# Afrikaans FAL Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo

> Grade 5 Afrikaans FAL memorandum from the ANA Exemplars 2013, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
               GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                             MEMORANDUM
                                MODEL

                     Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye
 VRAAG               VERWAGTE ANTWOORD                        PUNT   TOTALE
                                                                     PUNT
 AFDELING A: LEES
 1.1                 A√ of Marie se Nuwe Skoene                  1
 1.2                 A√ of Marie se Nuwe Skoene                  1   1
 1. 3                A√ of Marie se Nuwe Skoene                  1

 2.1                 B√ of sy met haar fiets gery het.           1
 2.2                 B√ of sy met haar fiets gery het.           1   1
 2.3                 B√ of sy met haar fiets gery het.           1

 3.1                 C√ of in ŉ skoenwinkel.                     1
 3.2                 C√ of in ŉ skoenwinkel.                     1   1
 3.3                 C√ of in ŉ skoenwinkel.                     1

 4.1                 D √ of Daar is ŉ gat in haar skoene.        1
 4.2                 D √ of Daar is ŉ gat in haar skoene.        1   1
 4.3                 D√ of Daar is ŉ gat in haar skoene

 5.1                 A√ of wil leer om haar skoenveters vas te   1
                            maak.
 5.2                 A√ of wil leer om haar skoenveters vas te   1
                            maak.                                    1

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo        1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

 5.3                 A√ of wil leer om haar skoenveters vas te    1
                                maak.

 6.1                 Haar ma wou nie haar skoenveters elke        1
                     oggend voor skool vas maak nie.
 6.2                 Haar ma nie haar skoenveters elke oggend     1
                     voor skool moet vas maak nie.
 6.3                 Sy wou die pers tekkies skool toe aantrek.   1

 7.1.1               Onwaar/ Waar                                 1
 7.1.2               Die kleur pers is gewoonlik deur dogters     1
                     verkies.
 7.2.1               Nee                                          1
 7.2.2               Die kleur pers is gewoonlik deur dogters
                     verkies.                                     1
 7.2.3               Onwaar / Waarp
                     Die kleur pers is gewoonlik deur dogters
                     verkies.

 8.1                 B √ Ons moet gewillig wees om nuwe dinge
                     te leer.                                     1
 8.2                 B√ Ons moet gewillig wees om nuwe dinge
                     te leer.
 8.3                 B√ Ons moet gewillig wees om nuwe dinge
                     te leer.

 9.1.1               Gelukkig                                     1
 9.1.2               Stil                                         1
 9.1.3               soos en soos                                 1

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

 9.2.1               swart en soos
 9.2.2               Die gedig handel oor vergelykings            1
 9.2.3               Stil                                         1

 9.3.1               Soos                                         1
 9.3.2               Vergelyking                                  1
 9.3.3               Swart soos woorde op gedrukte bladsye        1

 9.4.1               Swart                                        1
 9.4.2               Swart en blou                                1
 9.4.3               Gelukkig                                     1

 9.5.1               Reguit                                       1
 9.5.2               Dit gaan oor vergelykings                    1
 9.5.3               Vergelykings is die hoof gedagte.            1

 10.1.1              Vlieë                                        1
 10.1.2              Plante soos seegras                          1
 10.1.3              Wurms                                        1

 10.2                Die stuk gaan oor soorte visse en
                     verskillende soorte kos wat hulle eet soos
                     vlieë, seegras en wurms.                     3
 10.3                Die stuk gaan oor soorte visse en
                     verskillende soorte kos wat hulle eet soos
                     vlieë, seegras en wurms.                     3
                                                              TOTAAL AFDELING A :20

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo        3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES.
 11.1.1              In                                           1
 11.1.2              Vir                                          1
 11.1.3              Met                                          1
 11.1.4              Op                                           1   4

 11.2.1              In                                           1
 11.2.2              Onder                                        1
 11.2.3              In                                           1
 11.2.4              Op                                           1   4

 11.3.1              In                                           1
 11.3.2              Onder                                        1
 11.3.3              In                                           1
 11.3.4              Op                                           1   4

 12.1                Swem                                         1
 12.2                In                                           1
 12.3                Op                                           1

 13.1.1              Visse eet seegras.                           1
 13.1.2              Vissers verkoop hul visse op die mark.       1
 13.1.3              Eet                                          1

 13.2.1              Marie en Senzo lees oor verskillende visse   1
 13.2.2              Marie en Senzo lees oor verskillende visse   1
 13.2.3              Marie en Senzo lees oor verskillende visse   1

 13.3.1              Gekook                                       1
 13.3.2              Ma kook vis vir middagete.                   1

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo       4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

 13.3.3              Ma kook vis vir middagete.                   1

 14.1.1              Ons pa het daarvan gehou om ons te laat
                     lag.                                         1
 14.1.2              Ons pa het daarvan gehou om ons te laat
                     lag.                                         1
 14.1.3              Vissers het die visse op die mark verkoop.   1

 14.2.1              Die onderwyser het ons oor verskillende
                     visse geleer.                                1
 14.2.2              Die onderwyser het ons oor verskillende
                     visse geleer.                                1
 14.2.3              Die onderwyser het ons oor verskillende
                     visse geleer.                                1

