# Mathematics Grade 2 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics/ad36cec9-4ebf-47b9-9401-4e6b2b6fd225
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/mathematics) › [Mathematics Grade 2 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics/ad36cec9-4ebf-47b9-9401-4e6b2b6fd225)

## About this document

Mathematics · Grade 2 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com






                                                                 PUNTE   





                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                       GRAAD 2 WISKUNDE: AFRIKAANS
                                  TOETS

PUNTE: 30

TYD: 1 UUR

PROVINSIE_______________________________________________________________________

DISTRIK _________________________________________________________________________

STREEK________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________

EMIS NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 2A) __________________________________________________________________

VAN _______________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG ()        SEUN                               MEISIE

GEBOORTEDATUM
                       C    C    Y    Y    M     M     D      D

              Die toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.



### Page 2

Downloaded from hlayiso.com


    Instruksies aan die onderwyser:
    1.   Lees elke instruksie stadig en hoorbaar voor aan die leerders.
    2.   Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders die vraag in hulle
         vraestelle volg.
    3.   Gee hulle genoeg tyd om die antwoorde onafhanklik in die gegewe
         spasies te skryf.
    4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op
         rofwerkpapier nie.
    5.   Sodra hulle klaar ‘n antwoord geskryf het, lees u die volgende
         vraag.
    6.   Volg dieselfde prosedure totdat al die vrae beantwoord is.
    7.   Leerders mag nie sakrekenaars gebruik nie.
    8.   Die toets tel 30 punte.
    9.   Toegelate tyd vir die toets is 60 minute.
    10 . Doen die oefenvraag met die leerders.

Oefenvraag
Tel 36 en 25 bymekaar. Antwoord: H oofrekene                      36 + 25 = 61
                               of
Antwoord: d eur die “opbreek/afbreek” metode te gebruik.

          36 + 25                  of           6 + 5 = 11
           = 30 + 6 + 20 + 5               30 + 20 = 50
           = 30 + 20 + 6 + 5               36 + 25 = 61
           = 50 + 11
           = 61                     of
Antwoord: deur aan te tel.
         36 + 20          56 + 5     61
 Jy mag nie die “vertikale metode” gebruik nie.
                Die toets begin op die volgende bladsy.

        



### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
    1.   Voltooi die patroon deur slegs die volgende vorm te teken.

                                                                   _____________

    2.   Voltooi:

                          Simbool                                  Getalnaam

         2.1                                               eenhonderd nege en sestig

         2.2                  72

    3.   Kleur twee vyfdes van die onderstaande diagram in.

    4.   Skryf die waarde van die onderstreepte getal in 47 neer.
         ________________

         



### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
    5.   Teken een ronde vorm.

    6.   Omkring die letter voor die korrekte antwoord.

         Die bewerkingsteken in 63 ___ 12 = 51 is ...

         A    +
         B    =
         C    ÷
         D    _

    7.   Teken een lyn van simmetrie.

        



### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
    8.   Skryf die getalle van die kleinste na die grootste.
         139, 152, 78, 93, 125, 171
         ____, ____, ____, ____, ____, ____

    9.   Beantwoord 9.1 en 9.2.

         9.1   Die helfte van 48 = ______.

         9.2   Verdubbel 34 = _______.

         



### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

    10.   Verbind die prent met die korrekte woord.

                                                      gly

                                                      stapel

    11.   Vul in “is kleiner as”, “is groter as” of “is gelyk aan” om die
          stelling waar te maak.

          158 _________________________ 158.

         



### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

    12.   Omkring die letter voor die korrekte antwoord.
          Die tyd getoon op die wyserplaat is ...

          A   half sewe.
          B   kwart oor drie.
          C   half vier.
          D   kwart oor ses.

         



### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
    13.   Kyk na die onderstaande prentjie en beantwoord die vraag.

           
                olifant                                      renoster   kat
           

          Watter dier is die ligste? _____________.

         



### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
    14.   Voltooi die getalsin in 14.1 en 14.2.

          14.1

                   ____ x ____ = _____

          14.2

                   __ + __ + __ + __ + __ + __ + __ = _____

    15.   Voltooi die getalpatroon in 15.1 en 15.2.

          15.1   ____; ____; ____; 12; 9; 6; 3

          15.2 44; 48; 52; 56; ____; ____; ____

           



### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
    16.   Voltooi die getalsin.

          34 + ____ = 75

    17.   Die kinders sit in groepe van 4 in die klas. Daar is 12 groepe.
          Hoeveel kinders is daar altesaam in die klas?

          

          

                                                                   
          Daar is altesaam ___________ kinders in die klas.

         



### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
    18.   Voltooi die tabel:

                                  Ek het                      Ek koop vir   Kleingeld
              18.1
                                     R35                             R15

              18.2                                                   35c       15c

    19.   Verdeel die 25 lepels in die prent hieronder gelykop tussen 5
          meisies.

               Elke meisie kry ______ lepels.                                         

               



### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
    20. Vier vol koppies water maak ‘n ketel vol.
        Hoeveel vol koppies water is nodig om 2 ketels vol te maak?

        Twee ketels het ______ koppies nodig.

        



### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
    21.             Gebruik die prentgrafiek om die onderstaande sinne te voltooi.

                           Die opname van die weer op sommige dae in Julie
                                                                                                    
                      8

                                                                                                    
                      7                            

                                                                                                     
                      6            
                                                                                    
                                                                                                     
                      5
                                                                                    

        Getal dae
                                                                                                       
                      4
                                                                                  

                                                                                                       
                      3
                                                                                  

                                                                                                       
                      2
                                                                                  
                                                                                                        
                      1                                                                                  
                                                                                                  
                                 Bewolk          Sonnig         Donder-         Reën   Sneeu       Winderig
                                                                    weer                                

                    21.1   Daar was ________ reËndae in Julie.

                    21.2 Daar was ________ meer winderige dae, as donderweerd.

                                                                                                            TOTAAL: 30

                     



### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics-memo/7bb84004-4385-4b2b-8977-bf0394cb910e) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-memo/ffe41387-33b8-458e-910f-4a6f8b0ff401) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/0e919f1f-3087-44ca-8fc1-42d2fd154cb7) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/1f7fec64-409e-45d8-9b42-b55a432391e0) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/6d632a2a-8572-4d40-9b21-9263892d8ed4) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 2 Mathematics

- [Sesetho Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sesetho-grade-2-memo/84061bdf-d6f8-4fb8-85f6-627b598e29be) — Memo · 2012
- [Numeracy Grade 2 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-memorandum/a4dc041f-2f1f-43fe-989a-2038c5e39562) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
