# Afrikaans Grade 1 ANA 2014 Memo

> Grade 1 Afrikaans memorandum from the ANA 2014, 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 2

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/afrikaans) › [Afrikaans Grade 1 ANA 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2)

## About this document

Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 2 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                           JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                               GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                       MEMORANDUM

PUNTE: 20

                         Hierdie memorandum bestaan uit 2 bladsye.

                     GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE.

 VRAAG                          VERWAGTE ANTWOORDE                             PUNTE

1.1      B/b                                                                      1
1.2      M/m                                                                      1
2.1      haas                (Korrek oorgeskryf)                                  1
2.2      pan                 (Korrek oorgeskryf)                                  1
3.1
          ‘n Dag op die plaas
          ‘n Dag by die dieretuin                                                  1
          ‘n Dag by die dam                             X     

3.2       Pappa/Pa/pappa/pa
                                                                                   1
         Ignoreer spelling.

3.3
          Dit is vir almal lekker by die dam.                 3
                                                                                   1
          Hulle gaan dam toe.                                 1
          Pappa braai die vis.                                2   
         Slegs 1 punt word toegeken vir die regte volgorde.
         Geen halwe punte word toegeken nie.
4.       D (Korrek indien die regte antwoord op enige manier aangedui is.)        1
5.       vis         (Korrekte spelling word vereis)                              1
6.       D  (Korrek indien die regte antwoord op enige manier aangedui is.)       1

Grade 1 Afrikaans HL Memorandum                     1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

    VRAAG                         VERWAGTE ANTWOORDE                                   PUNTE

7.
                Sy word nat            Jan vang ‘n vis                                     2
                                                    

8.                                                                                           2
            Dit is lekker by die dam. (Korrek oorgeskryf)
9.1         C  (Korrek indien die regte antwoord op enige manier aangedui is.)            1
9.2         bus/ taxi  of enige aanvaarbare vervoermiddel wat by die prent pas.           1
            ( korrekte spelling)
            Korrekte sinskonstruksie en gebruik van leestekens. 
10.1                                                                                       1
            ( Ignoreer spelling.)
10.2        Verwys na onderstaande assesseringstabel.                                      3
                                                                          TOTAAL         20

                                  ASSESSERINGSTABEL VIR VRAAG 10.2

0 Punte                       1 Punt                      2 Punte                   3 Punte
                              Ignoreer spel- en           Ignoreer spel- en
                              taalfoute.                  taalfoute.
       Geen poging                                                                  Skryf 2 toepaslike
        aangewend nie.                                                                sinne met geen
                               Twee geskrewe               Twee toepaslike          spasiëring- en
       Aanwysings
                                                                                      leestekenfoute nie.
        oorgeskryf.             sinne, maar hou nie          sinne, maar met
                                verband met die              spasiëring- en/of       Woorde met
       Onvolledige sinne.      prent nie.                   leestekenfoute.          aangeleerde klanke
                                                                                      is reg geskryf.
       Woorde hou nie                   OF                         OF
        verband met
        prentjie nie.          Een eenvoudige sin          Een saamgestelde
                                wat wel verband hou          sin wat van
       1 Sin. Hou nie          met die prentjie.            toepassing is op die
        verband met die                                      prent, wat ook ‘n
        prentjie nie.                                        voegwoord in het.

Grade 1 Afrikaans HL Memorandum                       2

## Related documents

- [Grade 1 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-hl-2013-test/8fd2d0f0-7d3c-4aca-85a7-2b40e4a8e724) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 1 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-1-2012/6f6aaa6f-81c9-43b4-bb81-619ec403e391) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1/71fd2cb6-0ae9-4c83-bda2-dc946c061dbd) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar/089d1af3-4be1-4d50-8601-51ef89eb3452) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/4aace6c7-2681-48c3-80df-8e518f57ad69) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1/7956eb37-72e6-4688-8d39-783e202662d5) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
