# Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department: PUNTE

Basic Education

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TOETS

PUNTE: 50
TYD: 1% uur

PROVINSIE

STREEK

DISTRIK.

NAAM VAN SKOOL

EMISNOMMER (9 syfers) | | | | | | | | |

KLAS (bv. 4A)

VAN

NAAM

SEUN DOGTER

GESLAG (/)

GEBOORTEDATUM

Hierdie toets bestaan uit 15 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder

1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.

Die toets duur 1% uur.

k Oo N

Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeelde lei voordat jy met die toets
begin.

5. Skryf netjies en leesbaar.

Oefenvoorbeelde

Voorbeeld 1

Omkring die letter van die korrekte antwoord.
Kool is *n....

A vrug.

B groente.

C wortel.

D bessie.

Jy het die vraag korrek beantwoord as v(8) omkring het.

Voorbeeld 2
Skryf die korrekte antwoord in die spasie.
Johan is ’n seun en Marie is “n

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy die woord "dogter" ingevul het.

Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 4 Afrikaans FAL Test 1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A: BEGRIPSTOETS

Lees die leesstuk hieronder en beantwoord vrae 1-14.

DAAGLIKSE NUUS

20 Maart 2013

Skoolmeisies red seun se lewe

Deur Silvia Hlongwane

Twee 9-jarige skoolmeisies van Laerskool Greenway het gister ‘n 6-jarige seun gered wat uit
*n boom geval het.

Brenda Smith en haar vriendin, Mandu Shabalala, was op pad huis toe na hulle noodhulpklas
by Laerskool Greenway. Hulle het afgekom op die 6-jarige Bennie Basson, wat uit ‘n boom
geval het waarin hy geklim het om vrugte te pluk. Die meisies het gehardloop om hom te
help. Bennie het sy kop gestamp en was bewusteloos. Hy het ook sy arm gesny en kon
hom doodgebloei het as die meisies nie sy bloeding gestop het nie. Die meisies het ‘n
ambulans gebel en toe daarin geslaag om Bennie se bloeding te stop. Bennie was gelukkig
dat die twee meisies op pad huis toe was na hulle noodhulpklas en dat hulle, hulle
noodhulptasse by hulle gehad het. Hulle het ook handskoene gehad om hulleself te beskerm
teen moontlike MIV-infeksie as gevolg van die hantering van ‘n ander persoon se bloed.
Hulle het Bennie se wond verbind voordat die ambulans opgedaag het.

Mev. Twala, die skoolhoof, sal tydens saalopening op Vrydag, ‘n toekenning aan die twee
meisies oorhandig.

Sluit aan by die Rooikruis. Gebruik jou plaaslike telefoongids om die nommer van jou
provinsie te vind.

[Aangepas uit DBO werkboek]

Grade 4 Afrikaans FAL Test 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Omkring die letter van die korrekte antwoord vir vrae 1-4.

Wat is die naam van die koerant?

A __ Daaglikse Nuus

B  Sondag Nuusblad

C  Sowetan

D_ Beeld (1)
2. Die hoofopskrif van die koerant is ...

A Seun red skoolmeisies se lewe

B___Skoolmeisies red seun se lewe

C_ _Noue ontkoming van die dood

D- ‘nSlegte dag by die skool (1)

3. Wie het die berig geskryf?
A Mev. Twala
B _ Sipho Dladla
C Silvia Hlongwane (1)
D —_Mandu Shabalala

4. Hoe het die meisies Bennie gered?

Die meisies ...

A het *n ambulans gebel en die bloeding gestop.

B het verby hom geloop en met mekaar gepraat.

C het die hoof, Mev. Twala, gebel.

D het gehardloop om Bennie by die skool te red. (1)

Grade 4 Afrikaans FAL Test 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

5. Dink jy Bennie was gelukkig dat die meisies naby was om hom te help?

Gee ‘n rede vir jou antwoord.

6. Beantwoord die volgende vraag.

Waarom dink jy was dit belangrik vir die meisies om handskoene te dra?

