# Afrikaans Grade 3 ANA 2014 Memo

> Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA 2014, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                                                 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                                        MEMORANDUM

        PUNTE: 40
                                    Die memorandum bestaan uit 3 bladsye.

                               GEEN HALWE PUNTE WORD TOEGEKEN NIE.

VRAAG                                VOORGESTELDE ANTWOORDE
                                                                                                PUNTE

1.         Enige titel waarin een of meer van die volgende woorde voorkom: Mier, Duif,
           vriende, jagter, gered, help, of enige ander aanvaarbare antwoord .
                                                                                                        1
           Moenie kopiëring van ‘n sin uit die teks wees nie. (Ignoreer spelling.)

2.         C                         (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)             1

3.         bos.                      (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)             1

4.
            “Waarom drink jy nie water uit die rivier nie?”                  2
                                                                             4                  Slegs 1 punt
            Duif vlieg oor die rivier en laat die takkie in die water val.
                                                                                                   vir die
            “Help!” skree Mier. “Ek verdrink.”                               3                   korrekte
                                                                                                  volgorde
            “Ek is dors” sê Mier.                                            1

5.         Mier wil die jagter keer om vir Duif te vang, Mier wil Duif beskerm, sodat die
           jagter hom nie kan vang en doodmaak nie, of enige ander aanvaarbare en                       1
           verstaanbare antwoord.                                       (Ignoreer spelling.)
6.         ... hulle het vriende geword, omdat hulle mekaar gehelp het/hulle altwee het in
           die bos gebly of enige aanvaarbare en verstaanbare antwoord. 
                                                       OF
           ... hulle het nie vriende geword nie, omdat hulle nie dieselfde is nie of enige              1
           aanvaarbare en verstaanbare antwoord. 

                              (Ignoreer spelling.) (Geen punt vir Ja/Nee - slegs vir rede.)
7.1        C                      (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)                1

7.2        apies                    (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)              1

           Grade 3 Afrikaans HL Memo                     1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
8.1    slim 
       ou                                                                                 2
       (Verkeerd as meer as twee byvoeglike naamwoorde per vraag omkring is.)

8.2    dieretuin 
       museum                                                                             2
       (Verkeerd as meer as twee selfstandige naamwoorde per vraag omkring is.)

8.3
       a.   en                                        (Slegs korrek as en aangedui is.)   1
       b.   maar                                 (Slegs korrek as maar aangedui is.)
                                                                                           1
9.1    Die apies klouter in die piesangbome. 
                                                                                           1
       (Korrekte spelling van vetgedrukte woord is ‘n vereiste asook korrekte
       woordorde)
9.2    Die honger leeu brul vir die springbok. 
                                                                                           1
       (Korrekte spelling van vetgedrukte woord is ‘n vereiste asook korrekte
       woordorde)
9.3    Die vinnige luiperd het die haas gejaag. 
                                                                                           1
       (Korrekte spelling van vetgedrukte woorde is vereiste asook korrekte
       woordorde)
9.4    Die olifante het deur die rivier geloop. 
                                                                                           1
       (Korrekte spelling van vetgedrukte woorde is ‘n vereiste asook korrekte
       woordorde)
10.1   trein/ lokomotief                           (Korrekte spelling)                    1

10.2   skryf/ teken                                  (Korrekte spelling)                  1

10.3   bad/kom/wasbak/skottel                        (Korrekte spelling)                  1

11.1                                
       Mollie is ‘n spelerige seekoei.                       (Ignoreer spelling)           2

11.2                      
       Waar is my skooltas?                                  (Ignoreer spelling)           2

11.3                                         
       Hoeveel busse, taxi’s en motors is daar?               (Ignoreer spelling)          2

12.1
                   Stelsin               x 
                   Vraagsin
                                                                                           1

       (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)
12.2
                   Stelsin
                   Vraagsin              x 
                                                                                           1

       (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)
13.1   Donderdag                               (Ignoreer spelling)                        1

       Grade 3 Afrikaans HL Memo                  2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG                           VOORGESTELDE ANTWOORDE
                                                                                         PUNTE

13.2    trein                                                    (Ignoreer spelling)             1
13.3    bus                                                      (Ignoreer spelling)             1
14.1    B                      (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)             1
14.2    C                     (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.)              1
15.     Sien Assesseringstabel                                                                    6
                                                                            TOTAAL:              40

                                       ASSESSERINGSTABEL

        KRITERIA                           BESKRYWING                            PUNTE

                        Kopieër instruksies/een woordfrase, of gedeelte van ‘n     0
                        sin/minder as 4 sinne/sinne genommer.
         Paragraaf
        (Maksimum
          1 punt)       Een paragraaf met 4 of meer sinne wat aaneenlopend         1
                        is en nie op aparte lyne geskryf is nie.

                        Kopieër instruksies/een woordfrase, of gedeelte van ‘n     0
                        sin.

                        1–3 eenvoudige sinne wat betrekking het op die
                                                                                   1
          Inhoud
                        onderwerp.
        (Maksimum
        3 punte)        4–6 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die
                                                                                   2
                        onderwerp.

                        7–8 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die
                                                                                   3
                        onderwerp.

                        1–3 sinne met meer as 5 taal-, leesteken- en
           Taal,        spelfoute.                                                 0

         leestekens     1–3 sinne met 0–5 taal-, leesteken- en spelfoute.
         en spelling                             OF                                1
                        4–6 sinne met meer as 5 taal-, leesteken- en
        (Maksimum       spelfoute.
          2 punte)      7–8 sinne met 0–5 taal-, leesteken- en spelfoute.
                                                                                   2

        TOTALE PUNT
                                                                                   6

        Grade 3 Afrikaans HL Memo                  3

## Related documents

- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl/d96750fc-ae61-4e2d-93fc-90be323a27d7) — Afrikaans · QP · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+3+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo/d9182e4e-f030-4aef-ac7a-b2fdacfbc002) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-braille/e4149a01-3063-47f1-b5e3-883fafa72d30) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3-memo/5d45468f-1467-4f65-a564-05a435fe4e32) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFRHL GR3 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr3-qp-nov2017/c7d3c99f-4924-45cd-a740-f584f51fe48e) — QP · 2017
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-qp/d6cb5b25-6c13-4b82-9124-0df52ae5e754) — QP · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-qp/12170402-22a4-4c8c-b91b-67e9ba087dc2) — QP · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2016/b298a306-dca8-4ab3-8f62-c50fb55fd423) — QP · 2016 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 QP](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-qp/6831397e-6ca7-42fe-978d-0be5fda91d21) — QP · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2014/84655572-697e-4a20-a625-e642214c35cc) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
