# Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA Exemplars 2013, 33 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 33

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA Exemplars 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar/6a50ca5d-584d-470c-aab9-8db93b3dd5bf)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Question paper, 33 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013

                        GRAAD 3

           AFRIKAANS HUISTAAL

      EKSEMPLAAR VRAESTELLE

   Hierdie boekie bestaan uit 32 bladsye, voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA)

1. Hoe om die eksemplaar vraestelle te gebruik

    Alhoewel die eksemplaar vraestelle vir die verskillende grade en vakke as 'n omvattende stel saamgestel is,
    hoef die leerders nie op die hele stel in een sessie te reageer nie. Die onderwyser moet toepaslike
    voorbeeldvrae kies wat deel vorm van die beplande les. Sorgvuldig geselekteerde individuele eksemplaar
    vraestelle of 'n hanteerbare groep vrae kan tydens die verskillende stadiums van die onderrig- en leerproses
    soos volg gebruik word:

    1.1    Aan die begin van 'n les as 'n diagnostiese toets om leerders se sterk en swak punte vas testel. Die
           diagnose moet lei tot onmiddellike terugvoer aan leerders en geskikte lesse moet ontwikkel word om
           aandag te gee aan die geïdentifiseerde swak punte en om die sterk punte uit te bou. Die diagnostiese
           toets kan as tuiswerk gegee word om nie onderrigtyd in die klaskamer te verloor nie.

    1.2    Gedurende die les as kort, informatiewe toetse om te assesseer of leerders die veronderstelde kennis
           en vaardighede ontwikkel soos wat die les verloop en om seker te maak dat geen leerder agter raak
           nie.

    1.3    By die voltooiing van 'n les of reeks lesse as 'n summatiewe toets om te assesseer of die leerders
           voldoende begrip het en of hulle die kennis en vaardighede in die voltooide les(se) kan toepas.
           Spoedige terugvoer aan leerders is noodsaaklik, sodat die onderwyser kan vasstel of daar dele van die
           les(se) is wat weer behandel moet word om spesifieke kennis en vaardighede vas te lê.

    1.4    Om by alle fases leerders aan verskillende tegnieke van assessering of vraagstelling bloot te stel, bv.
           hoe om meervoudigekeuse-vrae (MK), oop vrae of vryeresponsvrae, kortvrae, ens. te beantwoord.

    Waar diagnostiese en formatiewe toetse korter in terme van die aantal vrae kan wees, sal die summatiewe
    toets heelwat meer vrae insluit, afhangend van die hoeveelheid werk wat reeds teen 'n sekere tyd behandel is.
    Dit is belangrik om seker te maak dat leerders uiteindelik genoeg oefening kry in die beantwoording van 'n
    volwaardige toets, soortgelyk aan dié van die Jaarlikse Nasionale Assesseringsmodeltoets.

2. Memorandums of nasienriglyne

   'n Tipiese voorbeeld van die verwagte response (nasienriglyne) word by elke voorbeeldtoets en Jaarlikse
   Nasionale Assesseringsmodeltoets gegee. Onderwysers moet in gedagte hou dat die nasienriglyne geensins
   rigied is nie. Dit gee slegs breë riglyne ten opsigte van verwagte response en onderwysers moet aanvaarbare
   moontlikhede ondersoek en ander aanvaarbare response van die leerders aanvaar.

3. Kurrikulumdekking

   Dit is van kardinale belang dat die kurrikulum in elke klas ten volle behandel moet word. Die eksemplaar
   vraestelle vir elke graad en vak verteenwoordig nie die kurrikulum in sy geheel nie. Dit is slegs 'n voorbeeld
   van belangrike kennis en vaardighede en dek die werk wat op die eerste drie kwartale van die skooljaar
   betrekking het.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                        1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Lees die storie en beantwoord vrae 1 tot 6.

Een Saterdagoggend, het Tumi rond gehardloop om hom gereed te maak vir
die dag waarvoor hy so lank gewag het. Hy was geklee in sy sokkerspan se
t - hemp en het ook sy serp om sy nek gehad. Hy was baie opgewonde. Sy ma
het aan hom gevra, “Tumi waarom is jy so opgewonde vanoggend. Wat gaan
aan?”

“Ma!    Het jy vergeet? Die groot dag het uiteindelik aangebreek! Ons skool
bied die Jacksonville Primêre Liga finale skole sokkerwedstryd aan. Onthou,
Jacksonville het verlede jaar gewen, maar my span, Real Rovers Primêr het
belowe dat ons vanjaar die beker sal wen”.

