# Mathematics Grade 2 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)

> Grade 2 Mathematics question paper from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 23 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar/b090305a-8bf8-4154-9936-7a84c9ace5b1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/mathematics) › [Mathematics Grade 2 ANA Exemplars 2013 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar/b090305a-8bf8-4154-9936-7a84c9ace5b1)

## About this document

Mathematics · Grade 2 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013

                         GRAAD 2

                        WISKUNDE

       EKSEMPLAAR VRAESTELLE

     Hierdie boekie bestaan uit 22 bladsye, die voorblad uitgesluit

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik

    Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is, hoef die
    leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike voorbeeldvrae kies
    wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar vraestelle of 'n hanteerbare
    groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
           aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese toets
           kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis en
           vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders voldoende
           begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas. Spoedige terugvoer aan
           leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die les(se) is wat weer behandel
           moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv. hoe om
           meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.

    Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe toets
    heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is. Dit is
    belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n volwaardige
    toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse Nasionale
   Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins rigied is nie. Dit
   gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare moontlikhede
   ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar vraestelle vir
   elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld van belangrike kennis
   en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar betrekking het.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions                               1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.1      Teken die volgende vorms in die “herhalende patroon”.

                                                                     .

1.2      Teken die volgende vorms in die patroon.

1.3     Omkring die letter voor die korrekte vorm wat volgende kom
         in die patroon.

         A                       B                 C       D

2.1      Trek ‘n lyn om die korrekte 3-D voorwerp naam met die korrekte
         prentjie te verbind.

                                             kubus

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions       2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

2.2    Merk die vorms met slegs reguit sye met ‘n “ ” en die met

      geronde sye met ‘n “x”.

2.3    Merk “” ‘n vorm wat net reguit sye het.

3.1      Skryf die getalsimbool vir eenhonderd nege en sestig neer.

         ____________________

3.2     Trek ‘n lyn om die getalsimbool met die getalnaam te verbind.

       3.2.1    49              agtien

       3.2.2    55             vier en sewentig

       3.2.3    63             vyf en vyftig

       3.2.4    74             nege en veertig

       3.2.5    18             drie en sestig

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

3.3   Kies ‘n getalsimbool uit die raam hieronder en skryf dit

      langs die korrekte getalnaam neer.

                     101        100        110

       3.3.1 Eenhonderd en een ------------

       3.3.2 Eenhonderd ------------

       3.3.3 Eenhonderd en tien -------------

4.       Skryf die getalnaam vir 47 neer.

         ____________________________

5.1      Skryf die tyd op die wyserplaat hieronder neer.

         Die tyd is ______________________.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
5.2      Teken die minuutwyser en die uurwyser op elk van die
         volgende wyserplate om die gegewe tyd aan te toon.

                6 uur                              Half 4

5.3      Bongie verlaat die huis om 7 uur in die oggend. Sy kom
         terug om 3 uur in die middag. Hoeveel ure was sy altesaam
         weg van die huis?

         Sy was ______ ure weg van die huis.

6.1      Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
         Watter breukdeel van die vorm is ingekleur?




         A     1 derde

         B     1 halwe

         C     1 kwart

         D     1 vyfde

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions    5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
6.2      Beantwoord die volgende vrae.

         Die bostaande diagram is verdeel in _______ gelyke dele

         en ‘n _______________ is ingekleur.

6.3      Kleur die gegewe breukdeel in elke diagram.

                een derde                            4 kwarte

7.1      Skryf die gegewe getalle van die grootste tot die kleinste:

               131           129              152     117       162

         _______          _______         ______    _______ _______

7.2
         Rangskik die getalle van die kleinste tot die grootste.

         100              110                95       90              105
7.2.1
         ____________________________________________________________________

         51                15               105       115             5
7.2.2
         ____________________________________________________________________



Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions            6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
7.3      Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
         Watter getalle is gerangskik van die grootste tot die
         kleinste?

