# Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Memo

> Grade 4 Afrikaans FAL memorandum from the ANA 2014, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                          JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                        GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                                      MEMORANDUM

    PUNTE: 50                      Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

                                                                                   PUNTE
VRAAG                                  MOONTLIKE ANTWOORDE

                 AFDELING A
1                A DAAGLIKSE NUUS/Daaglikse Nuus ✓                                         1

2                B Skoolmeisies red seun se lewe. ✓                                        1

3                C Silvia Hlongwane ✓                                                      1

4                A het ‘n ambulans gebel en die bloeding gestop. ✓                         1

5                Ja                                                                        1

                 Die meisies het die bloeding gestop OF Hy kon doodgegaan het OF
                 Die meisies het hulle noodhulptasse by hulle gehad en noodhulp
                 toegepas OF Die meisies het die ambulans gebel OF Die meisies
                 het gehardloop om hom te help                                             1
                 Enige gepaste antwoord✓
6                Om hulleself teen MIV te beskerm OF Om infeksie van die wond te
                 voorkom/vermy OF Gesondheidsredes OF Om hulle hande te                    1
                 beskerm.
                 Enige gepaste antwoord✓
7                prys ✓                                                                    1

8                A Kinders is in staat om mekaar se lewens te red.✓                        1

9                C pasiënte na en van die hospitaal ✓                                      1

10               B gelukkig ✓                                                              1

11               baie✓                                                                     1

12               gee ✓                                                                     1

13               C vind✓                                                                   1

14               … het Bennie in die boom geklim. ✓                                        1

    Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum                  1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                   PUNTE
VRAAG                               MOONTLIKE ANTWOORDE

              REAKSIE OP TEKS :       Informasie teks

15            B seerplek✓                                                             1

16             ….. die wond hoër as die hart te hou OF drukking op die wond toe
              te pas OF die verband op die wond te druk.       Enige gepaste          1
              antwoord✓
17            Jy moet `n dokter gaan sien.✓                                           1

18            Ja                                                                      1

              Handskoene beskerm jou teen moontlike infeksie met MIV deur die
              hantering van ‘n ander persoon se bloed. OF                             1
              Enige gepaste antwoord. ✓
19            hande ✓                                                                 1

20            … die wond het aangehou bloei.✓                                         1

21            C op ✓                                                                  1

22            4 2 3 1.✓ ✓
              Leerders moet al die sinne in die korrekte volgorde hê om twee
              punte te verdien. OF                                                    2
              Indien leerders twee sinne in die korrekte volgorde het, gee slegs
              een punt.✓
                                                        TOTAAL AFDELING A:           25

              AFDELING B:       TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

23            Waarom was Bennie gelukkig?
              Een punt moet toegeken word vir die hoofletter(B✓)                      2

              Een punt moet toegeken word vir die vraagteken(?) ✓
24            onthou✓                                                                 1

25            C Mev Twala het gesê: “Mooi so meisies!”✓                               1

26            sy✓                                                                     1

27            A skoon✓                                                                1

 Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum                   2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
28            Wie ✓                                                         1

29            Môre sal hulle Bennie se wonde verbind. OF Môre gaan hulle    1
              Bennie se wonde verbind.✓
30            geval✓                                                        1

31            Die ambulans was nie vinnig nie. ✓                            1

32             A Meneer✓                                                    1

33            ongelukkig✓                                                   1

34            B stadig✓                                                     1

35.1          draai✓                                                        1

35.2          Koe-ke-roe-koe✓                                               1

                                                       TOTAAL AFDELING B:   15

 Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: SKRYF (sien rubriek hieronder)

36                   Rubriek

Kriteria                       2                        1                       0

36.1 Korrekte        5 - 6 goed              1 - 3 goed                 Geen sinne nie.
getal sinne          gestruktueerde          gestruktueerde sinne.
                     sinne.

36.2 Spelling en     Geen spel-of            1 - 3 sinne sonder spel-   Baie foute met spel- en
punktuasie           punktuasiefoute in al   of punktuasiefoute.        punktuasie.
                     die sinne nie.

36.3                 Goed gestruktueerde Bevredigende                   Geen logiese sinne nie
Sinskonstruksie      en logiese sinne.   gestruktueerde sinne.          en baie swak
en taalgebruik                                                          taalgebruik.
                     Uitstekende gebruik     Bevredigende gebruik
                     van taal.               van taal.

36.4 Inhoud          5 - 6 sinne wat         1 - 3 sinne wat            Geen betrekking op
                     betrekking het op die   betrekking het op die      onderwerp nie.
                     tema.                   tema.

36.5             Uitstekende                 Redelike oorspronklike     Geen oorspronklike
Oorspronklikheid oorspronklike idees.        idees.                     idees nie.
                      5 -6 verskillende      1 - 3 verskillende sinne. Leerder herskryf die
                     sinne.                                            vrae.

     TOTAAL                                                                         / 10

                                                                     TOTAAL AFDELING C: 10
                                                                           GROOTTOTAAL: 50

Grade 4 Afrikaans FAL Memorandum                   4

## Related documents

- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012-memo/9f94c66c-57a3-402a-bdc6-51dfde171163) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 4 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4-memo/464bda55-35f4-40ad-bb9c-226581245001) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/ed59eac5-bbc6-4a5e-b506-606b2f074445) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/b9182b70-316f-441c-9712-eb26667177d4) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/8f80e99c-edf8-42d8-80c4-8c6cd9e7ff2d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Exam June 2021 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/d0f76486-7532-4682-b2c3-d7042c0e3ce1) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/625961f2-5942-42aa-9030-cbdc00a1ba6d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/d5265596-3e5f-4645-ac04-f7b533c4d827) — QP · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
