# Mathematics Grade 4 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 4 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-mathematics/2cb498c6-9a2c-4315-b30c-0eea47e90bab
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/mathematics) › [Mathematics Grade 4 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-mathematics/2cb498c6-9a2c-4315-b30c-0eea47e90bab)

## About this document

Mathematics · Grade 4 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                             PUNTE

                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                             GRAAD 4 WISKUNDE
                                  TOETS
PUNTE: 50

TYD: 90 Minute

PROVINSIE____________________________________________________________

DISTRIK_______________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL_____________________________________________________

EMIS-NOMMER (9 Syfers)

KLAS (bv. 4A) __________________________________________________________

VAN __________________________________________________________________

NAAM_________________________________________________________________

GESLAG (ᅚ)
                  SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM
                         C    C    Y    Y     M    M    D    D

             Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Instruksies aan die leerder

 1. Lees al die instruksies noukeurig deur.

 2. Vraag 1 bestaan uit meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
    antwoord.

 3. Beantwoord Vraag 2 tot 21 in die spasies of raampies wat voorsien is.

 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.

 5. Die tydsduur is 90 minute.

 6. Die toets tel 50 punte.

 7. Die onderwyser(es) sal die oefenvraag saam met jou doen voordat die toets begin.

 8. Jy mag nie ’n sakrekenaar gebruik nie.

     Oefenvraag

     Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     8 x 6 = _______

     A       48
     B       84
     C       72
     D       60

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A        omkring het.

 LET WEL:
 x In die toets sal jy nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, moet beantwoord.
 x       Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, al is jy onseker oor die antwoord.
 x       Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
 x       Wanneer jy al die vrae op die bladsy voltooi het, gaan na die volgende bladsy.
 x       Kyk slegs na jou eie werk.

                              Die toets begin op die volgende bladsy.

     Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                     1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

          1.1        Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 5 690?

                     A    50
                     B    500
                     C    5
                     D    5 000                                                (1)

          1.2        Die getal 6 745 afgerond tot die naaste 10 is:

                     A    6 740
                     B    6 750
                     C    6 800
                     D    6 700                                                (1)

          1.3        Watter getal is ’n veelvoud van 3?

                     A    23
                     B    33
                     C    34
                     D    44                                                   (1)

          1.4        Watter getal is nie ’n faktor van 15 nie?

                     A    2
                     B    3
                     C    5
                     D    15                                                   (1)

          1.5        Watter getal ontbreek in die volgende getalpatroon?

                     475; 450; 425; ______; 375.

                     A    415
                     B    410
                     C    405
                     D    400                                                  (1)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                     2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
          1.6                   ଵ            ସ
                     Faiza het en Shireen van ’n sjokolade geëet. Watter
                              ଺             ଺
                     breukdeel van die sjokolade is nie geëet nie?

                     A    5
                          6

                     B    5
                          12

                     C    1
                          6

                     D    1
                          12                                                         (1)

2.        Voltooi:

          ( 32 + 25 ) + 16 = 32 + ( 25 + ___ )                                       (1)

3.        Voltooi elkeen van die volgende patrone.

          3.1        8 000; 4 000; 2 000; _________; 500.                            (1)

          3.2

                                                                                     (1)

4.        Hoeveel sirkels sal daar in die volgende diagram wees as die patroon sou
          aangaan?

                                                              _______

                                                                                     (1)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

5.        Vul in < ; > of = om ’n korrekte bewering te maak.

          1 582 ______ 1 852                                                            (1)

6.       6.1        Merk die waarde van die note en munte wat benodig word om ’n
                    speelding van R26,70 te koop.

                      R20,00 R10,00 R5,00       R2,00       R1,00   50c   20c    10c
                                                                                        (1)

         6.2        ’n R50,00-noot is gebruik om vir die speelding te betaal. Hoeveel
                    kleingeld moet gegee word?

                                                                                        (1)

7.        Bereken die antwoorde vir Vraag 7.1 – 7.4.

          7.1        3 457 + 2 789

                                                                                        (2)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                      4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

          7.2        7 874 – 3 785

                                              (3)

          7.3        76 x 35

                                              (3)

          7.4        852 ÷ 6

                                              (3)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test   5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

8.        Skryf ’n getallesin vir die volgende woordsin neer.

          Twaalf gedeel deur drie is gelyk aan agt gedeel deur twee.

          _____________________________                                                      (1)

9.        Teken die wysers op die wyserplaat om te wys dat dit twintig minute voor tien
          is.

                                                                                             (1)

10.       ’n Bus bus ry van Dorp A na Dorp G. Die diagram hieronder wys hoe laat die
          bus op elke dorp op die roete aandoen. Gebruik die tydlyn om die vrae te
          beantwoord.

           Dorp         Dorp         Dorp     Dorp         Dorp      Dorp       Dorp

              A            B           C        D            E         F          G

            08:00       09:15        11:30    12:30        14:30     16:45      19:00

          10.1       Tussen watter dorpe sal jy moontlik reis, indien die tydsduur wat dit
                     geneem het om te reis tussen twee dorpe gelyk is aan een uur?

