# Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2013 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2013, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-memo/b733c06e-1430-428b-9454-51d82c8be98c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA Exemplars 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-memo/b733c06e-1430-428b-9454-51d82c8be98c)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA Exemplars · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        basic education                       JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
        Department:                               GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
        Basic Education                                   MEMORANDUM
        REPUBLIC OF SOUTH AFRICA                          EKSEMPLAAR

Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.

VRAAG       MOONTLIKE ANTWOORDE                                   PUNT   TOTAAL
1.1         B: Die bobbejaan.✓                                      1      1
1.2         B: Die bobbejaan.✓                                      1      1
1.3         B: Die bobbejaan.✓                                      1      1
2.1.1       A: Die bobbejaan en die zebra.✓                         1
2.1.2       A: Die bobbejaan en die zebra.✓                         1
2.1.3       A: Die bobbejaan en die zebra.✓                         1      3

2.2.1       D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓                     1
2.2.2       D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓                     1
                                                                           3
2.2.3       D: hoe zebra sy strepe gekry het. ✓                     1
2.3.1       A: naby waterpoele.✓                                    1
2.3.2       A: naby waterpoele.✓                                    1
2.3.3       A: naby waterpoele.✓                                    1      3

            TWEE punte as almal reg is.✓ ✓
            EEN punt as drie korrek is. .✓
            GEEN punt as een of twee korrek is.
3.                                                                  2      2
            3
            2
            4
            1
4.1         Onwaar ✓                                                1
                                                                           2
4.2         Waar ✓                                                  1

            onbewaak ✓
5.1.1                                                               1
            (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.)
            onbewaak ✓                                                     3
5.1.2                                                               1
            (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.)
5.1.3       onbewaak ✓                                              1

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG      MOONTLIKE ANTWOORDE                                          PUNT   TOTAAL
           (Punt word slegs gegee as woord korrek gespel is.)
5.2.1      lik ✓                                                         1
5.2.2      lik ✓                                                         1
5.2.3      lik ✓                                                         1
6.1        alliterasie ✓                                                 1
6.2        idiom ✓                                                       1
                                                                                 4
6.3        vergelyking ✓                                                 1
6.4        ore ✓                                                         1
           Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van
           die volgende moet insluit:
           Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die
           waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy
7.1                                                                      3       3
           baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓
           Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat
           strepe gebrand (Aanvaar enige drie)
           Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van
           die volgende moet insluit:
           Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die
           waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy
7.2                                                                      3       3
           baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓
           Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat
           strepe gebrand (Aanvaar enige drie)
           Opsomming- Kyk na die volgende aspekte wat enige van
           die volgende moet insluit:
           Inligting rakende die bobbejaan wat baasspeel oor die
           waterpoel ✓/zebra wat gekant was teen sy
7.3                                                                      3       3
           baasspelerigheid .✓ `n bakleiery tussen die twee diere✓
           Diere wat in verskillende rigtings gaan. ✓ Die zebra wat
           strepe gebrand (Aanvaar enige drie)
           Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓
8.1        Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie.                   1       1
           (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.)
           Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓
8.2        Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie.                   1       1
           (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.)
           Hy sou nie strepe gehad het nie. ✓
8.3        Hy sou ook nie oor die plein kon galop nie.                   1       1
           (Ignoreer spelling en taalfoute as die sin betekenis het.)
9.1        Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie       1       1

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG      MOONTLIKE ANTWOORDE                                            PUNT   TOTAAL
           Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓
           Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie
9.2                                                                        1
           Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓
           Baklei is nie die oplossing nie. Baklei is nie mooi nie
9.3                                                                        1
           Aanvaar enige verduideliking wat relevant is tot die teks .✓
10.1       Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓               1       1
10.2       Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓               1       1
10.3       Aquafresh tandepasta of tandepasta of Aquafresh.✓               1       1

           Aanvaar ja of nee met `n rede. ✓✓
           Indien ja: Ek wil graag `n vars asem hê/skoon tande
11.1       ens.                                                            2       2
           Indien nee: Ek gebruik `n ander soort tandepasta/dit is
           te duur ens. ✓✓
12.1       C: mondhigiëne✓                                                 1       1
12.2       C: mondhigiëne✓                                                 1       1
12.3       C: mondhigiëne✓                                                 1       1
           Gee skoner tande.
           Maak tande witter.
13.1       Verskaf minerale.                                               1
           Aanvaar enige een. ✓
           gratis.                                                                 3
           monster.
13.2       kraakvars.                                                      2
           nuut.
           Aanvaar enige twee. ✓✓
14.1       kraakvars./skoner.                                              1
           witter.
14.2                                                                       1
           slegte
14.3                                                                       1       3
           Aanvaar enige drie. ✓✓✓
                                                                           1
15.        T✓ ina sê dat ✓al haar ✓vriende Aquafresh gebruik.              1       3
                                                                           1
                                                           TOTAAL AFDELING A: 54
             Die sywurmmot is die ongelukkigste van al die
             vlieënde insekte, want sy lewe is baie kort
                                                                      1
16.          Die✓moet `n hoofletter / vlieënde kry deelteken op✓      1        3
                                                                           1
             Punt aan die einde van die sin✓