7. Skryf die korrekte spelling van die onderstreepte woord neer.

Die skoolhoof het die meisies met ‘n preis beloon.

8. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Watter les het jy uit hierdie koerantberig geleer?

A Kinders is in staat om mekaar se lewens te red.
B_  Noodhulpklasse word by die Hoérskool aangebied.
C_ Die skoolmeisies was op pad na die dansklas.
D Die skoolhoof het Bennie se wond verbind.
9. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

*n Ambulans vervoer ...

A_ kinders na en van die skool.
B__ tronkvoéls na en van die tronk.
C_pasiénte na en van die hospitaal.

D_ meubels na en van die winkel.

Grade 4 Afrikaans FAL Test 4

(2)

(1)

(1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

10. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Hoe dink jy het Bennie gevoel toe die meisies hom gehelp het?

hartseer
gelukkig

eensaam

00 WwW >

kwaad

11. Voltooi die sin deur baie of meer in te vul.

Hoe bloed het hy verloor?

12. Onderstreep die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies.

Mev. Twala (gee/het gegee) ‘n prys aan die meisies.

13. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Soek ‘n woord in die leesstuk wat dieselfde beteken as “om op iemand af te
kom.”

red
pluk

vind

00 WwW >

beskerm

14. Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd.

Bennie klim in die boom.

Gister

Grade 4 Afrikaans FAL Test 5

(1)

(1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Reaksie op teks

Lees die onderstaande inligting oor noodhulp en beantwoord die vrae.

Hoe om snye te behandel

. Stop die bloeding deur die wond hoér as die hart te hou.
=
().
° Maak die wond met *n verband toe.

i
. Moet nooit aan *n persoon se bloed raak nie.
. As jy iemand help wat *n oop wond het, moet jy altyd handskoene dra.

gt

BS

. Handskoene beskerm jou teen moontlike MIV-infeksie deur die hantering van ‘n
ander persoon se bloed.

. As die wond diep is en aanhou bloei, moet jy ‘n dokter gaan sien.

Vertrou my, ek Is ‘n dokter

Grade 4 Afrikaans FAL Test 6

### Page 8

15.

16.

17.

18.

Downloaded from hlayiso.com

Omkring die letter met die korrekte antwoord.

Die woord “wond” verwys na ‘n...

A _ hart

B _ seerplek

C  verband

D uniform (1)

Voltooi die sin.

Stop die bloeding deur . (1)

Beantwoord die volgende vraag.

Wat behoort ‘n mens te doen as die wond nie ophou bloei nie?

Stem jy saam dat as jy iemand help wat ‘n oop wond het jy altyd handskoene
moet dra?

Merk (/) die korrekte antwoord. Gee ‘n rede vir jou antwoord.

JA NEE

Grade 4 Afrikaans FAL Test 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

19. Skryf jou antwoord in die oop spasie.

Een hand, baie

20. Verbind die twee sinne deur “want” te gebruik.

Sy het die dokter gesien. Die wond het aangehou bloei.

Sy het die dokter gesien, want

21. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Vul die korrekte voorsetsel in.

Druk die verband die wond.
A van

Bona

C op

D by

Grade 4 Afrikaans FAL Test 8

(1)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

22. Die onderstaande sinne sé vir ons hoe om ‘n konfyttoebroodjie te maak.
Gebruik nommer 1-4 om die korrekte volgorde aan te dui. Gebruik die
prentjies om jou te help.

Ll

1. Sny die toebroodjie in die helfte. Geniet dit.
2. Smeer konfyt op een van die snye brood.

3. Plaas die tweede sny brood op die eerste sny brood om ‘n toebroodjie

te maak.

4. Smeer botter op twee snye brood. (2)

TOTAAL AFDELING A: 25

Grade 4 Afrikaans FAL Test 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN - KONVENSIES
23. Gee die korrekte hoofletters en leestekens vir die volgende sin.

