# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL question paper from the ANA 2014, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education PUNTE

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL
TOETS
PUNTE: 70
TYD: 1% UUR

PROVINSIE

KRING

STREEK

NAAM VAN SKOOL

EMIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 6A)

VAN

NAAM

GESLAG (Vv) | SEUN DOGTER

GEBOORTEDATUM

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, voorblad uitgesluit

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word.

Die toets duur 1% uur.

Fen

Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy met die toets
begin.

5. — Skryf netjies en leesbaar.

Oefenvoorbeeld

1. Omkring die letter met die korrekte antwoord.

Watter land word deur die sokkerspan Bafana Bafana verteenwoordig?

A Australié
B Suid-Afrika
C  Kameroen

D_ Nigerié

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy omkring het.

Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 6 Afrikaans HL Test 1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELLING A: LEES EN KYK

Lees die onderstaande storie en beantwoord VRAAG 1 tot 9.

Luiperd en Jakkals was vriende en het in ’n woud gewoon. Luiperd was op pad huis toe na ’n
jagtog. Skielik het hy ’n eienaardige dier met aaklige, growwe, groot horings op sy kop
teégekom. Hy was vreesbevange omdat hy nog nooit so ’n dier gesien het nie. Versigtig grom
hy: "Dagsé, vreemdeling. Wat is jou naam?" Terwyl hy sy bors slaan om sy krag en waagmoed
te toon, sé die dier: "Ek is Ram. Wie is jy, gespikkelde een?”

"Ek is Luiperd," antwoord hy saggies en hardloop so vinnig soos die wind daar weg.

Uitasem gehardloop, vertel Luiperd vir Jakkals: "Ek het die eienaardigste dier gesien wat ek
glad nie kon herken nie. Die kreatuur het gesé hy is Ram en hy het op sy bors geslaan."
Jakkals lag. "Jy is dom om sulke soet vieis agter te laat. M6re gaan soek ons die Ram en vier

saam fees."

Die volgende dag toe die son wakker word, gaan soek hulle vir Ram. Ram sien hulle aankom
en waarsku sy vrou: "Vandag sterf ons, Vrou. Luiperd en Jakkals is daarop uit om ons te
vang." "Ja, maar hulle kan ons nie uitoorlé nie," sé sy vrou. "Vat gou ons seun saam met jou.

Wanneer hulle naderkom, knyp die kind totdat hy huil, sodat dit klink asof hy honger is."

Toe die twee nader kom, knyp Ram sy kind. Luiperd se 06 rek groot van vrees. Deur sy eie
ervaring met sy eie kinders, herken hy ’n skreeuende kind. Luiperd probeer weghardloop, maar
Jakkals hou hom styf vas. "Kom Luiperd, kom ons gaan vier fees," sé Jakkals. Toe Ram
hierdie woorde hoor, knyp hy weer sy kind. Intussen skreeu sy vrou: "Jakkals, jy het goed
gedoen om Luiperd te bring, sodat ons hom kan eet. Soos jy kan sien, is my kind baie honger!"

Hierdie keer kan Jakkals nie vir Luiperd keer nie. Luiperd hardloop reguit woud toe en dwing
Jakkals agterna deur hom te sleep. Hulle kom stokflou en uitasem na die gesleep by die huis
aan. Van daardie dag af het die twee nooit weer saam gaan jag nie en Ram en sy gesin het in
vrede geleef.

[Aangepas uit African Legends and Folktales deur G. Lee -http:/www.amedja.tripod.com ]

Grade 6 Afrikaans HL Test 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1. Watter titel sal die beste by die storie pas?

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlé het

B Die luiperd en sy twee vriende

C __ Die parmantige luiperd

D Die groot jagtog (1)
2. Omkring die letter van die korrekte antwoord.

2.1 Identifiseer die hoofkarakters in die storie.

Die luiperd, die ram en die jakkals
Die luiperd en die jakkals

Die luiperd en die ram

00 WD PY

Die ram en die jakkals (1)

2.2 Wat het gebeur nadat Luiperd besef het dat hy om die bos gelei is?

A ____Luiperd het weggehardloop en Jakkals agterna gesleep.
B_ ___Luiperd en Ram het vriende geword.