 14.3.1              Ons het ŉ besige dag gehad.                  1
 14.3.2              Ons het ŉ baie besige dag gehad.             1
 14.3.3              Die dag was baie besig.                      1

 15.1                onvriendelike                                1
 15.2                vriendelike                                  1
 15.3                goeie                                        1

 16.1                vinniger                                     1
 16.2                Daar is nie groot visse in die see nie.      1
 16.3                Vissers verkoop nie hul visse op die mark
                     nie
                     OF
                     Vissers verkoop hul visse nie op die mark
                     nie                                          1

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo         5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

 17.1                A/lank                                         1
 17.2                A/langer                                       1
 17.3                A/langer                                       1

 18.1                D/gevaarlikste                                 1
 18.2                D/ gevaarlikste                                1
 18.3                D/ gevaarlikste                                1

 19.1                Op Saterdag het ons visse, krappe, haaie
                     en walvis in die see in Durban gesien.         6
 19.2                Op Saterdag het ons visse, krappe, haaie
                     en walvis in die see in Durban gesien.         6
 19.3                Op Saterdag het ons visse, krappe, haaie
                     en walvis in die see in Durban gesien.         6

 20.1.1              My vriend hou nie van visse nie.               2
 20.1.2              My vriend hou nie van visse nie.               2
 20.1.3              Visse leef nie in die water nie.               2

 20.2.1              Ons skool het nie die akwarium verlede
                     kwartaal besoek nie.                           2
 20.2.2              Ons skool besoek nie die akwarium nie.         2
 20.2.3              Ons skool het nie die akwarium verlede
                     kwartaal besoek nie.                           2
 21                  Punte sal toegeken word vir die korrekte
                     formaat, korrekte taal gebruik, feite wat
                     toepas. Enige relevante feite is aanvaarbaar

                                             TOTAAL AFDELING B: 25
 .

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo           6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

 Puntetoekenning vir Vraag 21
 Verwys na memorandum vir riglyne.

 21.1                Formaat                                   5
 21.2                Taal, spelling en punktuasie              5
 21.3                Inhoud                                    5
                                                        TOTAAL 15

Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo       7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                    VRAAG 15: PERSOONLIKE ERVARING (SKRYF VAN PARAGRAWE)
Dui die punt wat die leerder behaal op die vraestel aan vir Formaat en Lengte (FL=5), Taal (T=5) en Inhoud (I = 5) en ‘n groottotaal uit 15.

KRITERIA        VLAK 1                     VLAK 2                     VLAK 3                        VLAK 4
                0-1 punt                   2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Formaat         Inhoud wyk grootliks af    Inhoud wyk gedeeltelik     Goeie inhoud en formaat.      Uitmuntende inhoud en formaat.
en              van onderwerp en           af van onderwerp en
Lengte          formaat.                   formaat.
                Heeltemal te kort.         Het minstens 2 sinne       Redelike lengte.              Totaal gepaste/gevraagde lengte.
                Geen                       Het minstens 1 kort        Het minstens 3 volledige
                paragraaf/paragrawe.       paragraaf.                 sinne per paragraaf.

                0-1 punt                   2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Taal,           Totale, onvanpaste         Onvanpaste struktuur en    Meestal vanpaste struktuur    Feitlik totale vanpaste struktuur en toon.
-struktuur en   struktuur en toon.         toon.                      en toon.
-gebruik:       Swak sinstrukture met      Onvolledige sinne.         Volledige sinne.              Variasie in tipes sinne.
punktuasie,     geen onderwerp en
spelling        werkwoord nie.
                Talle spel, grammatikale   Enkele spel, grammatika    Beperkte spel, grammatika     Baie goeie gebruik van taal, spelling en
                en punktuasie foute.       en punktuasie foute.       en punktuasie foute.          punktuasie – feitlik foutloos.

                                           Ten minste TWEE feitlik    Ten minste VIER sinne met     Ten minste VYF sinne met onderwerp en
                                           foutlose sinne.            onderwerp en werkwoord.       werkwoord.

                0-1 punt                   2-3 punte                  4 punte                       5 punte
Inhoud          Totale afwyking van        Noem die onderwerp         Bly by onderwerp met          Onderwerp baie goed/uitmuntend
                onderwerp.                 maar wyk daarvan af.       afwykings hier en daar.       hanteer.

                Doel van skryfwerk glad    Doel van skryfwerk nie     Doel van skryfwerk            Doel van skryfwerk volledig bereik.
                nie bereik nie.            bereik nie.                gedeeltelik bereik.

   Grade 5 Afrikaans FAL Exemplar Questions Memo               8

## Related documents

- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test/4972de05-70dc-4cf3-93f8-2fb439d20881) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/4186bb7b-6534-48ed-a127-6a150cf0bda5) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/1fa8ca7d-e750-475e-9ed2-39ed649e6938) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans FAL

- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/70e7747d-f208-4599-aed5-d484afe4bdc2) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/cc519ce0-0692-4db0-b0ca-ed703a8c0f8d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b) — QP · 2021 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
