# Afrikaans Hl Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Hl memorandum from the ANA Exemplars 2013 (Afrikaans), 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-exemplar-memo/4eb3bc8c-bcc2-41ba-be61-09f61d4c170e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Hl
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Hl](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans Hl Grade 5 ANA Exemplars 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-exemplar-memo/4eb3bc8c-bcc2-41ba-be61-09f61d4c170e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                 GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
                                          MEMORANDUM
                                            MODELVRAE

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

                                                                          PUNTE       TOTAAL
VRAAG
                                 VERWAGTE ANTWOORDE

                                       AFDELING A
1.              A ✓Die verre hemel.                                               1      1

2.              C ✓gulsig.                                                        1      1

3.              C ✓kwaad.                                                         1      1

4.              A ✓Op ‘n vullishoop.                                              1      1

5.              D ✓Hulle moes hard werk om kos te kry.                            1      1

6.              ‘n Mens moet nie gulsig wees nie. ✓✓/’n Mens moet
                gehoorsaam wees.                                                  2      2
                (enige relevante antwoord wat betrekking het op die
                leesstuk)
7.              7.1 kwaad ✓                                                       1
                                                                                         2
                7.2 gulsig✓                                                       1

8.              B ✓Dit handel oor seisoene.                                       1      1

9.              9.1 vergelyking ✓                                                 1      1

                9.2 personifikasie ✓                                              1      1

10.             Bv. Dit is te koud in die winter.
                (Aanvaar enige relevante antwoord wat betrekking het op           2      2
                die vraag). ✓✓
11.             deure✓                                                            1

                alleen✓                                                           1      2

  Grade 5 Afrikaans HL Exemplar Memo          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                           PUNTE        TOTAAL
VRAAG
                                VERWAGTE ANTWOORDE

12.            A ✓ `n Gesonde leefstyl is goed.                                    1       1

13.            C ✓ Appels en spinasie.                                             1       1

14.            Hy wou graag gesonder leef. ✓ en hy wou graag langer
                                                                                   2       2
               leef./✓(Aanvaar enige soortgelyke antwoord.)

15.            Eet gesonde kos soos groente en vrugte. ✓
               Oefen gereeld/Doen gereelde oefening, soos draf, fietsry,           2       2
               stap,ens. ✓
               (Aanvaar enige soortgelyke antwoord.)
16.            INSTRUKSIES                                                  ANTWOORD

                Sy het sout bygevoeg en dit met mayonnaise gemeng.                 4✓
               Sy het gekerfde wortels bygevoeg.                                   2✓
                Sy het pasta gekook.                                                       2
                                                                                   1✓
               Sy het komkommer, slaaiblare en tamaties bygevoeg.                  3✓
               (Moet volgorde korrek hê vir 2 punte.)

                                                                     TOTAAL AFDELING A : 24

                                       AFDELING B

17.            17.1 Mnr. Ngubane sal✓ daagliks gimnasium toe gaan. ✓               2
                                                                                           4
               17.2 Ons gaan/sal ‘n gesonde slaai vir middagete
               eet✓✓.Enige van die twee antwoorde is aanvaarbaar.                  2

18.            Mnr. Ngubane het daagliks twee kilometer gestap omdat
               hy gewig wou verloor. ✓✓
                                                                                   2
                                            OF
               Mnr. Ngubane het daagliks twee kilometer gestap, want hy                    2
               wou gewig verloor. ✓✓

 Grade 5 Afrikaans HL Exemplar Memo          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                                                         PUNTE                    TOTAAL
VRAAG
                                   VERWAGTE ANTWOORDE

               (Enige een van die 2 antwoorde is aanvaarbaar.)

19.                                                                       Korrekte gebruik van
               19.1 Die hemel het gesê, “ Ek✓ sal ver weggaan.” ✓        aanhalingstekens aan
                                                                         die begin en einde van
                                                                                 die sin.

