# Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2014 Question Paper

> Grade 5 Afrikaans FAL question paper from the ANA 2014, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 5 ANA 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-test/6e2cda64-9dce-48c3-bf9f-03e3d9f5a12b)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 5 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education
Department: PUNTE

Basic Education

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TOETS

PUNTE: 60
DUUR: 1 % uur

PROVINSIE

STREEK

DISTRIK

NAAM VAN SKOOL

EMIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 5A)

VAN

NAAM

GESLAG (VY) | SEUN DOGTER

GEBOORTEDATUM

Hierdie toets bestaan uit 14 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerders

1. Lees alle vrae en voer die instruksies uit.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.
3. Die toets duur 1 % uur.

4. Die onderwyser sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy met die toets begin.

5. Skryf netjies en leesbaar.

Oefenvoorbeeld

1. Omkring die regte letter van die antwoord.
Watter woord is ’n werkwoord in die onderstaande sin?
Die onderwyser kyk elke dag na die leerders se boeke.

A onderwyser

B_ boeke
C_ kyk
D_ elke

Jou antwoord is korrek as jy die letter (<) omkring het.

2. Gee TWEE redes hoekom jy dink jy skool hierdie jaar (vanjaar) sal geniet.

Jy behoort iets soos die volgende te skryf:

Vanjaar (hierdie jaar) sal ek skool geniet omdat my Afrikaansonderwyser baie vriendelik is. Ek
sal dit ook geniet omdat my ou vriend weer na ons skool teruggekom het.

Die toets begin op die volgende bladsy

Grade 5 Afrikaans FAL Test 1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A: LEES EN KYK

1. Lees die onderstaande inligtingsteks en beantwoord dan Vraag 1.1-1.8

>

Nelson Mandela is een van Suid-Afrika se grootste legendes. Hy staan ook bekend as Madiba.

Madiba het die president van Suid-Afrika geword. Hy het die land gehelp om ‘n vry land te
word waar al die wette vir almal dieselfde is. Voorheen was daar baie onregverdige wette.
Byvoorbeeld, wit en swart mense moes ver van mekaar af bly en na verskillende winkels toe
gaan. Vandag kan ons onsself dit nie eens voorstel nie.

Mandela het sy lewensverhaal in 'n boek A Long Walk to Freedom neergeskryf. Hy het hierdie
titel gekies omdat sy lewe ’n lang reis was om ons almal vry te maak. Voordat hy dit vir ons
almal gedoen het, het hy baie jare in die tronk deurgebring, sonder sy familie en vriende.
Hierdie tronk was op Robbeneiland naby Kaapstad.

Madiba was vir vyf jaar die president van die Republiek van Suid-Afrika. Hy het die wéreld
geleer om Suid-Afrika te respekteer vir die manier waarop ons ’n vry land geword het.

Mense oral in die wéreld weet van Nelson Mandela. Ons sal hom nooit vergeet nie. Ons moet
altyd probeer om sy boodskap van regverdigheid en respek na te volg.

[Aangepas uit: A Long Walk to Freedom deur Nelson Mandela]

Grade 5 Afrikaans FAL Test 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die beste titel vir die storie?

Mandela se geboorte
Suid-Afrikaanse wette

Demokratiese Suid-Afrika

00 WwW >

Mandela se lewensverhaal

1.2 Watter een van die volgende wys dat Nelson Mandela, in die prentjie,

oud is?

A Hyglimlag.

B- Hydra njas.

C_ Hyis net alleen.
D_ Hy het grys hare.

(1)

1.3. Hoe dink jy voel Nelson Mandela in die prentjie?

A __ Hartseer
B  Kwaad
C_ Verveeld
D Bly

1.4 In watter tronk het Nelson Mandela baie jare spandeer?

A  Kaap-eilandtronk

BPaarl-tronk

C  Suidtronk

D__Robbeneiland-tronk (1)

Grade 5 Afrikaans FAL Test 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.5 Wat beteken onregverdig in die volgende sin?
“Die wette was onregverdig.”

Die wette was maklik.
Die wette was ongelyk.

Die wette was dieselfde.

00N WD >

Die wette was nie gepas nie. (1)

1.6 Voltooi die volgende sin.

Nelson Mandela is een van Suid-Afrika se grootste legendes omdat hy
gehelp het dat die land ’n Suid-Afrika word.

