos gekook.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                     18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

         14.1.3    Trek ‘n lyn van die woord na die sin.

                   Gister het mamma kos gekook

                   sal mamma kos kook.

 14.2              Antwoord die vraag in die toekomende tyd.

         14.2.1    Skryf die sin in die toekomende tyd.

                  Anna het die eiergekook.

                  Môre...................................................................................

                   .......................................................................................................
         14.2.2    Kies die regte woord in die blokkie.

                   Skryf die woord op die lyn.

                                     Môre                                          Gister

                   ..................................sal Anna die eier kook.

         14.2.3    Trek ‘n lyn van die woord na die regte sin.

                   Môre                                               het Anna ‘n eier gekook.

                                                                     sal Anna ‘n eier kook.

 15.1    Vul twee leestekens vir die onderstaande sin in.

         15.1.1 Gister het anna kombuis toe geloop

                  .................................................................................................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                     19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

         15.1.2 Het mamma eiers roosterbrood en wors gemaak

                  .................................................................................................................

 15.2    Omkring die leestekens in elke sin.

         15.2.1 Omkring die hoofletter en punt.

                  Gister het Anna kombuis toe geloop.

         15.2.2 Omkring die komma en vraagteken.

                  Het mamma eiers, roosterbrood en worsgemaak?

 15.3    Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord.

         15.3.1
                   Gister het Anna kombuis toe geloop.

                   Gister het anna kombuis toe geloop.

         15.3.2
                   Het mamma eiers roosterbrood en wors

                   gemaak

                   Het mamma eiers, roosterbrood en wors

                   gemaak?

 16.1    Beantwoord die vrae oor voornaamwoorde.

         16.1.1    ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord.

                   Voltooi die sin en vul die voornaamwoord in.

                   Anna kan............................eie veters vas maak.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                    20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

        16.1.2     ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord

                   Is die woord wat onderstreep is ‘n voornaamwoord?

                   Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie met die regte antwoord.

                   Anna kan haar eie veters vas maak.

                    ja

                    nee

         16.1.3    ‘n Voornaamwoord is in die plek van ‘n naamwoord.

                   Omkring die voornaamwoord in die sin.

                   Johan hou daarvan om op sy fiets te ry.

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions   21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

17.1    Skryf 5 - 8 sinne oor die prent.

         ………………………………………………………………………………………………

         ………………………………………………………………………………………………

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         …………………………………………………………………………………………….....

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………....

         ..................................................................................................................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                        22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

17.2    Skryf5 - 8 sinne oor die prent.

         ………………………………………………………………………………………………

         ………………………………………………………………………………………………

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         …………………………………………………………………………………………….....

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………....

         ..................................................................................................................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                        23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

17.3    Skryf5 - 8 sinne oor die prent

         ………………………………………………………………………………………………

         ………………………………………………………………………………………………

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………….

         …………………………………………………………………………………………….....

         ……………………………………………………………………………………………….

         ……………………………………………………………………………………………....

         ..................................................................................................................................

Grade 2 Afrikaans HL Exemplar Questions                        24

## Related documents

- [2013+Grade+2+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar-memo/af177923-31b3-4f2d-8fa6-9456380c7d18) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/37fcc7bb-638b-4089-8a84-505231edaa65) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/7d452934-32bc-4246-8158-4fd185104326) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2-memo/92cc43ed-dc89-49a4-9933-2ac5b6a8e4ac) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
