# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2014, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
                                       GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
                                              MEMORANDUM

TOTAAL: 70        HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE
Geen halwe punte word toegeken nie.
By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken wanneer leerders
onderstreep, omkring of die korrekte antwoord op enige manier/wyse
aangedui het.
VRAAG       VERWAGTE ANTWOORD                                      PUNT
            A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê
   1.                                                                1
                het. 
    2.1     A Die luiperd, die ram en die jakkals.                  1
            A Luiperd het weggehardloop en Jakkals
    2.2                                                              1
                 agterna gesleep. 
   2.3.     C in die woud                                           1
            Leerders kan die orde van sinne as volg aandui.
            2             3
    3.      4             1
            1             4
            3      of     2 
                                                                     2
            • Twee punte as al die antwoorde in die korrekte
               volgorde is.
            • Een punt as twee of drie korrek is.
            • Geen punte as een of geen korrek is nie.

Neem kennis dat vrae 4-15 begripslees toets is en nie spel en taalstrukture nie.
            vriende  Slegs een woord word aanvaar.
   4.1                                                                        1
            (Spel word nie geassesseer nie.)
            gesleep/sleep  Slegs een woord word aanvaar.
   4.2                                                                        1
            (Spel word nie geassesseer nie.)
            loos 
    5       (Aanvaar ook as asemloos uitgeskryf is en loos                    1
            onderstreep of omkring is.)
                • Hulle was nie meer vriende nie.
   6.           • Die vertroue tussen hulle was verbreek.
                                                                              1
             (Aanvaar enige relevante antwoord.)
            vinnig soos die wind./so vinnig soos die wind. 
   7.1
            Leerder kan ook `n sin skryf met die vergelyking aangedui.        1
               Personifikasie 
                                                                              1
   7.2
            (Aanvaar ook as die leerder die woord, onderstreep of
            verkeerde woord doodgetrek het.)
            Opsomming:
            (Aanvaar enige 5 sinne wat die storie opsom.)
8.          LW. Indien leerders ‘n saamgestelde sin geskryf het, gee
            een punt vir elke enkelvoudige sin. Dit kan die volgende

Grade 6 Afrikaans HL Memo            1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

              insluit.
                  • Inligting oor Luiperd en Jakkals se vriendskap.
                  • Luiperd wat `n eienaardige kreatuur gesien het.
                  • Luiperd het Jakkals van die dier vertel.
                  • Jakkals dink hy is/was dom om sulke soet vleis
                      agter te laat/te los.
                  • Ram sien hulle aankom en waarsku sy vrou dat
                      hulle gaan sterf.
                  • Ram se vrou maak `n plan om Jakkals en Luiperd
                      uit te oorlê.
                  • Jakkals kon nie vir Luiperd keer nie en hulle het
                      woud/huis toe gehardloop.
                  • Ram en sy gesin het in vrede geleef.
                  • Jakkals en Luiperd het nie weer saam gaan jag nie.    5
                  • As Ram nie sy vrou gewaarsku het teen Jakkals en
                      Luiperd nie, sou hulle gevang word.
                  • Hy sou sy kind en vrou verloor het.
    9.                                                                    1
              (Aanvaar enige antwoord wat relevant is tot die teks.)
              Geen punte as woordorde en sinskonstruksie verkeerd is
              nie.)
    10.       Gooey Gom of Gom                                           1
              Ken twee punte toe as die leerder Ja of Nee met `n rede
              beantwoord het. Rede moet die Ja of Nee motiveer.
              Bv. Ja. Die gom is veilig vir kinders.
                        Nee. Ek koop net Pritt.
                   • Geen punt word toegeken vir Ja of Nee nie.
    11.
                   • Geen punt word toegeken vir die rede as die          2
                      leerder nie Ja of Nee beantwoord het nie.
                   • `n Leerder kan nie 1 punt vir die vraag verdien nie.
                   • Twee punte of geen punte word toegeken vir die
                      vraag. 
    12.       B leerders                                                 1
              Dit sal ons help om ons
              planeet/aarde/omgewing/ekosisteem te bewaar./Ons help
    13.1
              om ons planeet te bewaar. 
                                                                          1
              Aanvaar ook die woord Planeet.
              Alliterasie 
    13.2                                                                  1
              (Spel word nie geassesseer nie.)
              Suurvry/Sterk/Veilig/Wasbaar/Stewige/Betroubare
                                                                          1
    14.       Omgewingsvriendelik/Maklik. 
                                                                          1
              (Aanvaar enige twee.) Kleinletters aanvaarbaar.
              Jane het gesê dat dit vir haar maklik was om Gooey
              Gom te gebruik.
                                                                          1
                   • Trek 1 punt af as aanhalingstekens, dubbelpunt
    15.                                                                   1
                      weer gebruik word.
                                                                          1
                   • (Die woord 'Dat' moet met `n kleinletter 'd' geskryf
                      word.)
                                                TOTAAL AFDELING A: 29 PUNTE

Grade 6 Afrikaans HL Memo         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