(1)

1.7 Dit was goed vir Nelson Mandela om teen die onregverdige wette van
Suid-Afrika te veg.

Maak ’n regmerkie (V) in die korrekte blokkie. Gee 'n rede vir jou
antwoord.

Waar | Onwaar

Grade 5 Afrikaans FAL Test 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

1.8 Omkring die letter met die korrekte antwoord.

Wat is die hoofgedagte van die storie?

00 WwW >

Familie en gevangenes
Lewe en dood

Skoonheid en goedhartigheid
Regverdigheid en respek

2. Lees die onderstaande gedig en beantwoord dan Vraag 2.1- 2.5.

Kwatryne

Ek sit pen op papier
ja, ek sit pen op papier
ek skryf ’n gedig

en dit sé: ek was hier.

*

Die lewe is ‘n liedjie
ja, die lewe is ‘nn liedjie
as die woorde nie meer pas nie

dan neurie ons ’n bietjie.

[Aangepas uit Pieter Hugo]

Grade 5 Afrikaans FAL Test

(1)

### Page 7

2.1

2.2

2.3

2.4

2.5

Downloaded from hlayiso.com

Watter woord in reél 8 van die gedig het dieselfde betekenis as die
woord “sing”?

Wat doen die pen op papier? Verwys na reél 3.

Skryf woorde uit die gedig neer wat rym met die volgende woorde,
byvoorbeeld “die man
dra ‘n swaar kan”

2.3.1 ‘papier’ -

2.3.2 ‘liedjie’ -

Skryf TWEE woorde in strofe 2 neer wat met dieselfde klank eindig.

Skryf in EEN sin waaroor die gedig gaan.

Grade 5 Afrikaans FAL Test 6

(1)

(1)

(1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

3. Lees die onderstaande paragraaf en beantwoord dan Vraag 3.1—3.3.

Dokter aan die werk

stetoskoop _

By die werk dra ek ’n kort, wit jas oor my klere en ’n stetoskoop (’n instrument wat
dokters gebruik om na die geluide van die liggaam te luister) om my nek. As ek
opereer, dra ek plastiese handskoene en ’n masker oor my mond om pasiénte teen
kieme te beskerm. My instrumente moet te alle tye skerp en skoon wees! Ek is ’n
dokter.

[Aangepas uit English for Success deur Sally Burt en Debbie Ridgard]

Voltooi die volgende sinne deur gedagtes/idees uit die bostaande paragraaf te gebruik.

Die dokter dra ’n wit jas oor sy klere en n 3.1 om

sy nek.

As hulle opereer, dra hulle plastiese 3.2

en ‘n masker oor hulle mond om pasiénte teen kieme te beskerm.

Hulle 3.3 moet alle tye skerp en skoon wees! (3)

TOTAAL AFDELING A: 20

Grade 5 Afrikaans FAL Test 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

4. Omkring die korrekte voorsetsel tussen hakies.

Mnr. Nelson Mandela is 4.1( in / by ) Qunu gebore. Hy was in die tronk

4.2 (op/langs ) Robbeneiland. Hy het gehelp dat al die wette 4.3 (om / vir )

almal dieselfde word. Mnr. Mandela was lank 4.4 ( met / sonder ) sy vriende

en familie. (4)

5. Omkring die woord tussen hakies wat korrek gespel is.

(1)

Dokters moet ’n doktersjas by die werk (dra/drae).

6. Skryf die onderstaande sin oor deur gebruik te maak van hoofletters, ‘n

komma en ’n punt.

dr sibisi rig rugby netbal en tennis elke woensdag in pinetown af

7. Verbind die volgende sinne met “want”.

Mandla wil nie skool toe gaan nie. Sy skoene is weg.

Mandla wil nie skool toe gaan nie, want

(1)

Grade 5 Afrikaans FAL Test 8

### Page 10

10.

Downloaded from hlayiso.com

Kies die korrekte voorvoegsel uit die blokkies om ’n antoniem (’n woord met

die teenoorgestelde betekenis) van die woord tussen hakies te vorm.

dis- on- ont-

Dit is (regverdig) om mense verskillend te behandel.

(1)

Kies die sinoniem (die woord met dieselfde betekenis) vir die onderstreepte

woord.

Meneer Mandela was 27 jaar in die tronk.

Meneer Mandela was 27 jaar in die (gevangenis, kerk).

(1)

Skryf die teenoorgestelde geslag van die onderstreepte woorde neer.

