# Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP

> Grade 12 Physical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2016, 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2016gp-fisika-vraestel-1/60593172-ebee-4b1d-af30-ea4be6d2911c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/2016gp-fisika-vraestel-1/60593172-ebee-4b1d-af30-ea4be6d2911c)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2016. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS
                     VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                    2016

                                    10841
                         FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA

                              Eerste Vraestel

TYD:     3 URE

PUNTE:   150

16 BLADSYE en 3 inligtingsbladsye

                                                       P.T.O.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 4                                           FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                      2
                                             (Eerste Vraestel)          10841/16

                        GAUTENG DEPARTMENT VAN ONDERWYS
                                VOORBEREIDENDE EKSAMEN

     PROOFREAD     DATE ___________                 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA
     SIGNATURE     _________________                (EERSTE VRAESTEL)
     PROOFREAD     DATE ___________
                                                    TYDSDUUR: 3 ure
     SIGNATURE     _________________

                                                    Punte: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

  1. Skryf jou naam in die toepaslike ruimte op die ANTWOORDEBOEK neer.

  2. Hierdie vraestel bestaan          uit   10   vrae.   Beantwoord   AL   die   vrae   in   die
     ANTWOORDEBOEK.

  3. Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

  4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

  5. Laat EEN lyntjie tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

  6. Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

  7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

  8. INLIGTINGSBLAAIE is vir jou gebruik aangeheg.

  9. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

  10. Rond jou finale antwoord af tot ŉ minimum van TWEE desimale plekke.

  11. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

  12. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                          P.T.O.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
      4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                         3
                                              (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 1 EENWOORDITEMS

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende VRAE gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1 – 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 C.

1.1       Die diagram below hieronder toon ’n boks wat met ’n krag F A langs ’n horisontale
          oppervlak getrek word. Die boks gly na regs met ’n konstante snelheid.

                                             N

                                                                      FA

                              fk
                                             w

          Watter EEN van die volgende stellings aangaande die kragte wat op die boks
          uitgeoefen word, is korrek?

          A    N is groter as w.
          B    w is groter as N.
          C    F A is groter as f k .
          D    F A is gelyk aan f k .                                                                 (2)

1.2       Die grootte van die impulse op ’n bal wat van ’n muur terugbons is gelyk aan die ...

          A    netto krag van die bal op die muur.
          B    produk van die netto krag op die bal en die tydsduur waarin dit uitgeoefen
               word.
          C    verandering in snelheid van die bal.
          D    produk van die massa en die versnelling van die bal.                                   (2)

1.3       Wanneer ’n bus eweskielik vanuit ’n posisie van rus versnel, neig staande
          passasiers om agtertoe te val. Hierdie waarneming word die beste beskryf deur ...

          A    Newton se eerste bewegingswet.
          B    Newton se tweede bewegingswet.
          C    Newton se derde bewegingswet.
          D    Newton se universele gravitasiewet.                                                    (2)

                                                                                                 P.T.O.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      4                                             FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA              4
                                                    (Eerste Vraestel)          10841/16

1.4       Watter EEN van die volgende sal NIE die stroom wat deur ’n generator gelewer
          word, verhoog nie?

          A    Verhoog die aantal winding in die spoel.
          B    Wen die ankerwindinge om ’n aluminiumkern.
          C    Verhoog die rotasiespoed van die ankerspoel.
          D    Vergroot die magneetsterkte.                                                      (2)

1.5       Die stroom teenoor potensiaalverskil grafieke hieronder, is vir vier resistors
          (weerstande), P, Q, S en T verkry.

                                                            P

                                Stroom (A)
                                                                     Q
                                                                         S

                                                                         T

                                             Potensiaalverskil (V)

               Die resistor (weerstand) met die tweede grootste weerstand is:

          A    P
          B    Q
          C    S
          D    T                                                                                 (2)

1.6       ’n Metaaloppervlakte stel fotoelektrone vry wanneer dit met groenlig bestraal
          word.

