# Mathematics Grade 3 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 3 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-mathematics/cbc06efe-fab6-4dab-b3ed-c22af1bcbb51
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-mathematics/cbc06efe-fab6-4dab-b3ed-c22af1bcbb51)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                              PUNTE

                  JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                      GRAAD 3 WISKUNDE: AFRIKAANS
                                 TOETS

PUNTE: 40
TYD: 1 UUR

PROVINSIE    __________________________________________________________

STREEK _______________________________________________________________

KRING _______________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _____________________________________________________

EMIS NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 3A) __________________________________________________________

VAN __________________________________________________________________

NAAM ________________________________________________________________

GESLAG ()
                            SEUN                              DOGTER

GEBOORTEDATUM         C    C    Y    Y    M     M    D    D

             Die toets bestaan uit 14 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerders:

1.    Beantwoord al die vrae in die spasies en raampies wat voorsien word.
2. Doen al die berekeninge op die vraestel.
3. Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.
4. Die vraestel tel 40 punte.
5. Die tydsduur is 60 minute.
6. Die onderwyser sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen.

Oefenvoorbeeld

Bereken: 125 + 64

Antwoord met gebruik van hoofrekene.

125 + 64 = 189

                                           of

Antwoord met gebruik van die ‘opbreek-/afbreekmetode’.

        125 + 64
         = 100 + 20 + 5 + 60 + 4
         = 100 + 20 +60 + 5 + 4
         = 100 + 80 + 9
         = 189
                                           of

Antwoord met gebruik van die ‘aantelmetode’.

    125 + 64     125 + 60 + 4        185 + 4     189

Jy mag nie die ‘vertikale metode gebruik nie’.

                        Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                     1


### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.        Rangskik 432, 324, 243, 342 van die kleinste na die grootste.

              ________; ________; ________; ________.

2.        Tel terug in 100e vanaf 521.

              521; ____; ____; ____; 121

Omkring die letter voor die regte antwoord vir 3-6.

3.        37 verdubbel =

          A      78

          B      67

          C      74

          D      66

4.        3.15 vm op ‘n analooghorlosie dui ...

        A       kwart oor drie in die oggend aan.

        B       kwart oor drie in die aand aan.

        C       kwart voor drie in die oggend aan.

        D       kwart voor drie in die aand aan.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                   2


### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

5.        Rond 132 af tot die naaste 10.

          A     140

          B     135

          C     130

          D     100

6.        Breek die getal 254 af in honderde, tiene en ene.

          A     200 + 50 + 4

          B     200 + 5 + 4

          C     200 + 5 + 40

          D     200 + 50 + 40

     7.   Voltooi 7.1 en 7.2.


          7.1 Herhaal die patroon een keer.

                                                _______________________

          7.2    Tel aan in 20s.

                 220; 240; _______; ______; ________.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                  3


### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

8.        Skryf die naam van die gegewe voorwerp neer.

                                        ______________________________

9.        Skryf die naam van die gegewe vorm neer.

                                          _____________________________

10.       Trek een lyn van simmetrie op die vorm.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                  4


### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

11.       Skryf die getalsimbool vir driehonderd ses en dertig neer.

          ______________________________

12.       Skryf die getalnaam vir 165 neer.

            ______________________________

13.       Skryf die waarde van die onderstreepte syfer neer:

          472 ___________________________

14.       Die handspan van elk van hierdie hande is 10 cm.

         Die handspanne is altesaam ___________cm.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                   5


### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Voltooi die sinne in 15 en 16.

                                     Waspoeier

                                                 

15.       Die bostaande waspoeier se massa word gemeet in _______________.

16.       Die bostaande bottel se inhoud word gemeet in _________________.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                 6


### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

17.       Beantwoord die vrae in 17.1 en 17.2.

          17.1     Nelson eet 2 blokkies van die sjokolade hieronder.

                   Watter breukdeel van die sjokolade eet Nelson? ___________.

          17.2     Cindy eet een kwart van die sjokolade hieronder.

                   Hoeveel blokkies van die sjokolade eet Cindy? _______________.






























Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                     7


### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

18.       Bereken die antwoorde in vrae 18.1 en 18.2.

          18.1      In die speelgoedkis is daar 12 sokkerballe, 12 rugbyballe en 12
                    tennisballe. Hoeveel balle is daar altesaam?

          18.2      5 x 10 = _______________

19.       Mamma verdeel 42 lekkers gelykop tussen haar 3 kinders.

          Hoeveel lekkers kry elke kind?

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                      8


### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

20.       Kyk na die prentjie en beantwoord die vrae wat volg.

         Skool

                                                                          Huis

          20.1     Hoeveel keer draai Ben wanneer hy vanaf sy huis na die skool loop?

                   ________________________________.

          20.2     Is die boom links of regs van Ben wanneer hy skool toe loop?

                   ________________________________.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                   9


### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

      21.   Gebruik die “aantelmetode” om 245 + 153 te bereken.

22.         Gebruik die ‘”afbreekmetode” om 489 - 256 te bereken.



Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                  10


### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

23.       Bestudeer die staafgrafiek om die vrae wat volg te beantwoord.

                                            Leerders se troeteldiere

                                 14

                                 12

                                 10

               Aantal leerders
                                 8

                                 6

                                 4

                                 2

                                 0
                                      vis       voËl         hond      kat

          23.1 Watter troeteldier is die gewildste? ______________

          23.2 Hoeveel leerders hou van honde? _________________























Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                            11


### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

24.       Kyk na die pryse van die musiekinstrumente en beantwoord die vrae
          wat volg.


                             R25,00
                                                   R13,50                   R18,25

          Trom                        Kitaar                 Trompet


24.1      Watter twee musiekinstrumente kan jy koop vir presies R38,50?

          _______________________ en _______________________

24.2      Jan koop die trompet en betaal met ‘n R50 noot. Hoeveel kleingeld sal
          hy kry?

          Hy sal R_____,_____ kleingeld kry.

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                 12


### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

25.     Herlei:

         25.1           R3,50 = _________c

         25.2           200c = R____ , ____

26.       Bereken 42  2.

                

27.       Trek die wysers op die analooghorlosie om 05:15 aan te dui.

                                 12
                            11         1

                    10                     2

                    9                          3

                        8                  4
                             7         5
                                  6

28.    Dui die spronge op die getallelyn aan sodat 25 + 25 = 50.

            0               25   50   75       100   125   150

                                                                        TOTAAL: 40

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test                               13


### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Grade 3 Mathematics Afrikaans Test   14


## Related documents

- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr 3 AFRIKAANS NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [MATHS GR3 NOV2014 QP XHOSA](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-nov2014-qp-xhosa/840c49ca-502b-45ce-8a3a-8d4aeedf5a55) — Mathematics · QP · 2014
- [MATHS GR3 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-qp-nov2014-afr/7330840e-3b00-4b87-bef1-a35eebf12de6) — Mathematics · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
