# Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Fal memorandum from the ANA 2014 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                      JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                    GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
                                                  MEMORANDUM

PUNTE: 60                     Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

Vraag       Antwoord                                                  Punte
1.          AFDELING A
            NB! Geen ½ punte word toegeken nie.
                Spel- en taalfoute word nie in AFDELING A
                gepenaliseer nie.
     1.1    D ✓ of      Mandela se lewensverhaal ✓                    1
     1.2    D ✓ of     Hy het grys hare. ✓                            1
     1.3    D ✓ of     Gelukkig/bly ✓                                 1
     1.4    D ✓ of      Robbeneiland-tronk✓                           1
     1.5    B ✓ of     Die wette was ongelyk ✓                        1
     1.6    vry ✓                                                     1
     1.7    Waar ✓
            Hy wou dieselfde wette vir almal hê. ✓of enige gepaste
            antwoord.                                                 2
                                       of
            Onwaar✓                                                   of

            Dit het veroorsaak dat hy tronk toe is. ✓of enige gepaste
            antwoord.                                                 2

            NB!:
                •    Geen punt word toegeken as die leerder
                     waar of onwaar antwoord sonder ŉ gepaste
                     rede vir die antwoord nie.
                 •   Geen punte word toegeken as die leerder
                     slegs waar of onwaar antwoord nie.
                 •   Gee volpunte (as die leerder waar of onwaar)
                     met ŉ gepaste rede vir die antwoord gee.
                 •   ŉ Leerder kan slegs 0 of 2 punte kry.

     1.8    D✓       Regverdigheid en respek ✓                        1
2.
     2.1    neurie ✓                                                  1
     2.2    skryf✓                                                    1

                                              1
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

      2.3
     2.3.1    hier✓                                                    1
     2.3.2    bietjie✓                                                 1
      2.4     liedjie en bietjie ✓✓ / as en pas ✓✓                     2
      2.5     Die gedig handel oor skryf (pen op papier) en sing       2

              (liedjie) ✓✓of enige gepaste antwoord.
3.
      3.1     stetoskoop ✓ of (ŉ instrument wat deur dokters gebruik   1

              word om na die geluide van die liggaam te luister) ✓
      3.2     handskoene ✓                                             1
      3.3     instrumente ✓                                            1
                                         TOTAAL AFDELING A:                20
4.            AFDELING B (Spelling van antwoorde moet korrek
              wees)
      4.1     in✓                                                      1
      4.2     op✓                                                      1
      4.3     vir✓                                                     1
      4.4     sonder✓                                                  1
5.            dra✓                                                     1
6.            Dr✓ Sibisi ✓ rig rugby, ✓ netbal en tennis elke
                                                                       6
              Woensdag✓ in Pinetown✓af.✓
7.            … sy✓ skoene is weg. NB! Geen punt word toegeken
                                                                       1
              as die tweede sin met ŉ hoofletter begin nie.
8.            onregverdig✓                                             1
9.            gevangenis ✓ (Indien die spelling verkeerd is, word      1

              geen punt toegeken nie.)
10.
       10.1   broer✓                                                   1

       10.2   leeuwyfie✓                                               1
11.           penne✓                                                   1
12. 12.1      B     langer✓                                            1

       12.2   B     kortste✓                                           1

                                              2
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

13. 13.1     dra✓ (Ek dra plastiese handskoene)                        1

      13.2   was✓ (Ek was ‘n dokter.)                                  1
14.          Dokters dra nie✓ swart jasse oor hulle klere nie. ✓
                                                                       2
15.          Wie✓ het teen die onregverdige wette geveg?✓
                                                                       2
             NB! Ken net 1 punt toe ✓ vir “Wie”.
             “Wie” moet met ŉ hoofletter “W” geskryf word.
             Ken nog ŉ punt toe ✓ vir die vraagteken.
                                             TOTAAL AFDELING B: 25

AFDELING C              SKRYF EN AANBIED
Vraag                   Antwoord                                   Punt    Totale
                                                                           Punt
16                      Sien aangehegte rubriek                    5
                                                                   5
                                                                              15
                                                                   5
                                                   TOTAAL AFDELING C :        15

                                            3
Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C: SKRYF EN AANBIED (RUBRIEK)                                        VRAAG 16: DIALOOG
 Dui die punt wat die leerder behaal op die vraestel aan vir Inhoud (I = 5), Taal (T = 5) en Relevansie (R = 5)
 Groottotaal uit 15.
 Totaal: 15
KRITERIA          VLAK 1                   VLAK 2                      VLAK 3                         VLAK 4
                  0-1 punte                2-3 punte                   4 punte                        5 punte
Inhoud            Geen inhoud of baie      Onvoldoende inhoud.         Aanvaarbare inhoud.            Uitmuntende en relevante inhoud.
                  beperkte inhoud.         Het minstens 3 – 5          Voldoende lengte.              Voldoende lengte.
                  Geen sinne of minstens   betekenisvolle sinne.       Het minstens 6 -7 volledige    Minstens 8 -10 volledige sinne.
                  2 volledige sinne met                                sinne.
                  betrekking tot die
                  onderwerp.
                  0-1 punte                2-3 punte                   4 punte                        5 punte
Taalstrukture,    Totaal onvanpaste        Onvanpaste struktuur en Meestal relevante struktuur        Feitlik foutlose struktuur en toon.
en                struktuur en toon.       toon.                       en toon.
-konvensies,      Ten minste 2 sinne                                                                  Variasie in tipes sinne.
Punktuasie en sonder spel-,                Ten minste 3-5 sinne met Ten minste 6-7 sinne met
spelling          grammatika- en           geen grammatikafoute,       geen grammatikafoute,
                  punktuasiefoute.         spelfoute en punktuasie-    spelfoute en punktuasiefoute Ten minste 8-10 sinne met goeie
                                           foute nie.                  nie.                           taalgebruik, spelling en punktuasie.

                    0 punte                         1-2 punte          3-4 punte                       5 punte
Relevansie       Totale afwyking van        Ten minste 1-4 relevante   Ten minste 5-8 relevante        Ten minste 9-10 relevante stellings.
                 onderwerp.                 stellings.                 stellings.

                 Doel van skryfwerk glad
                 nie bereik nie.

                                                                        4
       Grade 5 Afrikaans FAL Test Memo

## Related documents

- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/33c7dad6-ac7a-40b6-b5b1-ce5699871a59) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2013-test/9f2ceed1-0e92-41ed-becf-5c1ed8ae58bc) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Fal

- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-question-paper-afrikaans/70e7747d-f208-4599-aed5-d484afe4bdc2) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Script November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-question-paper-afrikaans/ac481827-3aa8-4951-8030-4eb641db6e01) — QP · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/a197938e-7e42-4ab1-8bef-bff0daf0ed22) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-question-paper-afrikaans/cc519ce0-0692-4db0-b0ca-ed703a8c0f8d) — QP · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Exam November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-question-paper-afrikaans/722fb240-2828-4210-8f73-5f8d830d731b) — QP · 2021 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+FAL+Exemplar+Test+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-fal-exemplar-test-memo/6e1a760f-6c3e-40af-afdc-e460f3033ac6) — Memo · 2013 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