C  Jakkals het Luiperd opgeéet.
D

Ram het ’n fees gehou. (1)

2.3. Waar vind die storie plaas?
A _Hoog in die berge
B__In’n groot stad

C_ In’n woud

D

In die dieretuin (1)

Grade 6 Afrikaans HL Test 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

3. Die onderstaande sinne is verkeerd genommer. Nommer hulle (1-4) volgens

die gebeure in die storie.

Antwoord
1. | Ram se vrou het ’n plan gemaak om Luiperd en
Jakkals uit te oorlé.
2. | Luiperd het huis toe gegaan na ’n jagtog.
3. | Luiperd en Jakkals het nooit weer saam gaan jag nie.
4. | Luiperd het ’n eienaardige dier gesien.
(2)
4. Beantwoord die volgende vrae.
4.1 Skryf ’n woord uit paragraaf een neer wat aandui dat Luiperd en
Jakkals maats was. (1)

4.2 Vind een woord in paragraaf vyf wat aandui hoe Luiperd vir Jakkals

huis toe gedwing het?

(1)
5 Skryf slegs die agtervoegsel van die woord asemloos neer.

(1)
6. Hoekom het Luiperd en Jakkals nooit weer saam gaan jag nie?

(1)

Grade 6 Afrikaans HL Test 4

### Page 6

9.

Downloaded from hlayiso.com

Beantwoord die volgende vrae.

7.1  Identifiseer die vergelyking in paragraaf een en skryf dit neer.

(1)
7.2  \dentifiseer die beeldspraak en omkring die korrekte woord tussen
hakies.
"Die son het wakker geword" is ’n voorbeeld van
(personifikasie/metafoor). (1)

Som die storie in vyf sinne op.

Gebruik die inligting uit die storie om die onderstaande sin te voltooi.

As Ram nie sy vrou gewaarsku het teen Jakkals en Luiperd nie, sou

Grade 6 Afrikaans HL Test 5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Bestudeer die advertensie en beantwoord VRAAG 10 tot 15.

10.

11.

12.

Gooey Gom

ns help

Om
© ons Planee, te
bey,
&,

Gooey Gom is:

Suurvry

Maklik om te gebruik

Sterk

Veilig vir kinders Stewige kleefkrag

Wasbaar

|

Omgewingsvriendelik

Betroubare produk

Watter produk word geadverteer?

Sal jy hierdie produk koop?
Maak ’n (“’) merkie vir jou keuse in die onderstaande blokkie en gee ’n rede

vir jou antwoord. Ja

Nee

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

Wie sal die produk meestal gebruik?

A swemmers
B _leerders

C  boere

D_ babas

Grade 6 Afrikaans HL Test 6

(2)

(1)

### Page 8

13.

14.

15.

Downloaded from hlayiso.com

Beantwoord die volgende vrae.

13.1 Wat beloof hierdie omgewingsvriendelike produk om te bewaar?

13.2 Is die naam "Gooey Gom" ’n voorbeeld van alliterasie of assonansie?

Gee twee byvoeglike naamwoorde (beskrywende woorde) wat in die

advertensie gebruik is.

Skryf die sin in die indirekte rede oor.

Jane het gesé: " Dit is maklik vir my om Gooey Gom te gebruik."

Jane het gesé

TOTAAL AFDELING A

Grade 6 Afrikaans HL Test 7

(1)

29

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Lees die leesstuk hieronder en beantwoord VRAAG 16 tot 26.

KAMEELPERDE

Die kameelperd het die langste nek van al die diere.
’n Kameelperd eet blare en gras. Hy moet sy voorbene uitsprei om
gras te eet of water te drink. Die kameelperd se lang nek maak dit

vir hom moontlik om blare vanuit hoé bome te eet, wat ander diere

nie kan bykom nie. Die natuur is wonderlik en maak seker dat geen

kos vermors word nie.

Kameelperde se kamoeflering laat hulle maklik by hulle omgewing

inpas. Hulle is saggeaarde diere en kan hulself goed teen karnivore verdedig. As

hulle deur ’n leeu gekonfronteer word, gebruik hulle hul lang bene om te skop. Baie

leeus het al ongemaklike verrassings van ’n kameelperd se hoewe ontvang.
[Verwerk uit: INTEGRA Y-READ]

16. Skryf die volgende sin oor en maak die spel- en leestekenfoute reg.

hoewel kameel perde sans aktief is bestaan hul dae hoofsaaklik ook uit
weiding.