10.1 Nelson Mandela se suster bly langs Qunu.

Grade 5 Afrikaans FAL Test 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

10.2 Die dokter het n leeumannetiie in die oerwoud gesien.

(1)

11. Skryf die meervoud van die onderstreepte woord neer.

Die blou pen is sonder ink.

12. Omkring die letter met die korrekte antwoord.

12.1 Dokter Reddy is (lank) as dokter Moodley.

A lanker

B langer

Cc langste

D meer lank (1)

12.2 Die dokter se jas is die (kort).

A korter

B kortste

Cc meer kort

D mees kort (1)

Grade 5 Afrikaans FAL Test 10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

13. Skryf die volgende in die korrekte tydsvorme.

13.1 Skryf die volgende sin in die Teenwoordige tyd.

Ek het plastiese handskoene gedra.

13.2 Skryf die onderstreepte woord in die Verlede tyd.

Ek is ’n dokter.

(1)

14. Verander die sin in die ontkennende (negatiewe) vorm.

Dokters dra swart jasse oor hulle klere.

(2)

15. Verander die volgende sin in ’n vraag.

Begin jou sin met “Wie”.

Mandela het teen die onregverdige wette geveg.

(2)

TOTAAL AFDELING B: 25

Grade 5 Afrikaans FAL Test 11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: SKRYF EN AANBIED

16. Voltooi die volgende dialoog. Jy moet tien sinne skryf om die vrae te
beantwoord.
Let wel! Jou dialoog moet minstens 100 woorde lank wees. Maak seker dat

jy die korrekte formaat, korrekte grammatika, spelling en punktuasie gebruik.

Jy het n sportdag by jou skool gehad. Jou ma wil weet hoe jou dag was.
Ma: Welkom tuis my kind! Jy lyk baie moeg! Hoekom is jy so moeg?

Leerder:

Ma: Hoe laat het die besoekers van die ander skool by julle skool aangekom?

Leerder:

Ma: Wat het julle gemaak toe hulle aankom?

Leerder:

Grade 5 Afrikaans FAL Test 12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Ma: In watter sportsoorte het julle teen die ander skool deelgeneem?

Leerder:

Ma: Eksien! Hoe laat het die wedstryde opgehou?

Leerder:

Ma: Dit was ’nlang dag. Watter skool het gewen?

Leerder:

Ma: Watter soort vrugte het hulle by die sport verkoop?

Leerder:

Ma: Ek hou van dié vrugte. Hoe het jy en jou vriende na die wedstryde gevoel?

Leerder:

Grade 5 Afrikaans FAL Test 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Ma: Jy het die dag geniet. Wanneer is die volgende sportdag?

Leerder:

Ma: Goed, jy moet nou rus. Jy het ’nlang dag gehad.

Leerder:

Verwys na die memorandum vir riglyne.

TOTAAL AFDELING C: 15

GROOTTOTAAL: 60

VRAAG PUNTETOEKENNING VIR VRAAG 16
Kriteria Punt Leerder se
punt
16.1 Inhoud 5
16.2 Taal, spelling en punktuasie 5
16.3 Relevansie 5
TOTAAL 15

Grade 5 Afrikaans FAL Test

14

## Related documents

- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-fal-memo/a1b7690a-0d22-4747-83e3-44dcf230623f) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012/c3344422-7c28-4089-a355-ce82c4a28737) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/2bd55105-434b-4704-a709-877f04a58e55) — Afrikaans FAL · QP · 2011 · Afr
- [ANATest+Grade+5+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-5-afrikaans-fal-2013-memo/d8acdb77-6879-45c9-8054-5b6b8e260783) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 5 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-5-2012-memo/b8902ee5-ea88-4f83-857a-d5ff7e91c225) — Afrikaans FAL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/33c7dad6-ac7a-40b6-b5b1-ce5699871a59) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans FAL

- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/442b4252-ac73-456a-9682-b5f7796748e1) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/7ffb8bfb-2707-4197-85f5-56f268eb3865) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/47dca61e-533d-4720-aea1-95f8be5b03ff) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/b005aba5-11a4-4c95-ad54-287b7feeefa3) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/20101230-c799-40ce-91b4-a144c7e2c473) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans FAL Final Examination and Marking Guidelines 2019 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-fal-2019-november-exam-memorandum-afrikaans/59d7d07d-9769-4e5f-8cd4-ab794c4c517e) — Memo · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