Met sy vuvuzela in sy hand, hardloop hy na die skoolpark toe. Soos hy stap
groet hy almal wat hy kry en vra ook dat hulle sy span moet ondersteun.
Met sy aankoms by die sokkerveld het hy gou vir hom ‘n sitplek in die voorste
ry gaan soek.

Die skeidsregter blaas sy fluitjie. Die wedstryd het begin. Die toeskouers het
gefluit, geraas en uit volle bors gesing. Tumi het die hardste gesing en ook op
sy vuvuzela geblaas.

Beide spanne het gesukkel om punte aan te teken en die eerste helfte het
geëindig sonder enige doele. Sommige toeskouers was baie ongelukkig, maar
Tumi, die span se grootste ondersteuner het positief gebly. Hy het geskree,
“Kom nou manne, ek weet julle kan dit doen. Julle is mos wenners!” Hy het sy
vuvuzela so hard as wat hy kon geblaas.

In die tweede helfte het Tumi nog steeds sy span aangemoedig, maar die slag
het hy van die pawiljoen afgeklim en al langs die veld gehardloop. Sy span het
vier doele aangeteken en die opponente het geen doele aangeteken nie. Die
skeidsregter het die fluitjie geblaas om die einde van die wedstryd aan te
dui. Real Rovers Primêr het die beker gewen!

Al die ondersteuners het die oorwinning gevier. Tumi het op en af gespring
van opgewondenheid. Hy het gillend en singend huis toe gegaan.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions      2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
1.1    Gee ‘n titel vir die storie.

       Skryf dit op die lyn.

       .....................................................................................................................................

1.2    Wat dink jy sal ‘n goeie naam vir die storie wees?

       .....................................................................................................................................

1.3    Waaroor handel die storie?

       Skryf slegs een sin.

       ...............................................................................................................................

2.1   Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

      ... is die hoofkarakter in die storie.

      A          Tumi se ma

      B          Die skeidsregter

      C          Tommie

      D          Tumi

2.2   Omkring die korrekte antwoord.

      Die storie gaan oor (Vuvuzela                                    Tommie               Tumi             Tuli ).

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                        3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

2.3     Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

        Die belangrikste karakter in die storie is ...

         Die skeidsregter.
         Mamma.
         Tumi.

         Tom.

3.1     Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

        Die sokkerwedstryd was gespeel ...

         op die straathoek.

         in die parkeerarea.
         op die sokkerveld.
         by die stadion.

3.2     Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

        Waar was die sokkerwedstryd gespeel?

         A       Op die skool se sokkerveld.

         B       Op die straathoek.

         C       In die parkeerarea.

         D       By die stadion.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions        4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

3.3      Omkring die korrekte antwoord.

         Real Rovers Primêr speel hulle sokkerwedstryd ...

         (op die sokkerveld, in ‘n parkeerarea,     by die skoolpark,   by die

         stadion).

4.1      Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.

         Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die korrekte volgorde aan te dui.

        Weg is hy na die skoolpark toe.

        Hy het gillend en singend huistoe gegaan.

        Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld gehaas.

        Tumi het sy span aanhou ondersteun.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions       5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

4.2      Skryf die sinne oor in die regte volgorde.

          Tumi het sy span aanhou ondersteun.

          Hy het gillend en singend huistoe gegaan.

          Met sy aankoms het hy hom na die sokkerveld gehaas.

          Weg is hy na die skoolpark toe.

4.3      Is die orde van gebeure in die storie reg?

         Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

         Tumi het na die skoolpark gegaan. Hy het hom gehaas na die sokkerveld om

         ‘n sitplek te kry. Hy was baie opgewonde toe sy span wen. Hy het gillend en

         singend huistoe gehardloop.

         Ja

         Nee

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions       6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
5.1      Sommige van die ondersteuners was ongelukkig. Waarom?

         Skryf slegs een sin.

          Sommige van die ondersteuners was ongelukkig omdat
         ...................................................................................................................................
         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

5.2      Waarom was Tumi na die wedstryd so gelukkig?

         Skryf slegs een sin.

          Tumi was gelukkig omdat .......................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

5.3      Gee een rede waarom jy dink Tumi opgewonde was om op ‘n Saterdag -

         oggend skool toe te gaan.

         Skryf slegs een sin.

          Tumi was opgewonde omdat .........................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................
Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
6.1      Tumi het van die pawiljoen afgeklim en langs die veld gehardloop. Waarom

         dink jy het hy dit gedoen?

         Skryf slegs een sin.

         Tumi het langs die veld gehardloop .....................................................................
          ....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

6.2      Waarom dink jy wou Tumi in die voorste ry gesit het?

         Skryf slegs een sin.