              Hoewel kameelperde saans/snags aktief is bestaan hul
              dae hoofsaaklik ook uit weiding.
                  • Hoewel – hoofletter. 
    16.                                                                   1
                  • kameelperde – een woord. (samestelling) 
                                                                          1
                  • saans/snags – korrekte spelling. 
                                                                          1
                  • aktief is, bestaan
   17.1       soortnaam (Woord moet korrek oorgeskryf word.)             1
   17.2       eienaam  (Woord moet korrek oorgeskryf word.)              1
   17.3       versamelnaam  (Woord moet korrek oorgeskryf word.)         1
   18.        eet                                                        1
              (Aanvaar ook as leerders die woord omkring het.)
   19.        gevang                                                     1
   20.1       om                                                         1
   20.2       deur                                                       1
              Kameelperde eet blare en gras. 
                  • Die woorde kameelperde en eet moet nie herhaal
                     word nie.
    21.1          • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word        1
                     nie.
                  • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is,
                     word geen punte toegeken nie.
              Kameelperde het baie lang nekke daarom is hulle die
              langste diere. 
                  • Die woord kameelperde moet nie herhaal word nie.
                  • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word
    21.2                                                                  1
                     nie.
                  • Woordorde moet korrek wees.
                  • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is,
                     word geen punte toegeken nie.
              Kameelperde moet hulle (hul) voorbene uitsprei want hulle
              buig af om water te drink. 
                  • Die woord kameelperde moet nie herhaal word nie.
                  • Geen hoofletter na voegwoord moet aanvaar word
    21.3                                                                  1
                     nie.
                  • Woordorde moet korrek wees.
                  • As hoofletters en leestekens verkeerd gebruik is,
                     word geen punte toegeken nie.
    22.1      sy  (Woord moet reg gespel wees.)                        1
    22.2      hulle  (Woord moet reg gespel wees.)                     1
    22.3      ons (Woord moet reg gespel wees.)                          1

    23.1      gee                                                       1
              (Aanvaar ook as leerder die woord onderstreep het.)
      23.2      beweeg/sal beweeg 
              (Aanvaar ook as leerder die woord onderstreep het.)

Grade 6 Afrikaans HL Memo           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

              Kameelperde is saggeaarde diere. 
                                                                         1
              Hulle/Kameelperde kan hulself teen roofdiere beskerm. 
    24.
              (Minus een punt as leestekens en hoofletters verkeerd
                                                                         1
              gebruik is.)
    25.1      Kameelperde het blare en gras geëet. 
              (Ignoreer as leestekens en hoofletters verkeerd gebruik
              is.)                                                       1
    25.2      Die kameelperd sal sy lang nek rek. 
              (Ignoreer as leestekens en hoofletters verkeerd gebruik
              is.)                                                       1
    25.3      Kameelperde beweeg in klein troppe rond.                  1
    26.1      vraagsin                                                  1
    26.2      stelsin                                                   1
    26.3      bevelsin  (spel word nie geassesseer nie.                 1
                                            TOTAAL AFDELING B: 26 PUNTE
    27.       Dialoog                     [Verwys na rubriek aan einde] 15
                                           TOTAAL AFDELING C: 25 PUNTE
                                                      GROOTTOTAAL       70

Grade 6 Afrikaans HL Memo          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

    Vraag 27 – Dialoog – Riglyne vir nasien
    Dui punte aan op leerder se antwoordstel volgens onderstaande kriteria.

Kriteria                       DIALOOG – RIGLYNE VIR NASIEN
Formaat                        0                   1                       2                      3

•  Elke spreker op `n          Formaat glad nie    Een soort kriteria is   Twee soorte kriteria   Al die kriteria is
    nuwe lyn.                  gevolg nie.         gevolg by formaat.      gevolg by formaat.     gevolg by formaat.
 • Dubbelpunt na elke                              Bv. Dubbelpunte is      Bv. Spreker op nuwe    
    spreker se naam.                               gebruik.               lyn en dubbelpunte.
 • Naam van spreker op
                                                                           
   linkerkant
Sinskonstruksie en             0                   1                       2                      3
Taalgebruik
 • Sinskonstruksie met         Geen poging         Dubbelsinnige sinne.    Gebruik eenvoudige     Gebruik `n
   `n verskeidenheid           aangewend nie.      Nie genoeg sinne        basiese sinne.         verskeidenheid
                                                   geskryf nie.                                   sinsoorte en
   sinsoorte en
   sinslengtes.                                                                                   sinslengtes.
 • Gebruik
   gevoelswoorde.
 • Gebruik beskrywende
   woorde.
Inhoud                         0                   1                       2                      3
 • Relevante,
   interessante en             Geen poging         Ontoepaslike inhoud.    Inhoud meestal         Toepaslike inhoud.
   oorspronklike inhoud        aangewend nie.                              duidelik.
   en idees.
 • Inhoud is logies.

Taalstrukture en               0                   1                       2                      3
konvensies
Om punte in hierdie afdeling   Geen poging         Meer as 8 foute         4-8 foute              3 en minder foute
te verdien moet daar ten       aangewend nie.
minste twee volledige
spreekbeurte wees.
•  Korrekte gebruik van
   die tye van die
   werkwoord.
   (Tydsvorme)
• Punktuasie en spelling
   word korrek toegepas.
• Moet nie weer
   penaliseer indien
   dieselfde woord oor en
   oor verkeerd gespel
   word nie.
Tekslengte                     0                   1                       2                      3
• Hoeveelheid sinne
                               Geen                Elkeen het 1 tot 2      Elkeen het 3           Elkeen het 4
                               spreekbeurte        spreekbeurte gehad.     spreekbeurte gehad.    spreekbeurte
                               tussen karakters.                                                  gehad.

    Grade 6 Afrikaans HL Memo                          5

## Related documents

- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 6 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6-memo/3f849993-84f2-4917-a552-6baf95934e13) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