          Wanneer die groenlig met ultravioletlig vervang word, sal die kinetiese energie
          (E k ) van die vrygestelde fotoelektrone …

          A    verhoog.
          B    verlaag.
          C    na nul val.
          D    dieselfde bly.                                                                    (2)

                                                                                            P.T.O.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
      4                                            FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                       5
                                                   (Eerste Vraestel)          10841/16

1.7       Twee voorwerpe trek mekaar met ’n krag, grootte F, aan, wanneer hulle ’n
          afstand r van mekaar is.

          Indien elke massa VERDRIEVOUDIG (3 keer groter), is die nuwe gravitasiekrag
          wat die een voorwerp op die ander uitoefen:

          A    9F
          B    18F
          C    24F
          D    36F
                                                                                                         (2)

1.8       ’n Motor blaas sy toeter terwyl hy met ’n konstante snelheid op ’n reguit stuk pad
          ry. Op tydstip t = 0 is die motor by posisie X soos hieronder getoon. Op tydstip,
          t = t 1 beweeg die motor by ‘n waarnemer, L, verby. Op tydstip, t = t 2 is die motor by
          posisie Y.

                                      X                      L                  Y

          Watter EEN van die volgende grafieke stel die verandering in die frekwensie
          (toonhoogte) van die toeter met tyd, soos deur die waarnemer gehoor, die beste
          voor?

          A                                              B
              f (Hz)                                         f (Hz)

                       0         t1       t2   t                  0       t1     t2      t
          C                                              D
              f (Hz)                                         f (Hz)

                    0       t1            t2   t                      0    t1     t2         t
                                                                                                         (2)

                                                                                                    P.T.O.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
      4                                         FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                    6
                                                (Eerste Vraestel)          10841/16

1.9            Punt P is op ’n afstand r vanaf ’n puntlading q soos hieronder getoon, geleë. Die
               elektrieseveld by punt P as gevolg van die puntlading q, is as E bevind.

                                                  r
                                  P                              +q
                                                              1
                 Die elektrieseveld by punt Q op ’n afstand     r van puntlading q is:
                                                              3

           A     1
                   E
                 9
           B     1
                   E
                 3
           C     3E
           D     9E
                                                                                                    (2)

1.10      ’n Bal word vanaf ‘n sekere hoogte grond toe laat val en bons terug tot dieselfde
          hoogte. Watter EEN van die volgende snelheid teenoor tyd grafieke verteenwoordig
          die beweging van die bal die beste, as afwaarts as positief geneem word.

          A      v                                 B     v
               (m·s-1)                                 (m·s-1)

                                        t (s)                                       t (s)

          C      v                                 D     v
               (m·s-1)                                 (m·s-1)

                                       t (s)                                       t (s)

                                                                                                    (2)
                                                                                                   [20]

                                                                                              P.T.O.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                     7
                                          (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 2        (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

Blok X, massa 4 kg, is aan blok Y, massa 8 kg, met ’n ligte, onrekbare tou verbind. ’n Ander
ligte, onrekbare tou is aan blok X verbind en hardloop oor ’n wrywinglose katrol. Die stelsel
word met ’n konstante krag van 180 N, soos in die onderstaande diagram getoon, getrek.
Ignoreer die effek van lugweerstand.

                                                           180 N

                                  X    4 kg

                                   T

                                  Y    8 kg

2.1    Stel Newton se tweede bewegingswet.                                                (2)

2.2    Teken ’n benoemde vryeliggaamdiagram waar ALLE kragte wat op voorwerp X
       uitgeoefen word, getoon word.                                                      (3)

2.3    Bereken die:

       2.3.1     spanning T in die tou wat beide blokke verbind.                          (4)

       2.3.2     grootte van die versnelling van blok X.                                 (2)
                                                                                        [11]

                                                                                        P.T.O.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                           8
                                          (Eerste Vraestel)          10841/16

 VRAAG 3      (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

 ’n Stilstaande vuurpyl op die grond word vertikaal opwaarts gelanseer. Wanneer dit 550 m
 bokant die grond (punt Q) is, word ’n voorwerp van die vuurpyl losgelaat. Op hierdie oomblik is
 die snelheid van die vuurpyl 110 m·s-1. Die voorwerp bereik sy MAKSIMUM hoogte BO die
 grond by punt R. Ignoreer die effek van lugweerstand.
                                                       R

                      Vby R = 110 m·s-1                Q

                                                            550 m
          Voorwerp vasgeheg                            P
                 aan vuurpyl

