# Mathematics Grade 9 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 9 Mathematics question paper from the ANA 2014 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths/6373505c-809c-4ec7-9a41-41298b01bc2b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 ANA 2014 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths/6373505c-809c-4ec7-9a41-41298b01bc2b)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · ANA · 2014 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

5? 4
© basic education

- S Department:
¢ y, Basic Education
aw” REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PUNTE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014
GRAAD 9 WISKUNDE
TOETS
PUNTE: 140
TYD: 25 uur

PROVINSIE

DISTRIK

NAAM VAN SKOOL

EMIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 9A)

VAN

NAAM

GESLAG (Vv) SEUN DOGTER

GEBOORTEDATUM

Hierdie toets bestaan uit 21 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder

1. Lees al die instruksies noukeurig deur.

N

oN On PF w

Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring slegs die letter van

die korrekte antwoord.

Beantwoord Vraag 2-12 in die spasies wat voorsien is.

Toon alle stappe van bewerkings.

Gee ’n rede vir elke bewering wat jy maak in Vraag 9 en Vraag 10.

Die toets tel 140 punte.

Die toetsduur is 25 uur.

Die onderwyser(es) sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen voordat jy met die toets
begin.

Jy mag ’n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)

gebruik, behalwe in Vraag 2.2 en 12.

Oefenvoorbeeld

Trek ’n sirkel om die letter met die korrekte antwoord.

1.

Die volgende getal in die getalry 3; 6; 11; 18; ...is

A 25
B 24
Cc 26
D 27

Jy het dit reg gedoen as jy ’n sirkel om Qgetrek het.

Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1

11 [lexi =
A 8x8
B 8x*
Cc 4x*
D 4x8

1.2 Die KGV van 5a? en 60a? is...

A 60a5
B 30a3
Cc 60a3
D 300a°®
1.3 Die produk van 6 en ’n ander getal verminder met 4, is gelyk aan 20. Watter van die

volgende vergelykings pas by die bewering?

A 6x +4 = 20
B 6x —4 = 20
c 6(x + 4) = 20
D 6 — 4x = 20

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.4 Die waarde van —x? — 2(2x —1),as x =—2, is...
A 6
B 1
Cc -6
D -1
1.5 Wat is die waarde van @? ?
A =6
9
B 5
6
Cc 8
27
>
8
16  (at+b)°=
A a+b
B 2
Cc 1
D 0
1.7 Wat is die waarde van x as 3* = 3?
-3
B 3
Cc -2
D 2

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.8

x
--1=
y
A y7*
x
B yx
y
Cc x-y
D x—y
y
1.9 As 3 nwortel is van x? +x +t =0,is die waarde vant ...
A 12
B -12
(o 1
12
D 1
12

1.10 AsT’npuntis op die lyn gedefinieer deur y = x, dan is die kodrdinate van T...

A (5; -5)
B (5; 0)

Cc (5; 5)
D (-5;—5)

[10]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2

2.1

2.2

2.3

Skryf 0,000 000 207 mm? in wetenskaplike notasie.

(1)

Bereken, sonder om ’n sakrekenaar te gebruik. Toon in elke geval al die

stappe van bewerking.

2.21 73=(3"

2.2.2 Tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle val V110 ?

2.2.3. 3x5°
57

(2)

Bereken en laat die antwoord in desimale vorm.
1,03 x 10° + 3,8 x 1073

[9]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3

Vereenvoudig elk van die volgende uitdrukkings. Die noemers in die breuke is nie
gelyk aan 0 nie.

3.1 2(x +2)? — (2x — 1)(x + 2)

3.2 15x7y3 + 9x7y3

8x2y3
(2)
3.3 x? — 4x
x2 -2x-8

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

3.4 x2 2x? 7x?
+
2 3 6

3.5 6x? | 3y?
7xy 2x

VRAAG 4

Faktoriseer volledig:

4.1 3x?y — 9xy? + 12x3y3

4.2 xt+y)-taty)

43 4x?-y?

44 x?-11x+18

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 7

(2)
[14]

(2)

(2)

(2)
[8]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5

Los op vir x:

5.1 (x—2)?4+3x-2=(x4+3)?