         Tumi wou in die voorste ry sit omdat.................................................................
         ....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

6.3      Wat kan ons uit die storie leer?

         Skryf slegs een sin.

         Die storie .................................................................................................................

         ....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

         .....................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
7.1      Bestudeer die prent en beantwoord die vrae.



7.1.1    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
         Die kinders ...

         A        maak musiek.

         B        slaap.

         C        dans.

         D        hardloop.

7.1.2   Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

        Die seun aan die linkerkant, met die swart hare, speel die ...

         tromme.
         fluit.

         klavier.
         viool.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions      9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
7.1.3    Omkring die korrekte antwoord.

         Die kinders is almal ( bang      gelukkig        kwaad     hartseer ).

7.2      Bestudeer die prent en beantwoord die vrae.

7.2.1    Omkring die korrekte antwoord.
         Die groep kinders ( skree        praat      sing     huil ).

7.2.2   Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

        Daar is ... sangers in die groep.

         drie
         vier

         vyf
         twee

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions              10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

7.2.3   Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

        Die persoon in die middel van die groep is ‘n...

         A         vrou.

         B         man.

         C         seun.

         D         dogter.

8.1      Antwoord die vrae in die “Verlede Tyd”.

8.1.1    Skryf die sin oor in die verlede tyd.

         Tumi is opgewonde, terwyl die ander toeskouers hartseer is.

          ............................................................................................................................................

          ..............................................................................................................................................

         ...............................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                       11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
8.1.2   Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die sin wat in die verlede tyd geskryf

        is.

        Mammma koop groente by die winkel.

         Mamma het groente by die winkel gekoop.

         Mamma sal groente by die winkel koop.

8.1.3    Voltooi die sin in die verlede tyd.

         Kies die regte woord uit die blokkie.

          gesing          sing

         Die kinders het in die koor ............................................................... .

8.2      Antwoord die vrae in die “Teenwoordige Tyd”.

8.2.1    Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die sin wat in die teenwoordige tyd

         geskryf is.

         Hy het hard gesing terwyl die spelers ‘n doel geskop het.

         Hy sal hard sing terwyl die spelers ‘n doel skop.

         Hy sing hard, terwyl die spelers ‘n doel skop.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                               12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
8.2.2    Skryf die sin oor in die teenwoordige tyd.
         Die melk was ‘n winskopie by die winkel.
         ............................................................................................................................................

          ..............................................................................................................................................

         ...................................................................................................................................

8.2.3    Voltooi die sin in die teenwoordige tyd.

         Kies die regte woord uit die blokkie.

          gespeel           speel

         Die seun ....................................... op die tromme.

9.1      Antwoord die vrae oor “Naamwoorde”.

9.1.1    ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.

         Omkring twee naamwoorde in die sin.

         Die span lyk mooi in hulle nuwe truie.

9.1.2    ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.

         Voltooi die sin deur twee naamwoorde in die oop spasies in te vul.

         Die ................................... eet sy ...................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                       13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
9.1.3    ‘n Naamwoord is ‘n noemwoord.

         Is die onderstreepte woorde naamwoorde?

         Die kinders speel met die instrumente.

          Ja

          Nee

9.2      Antwoord die vrae oor “Voornaamwoorde”.

9. 2.1   ‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.

         Voltooi die sin deur twee voornaamwoorde in die spasies in te vul.

         John geniet dit om .................. werk te doen, terwyl Marie nie van ..............
         werk hou nie.

         ‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.
9. 2.2
         Is die onderstreepte woorde voornaamwoorde?

         Hulle speel hulle instrumente by die konsert.

          Ja

          Nee

         ‘n Voornaamwoord word gebruik in die plek van ‘n naamwoord.
9.2.3
         Omkring twee voornaamwoorde in die sin.

         Die toeskouers het hulle span toegejuig omdat hulle baie opgewonde was.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions              14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
9.3      Antwoord die vrae oor “Voegwoorde”.

9. 3.1   ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.

         Omkring een voegwoord in elke sin.

         a. Die apie doen toertjies en die leeu slaap.

         b. ‘n Haas eet wortels, maar ‘n leeu eet vleis.

9. 3.2   ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.

         Is die onderstreepte woorde voegwoorde?

         a. Die seun hardloop baie vinnig en skop ‘n doel.

         b. Sommige van die toeskouers was hartseer maar Tumi was bly.

          Ja

          Nee

9. 3.3   ‘n Voegwoord voeg twee of meer sinne saam.