17.1         soortnaam ✓                                                   1

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG      MOONTLIKE ANTWOORDE                                            PUNT   TOTAAL
17.2         abstrakte selfstandige naamwoord ✓                            1       3

17.3         eienaam ✓                                                     1
18.1.1       spin ✓                                                        1
18.1.2       spin ✓                                                        1
18.1.3       spin ✓                                                        1
18.2.1       gebroei✓                                                      1
                                                                                   3
18.2.2       gebroei✓                                                      1
18.2.3       gebroei✓                                                      1
18.2.4       moes✓                                                         2
19.1         na ✓                                                          1
19.2         deur ✓                                                        1       2

19.2.1       na ✓                                                          1
19.2.2       deur ✓                                                        1
19.3.1       na                                                            1
19.3.2       deur                                                          1
20.1         Die ruspe kan nie vlieg nie, ✓want hy het nie vlerke nie.     1
             Die wyfie mot wil nie die kokon verlaat nie. ✓ Maar dit is
20.2                                                                       1       3
             tyd om eiers te lê
20.3         Die mot het geen mond nie ✓ daarom kan hy nie eet nie.        1
21.1         dit ✓                                                         1
21.2         hierdie ✓ (Moet nie vir punktuasie penaliseer nie.)           1       3
21.3         haar ✓                                                        1
22.1.1       lê ✓                                                          1
22.1.2       spandeer ✓                                                    1       2

22.2.1       lê ✓                                                          1
22.2.2       spandeer ✓                                                    1       2
22.3.1       lê ✓                                                          1
22.3.1       spandeer ✓                                                    1

             Die mot het vlerke. ✓
23.1                                                                       2       2
             Hy kan nie vlieg nie .. ✓
23.2         Die mot het vlerke maar hy kan nie vlieg nie.                 2       2
23.3         Die mot het vlerke maar hy kan nie vlieg nie.                 2       2
24.1         Teenwoordige ✓                                                1

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG       MOONTLIKE ANTWOORDE                                          PUNT       TOTAAL
24.2          Toekomende ✓                                                  1           3

24.3          verlede tyd✓                                                  1

25.1          Vraagsin ✓                                                    1
                                                                                        3
25.2          Stelsin ✓                                                     1

25.3        Bevelsin ✓                                                      1
26 Dagboekinskrywing (sien ingeslote rubriek)                                       15
                                                                  TOTAAL AFDELING B: 28
                                                                  TOTAAL AFDELING C: 5

Vraag 26 Dagboekinskrywing

Kriteria                                                                 Maak by elke
                                                                         kriteria en tel op.
FORMAAT VIR DAGBOEKINSKRYWING (3 punte)
Datum, aanhef en eerste persoon                                                    3
Datum, aanhef en eerste persoon ( enige twee)                                      2
Datum, aanhef en eerste persoon ( enige een)                                       1
Datum, aanhef en eerste persoon (kriteria nie bereik nie)                          0
WOORD EN SINSVLAK (3 punte)
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie.                  3
(Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 5 foute minder
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie.                  2
(Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 6-9 foute
Die korrekte gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie.                  1
(Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 10-13 foute
Die verkeerde gebruik van woordeskat, spelling en sinskonstruksie.                 0
(Hoofsin, onderwerp, gesegde en voorwerp) 14-foute en meer
AANTAL SINNE (3 punte)
8 tot 10 sinne                                                                     3
5 tot 7 sinne                                                                      2
1 tot 4 sinne                                                                      1
Geen sinne nie                                                                     0
TAALGEBRUIK (3 punte)
Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens.                3
5 foute of minder
Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens.                2
6 – 9 foute
Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens.                1
10 - 13 foute
Die korrekte gebruik van tydsvorme, werkwoorde, taal en leestekens.                0
14 en meer foute
INHOUD (3 punte)
Van toepassing, interessant,oorspronklike sinne met spesifieke                     3
informasie wat alle aspekte van die instruksies aanspreek( hoe en waar

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

voorval plaasgevind het. Beskrywing van emosies, kreatiwiteit en
gemaklike skryfstyl.)
Verskillende, oorspronklike sinne wat alle aspekte van die instruksies     2
dek. (hoe en waar voorval plaasgevind het). Beskrywing van emosies.
Logiese sinne wat alle aspekte van die instruksies dek. (hoe en waar       1
voorval plaasgevind het.
Geen logiese sinne wat alle aspekte van die instruksies dek nie. (hoe en   0
waar voorval plaasgevind het)
Geen beskrywing van emosies, geen kreatiwiteit en geen gemaklike
skryfstyl.)

Grade 6 Afrikaans HL Exemplar Question Memo              6

## Related documents

- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-test/c389acf3-0abb-4077-a0be-29f784976a7c) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/59f4701e-979b-46b4-b9c9-e053948ab3f0) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL 2012 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-test/d267fdf5-7da4-440b-ae89-70df02e6b9a1) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/77578219-50ca-4195-9832-206e50e6abe3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
