# Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo

> Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA Exemplars 2013, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                                 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                        MEMORANDUM
                                                  EKSEMPLAAR VRAESTELLE

                        Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye

                    GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE

VRAAG                                                              PUNTE          TOTAAL
                          VERWAGTE ANTWOORDE

1.1         Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde
            bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker             1
            wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord. 
1.2         Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde
            bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker             1               3
            wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord. 
1.3         Enige titel, wat een of meer van die volgende woorde
            bevat: Tumi, beste sokker ondersteuner, die sokker             1
            wedstryd, of enige aanvaarbare antwoord. 
2.1         D                                                             1
2.2         Tumi                                                          1               3
2.3         Tumi                                                          1
3.1         sokker veld.                                                  1
3.2         A                                                             1               3
3.3         die sokkerveld.                                               1
4.1                                                                Slegs 1
             Weg is hy na die skoolpark toe.                  1
                                                                   punt word
             Hy het gillend en singend huistoe gegaan.        4
                                                                   toegestaan
             Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld      2
                                                                   vir korrekte
             gehaas.
                                                                   volgorde
             Tumi het sy span aanhou ondersteun.              3
                                                                                           3
4.2                                                                Slegs 1
             Weg is hy na die skoolpark toe.
                                                                   punt word
             Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld
                                                                   toegestaan
             gehaas.
                                                                   vir korrekte
             Tumi het sy span aanhou ondersteun
                                                                   volgorde
             Hy het gillend en singend huistoe gegaan.
        Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

4.3         Ja                                                            1

VRAAG                                                              PUNTE       TOTAAL
                         VERWAGTE ANTWOORDE

5.1        Daar was geen doele aangeteken nie, hulle het nie
           goed gespeel nie, die wedstryd was eentonig, of enige           1
           aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute) 
5.2        Sy span het gewen, hy was sy span se beste
           ondersteuner, hy het sy span vertrou, of enige                  1
                                                                                        3
           aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute) 
5.3        Hy het sy span gretig ondersteun, hou wou deel wees
           van die finale sokker wedstryd, hy was gek na sokker,           1
           of enige aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer
           spelfoute). 
6.1        Om sy span aan te moedig, om nader aan die span te
           wees, sodat die spelers hom hoor skree, of enige                1
           aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute) 
6.2        Om nader aan sy spelers te wees, om beter te sien,
           sodat die spelers hom kan hoor, of enige aanvaarbare            1            3
           korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute) 
6.3        Leer ons om: nooit op te gee nie, altyd in ons
           sterkpunte te glo, alles is moontlik of enige                   1
           aanvaarbare korrekte antwoord. (Ignoreer spelfoute) 
7.1.1      A                                                              1
7.1.2      tromme.                                                        1            3
7.1.3      gelukkig.                                                      1
7.2.1      sing.                                                          1
7.2.2      vyf                                                            1            3
7.2.3      C                                                              1

        Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo   2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG                                                                 PUNTE       TOTAAL
                         VERWAGTE ANTWOORDE

8.1.1                 
           Tumi was opgewonde, terwyl die ander toeskouers
                                                                              2
           hartseer was. 
           (korrekte spelling)
8.1.2                                           
                                                                                           6
           Mamma het groente by die winkel gekoop.                            2
           (korrekte spelling)
8.1.3                                   
           Die kinders het in die koor gesing.                                2
           (korrekte spelling)
8.2.1                                              
           Hy sing hard, terwyl die spelers ‘n doel skop. (korrekte           2
           spelling)
8.2.2                
           Die melk is ‘n winskopie by die winkel.                            2            6
           (korrekte spelling)
8.2.3                 
           Die seun speel op die tromme.                                      2
           (korrekte spelling)
9.1.1      span                       Verkeerd indien meer as
                                                                              2
           truie                      twee woorde omkring is.
                                                                                           6
9.1.2      Enige twee naamwoorde om die sin logies te voltooi.                2
9.1.3      Ja                                                               2
9.2.1      sy                         Verkeerd indien meer as
                                                                              2
           haar                       twee woorde omkring is.
9.2.2.     Nee                                                              2            6
9.2.3      hulle                      Verkeerd indien meer as
                                                                              2
           hulle                      twee woorde omkring is.
9.3.1      a.      en                 Verkeerd indien meer as
                                                                              2
           b.      maar               twee woorde omkring is.
9.3.2      Ja                                                               2
9.3.3      a.      en                 Of enige aanvaarbare                                6
           b.      maar               korrekte voegwoord.                    2

        Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG                                                                 PUNTE       TOTAAL
                           VERWAGTE ANTWOORDE

10.1.1       skryf                                                           1
10.1.2       lam                                                             1            3
10.1.3       mes                                                             1
10.2.1       hare                                                            1
                                         Slegs korrekte spelling is
10.2.2       twee                                                            1            3
                                         aanvaarbaar.
10.2.3       blomme                                                          1
10.3.1       mans                                                            1
10.3.2       kinders                                                         1            3
10.3.3      tande                                                            1
11.1.1                                                        
                                                                              2
            Mandla het die eerste doel van die dag aangeteken.
11.1.2                                             
                                                                              2            6
            Waar is die apies, leeus en kameelperde?
11.1.3            
                                                                              2
            “Stop!” sê die juffrou.
11.2.1                                          
                                                                              2
            Daar is baie diere in die dieretuin.
11.2.2                                          
                                                                              2            6
            Waar is die tromme, viole en fluite?
11.2.3                  
                                                                              2
            “Laduuuuuma!” het Tumi geskree.
11.3.1                                 
                                                                              2
            Die kinders sing in die koor.
11.3.2                           
            Die kinders huil, “Mamma ons moet nou na die                      2
                                                                                           6
            dieretuin toe gaan!” 
11.3.3                           
            Wat het die ondersteuners, spellers en afrigters na die           2
            wedstryd gedoen? 
12.1        gespeel                                                          1
            dra                                                              1
12.2        gesing                                                           1
                                                                                           6
            speel                                                            1
12.3        koop                                                             1
            werk                                                             1

        Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo    4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG                                                      PUNTE        TOTAAL
                          VERWAGTE ANTWOORDE

13.1.1                                                    1 punt vir
            Alan enTumi                                    albei name
                                                                             3
13.1.2      Ntombi                                              1
13.1.3      Jed                                                 1
13.2.1      D                                                   1
13.2.2      B                                                   1           3
13.2.3      C                                                   1
13.3.1      kaas / kaastoebroodjie / Kaas toebroodjie           1
13.3.2      Vrydag                                              1           3
13.3.3      Maandag                                             1
14.1.1      C                                                   1
                                                                             2
14.1.2      3                                                   1
14.2.1      C                                                   1
                                                                             2
14.2.2      D                                                   1
14.3.1      die taxi.                                           1
                                                                             2
14.3.2      B                                                   1
15.         Verwys na die onderstaande rubriek.                              6

        Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                                           RUBRIEK

KRITERIA             BESKRYWING                                                   PUNTE
Paragrawe            Kopieër instruksies / een woord, frase of deel van ‘n sin.      0
(2 punte)            Een paragraaf                                                  1
                     Twee paragrawe                                                 2
Inhoud               Kopieër instruksies/ een woord, frase wat nie verband
                                                                                    0
(2 punte)            hou met onderwerp nie.
                     Een tot vier eenvoudige sinne wat verband hou met
                                                                                    1
                     onderwerp.
                     Tien eenvoudige of ses of meer saamgestelde sinne wat
                                                                                    2
                     verband hou met onderwerp.
Taal,                Meer as 10 taal, spel en punktuasie foute                      0
leestekens en        6 – 10 taal, spel en punktuasie foute.                         1
spelling             0 - 5 taal, spel en punktuasie foute.
                                                                                    2
(2 punte)
Trek een punt van die leerder se totaal af indien hulle Vraag 15 se sinne genommer
het.

       Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions Memo    6

## Related documents

- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/e7664637-c254-4ea4-985d-e2e2f4a2bc5d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-graad-3-memo/d0c241a8-05be-4420-b2cb-4ab0a402cb7f) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/ddc28c04-3eef-4c34-8978-91d54259dfa5) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFRHL GR3 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr3-qp-nov2017/c7d3c99f-4924-45cd-a740-f584f51fe48e) — QP · 2017
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-qp/d6cb5b25-6c13-4b82-9124-0df52ae5e754) — QP · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-qp/12170402-22a4-4c8c-b91b-67e9ba087dc2) — QP · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2016/b298a306-dca8-4ab3-8f62-c50fb55fd423) — QP · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl/d96750fc-ae61-4e2d-93fc-90be323a27d7) — QP · 2014 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-memo/2f24803a-5838-4fe5-9eaa-3c6a5c593bbf) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