Grade 6 Afrikaans HL Test 8

(3)

### Page 10

17.

18.

19.

20.

Downloaded from hlayiso.com

Identifiseer die onderstreepte naamwoorde uit die opsies in die onderstaande
woordblok.

eienaam; soortnaam; versamelnaam

17.1 Kameelperde kan hulself baie goed verdedig.

17.2 Kameelperde word hoofsaaklik in Afrika gevind.

17.3. ’n Trop kameelperde bestaan uit ongeveer twaalf diere.

Onderstreep die werkwoord in die onderstaande sin.

Kameelperde eet blare en gras.

Skryf die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies neer.

Die leeu het die kameelperd (vang).

Vul die korrekte voorsetsel in.

20.1 Kameelperde is lief gras te eet.

20.2 Kameelperde word gereeld leeus aangeval.

Grade 6 Afrikaans HL Test 9

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)
(1)

### Page 11

21.

22.

23.

Downloaded from hlayiso.com

Verbind die onderstaande sinne deur gebruik te maak van die voegwoord
tussen hakies.

21.1 Kameelperde eet blare. Kameelperde eet gras. (en)

(1)

21.2 Kameelperde het baie lang nekke. Hulle is die langste diere. (daarom)

(1)

21.3 Kameelperde moet hulle voorbene uitsprei. Hulle buig af om water te
drink. (want)

(1)

Kies die korrekte voornaamwoord uit die gegewe blok om die sinne te voltooi.
ons; sy; hulle

22.1 Die kameelperd gebruik lang bene om homself te beskerm. (1)
22.2 Kameelperde is groot, maar is baie saggeaard. (1)
22.3 Kameelperde moet deur beskerm word. (1)
Omkring die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies.
23.1 ’n Kameelperdkoei (gee / het gegee) geboorte aan een kalf op ’n slag. (1)
23.2 Kameelperde (sal beweeg / beweeg) in klein troppe. (1)

Grade 6 Afrikaans HL Test 10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

24. Skryf die onderstaande sin in twee enkelvoudige sinne neer.

Kameelperde is saggeaarde diere en hulle kan hulself teen roofdiere

beskerm.

25. Skryf die onderstaande sinne oor in die tydsvorme wat tussen hakies

aangedui word.

25.1 Kameelperde eet blare en gras. (verlede tyd)

(1)
25.2 Die kameelperd rek sy lang nek. (toekomende tyd)

(1)
25.3 Kameelperde het in klein troppe rondbeweeg. (teenwoordige tyd)

(1)

26. Identifiseer die sinsoorte:

Voorbeeld. Ek hou van sjokolade. (stelsin)
26.1 Waar word kameelperde hoofsaaklik gevind?

(1)
26.2 Kameelperde het baie goeie sig.

(1)
26.3 Moenie kameelperde jag en doodmaak nie!

(1)

TOTAAL AFDELING B: 26

Grade 6 Afrikaans HL Test 11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: SKRYF EN AANBIED

27. Bestudeer die prent en lees die onderstaande paragraaf.

In ‘n verlate straat word Kat deur sy aartsvyand,
Hond, gejaag. Kat probeer ontsnap, maar word in
*n doodloopstraat vasgekeer.

e Voltooi die dialoog tussen Kat en Hond.

e Kat en Hond moet elkeen 5 spreekbeurte kry.

e Gebruik die korrekte formaat vir ’n dialoog, leestekens, spelling en
taalstrukture.

Kat: (bewe van angs) Moet my asseblief nie seermaak nie!
Hond: (beweeg nader) Hoekom nie?

Kat:

Hond:

(15)

TOTAAL AFDELING C: 15
GROOTTOTAAL: 70

Slegs vir die gebruik van die onderwyser/nasiener. Puntetoeking vir VRAAG 27.

Kriteria TOTAAL | PUNT
1. Formaat

2. Sinstrukture en Taalgebruik
3. Inhoud

4. Taalstrukture en Konvensies
5. Tekslengte

TOTAAL

09 | Go| Gd | Go| Go

=
a

Grade 6 Afrikaans HL Test 12

## Related documents

- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL 2012 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2012-test/d267fdf5-7da4-440b-ae89-70df02e6b9a1) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 6](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6/afe3c756-805d-4066-97de-38e92b3b936f) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Memo · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Memo · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