         A     64        12        40        21    80

         B     80        64        40        21    12

         C     21        40        80        64    12

          D     80       64         21        12    40


8.1 Bereken 69 – 41 en omkring dan die letter voor die korrekte
    antwoord.

         A       28

         B       82

         C       72

         D       78

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions         7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

8.2              Vul die ontbrekende getalle in om die herhalende optel
                 som te voltooi.

8.2.1            27 + 2 + ________ + ________ = 33

8.2.2            31 + _______ + _______ + _______ = 43

8.2.3            16 + 10 ________ + _______ = ________

8.2.4            19 + 6 + ________ + ______ = _________

8.3      As 52 – 9 = 43 is, dan is 52 – 43 = _________

9.1      Merk die korrekte blok in die sin hieronder met ‘n “”.

         Die motorband kan                gly.          rol.

9.2      Omkring die voorwerp wat kan gly.

             fotoraam                            wiel

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions               8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

9.3              Teken ‘n voorwerp wat kan rol en ‘n voorwerp wat
                 kan gly.

                  Voorwerp wat kan rol. Voorwerp wat kan gly.

10.1     Trek ‘n simmetrielyn op die gegewe vorm.

10.2             Voltooi die figuur om ‘n simmetriese prent te maak.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
10.3              Merk die vorm met die korrekte simmetrielyn met ‘n
                  “”.

11.1     Voltooi elk van die volgende getalpatrone:

         11.1.1 66; 63; 60; _____; _____ ; _____.

         11.1.2 141; 145; 149; _____; _____; _____.

11.2               Vul die ontbrekende getalle in.

         11.2.1 162; _____; _____; 168, 170; _____ .

         11.2.2
                   152; 155; ____; ____; 164; ____ .

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions       10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

12.1     Die waarde van die onderstreepte syfer in 81 is __

12.2     In getal 73

         12.2.1 die getalwaarde van getal 7 is __

         12.2.2 die getalwaarde van getal 3 is __

13.1     Voltooi:

         13.1.1 29 Verdubbel = ______                 131.2 Halveer vir 29 = _______

13.2.1    Halveer die gegewe getal.

                  Getal                            Getal gehalveer

                    24

                    16

                    12

13.2.2 Verdubbel die gegewe getal.

                    Getal                          Getal verdubbel

                    18

                    10

                    14

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions       11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

13.3     Verdubbel elk van die volgende getalle deur ‘n optel getalsin te

         skryf.

13.3.1   6:          =            +

13.3.2   8:         =             +

14.1      Vul in “kleiner as” of “groter as” tussen die getalle om ‘n
          korrekte getalsin te maak.

          12 ___________________ 21

14.2      Vul in =, >, < tussen elke paar getalle om die stellings korrek

          te maak.

          14.2.1     122 _____ 102

          14.2.2     105 _____ 105

          14.2.3    101 _____ 110

14.3
          Omkring die korrekte teken om die stellings korrek te

          maak.

          14.3.1   5 + 5 > = < 23

          14.3.2   47 >       =    <   74

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
15.1       Voltooi die vloeidiagram:

              5                                        15.1.1

                                      x3
              7                                    15.1.2

15.2     Vul die ontbrekende getalle in.

           karre                  1          3              5              9

           wiele                  4                         20        24

15.3     Skryf die antwoord neer.

         15.3.1        2x 5 =

         15.3.2        10 x 4 =

61.1     Vul die regte bewerkingsteken in om die getallesin waar te
         maak.

         34             10 = 44

16.2
         Omkring die korrekte bewerkingsteken om die getallesin
         waar te maak.

         23        +     -   10 = 13

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions                 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

17.1     Omkring die swaarste item.

                 5kg                               1kg                2kg

17.2     Rangskik die gegewe items van die ligste tot die swaarste in
         die tabel hieronder .

                 5kg                               1kg                2kg

              Item                           Gewig

17.3

         Merk die blok met die korrekte antwoord met ‘n “X”.

         ‘n Baksteen is         swaarder             ligter   as my potlood.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions              14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

18.1     Bongani en sy vriende verpak 36 appels in sakkies met 4 in elke
         sakkie. Hoeveel sakkies kan hulle vol maak en hoeveel appels bly
         oor?