                            Grond

3.1   Gee ’n rede waarom die voorwerp aanhou om opwaarts te beweeg nadat dit van die
      vuurpyl losgelaat is.                                                                             (1)

3.2   Wat is die rigting van die versnelling van die voorwerp by:

      3.2.1    punt P.                                                                                  (1)

      3.2.2    punt R.                                                                                  (1)

3.3   GEBRUIK slegs BEWEGINGSVERGELYKINGS                     om    die   tyd   wat     dit   die
      VOORWERP neem om:

      3.3.1    die maksimum hoogte te bereik, nadat dit van die vuurpyl losgelaat is by                 (3)
               punt Q.

      3.3.2    die grond te bereik, nadat dit van die vuurpyl losgelaat is by punt Q.                   (4)

3.4   Teken die snelheid teenoor tyd grafiek vir die volledige beweging van die voorwerp.
      Toon die volgende op die grafiek:

      •   Aanvanklike snelheid.
      •   Tyd om die maksimum hoogte te bereik.
      •   Tyd om die grond te bereik.                                                                    (4)
                                                                                                        [14]

                                                                                               P.T.O.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
  4                                      FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                       9
                                         (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 4      (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

’n Rolskaatser nader ’n skuinsvlak met ‘n konstante snelheid van 20 m·s-1 soos
hieronder getoon. Net voordat hy die skuinsvlak bereik, tel hy ’n seuntjie op wat in sy
pad staan en beweeg verder met die skuinsvlak op totdat hy punt B bereik.

Die totale massa van die rolskaatser is 68 kg en dié van die seun is 12 kg.

                                                                     B

                      20 m·s-1
                                            25°

4.1    Stel die beginsel van die behoud van liniêre momentum.                                  (2)

4.2    Bereken die grootte van die gesamentlike snelheid van die rolskaatser en die
       seun nadat die seun opgetel is.                                                         (4)

4.3    Gebruik energiebeginsels om die afstand wat hulle teen die skuinsvlak opbeweeg
       te bereken voordat hulle by punt B tot stilstand kom. Ignoreer die effek van
       wrywing.                                                                                (5)

4.4    Hoe sal die antwoord van VRAAG 4.3 beïnvloed word indien wrywing tussen die
       wiele van die rolskaatse en die oppervlakte NIE geïgnoreer word nie?

       Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE.

       Gee ’n rede vir die antwoord.                                                        (2)
                                                                                           [13]

                                                                                          P.T.O.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                    10
                                          (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 5        (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

’n Motor, massa 700 kg, beweeg teen ’n skuinsvlak op soos in die onderstaande
diagram aangetoon.

                                  30°

5.1    Wat is die netto werk wat op die motor verrig word as die motor met ‘n
       KONSTANTE snelheid teen die skuinsvlak opbeweeg?                                  (1)

5.2    Teken ’n benoemde vryeliggaamdiagram waar AL die kragte wat op die motor
       inwerk terwyl dit teen die skuinsvlak opbeweeg, getoon word.                      (4)

5.3    Die motor beweeg nou vanuit rus vanaf die basis van die skuinsvlak en versnel
       opwaarts teen die skuinsvlak. Die motor se enjin oefen ’n krag van 6 000 N uit
       en die koëffisient van wrywing tussen die motorbande en die oppervlak is 0,32.

       5.3.1     Stel die werk-energiestelling in woorde.                                (2)

       5.3.2     Gebruik energiebeginsels om die grootte van die snelheid van die
                 motor te bereken nadat dit ’n afstand van 70 m teen die skuinsvlak
                 opbeweeg het.                                                           (8)
                                                                                        [15]

VRAAG 6        (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

6.1    ’n Vlieënde vlêrmuis stel klankgolwe teen ‘n frekwensie van 75 Hz vry. ’n
        Stilstaande waarnemer neem die frekwensie van die klankgolwe as 73 Hz
        waar. Die spoed van klank in lug is 340 m·s-1.

