# Afrikaans Hl Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 5 Afrikaans Hl memorandum from the ANA 2014 (Afrikaans), 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-memo/d1f525f4-6ac4-460a-aa19-f6331c66d2c6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Hl
- Grade: Grade 5
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans Hl](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans Hl Grade 5 ANA 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-memo/d1f525f4-6ac4-460a-aa19-f6331c66d2c6)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                               JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2014
                                                    GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                           MEMORANDUM

          PUNTE: 60                Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.

Let Wel: Geen ½ punte word toegeken.

          Moenie penaliseer vir spelfoute by Begripstoets

AFDELING A: LEES EN KYK
VRAAG                                  VERWAGTE ANTWOORD                                          PUNTE
1.        D/Hond vasgekeer in Kimberley se Groot Gat (✓)                                            1
2.        C/Gemeenskapsnuus (✓)                                                                     1
3         C/lewendig te bly (✓)                                                                     1
4         geraai (✓)                                                                                1
5.        Onwaar
          Dirk Coetzee het gesê dat dit die eerste keer was dat `n dier in die gat geval het. /
          Daar het nog nooit `n dier in die gat geval nie. (✓)(✓)                                   2
          LW. Indien die leerder nie albei antwoorde korrek beantwoord het nie, word GEEN
          punte toegeken nie.
6.           Kimberley (✓)                                                                          1
7.           B / Dirk Coetzee (✓)                                                                   1
 8. 8.1      dolfyne (✓)                                                                            1
    8.2      Dit sal met eenhonderd (100) verskil (✓)(✓) / Meer seeleeus is gered as robbe./        2
             Minder robbe is gered as seeleeus.
9.           Herfs (✓)                                                                              1
10.          pret (✓)                                                                               1
11.          “sonnige, salige Sondae” (✓)(✓)                                                        2
             (2 Punte indien 3 woorde gegee word, 1 punt indien slegs 2 woorde gegee is. Geen
             punte indien slegs 1 woord gegee is.)
12.          Bome gee suurstof/kos/voedsel/vrugte/skaduwee/papier/hout/meubels ens. (Enige          1
             relevante antwoord ) (✓)
13.   13.1   koud (✓)                                                                               1
    13.2     blaar (✓)                                                                              1
14. 14.1     alle dele van Suid–Afrika (✓)                                                          1
    14.2     nektar vir heuning/nektar om heuning te maak                                           1
    14.3     dans/dans op die byekorf (✓)                                                           1
    14.4     helder geel en oranje (✓)                                                             1
    14.5     drie (3) aparte dele                                                                   1
                                                                       TOTAAL AFDELING A :         23

          Graad 5 Afrikaans HL Memo                          1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
15. 15.1 in (✓)                                                                                   1
      15.2      rondom (✓)                                                                        1
16.             kleintjies (✓)                                                                    1
17. 17.1        darem (✓)                                                                         1
      17.2      rokke (✓)                                                                         1
18.             “Jy (✓) kan help om bosbrande en veldbrande te voorkom (✓)”, (✓) het Deon gesê.
                (✓)
                1 punt= albei aanhalingstekens (een aanhalingsteken = geen punte)
                1 punt= Hoofletter J
                1 punt= komma na voorkom                                                          4
                1 punt= punt na gesê

19.             Matthew kon nie die hond red nie, omdat (✓) die tou te kort was. /
                Omdat die tou te kort was kon Matthew nie die hond red nie.
                Matthew kon nie die hond red nie, want (✓) die tou was te kort.                   1
                                                  OF

                Die tou was te kort daarom (✓) kon Matthew nie die hond red nie.
20. 20.1        onmoontlik (✓)                                                                    1
      20.2      wangedra (✓)                                                                      1
21.             gered (✓)                                                                         1
22.             Meneer (✓)                                                                        1
23.             Hulle sal/gaan (✓) vrugte pluk. (✓)                                               2
                1 punt = sal/gaan
                1 punt = weglating van “ge” in gepluk
24.             Hulle het nie (✓)die hond gered nie. (✓)                                          2
                2 punte = korrekte negatiewe vorm van die werkwoord
25.             Het (✓) die hond `n rusplek op die rotse gehad (✓) ?                              2
                1 punt = Het en gehad (korrekte vorm van die werkwoord)
                1 punt = vraagteken aan einde ( korrekte leesteken gebruik)
                Indien die leerder `n vraagwoord, bv. waar/wie /gebruik, moenie leerder
                penaliseer nie.]
26.             Reese het gesê dat die kinders die bome moet versorg. (✓)(✓)                      2
                1 punt word toegeken indien dat voorkom
                1 punt word toegeken indien die hoofletter vervang is en die aanhalingstekens
                weggelaat is
                                                                              TOTAAL AFDELINGB:   22

 AFDELING C: SKRYF
27.       Verwys na die rubriek met instruksies om die volgende afdeling te merk. (15)
                                                                        TOTAAL AFDELINGC:         15
                                                                             GROOTTOTAAL:         60

             Graad 5 Afrikaans HL Memo                         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 RUBRIEK VIR MERK VAN VRAAG 27

           KRITERIA                                                   PUNTETOEKENNING
                                   3                      2                   1                         0
           27.1 Gepaste titel                             Gepaste titel       Titel, maar nie gepas     Geen titel
                                                                              nie.

           27.2 Gebruik van        Gebruik drie           Gebruik twee           Slegs een werkwoord    Geen werkwoorde
           werkwoorde              werkwoorde (een in     werkwoorde (In twee    in een stap gebruik.   gebruik.
                                   elke stap).            stappe).
           27.3 Logiese volgorde                          Logiese volgorde       Logiese volgorde       Geen logiese
           van stappe                                     tussen drie stappe.    tussen twee stappe.    volgorde van stappe.
           27.4 Spelling en        Uitstekende spelling   Agt sinne met geen     Agt sinne met geen     Swak spelling en
           punktuasie              en punktuasie.         spel- en punktuasie    spel- en punktuasie    punktuasie.
                                   Foutlose sinne.        foute.                 foute.                 Al die sinne bevat
                                                                                                        spel- en punktuasie
                                                                                                        foute.
           27.5 Sinskonstruksie    Duidelike en logiese   Ses duidelike en       Drie duidelike en      Geen duidelike en
                                   sinne met korrekte     logiese sinne met      logiese sinne met      logiese sinne met
                                   taalgebruik.           korrekte taalgebruik   korrekte taalgebruik   swak taalgebruik.
           27.6 Inhoud met                                4 – 8 sinne wat van    1 - 3 sinne wat van    Geensins van
           benodigdhede                                   toepassing is op die   toepassing is op die   toepassing op die
           ingesluit.                                     onderwerp.             onderwerp.             onderwerp.
           (bv. bad/skottel/bak,                          3 – 4 items            1 – 2 items            Geen items.
           water,tuinslang,
           seep/sjampoe,
           handdoek ,
           waslap/spons ens. of
           enige ander relevante
           items)

Graad 5 Afrikaans HL Memo                        3

## Related documents

- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-test/e70ab73f-eb42-487d-97e3-cebbeec54211) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2013-test/fc350822-ed0e-49c4-831b-ae3e44c7ba60) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012/6ff5b502-0974-4e84-a7b5-9917e9dd5dd3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/37419aff-74c7-4e8f-860b-3a79eac84264) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Term 4 Eksamen](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Eksemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-eksemplar-test/d0a9d037-d7ec-4a7c-9267-117513b75771) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans Hl

- [Gr 5 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld/ef43f90d-6cd6-4b0e-ac30-b1b0afadb8a3) — QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