18.2     My juffrou het 38 potlode en sy deel dit gelyk op tussen 4
         leerders. Hoeveel potlode kry elke leerder en hoeveel bly oor?

           Elke leerder kry ______ potlode en _____ potlode bly oor.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

19.1     3 Koppies melk is nodig om 1 melkskommel te maak. Hoeveel
         koppies melk is nodig om 4 melkskommels te maak?

         4 melkskommels het ______________          koppies melk nodig.

19.2     Ma bak 4 koeke en sy gebruik drie koppies meel per koek.
         Hoeveel koppies meel het sy altesaam gebruik om die koeke
         te bak?

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
20.1     Kyk na die pryslys hieronder en beantwoord die vraag wat
         daarop volg.

                  R12,00                           R4,00

         Susan koop ‘n bal en ‘n roomys. Sy betaal met ‘n R20, 00
         banknoot. Hoeveel kleingeld moet sy kry?

                    R_________

20.2     Hoeveel roomyse kan Nomsa koop met ‘n R20?

         Nomsa kan ______ roomyse koop.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions     17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
20.3     Thandi wil graag 2 balle koop, maar sy het net ‘n R20.
         Hoeveel geld is sy kort?

         Thandi is R_______ kort.

21.1     Hoeveel vierkante is daar in die diagram hieronder?

         Die aantal vierkante is = __________

21.2     Tel die vierkante in die diagram hieronder en skryf die
         getalnaam neer.

         Die getalnaam is _________________

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

21.3     Kyk na die diagram hieronder en voltooi die sin:

         Daar is ____ klein vierkante en ______ groot vierkant.

22.1     Hoeveel pote het 9 koeie?

         Nege koeie het ___________ pote.

22.2     Daar is 4 dosies vetkryt in ons klaskamer. Elke dosie het 9
         vetkryte in. Hoeveel vetkryte is daar altesaam?

         Daar is altesaam ___________ vetkryte.

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions   19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

23.1     Gebruik die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.

                                Boeke deur 5 leerders gelees

                10

                 9

                 8

                 7

                 6

Aantal
                 5
boeke
                 4

                 3

                 2

                 1

                     Peter            Amy          John        Tshepo   Pam

         23.1.1 Wie het die meeste boeke gelees? _______________

         23.1.2 Hoeveel boeke het Amy en Pam saam gelees?

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions          20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

         23.2.1 Matome vra 18 seuns in sy klas uit oor hul gunsteling
                  TV program. Hy maak ‘n lys van hul antwoorde deur
                  die volgende te skryf:

                  S vir sport, N vir nuus, D vir drama en G vir
                  godsdiens.

                   S       N        D        D     G   N        G   D   S

                   G       S        N        G     S   S        D   S   G

                  Hoeveel seuns het die volgende as hul gunsteling TV
                  program gekies?

                  23.2.1 Sport?         ________

                  23.2.2 Drama? ________

                  23.2.3 Godsdiens? ________

                  23.2.4 Nuus?          ________

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions           21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
         23.2.5 Gebruik die inligting hierbo en teken ‘n prentgrafiek.

                  Sleutel: Gebruik (           ) om 1 seun voor te stel.

                                    GUNSTELING TV PROGRAM

                   Aantal

                     seuns

                                Sport        Drama     Godsdiens Nuus

                                               TV-PROGRAMME

Grade 2 Afrikaans Mathematics Exemplar Questions            22

## Related documents

- [2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/0e919f1f-3087-44ca-8fc1-42d2fd154cb7) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-memo/ffe41387-33b8-458e-910f-4a6f8b0ff401) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/1f7fec64-409e-45d8-9b42-b55a432391e0) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics-memo/7bb84004-4385-4b2b-8977-bf0394cb910e) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/6d632a2a-8572-4d40-9b21-9263892d8ed4) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 2 Mathematics

- [Sesetho Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sesetho-grade-2-memo/84061bdf-d6f8-4fb8-85f6-627b598e29be) — Memo · 2012
- [Numeracy Grade 2 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-memorandum/a4dc041f-2f1f-43fe-989a-2038c5e39562) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