       6.1.1     Stel die Doppler Effek in woorde.                                       (2)

       6.1.2     Vlieg die vlêrmuis NA of WEG van die waarnemer?                         (1)

       6.1.3     Bereken die spoed waarteen die vlêrmuis vlieg.                          (4)

6.2    Verduidelik kortliks die waarneming wat wetenskaplikes in staat stel om te
       bepaal dat die heelal besig is om uit te dy.                                      (4)

6.3    Noem TWEE toepassings van die Doppler Effek in medisyne.                          (2)
                                                                                        [13]

                                                                                        P.T.O.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                  11
                                          (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 7     (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

Drie ladings, Q 1 , Q 2 en Q 3 , dra ladings van +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C en
+2 x 10-4 C onderskeidelik en is geplaas soos in die onderstaande diagram getoon.
                                                           Noord

                   Q3 = 2x10-4 C                         W         E
                                                              S

                  0,4 m

                                  0,5 m
                                             Q2 = –2x10-4 C
                  Q1 = 2x10-5 C

7.1    Stel Coulomb se Wet in woorde.                                                    (2)

7.2    Teken ’n diagram wat die elektrostatiese kragte wat op Q 1 deur Q 2 en Q 3
       uitgeoefen word, toon.                                                            (2)

7.3    Bereken die netto elektrostatiese krag wat op Q 1 deur Q 2 en Q 3 uitgeoefen
       word.                                                                            (7)
                                                                                       [11]

                                                                                      P.T.O.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  4                                        FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                     12
                                           (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 8         (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

Die battery in die stroombaan hieronder, het ’n emf of 12 V en ’n interne weerstand, r.
Voltmeter V 1 is oor die battery gekonnekteer.             Die weerstand van die
verbindingsdrade is ignoreerbaar klein.
                                               ε = 12 V
                                 A                          r

                                                       V1

                                                                 S2
                10 Ω    6Ω                                                  2Ω

                                              S1

                                              V2

Skakelaars S 1 en S 2 is beide oop.

8.1     Skryf die lesing op voltmeter V 2 neer.                                              (1)

8.2     Skakelaar S 1 word nou toegemaak. Skakelaar S 2 bly oop. Die lesing op V 1 is
        nou 10 V.

        Bereken die:

        8.2.1     totale eksterne weerstand in die stroombaan.                               (4)

        8.2.2     interne weerstand van die battery.                                         (5)

8.3     Beide skakelaars S 1 en S 2 word nou toegemaak.

        Hoe sal die lesing op die ammeter beïnvloed word? KIES uit VERHOOG,
        VERLAAG of BLY DIESELFDE. Verduidelik die antwoord.                                 (3)
                                                                                           [13]

                                                                                          P.T.O.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
  4                                       FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                         13
                                          (Eerste Vraestel)          10841/16

VRAAG 9        (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon die noodsaaklike onderdele van ‘n generator.

                                                              winding
                             magneet

          Splitringkommutator

                                                   Koolstofborsels

                             20 Ω

9.1    Die winding draai in die magneetveld.

       Skryf neer die soort stroom (AC or DC) wat:

       9.1.1     in die winding geïnduseer word.                                                (1)

       9.1.2     deur die 20 Ω weerstand beweeg.

                 Gee ’n rede vir die antwoord.                                                  (2)

9.2    ’n AC generator word in die kommersiële vervaardiging van elektrisiteit gebruik.

       9.2.1     Stel EEN fundamentele verskil           in   die    ontwerp   tussen   ’n
                 AC generator en ’n DC generator.                                               (2)

       9.2.2     Verduidelik volledig waarom AC bo DC verkies word vir die transmissie
                 van elektrisiteit oor lang afstande.                                           (3)

                                                                                             P.T.O.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
  4                                                      FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                          14
                                                         (Eerste Vraestel)          10841/16

9.3     Die diagram hieronder toon die uitset van die AC generator. ’n 20 Ω weerstand
        is in die stroombaan verbind.

                        +200

         Potensiaalverskil

                              0

               (V)
                                             0,02           0,04             0,06           0,08   Tyd (s)

                        –200

        Bereken die:

        9.3.1                frekwensie van die kragbron.                                                       (2)

        9.3.2                gemiddelde drywing verkwis in die weerstand.                                      (5)
                                                                                                              [15]

VRAAG 10

Invallende lig met verskillende golflengtes is op ’n metaalkatode geskyn soos in
onderstaande diagram getoon.

