# Afrikaans Grade 2 ANA 2014 Question Paper

> Grade 2 Afrikaans question paper from the ANA 2014, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-hl/1795bc44-a56c-4133-8858-70cdcef6cc17
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/afrikaans) › [Afrikaans Grade 2 ANA 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-hl/1795bc44-a56c-4133-8858-70cdcef6cc17)

## About this document

Afrikaans · Grade 2 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1


                           Downloaded from hlayiso.com


                                                                              PUNTE     

                               JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                  GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL
                                             TOETS

PUNTE: 30

TYD: 1 UUR

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK __________________________________________________________________________

DISTRIK __________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________________

EMIS NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 2A) ____________________________________________________________________

VAN ______________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG ()                  SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM                     C    C    Y    Y    M     M    D    D

                       Hierdie toets bestaan uit 14 bladsye, die voorblad uitgesluit.



### Page 2


                   Downloaded
                       
                              from hlayiso.com

    Inligting aan die onderwyser:

      1. Lees elke vraag stadig en duidelik hoorbaar voor aan die
        leerders.

      2. Lees elke vraag twee keer terwyl die leerders in hul vraestel
        volg.

      3. Laat genoeg tyd toe sodat die leerders onafhanklik die
        antwoorde in die betrokke spasie kan invul.

      4. Sodra die leerders die vraag voltooi het, kan u voortgaan om
        die volgende vraag te lees.

      5. Volg dieselfde prosedure vir elke vraag tot aan die einde van
        die vraestel.

      6. Die vraestel tel 30 punte.

      7. Die toegelate tyd vir die toets is 60 minute.

Praktiese oefeninge

1.    Omkring die letter bo die regte antwoord.
      Dit is ‘n 

                  A          B             C          D
                 kat.       koei.         hen.    hond.

Grade 2 Afrikaans HL Test             1



### Page 3


                   Downloaded from hlayiso.com

2. Maak ‘n X in die regte blok langs die regte antwoord.

       Dit is ‘n ...
                                        kat.

                                        rot.

                                        hond.

                                        koei.      X

In jou toets sal jy nog vrae kry soos die wat jy reeds
beantwoord het.

                 Die toets begin op die volgende bladsy.







Grade 2 Afrikaans HL Test           2



### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Kyk na die prent hieronder.

Il Omkring die letter langs die regte antwoord.

Dit is 'n ... TS

A skaaf.
B skeer.
C skoen.
D skeur.
I.2 Kyk na die prent en kies die regte woord hieronder.
bly blaar blokke blou

Dit is 'n prent VON occ cece eee ce ee ee eee ee ee ee ease

Grade 2 Afrikaans HL Test 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

          1.3         Omkring die letter langs die regte antwoord.

                      Ons eet ... vir ontbyt.

                      A     broek

                      B     brood

                      C     brak

                      D     brei

Grade 2 Afrikaans HL Test                4



### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

    Lees die storie en beantwoord dan vrae 2-8 hieronder.

     Dagbreek Primˆre Skool bied ‘n rugby-byeenkoms vir al die primˆre
     skole aan. Die graad 2 seuns en -dogters is baie opgewonde.

     Die afrigter laat die kinders elke dag oefen. Die afrigter blaas die
     fluitjie. Elke kind moet bo–oor en onderdeur die bande hardloop, dan
     moet hulle op die wipmat of op die trampolien spring en dan op ‘n
     stoel sit. Die afrigter sˆ: “Baie mooi!”

     Die seuns en dogters van Dagbreek Primˆre Skool het hul
     wedstryde teen die ander skole gewen. Hulle harde werk is beloon.
     Hulle was baie opgewonde omdat hulle die groot trofee gewen het.

     Die kinders kry elkeen ‘n lekkerny by die snoepie. Die afrigter gee
     vir die kinders skyfies, kaas, vrugteskommels en volgraan brood.















Grade 2 Afrikaans HL Test            5



### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

2. Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

Kies 'n titel (naam) vir die storie wat die beste sal pas.

Die skoolwedstryd

Die klaswedstryd

Die rugbywedstryd

Die netbalwedstryd

3. Maak'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Wie het die kinders elke dag laat oef'en?

Die seuns.

Die dogters.
Die hoof.

Die afrigter.

4. Voltooi die sin.

bee c eect eee e ee ea eee eaeeeeeees Primére Skool het die rugby-

byeenkoms aangebied.

Grade 2 Afrikaans HL Test 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
     5.        Plaas die gebeure van die storie in die regte volgorde.

                Nommer die sinne van 1-4 in die regte blokkies.

                  Die kinders het ‘n lekkerny gekry.
                  Dagbreek Primˆre Skool het die rugbywedstryd
                  gewen.
                  Dagbreek Primˆre skool het die rugby-
                  byeenkoms aangebied.