                                                                                             (1)

          10.2       Peggy klim op die bus in Dorp D. Hoe lank sal dit haar neem om
                     Dorp G te bereik?

                                                                                             (1)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                     6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

11.       Watter aansig van die bus word aangedui?

                                         ______________________                       (1)

12.       Omkring die hoofletter hieronder wat simmetries is.

            C                         F A                                             (1)

13.       Lizzy wil materiaal vir ’n gordyn koop wat 150 cm lank is. Hoeveel meters
          moet sy koop?

          _______________________                                                     (1)

14.       Voltooi:
               ଵ                                                                      (1)
           1       dag = _________ uur
               ଶ

15.       Voltooi die volgende vloeidiagram.

           Invoer              Reël            Uitvoer
             12          +6              x3
                                                                                      (1)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                       7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

16.       Merle se ma het 5 bottels Cola, soos hieronder gewys, vir haar partytjie
          gekoop.

                                            COLAI
                                               1,5 l

          16.1       Hoeveel liter Cola het sy altesaam gekoop?

                                                                                            (1)

          16.2       Vyf liter van die Cola is by die partytjie gedrink. Hoeveel Cola was
                     oor?

                                                                                            (1)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                     8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

17.       Kyk na die diagramme en beantwoord dan Vraag 17.1 en 17.2.

          17.1       Is die breukdeel wat ingekleur is in diagram A gelyk aan die
                     ingekleurde breukdeel in diagram B? ____________________

                                       Diagram A

                                         Diagram B

                                                                                     (1)

          17.2       Watter breukdeel van Diagram A is nie ingekleur nie?

                     __________________                                              (1)

18.       Watter soort vorm is die gegewe 2-D vorm? Sê ook of dit ‘n reëlmatige of
          onreëlmatige vorm is.

          18.1

                                                ______________________

                                                ______________________               (2)

          18.2       Kyk na die volgende 2-D vorms en voltooi die sinne wat volg.

                           A            B                C
                                                                            D

                     Die vorm gemerk _________ is ’n pentagoon.

                     Die vorm gemerk ________ is ’n trapesium.                       (2)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                   9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
19.       Beantwoord Vraag 19.1 en 19.2.

          19.1       Omkring die 3-D voorwerp wat ’n reghoekige prisma is.

                                         A                                   B

                               C

                                                                                      (1)

          19.2       Die 3-D voorwerp, gemerk C, het ____vlakke.                      (1)

20.       Vul die ontbrekende getal by die derde diagram in.

                         3           4           5        6            5          6
                              12                     18                      21

                               5                      7                    _______    (2)

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                   10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
21.      Kyk na die sirkelgrafiek wat die verskillende soorte herwinningsmateriaal
         aandui wat deur die Graad 4-leerders versamel is.

                           Herwinningsmateriaal wat deur
                            Graad 4-leerders versamel is.

                                               1
                                               4     1
                                         plastiek
                                                     2
                                             1      papier
                                             4
                                           glas

          21.1       Watter soort item is die meeste versamel?
                     _________________________________                                          (1)

          21.2       Watter soort items is ewe veel versamel?

                     __________________________________                                         (1)

          21.3       Watter breukdeul van die sirkelgrafiek is die glas en plastiek
                     altesaam?

                     _________________________________                                          (1)

          21.4       Die totale getal items wat versamel is was 60. Gebruik die inligting
                     van die sirkelgrafiek om die telmerktabel te voltooi.

                       Herwinningsmateriaal            Telmerkies            Frekwensie
                             Papier                                              30

                                Glas                                              15

                              Plastiek
                                                                                                (2)

                                                                                      Totaal:   50

Grade 4 Mathematics Afrikaans Test                     11

## Related documents

- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-mathematics-memo/21506aa1-cfed-45f0-a2a1-656e733706ff) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Maths](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-maths/2a3b8a18-14d1-425f-8ed0-53e820a66716) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-afr/a747a275-3002-4443-b000-f7bdd69a4c3f) — Mathematics · QP · 2013 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Mathematics+2013+Eng](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-eng/b0cb75a7-3a88-4916-ba53-5fff693068cd) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics Grade 4 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-eng/3ea11ee1-b2d6-445b-8bfa-4eb27709e7a8) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics Grade 4 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-afr/4bdd085d-8123-458b-a578-c44770fa731c) — Mathematics · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 4 Mathematics

- [Grade 4 Maths Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-june-exam-memorandum/b967d472-9335-4de3-bb57-5da280e05dd9) — Memo · 2022
- [Grade 4 Mathematics Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-november-exam-memorandum/37c09b73-ff69-4c12-9aa1-39d02e9bc0d3) — Memo · 2022
- [Grade 4 Maths Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/9d12ad4b-27af-40c1-8231-65efb95dbb0a) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Mid Year Examination 2021 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/5ec49f4c-293c-48c9-8cdb-761fc35afc79) — Memo · 2021
- [Grade 4 Maths Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum/44d3b52a-aeac-4ad3-a77b-97f50a25b33d) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Paper 1 Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum-paper-1/11161636-ea23-43b3-b37c-1ea81a15169c) — Memo · 2021

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