                                                                         Indien een of geen
                                                                         aanhalingstekens = 0

                                                                         Korrekte voor-
                                                                         naamwoord=1 punt

               19.2 Mnr. Ngubane het gesê dat hy✓ gister by die dokter   Korrekte voor-
                                                                         naamwoord=1 punt
               was.✓
                                                                         Korrekte vorm van
                                                                         werkwoord= 1 punt
                                                                                                     4

20.            rus✓                                                                1

               ontbyt ✓                                                            1                 2

21.            gevaarlik ✓                                                         1                 1

22.            beter ✓                                                             1                 1

23.            pasiёnte ✓                                                          1                 1

24.            D ✓ is                                                              1                 1

                                                                    TOTAAL AFDELING B: 16

                                          AFDELING C

25.            25.1      200 m ✓                                                   1

               25.2      1 500 m✓                                                  1

               25.3      5✓                                                        1                  5

               25.4      400 m✓                                                    1

 Grade 5 Afrikaans HL Exemplar Memo         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                                                                          PUNTE        TOTAAL
VRAAG
                                VERWAGTE ANTWOORDE

               25.5    800 m✓                                                     1

26.            Rubriek vir skryfwerk volg op die volgende bladsy.                 15

                                                                    TOTAAL AFDELING C: 20

                                                                       GROOTTOTAAL:     60

 Grade 5 Afrikaans HL Exemplar Memo          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Kriteria                               5                 4                   3                         2                       1                     0

Korrekte paragraaf-vorm (3)                                        Goedgestruktureerde     Sommige paragrawe         Slegs een paragraaf      Geen
                                                                   paragrawe met           wel gevorm, maar min      met geen poging          paragrawe.
                                                                   genoeg                  poging aangewend om       aangewend om
                                                                                                                     struktuur toe te pas.
                                                                   ondersteuning.          dit te struktureer.

                                                                   3 paragrawe met         2 paragrawe met
                                                                                                                     1 paragraaf met
                                                                   12 – 15 sinne.          6– 10 sinne.
                                                                                                                     5 of minder sinne.
Spelling en punktuasie (2)                                                                 Uitstekende spelling en   Sommige foute met        Swak spelling
                                                                                           toepassing van            spelling en toepassing   en swak
                                                                                           punktuasie.               van punktuasie.          toepassing van
                                                                                                                                              punktuasie.
                                                                                           Sonder foute met          6 sinne sonder foute
                                                                                                                                              Alle sinne het
                                                                                           korrekte spelling en      met korrekte spelling
                                                                                                                                              spelling en
                                                                                           punktuasie.               en punktuasie.           punktuasie
                                                                                                                                              foute.
Sinskonstruksie en                                                 Duidelike en logiese    6 duidelike en logiese    3 duidelike en           Geen duidelike
taalgebruik             (3)                                        sinne met die           sinne met die korrekte    logiese sinne met die    en logiese sinne
                                                                   korrekte taalgebruik.   taalgebruik.              korrekte taalgebruik.    met swak
                                                                                                                                              taalgebruik.

Inhoud                  (5)    13 - 15 sinne wat   11 - 12 sinne   8 – 10 sinne wat van    5 – 7 sinne wat van       2 - 4 sinne wat van      Geen
                               van toepassing is   wat van         toepassing is op die    toepassing is op die      toepassing is op die     toepassing op
                               op die onderwerp.   toepassing is   onderwerp.              onderwerp.                onderwerp.               die onderwerp.
                                                   op die
                                                   onderwerp.

Oorspronklikheid        (2)                                                                Uitstekende               Baie min                 Leerder skryf
                                                                                           oorspronklike idees.      oorspronklike idees      die vraag weer
                                                                                                                                              af.
                                                                                           7 – 15 verskillende       3 – 6 verskillende
                                                                                           sinne.                    sinne.

           Grade 5 Afrikaans HL Exemplar Memo                5

## Related documents

- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Eksemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-eksemplar-test/d0a9d037-d7ec-4a7c-9267-117513b75771) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2013-test/fc350822-ed0e-49c4-831b-ae3e44c7ba60) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Term 4 Eksamen](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-test/e70ab73f-eb42-487d-97e3-cebbeec54211) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012/6ff5b502-0974-4e84-a7b5-9917e9dd5dd3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/37419aff-74c7-4e8f-860b-3a79eac84264) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Hl

- [Gr 5 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld/ef43f90d-6cd6-4b0e-ac30-b1b0afadb8a3) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