         Voltooi die sinne deur voegwoorde in die spasies in te vul.

         a. Die seun speel die tromme ....................... die meisie speel die klavier.

         b. Die seuns speel die instrumente .............................. die meisie sing.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions              15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
10.1     Kyk na die prente en voltooi die sinne.

        10.1.1     Die tellinghouer                             .................................. die telling neer.

        10.1.2     ‘n Baba skaap word ‘n                             ..................... genoem.

        10.1.3
                   Ek sny die brood met ‘n                                      ...............................

10.2     Kyk na die prente en voltooi die sinne.

         10.2.1    Die doelskieter het lang                           ............................................. .

         10.2.2     Ek het             ............................... hande.

         10.2.3    Die         .....               .......................................... is rooi.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                    16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
10.3     Kyk na die prente en voltooi die sinne.

        10.3.1 Die                                            ................................... hardloop op die veld.

        10.3.2 Daar is vier                                               ..................................... by die partytjie.

        10.3.3 Ek borsel my                                            ..................................

11.1     Vul die nodige leestekens in.

11.1.1 Vul twee leestekens by die sin in.

         mandla het die eerste doel van die dag aangeteken

         ..................................................................................................................................

         ..................................................................................................................................

         ...................................................................................................................................

11.1.2 Omkring die komma en vraagteken.

         Waar is die apies, leeus en kameelperde?

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                       17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
11.1.3 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die regte leestekens

         “Stop!” sê die juffrou.

         Stop, “sê die juffrou.”

11.2     Vul die leestekens in.

11.2.1 Omkring die hoofletter en die punt.

         Daar is baie diere in die dieretuin.

11.2.2 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die korrekte leestekens.

         Waar is die tromme viole, en fluite.

         Waar is die tromme, viole en fluite?

11.2.3 Vul twee leestekens by die sin in.

         Laduuuuuma het Tumi geskree.

         ..................................................................................................................................

         ..................................................................................................................................

         ...................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                       18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
11.3     Vul die leestekens in.

11.3.1 Maak ‘n kruisie (x) in die blokkie langs die sin met die regte leesteken.

         Die kinders sing in die koor.

         Die Kinders sing in die koor.

11.3.2 Omkring die uitroepteken en die aanhalingstekens.

         Die kinders huil, “Mamma ons moet nou na die dieretuin toe gaan!”

11.3.3 Vul twee leestekens by die sin in.

         Wat het die spelers ondersteuners en afrigters na die wedstryd gedoen
         .................................................................................................................................

         ..................................................................................................................................

         ...................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                       19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
12.1     Vul die korrekte werkwoord in die spasies.

         Ons sê:

         Die span speel ‘n sokkerwedstryd.

          maar

         Die span het ‘n sokkerwedstryd                   .................................................... .

         Die seun het die water op die veld gedra.

         maar

         Die seun ............................. die water op die veld .

12.2     Kies die korrekte werkwoord uit die blokkies.

         Skryf dit op die lyn.

          sing                gesing

         Die koor het ’n mooi lied .................................................... .

          speel               gespeel

         Die dogters ................................................. op die fluite.

12.3     Omkring die korrekte antwoord.

         Die vrou ( koop             coop) kruideniersware by die winkel.

         Die winkeleienaar ( werk                weet ) in sy winkel.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                      20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
13.1     Lees die volgende tabel en antwoord die vrae.

                              Kos wat leerders by die sokkerwedstryd eet

Naam         Ontbyt                                                                Middagete
Alan         Melk en ‘n toebroodjie.                                               Sap en ‘n worsbroodjie.

Ntombi       Water, ‘n toebroodjie en vrugte.                                      Sap en vrugteslaai.

Tumi         Melk en ‘n toebroodjie.                                               Sap en ‘n worsbroodjie.

Jed          Vrugte en melk.                                                       Springmielies, sap, worsbroodjie en

                                                                                   ‘n vrugteslaai.

13.1.1 Watter leerders het dieselfde ontbyt geëet?

         ....................................................................................................................................

13.1.2 Een leerder het iets anders vir ontbyt gedrink as die ander leerders.

         Wie was die leerder?

          ................................................................................................................................................

13.1.3 Al die leerders het ‘n sap en iets gehad om te eet vir middagete.

         Wie was baie honger en het alles wat op die spyskaart was geëet?
         ................................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                      21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

13.2      Lees die volgende tabel en beantwoord die vrae.

                                          Tuiswerk

Dag             Taal                       Wiskunde          Lewensvaardigheid

Maandag         Spel en skryf              Verbindings       Rugby

Dinsdag         Lees en skryf              Verbindings       Rugby

Woensdag        Lees en skryf              Aan en terugtel   Netbal

Donderdag       Spel en skryf              Aan en terugtel   Rugby en netbal

13.2.1    Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

          Op watter dag lees en tel die kinders?