Waarom was bennie gelukkig

24. Onderstreep die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies.

Die twee meisies het (onthou/geonthou) hoe om Bennie se wond te behandel.

25. Omkring die letter van die sin met die korrekte aanhalingstekens.
A Mev. Twala het gesé: “mooi so meisies!
B- Mev. Twala het gesé: mooi so meisies”
C_ Mev. Twala het gesé: “Mooi so meisies!”
D_ Mev. Twala het gesé: Mooi so meisies!

26. Voltooi die sin.

Kies die korrekte voornaamwoord uit die onderstaande tabel. Skryf jou

antwoord in die oop spasie.

hom hy sy

Bennie het kop gestamp.

Grade 4 Afrikaans FAL Test 10

(2)

### Page 12

27.

28.

29.

30.

31.

Downloaded from hlayiso.com

Omkring die letter van die korrekte byvoeglike naamwoord om die sin te

voltooi.

Die meisies het ook handskoene gebruik om hulleself te beskerm.

A — skoon
Bs arm
C  opwindende

D_ eerlike

Onderstreep die korrekte voornaamwoord tussen hakies.

(Wie/Hoe) het vir Bennie gehelp?

Skryf die volgende sin in die Toekomende Tyd oor:

Hulle het Bennie se wonde verbind.

M6re

Verander die woord tussen hakies om die regte vorm van die Verlede Tyd
aan te dui.

Die seun het uit die boom (val).

Skryf die sin oor in die ontkennende vorm.

Die ambulans was vinnig.

Grade 4 Afrikaans FAL Test 11

(1)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

32. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Pas die afkorting by die korrekte betekenis.

Mnr. is ‘n afkorting vir ...

A Meneer
B Minister
C  Mejuffrou
(1)
D  Mevrou
33. Plaas die korrekte voorvoegsel voor die woord “gelukkig” sodat dit die
teenoorgestelde betekenis het. Kies uit die woordbank.
mis- ont- on-
gelukkig (1)
34. Omkring die letter wat die bywoord in die sin aandui.
Bennie het stadig van die val herstel.
A _ Bennie
B _ stadig
Cc van
Deval (1)

Grade 4 Afrikaans FAL Test 12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

35. Lees die onderstaande gedig en beantwoord die vrae.

1. Die bont haan groet die mérester,
2 Die weerklank kom van wyd en ver ...

“Koe-ke-roe-koe,” kraai elke haan:
“Dis tyd, ou son, om op te staan.”

Rw

Die sonnetjie hdéér die hane kraai .

Hy loer om die verste rant se draai

en hy hoor hoe die haan vir sy hennetjie sé:
“Die son moet maak net wat ek sé!”

ONOW

(Uit: Versies wat vonkel)

35.1. Voltooi die volgende:

kraai rym met

35.2. Hoe klink die geluid wat die haan maak?

TOTAAL AFDELING B:

Grade 4 Afrikaans FAL Test 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: SKRYF

36. Gebruik die onderstaande kopkaart om een paragraaf (6 sinne) oor jouself te

skryf.
Onthou om aandag te gee aan jou spelling, taalgebruik en punktuasie.

My
gunsteling
kleur

My
gunsteling My .
kos gunsteling

sport

Waar bly
ek

Dinge
waarvan
ek nie hou

nie

Dinge
waarvan
ek hou

Grade 4 Afrikaans FAL Test 14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Puntetoekenning vir VRAAG 36

KRITERIA Totaal Leerder se punt
36.1 Korrekte getal sinne 2
36.2 Spelling en punktuasie 2
36.3 Sinskonstruksie en taalgebruik 2
36.4 Inhoud 2
36.5 Oorspronklikheid 2
TOTAAL 10

Grade 4 Afrikaans FAL Test 15

TOTAAL AFDELING C: 10

GROOTTOTAAL:

50

## Related documents

- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 4](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4/3c0cdf22-acb7-4181-a927-6ba4ba865f75) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012-memo/9f94c66c-57a3-402a-bdc6-51dfde171163) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Memo · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