                                                            Invallende lig

                                         +                                             –
                                                    e-

                                         Katode                                     Anode
                                                                                                   µA

                                                         Verstelbare
                                                         potensiaalverskil
Dit is gevind dat lig van 500 nm elektrone met nul (zero) kinetiese energie vrystel. Die
mikro-ammeter gee ’n nullesing.

10.1    Definieer die term werksfunksie.                                                                        (2)

10.2    Bereken die werksfunksie van die metaal wat as katode gebruik is.                                       (5)

                                                                                                             P.T.O.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
  4                                     FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                      15
                                        (Eerste Vraestel)          10841/16

10.3   Hoe sal elk van die volgende die lesing op die mikro-ammeter beïnvloed?

       Kies uit VERHOOG, VERLAAG or BLY DIESELFDE.

       10.3.1   Die intensiteit van die lig word nou verhoog.                              (1)

       10.3.2   Lig met ’n golflengte van 550 nm word gebruik.                             (1)

Die metaalkatode word nou met lig met ’n golflengte van 400 nm bestraal.

10.4   Bereken die maksimum kinetiese energie van die vrygestelde foto- elektrone.        (5)
                                                                                         [14]

VRAAG 11     (Begin op ‘n nuwe bladsy.)

’n Leerder stel ’n stroombaan op, soos hieronder getoon, om die interne weerstand van
’n battery te bepaal.
                                                    ε
                                                        r

                                                                           A

                                            Rekst

                                              V

                                                                                        P.T.O.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
  4                                         FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                 16
                                            (Eerste Vraestel)          10841/16

Sy noteer die lesings op die voltmeter en ammeter vir verskillende weerstandswaardes
van die rheostaat. Die grafiek hieronder is verkry uit die resultate.

              Grafiek van die omgekeerde (inversie) stroom teenoor eksterne weerstand
                4
                                                                           

                3

     1
  stroom                                         

      (A-1)     2

                                 
                1

                0
                    0        2             4            6             8          10    12

                                           Eksterne weerstand ( Ω )

11.1      Definieer die term emf.                                                           (2)

11.2      Bereken die helling (gradient) van bostaande grafiek.                             (3)

11.3      Wat word deur die helling in VRAAG 11.2 verteenwoordig?                           (1)

11.4      Bereken, deur gebruik te maak van die inligting op die grafiek, die:

          11.4.1 emf van die battery.                                                       (2)

          11.4.2 interne weerstand van die battery.                                       (3)
                                                                                         [11]

                                                                            GROOTTOTAAL: 150

                                                                                       P.T.O.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
   4                                   FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA             17
                                       (Eerste Vraestel)          10841/16

                        DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                  PAPER 1 (PHYSICS)

                   GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                              VRAESTEL 1 (FISIKA)
                                        \

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

         NAME/NAAM                 SYMBOL/SIMBOOL     VALUE/WAARDE
Acceleration due to gravity
                                         g                 9,8 m·s-2
Swaartekragversnelling
Universal gravitational constant
                                         G           6,67 x 10-11 N·m2·kg-2
Universele gravitasiekonstante
Radius of the Earth
                                         RE              6,38 x 106 m
Radius van die Aarde
Mass of the Earth
                                        ME               5,98 x 1024 kg
Massa van die Aarde
Speed of light in a vacuum
                                         c              3,0 x 108 m·s-1
Spoed van lig in 'n vakuum
Planck's constant
                                         h              6,63 x 10-34 J·s
Planck se konstante
Coulomb's constant
                                         k             9,0 x 109 N·m2·C-2
Coulomb se konstante
Charge on electron
                                         e               –1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Electron mass
                                         me             9,11 x 10-31 kg
Elektronmassa

                                                                              P.T.O.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
    4                                              FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                            18
                                                   (Eerste Vraestel)          10841/16

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

MOTION/BEWEGING

   v f = vi + a ∆t                                 Δx = v i Δt + 21 a∆t 2 or/of Δy = v i Δt + 21 a∆t 2
   v f = v i + 2a∆x or/of                                v + vf                 v + vf 
       2       2
                                                   Δx =  i       Δt       Δy =  i       Δt
   v f = v i + 2a∆y
       2       2                                         2          or/of       2 