          A    Maandag

          B    Dinsdag

          C    Donderdag

          D    Woensdag

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions              22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

13.2.2   Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

          Watter sport word op ‘n Maandag en Dinsdag gespeel?

         A     geen sport

         B     slegs rugby

         C     slegs netbal

         D     netbal en rugby

13.2.3 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

         Watter huiswerk is dieselfde vir elke dag?

         A     aantel en terugtel

         B     lees

         C     skryf

         D     spel

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions     23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
13.3     Lees die volgende tabel en antwoord die vrae.

                                         Snoepie met ‘n gesonde spyskaart

Maandag                                         Woensdag                                               Vrydag
Vis, kapok aartappels en                        Kaastoebroodjie en sap.                                Hoendertoebroodjie en

melk.                                                                                                  melk.

Vrugteslaai en melk.                            Hoenderslaai en melk.                                  Groentesop en brood.

Hoenderslaai en melk.                           Vis, slaai en sap.                                     Vrugteslaai en melk.

Kaastoebroodjie en melk.                        Hoendersop.                                            Vis, kapok aartappels en

                                                                                                       sap.

13.3.1    Watter tipe toebroodjie kan op ‘n Woensdag gekoop word?

          ................................................................................................................................................

13.3.2    Op watter dag kan jy sop en brood koop?

          ................................................................................................................................................

13.3.3 Op watter dag kan jy melk koop, maar geen sap nie?

         .....................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                      24

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
14.1           Lees die volgende grafiek en antwoord die vrae.

                                     Gunsteling sportsoorte

               Sokker

 Sport kodes
               Rugby

               Netbal

               Hokkie

                Leerders         1        2      3        4      5   6     7      8

14.1.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

               Vergelyk die getal leerders wat verskillende sportsoorte beoefen. Watter

               sportsoort is die gunsteling?

               A    netbal

               B    hokkie

               C    sokker

               D    rugby

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions              25

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
14.1.2 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

                      Hoeveel meer leerders verkies rugby bo hokkie?

                      6
                      4
                      3
                      1

14.2                  Lees die volgende grafiek en beantwoord die vrae.

                                     Toeskouers by ‘n sokkerwedstryd

                           10
                                                                 
                            9
                                                                 
                            8
                                                                 
                            7

   Getal toeskouers
                                                                 
                            6
                                                                 
                            5
                                                                 
                            4
                                                                         
                            3
                                                                       
                            2
                                                                        
                            1
                                                                      
                                     Vroue      Dogters         Seuns     Mans

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                   26

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com
14.2.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

         Hoeveel dogters het na die sokkerwedstryd gekyk?

         A     10

         B     4

         C     3

         D     1

14.2.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

         Vergelyk die toeskouers wat na die wedstryd gekyk het. Wie hou die

         meeste van dié sport?

         A     vroue

         B     dogters

         C     mans

         D     seuns

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions   27

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com
14.3     Lees die volgende grafiek en antwoord die vrae.

                            Maniere om by die skool te kom

                                                 Stap

                            Skoolbus                    motor

                                          Taxi

14.3.1 Maak ‘n kruisie () in die blokkie langs die korrekte antwoord.

         Die meeste kinders kom skool toe met ...

         die taxi.
         die skoolbus.

         die motor.
         stap.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions            28

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com
14.3.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

         Watter breuk deel van die leerders stap skool toe?

         A     ‘n kwart.

         B     ‘n agtste.

         C     ‘n derde.

         D     die helfte .

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions    29

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com
15.1          Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor My gunsteling sport.

              Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.

                                                        My gunsteling sport.

....................................................................................................................................................

...................................................................................................................................................

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                            30

### Page 32

Downloaded from hlayiso.com
15.2          Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor My besoek aan ‘n

              winkel.         Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.

                                                     My besoek aan ‘n winkel.

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                            31

### Page 33

Downloaded from hlayiso.com

15.3          Skryf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor jou onderwyser.

              Maak seker jy gebruik die korrekte leestekens, taal en spelling.

                                                             My onderwyser

Grade 3 Afrikaans HL Exemplar Questions                                            32

## Related documents

- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/ddc28c04-3eef-4c34-8978-91d54259dfa5) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/a85d9df0-b989-401a-9feb-348e04275161) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/e7664637-c254-4ea4-985d-e2e2f4a2bc5d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.