                  Die afrigter het die kinders elke dag laat oefen.

6.          Maak’n kruisie (x ) in die blokkie langs die regte antwoord.

            Die kinders het die wedstryd gewen, want 

                 hulle het elke dag geoefen.

                 die afrigter het die fluitjie geblaas.

                 die kinders was baie opgewonde.

                 hulle het ‘n lekkerny by die snoepie gekry.

     Grade 2 Afrikaans HL Test             7

     

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
7.         Maak’n kruisie (x ) in die blokkie langs die regte antwoord.

           Die seuns en dogters was baie opgewonde, want ...

                     hulle het elke dag geoefen.

                     hulle het die groot trofee gewen.

                     die afrigter het hulle gehelp.
                     hulle het nie ‘n lekkerny by die snoepie gekry nie.

8.        Beantwoord die vrae hieronder.

          Skryf die antwoord op die lyn neer.

               8.1       Waarvan in die storie het jy gehou of nie gehou nie?

                         ......................................................................................................
                         .

               8.2       Gee ‘n rede vir jou antwoord.

                         .
                         .

     Grade 2 Afrikaans HL Test                                     8

     

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
9.         Omkring die letter langs die regte antwoord.
           Watter woord beteken dieselfde as mooi?

           A       gaaf

           B       goed

           C       beste

           D       pragtig

10.       Skryf die regte antwoord op die lyn neer.

           Die teenoorgestelde van groot is ...........................

Grade 2 Afrikaans HL Test                 9



### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
11.       Omkring die letter langs die regte antwoord.

          11.1         ‘n Nare ...oom sal jou laat skree.

                      A      r

                      B      vr

                      C      dr

                      D      str

          11.2        Die kinders spring op die ...oel.


                      A      br

                      B      st

                      C      str

                      D      tr













Grade 2 Afrikaans HL Test                  10



### Page 12


                      Downloaded from hlayiso.com


                                                                                      
12.       Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae.
                                                                                      

                                           Graad 2 Koekverkoping                     
                                                                           
                 5                                                                   

                                                                                      
                                                                           
                 4                                                                   

                                                                                 
                 3
                                                                                      
                                                                           
                 2                                                                   

                                                                                      
                                                                           
                 1                                                                   

                                                                                     
           Dae           Maandag      Dinsdag    Woensdag   Donderdag Vrydag
                                                                                      




          12.1        Omkring die letter langs die regte antwoord.
                      Op watter dag is die meeste koek verkoop?

                      A     Maandag

                      B     Dinsdag

                      C     Woensdag

                      D     Donderdag

Grade 2 Afrikaans HL Test                      11



### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
          12.2      Omkring die letter langs die regte antwoord.
                    Op watter dag is die minste koek verkoop?

                    A       Maandag

                    B       Dinsdag

                    C       Woensdag

                    D       Donderdag

          12.3      Omkring die letter langs die regte antwoord.

                    Watter graad het koekverkoping gehou?

                    A       3

                    B       4

                    C       1

                    D       2

13.       Omkring die letter langs die regte antwoord.
          Die afrigter het  gehelp.
            A      julle s’n

            B      ek

            C      hulle

            D      ons s’n

Grade 2 Afrikaans HL Test               12



### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14.       Skryf die volgende sinne oor.

          Begin met die woorde wat gegee is.

          14.1       Lebo speel met haar hond.

                     Gister ..............................................................................................

          14.2       Johan lees ‘n boek.

                     Môre .................................................................................................

15.       Skryf die sinne oor.

          15.1       Vul t wee leestekens by die sin hieronder in.

                     Karel eet elke week vleis vrugte en groente

                     .......................................................................................................

          15.2       Vul e en leesteken by die sin hieronder in.

                     Hou jy van rugby

                     ............................................................................................................

16.       ‘n Selfstandige naamwoord is iets waaraan jy kan vat, sien
          of voel.

          Kyk na die prent en vul die selfstandige naamwoord in.

          Sy het ‘n mooi                                            . aan.









Grade 2 Afrikaans HL Test                                    13



### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
17.       Skryf ‘n paragraaf van 5-8 sinne oor die prent.

           

           

           

           

           

           

           

           

           

           ....

           

           

           

                                                      TOTAAL: 30

Grade 2 Afrikaans HL Test           14



## Related documents

- [ANATest+Grade+2+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2-memo/92cc43ed-dc89-49a4-9933-2ac5b6a8e4ac) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar-memo/af177923-31b3-4f2d-8fa6-9456380c7d18) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/37fcc7bb-638b-4089-8a84-505231edaa65) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/7d452934-32bc-4246-8158-4fd185104326) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