(4)

(2)

(3)
[9]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 6

6.1 Voltooi die onderstaande tabel:

Posisie in 1 2 3 4 5
patroon
Term 1 8 27
(2)

6.2 Skryf die algemene term T,, vir die bostaande getalpatroon neer.

(1)

6.3 AsT, = 512, bepaal die waarde van n.

(2)
[5]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7

Bestudeer die onderstaande grafiek.

wn

1
5 4 3 -2 1 0 1 2 3 4 5X

-1
2

|

3 \ |

-4 |

5 |

i}

|

7.1 Gebruik die grafiek om die gradiént van die reguit lyn te bereken.

(3)

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

7.2 Bepaal die vergelyking van die reguit lyn.

(2)

7.3 Skryf die gradiént neer van enige ander reguit lyn wat ewewydig aan die
gegewe lyn getrek kan word.

VRAAG 8

8.1 Verminder 240 kg met 15%.

8.2 Nthabi se motor gebruik 1 liter brandstof om 12 km te ry. Hoeveel brandstof sal
benodig word om 420 km te ry?

(2)

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

8.3. Daar is 44 seuns en dogters in Mary se klas. Die verhouding van die aantal
seuns tot die aantal meisies is 5:6. Hoeveel seuns is daar in Mary se klas?

(3)

8.4 Bestudeer die onderstaande tabel.

Die lengte van ’n sy van ’n

‘ : 2 3 4
vierkant in cm.
Oppervlak van die vierkant in 4 9 16
cm?

Is dit ’n voorbeeld van ’n direkte of indirekte eweredigheid? Gee ’n rede vir
jou antwoord.

8.5 Bereken hoe lank dit sal neem om R840 rente te verdien as ’n belegging van
R4 000 gemaak word teen 3% enkelvoudige rente per jaar.

(6)

8.6 Bereken die finale bedrag wat ek in my spaarrekening sal hé, indien ek R600
belé vir 2 jaar teen ’n koers van 6% per jaar saamgestelde rente.

(4)
[19]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 9

9.1 Voltooi elkeen van die volgende bewerings:
9.1.1 Den F is komplementére hoeke as . (1)
9.1.2 Die som van die binnehoeke van ’n driehoek is gelyk aan . (1)

9.1.3 Die som van die buitehoeke van enige veelhoek is gelyk aan

9.1.4 ’n Trapesium is ’n vierhoek met een paar sye. (1)

9.1.5 Die lengte van die hoeklyne van ’n reghoek is : (1)

9.2

D

In die bostaande figuur is AB|| TC, C, = 65° en C, = 43°. Bereken die grootte
van A, B, en B,.

Bewering Rede

(3)

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

B
9.3
Cc
A
In AABC is AB = AC en € = x°. Bepaal die grootte van A in terme van x.
Bewering Rede
(3)
[11]
VRAAG 10
10.1 P A r E
° D
Q R B c

Watter driehoek is kongruent aan APQR?

Bewering Rede

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

10.2 In die gegewe figuur is P en T punte op ’n sirkel met middelpunt M. N is ’n

punt op koord PT sodat MN 1 PT.
P Sows T

NY

Bewys dat PN = NT.

Bewering

Rede

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test

15

(8)

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

10.3

B

In die bostaande diagram is AC = DF, AB = DE en BF = CE.
10.3.1 Bewys dat BC = EF.

Bewering Rede

(2)

10.3.2 Bewys dat AABC = ADEF.

Bewering Rede

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

10.3.3. Hoekomis B = £?

Bewering Rede
B=E
10.3.4 Wat is die verwantskap tussen AB en ED?
Bewering Rede

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test

17

(2)

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

10.4

In die figuur is B = C, AD =9cm, AE =7cmen CE = 21cm.

10.4.1. Bewys dat AABD|l| AACE.

Bewering Rede

(6)

10.4.2 Bereken die lengte van BD.

Bewering Rede

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 11
A 12cm D
5cm
co
B 3cm T Cc

In parallelogram ABCD is AB =5cm, AD=12cm, BT = 3cmenAT 1 BC.

11.1. Bereken die lengte van AT .

(3)

11.2 Bereken

11.2.1 die omtrek van trapesium ADCT.

(1)

11.2.2 die opperviakte van trapesium ADCT.

(3)

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

11.3 Die omtrek van ’n sirkel is 52 cm. Bereken die opperviakte van die sirkel
korrek tot 2 desimale syfers.

(4)

11.4 Die lengte van ’n reghoek word verdubbel. Skryf die waarde van k neer as
die opperviakte van die vergrote reghoek = k x die opperviakte van die
oorspronklike reghoek.

[12]

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 12

Los op vir x sonder die gebruik van ’n sakrekenaar. Toon die stappe van bewerking.

12.1. x=(v8+ v2)?

(3)

12.2

ale

TOTAAL: 140

Grade 9 Mathematics Afrikaans Test 21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths-memo/ed012476-585d-4d39-9d7b-2a922a067c54) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Grade 9 Mathematics Afrikaans Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-afrikaans-memo/f601de0e-7e09-4173-bbab-decb68004b65) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