FORCE

Fnet = ma                                          p = mv
f s max = μ sN                                     fk = µ k N
Fnet ∆t = ∆p
∆p = mv f - mv i                                   w = mg

           m1m 2                          m1m 2              M                            M
 F=G                 or/of          F=G            g = G               or/of          g= G 2
            d2                             r2                d2                           r

WORK, ENERGY AND POWER

W = FΔx cos θ                                      U = mgh              or/of        EP = mgh

                                                   Wnet = ∆K            or/of         Wnet = ∆Ek
   1                                     1
K = mv 2             or/of          E k = mv 2
   2                                     2
                                                   ∆K = K f − K i       or/of        ∆Ek = Ekf − Eki
                                                        W
Wnc = ∆K + ∆U or/of Wnc = ∆Ek + ∆Ep                P=
                                                        ∆t
P ave = Fv ave     / P gemid = Fv gemid

WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG

                                                        1
v=fλ                                               T=
                                                        f
       v ± vL                       v ± vL                                     hc
fL =          fs             fL =          fb      E = hf         or /of E =
       v ± vs                       v ± vb                                      λ
E = Wo + Ek(max) or/of E = Wo + K max where/waar
                                                  1                                 1
E = hf and/en W0 = hf0 and/en Ek (max) =               2
                                                    mv max        or/of K max =          2
                                                                                      mv max
                                                  2                                 2

                                                                                                         P.T.O.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
     4                                                     FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA                           19
                                                           (Eerste Vraestel)          10841/16

ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA

     kQ 1Q 2                                                    kQ
F=                                                         E=
       r2                                                       r2

     W                                                          F
V=                                                         E=
     q                                                          q

      Q                                Q
n=                   or/of        n=
      e                                qe

ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE

                                                           emf ( ε ) = I(R + r)
         V
R=
         I                                                 emk ( ε ) = I(R + r)

R s = R1 + R 2 + ...
 1     1     1                                             q = I∆t
    =    +      + ...
R p R1 R 2

W = Vq                                                           W
                                                           P=
                                                                 Δt
W = VI ∆ t
                                                           P = VI
W = I2R ∆ t
                                                           P = I 2R
         V Δt2
W=                                                              V2
          R                                                P=
                                                                R

ALTERNATING CURRENT/WISSELSTROOM

                                                           Pave = Vrms I rms       /   Pgemiddeld = Vwgk I wgk
         Imax                                     I maks
Irms =                       /          I wgk =
                 2                                   2     Pave = I rms
                                                                    2
                                                                        R          /   Pgemiddeld = I 2wgk R
             Vmax                               Vmaks
Vrms =                       /         Vwgk =                          2
                                                                     Vrms
                                                                                                       2
                                                                                                      Vwgk
                 2                                 2       Pave =              /       Pgemiddeld =
                                                                      R                                R

                                                                END

## Related documents

- [Phsc P1 Backup Qp Eng June 2016](https://www.hlayiso.com/library/phsc-p1-backup-qp-eng-june-2016/4e8a907f-6a4c-4951-a82f-057b082aad28) — Physical Sciences · QP · 2016 · Eng
- [2019 AFR ENG Gauteng Paper 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2019-afr-eng-gauteng-paper-1-memo/7e7c9cfc-f2f5-4700-a132-61eae8192020) — Physical Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [GP 2018 Paper 1 Memorandum](https://www.hlayiso.com/library/gp-2018-paper-1-memorandum/23750489-743e-47ce-ab89-fb6303430e77) — Physical Sciences · Memo · 2018
- [2017 Physics P1 Memo GP](https://www.hlayiso.com/library/2017-physics-p1-memo-gp/3c8a7aaa-341e-4611-bd94-085d68de1cb6) — Physical Sciences · Memo · 2017
- [2014AFR gau physical sciences p1 memo](https://www.hlayiso.com/library/2014afr-gau-physical-sciences-p1-memo/db77042f-0bdc-4e06-8f6b-ce760a7e4148) — Physical Sciences · Memo · 2014
- [2014ENG gau physical sciences p1 memo](https://www.hlayiso.com/library/2014eng-gau-physical-sciences-p1-memo/d8eca56a-f776-4202-84cd-3e2e7e299ae3) — Physical Sciences · Memo · 2014

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
