# Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2019-gr-11-accn-p2-memo-afr/820d2091-3bf6-46a9-887d-bdb9db8ee7f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/2019-gr-11-accn-p2-memo-afr/820d2091-3bf6-46a9-887d-bdb9db8ee7f4)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                        NASIONALE
                                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                              GRAAD 11

                                      NOVEMBER 2019

                                 REKENINGKUNDE V2
                                   NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENRIGLYNE:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in die
      vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbel
      penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: waar bedrae op memo aangedui word as deel van
      bewerkings, word die metodepunt nie ook toegeken vir die finale antwoord nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
      toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
9.    ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
      LET WEL: Kontroleer bewerking beteken, dit moet +, –, x of ÷ wees volgens die kandidaat se antwoord.
10.   In berekeninge moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. – dit geld ook by
      verhoudings.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik
      foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        REKENINGKUNDE V2                        (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 1

 1.1.1       Gee TWEE redes waarom ’n Bankrekonsiliasie, as ’n interne
             beheermaatreël opgestel moet word.

             Twee redes  

                    Te verseker dat alle kontanttransaksies korrek aangeteken is.
                    Om bedrieglike transaksies op te spoor.
                    Om foute en weglatings op te spoor.
                    Kennis te neem van uitstaande tjeks                                         2

 1.1.2      Verduidelik watter aanpassings aan die syfers in die finansiële state op
            30 Junie 2019, einde van die finansiële jaar, gemaak moet word in
            verband met die vooruitgedateerde tjeks uitgereik. Verwys na die
            Bankrekonsiliasiestaat vir June 2019. Voorsien werklike syfers in jou
            antwoord.

                    Krediteurekontrole  saldo sal toeneem met R10 400 
                    Bank  saldo sal toeneem met R10 400 (tot R12 400) 

    1.1.3    ITEM             KOJ             KBJ           GEEN
                                                         INSKRYWING
            Item 1                                              X
            Item 2                                                  X
            Item 3                                                  X
            Item 4             5 300 
            Item 5                             1 450 
            Item 6                               720 
            Item 7             2 100          2 500 
            Item 8                                                  X
            Item 9                                                  X                           9

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                           REKENINGKUNDE V2                                  3

 1.1.4 Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2019
                                             Debiet     Krediet
        Kt saldo volgens Bankstaat                       21 370
        Krediteer uitstaande deposito                    20 500
        Debiteer uitstaande tjeks
             Nr. 1596                           7 000
             Nr. 1640                           2 500
             Nr. 1690                           6 100
        Dt saldo volgens Bankrekening              
                                               26 270*
                                                41 870    41 870                           7
                                                 *kontroleer bewerking

 1.1.5    Gedurende Augustus 2019 het die interne ouditeur ontdek dat die
          uitstaande deposito van R20 500 in die Bankrekonsiliasie-staat op
          31 Julie 2019, as R5 500 op die Bankstaat (Item 3) verskyn. Die bedrag
          in die Bankstaat is korrek. Noem EEN probleem wat jy as interne
          ouditeur het. Gee EEN gepaste beheermaatreël om te voorkom dat dit
          in die toekoms weer kan gebeur. Verduidelik volledig.

      EEN bekommernis  en EEN oplossing 
      BEKOMMERNIS                   BEHEERMAATREЁL

     Die geld is dalk           Vergelyk kwitansies vir kontant daagliks met
      gesteel                     depositostrokies om te sien of alle kontant
                                  ontvang gedeponeer is.
     Interne                    Stel interne beheerprosesse in plek –
      beheerprosesse is           verdeling van pligte. Deposito’s moet deur ’n
      nie effektief nie           assistent gekontroleer word.
     Dalk vind bedrog           Reël vir kennisgewings via SMS van die
      plaas / oorrol van          bank en kontroleer dit met die KOJ.
      kontant (rolling of
      cash)                  Vir een punt:
                                 Ondersoek depositostrokies noukeurig vir
                                  foute.
                                 Verdeling van pligte.
                                                                                           3

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               REKENINGKUNDE V2                            (EC/NOVEMBER 2019)

1.2.1 Waarom moet die saldo van die Krediteurekontrolerekening met die
      totaal van die Lys van Krediteure ooreenstem?
Enige aanvaarbare antwoord 

       Dit is ’n interne beheermaatreël – die joernale se bedrae word oorgeboek na
        die Krediteurekontrolerekening en Krediteure grootboek. 
       Die Krediteurekontrolerekening is ’n opsomming van al die transaksies
        rakende die krediteure en die Lys van Krediteure is die totaal van al die
        krediteure se saldo’s.
                                                                                           2

1.2.2 Bereken die korrekte saldo’s van die Krediteurekontrolerekening en die
      Lys van Krediteure.

                                       Krediteure-          Lys van
                                        kontrole           Krediteure
         (a) Verkeerde
             saldo/totaal                     49 560            36 410

         (b)                                                      - 520 

         (c)                                  + 3 160         + 3 160 

         (d)                                                    + 270 

         (e)                               - 13 400
                                   (- 6 700; - 6 700)
                                            Een punt elk

         Saldo/Totaal                    39 320            39 320
                                                                                           8

                                                                                          35

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                REKENINGKUNDE V2                                       5

 VRAAG 2

 2.1        Kies die omskrywing in KOLOM B wat die beste by die begrip in
            KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer
            (2.1.1–2.1.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

               2.1.1       E                        
               2.1.2       C                        
               2.1.3       D                        
              2.1.4   B                                                                             4
 2.2        Bereken die Direkte materiaalkoste

            78 900 + 553 500 – 92 400 = 540 000 

                                                                                                     4
            Bereken die korrekte Fabrieksbokoste

              FABRIEKSBOKOSTE:
              Foutiewe fabrieksbokoste                                     350 000
              Waardevermindering                                           84 030
              Indirekte materiaalkoste                                     (3 500)
              Water en elektrisiteit (bewerking, enige een deel korrek)
                                                             
              (10 290 / 2 x 4) = R20 580 / 7 x 4 = R11 760 – 10 290        1 470
              Fabrieksbokoste vir die jaar                                432 000

                                                                                                     8

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     REKENINGKUNDE V2                                      (EC/NOVEMBER 2019)

2.3              ALGEMENE GROOTBOEK VAN 4’OSEANE HANDELAARS
                        GOEDERE-IN-BEWERKINGREKENING

       Saldo                   a/b          175 000                   Klaar              1 872 000 
                                                                       produkte

       Direkte                             540 000                    Saldo        o/b    355 000 
       materiaalkoste 
                                                 (sien 2.2)

       Direkte arbeid                 1 080 000 

       Fabrieksbokoste                    432 000 
                                                 (sien 2.2)

                                            2 227 000                                       2 227 000

                                                                                                             10

2.4   Bereken die volgende:
2.4.1 Verkoopsprys per eenheid:

        3 564 000  ÷ 396 000  = 9                  (een deel korrek)
                                                                                                             3
2.4.2 Koste van Verkope:

        3 564 000  X 100             = 1 782 000             (een deel korrek)
                      200
        Aanvaar ook: Klaarprodukte: 542 000 + 1 872 000 – 759 000 = 1 655 000                                3

2.4.3 Veranderlike koste per eenheid:

        2 059 200  ÷ 374 400  = 5,50                       (een deel korrek)
                                                                                                             3
2.4.4 Gelykbreekpunt:

                         682 500                                = 682 500
         (9  (Sien 2.4.1) – 5,50 (Sien 2.4.3)                      3,50
        = 195 000 eenhede  (een deel korrek)                                                                4

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      REKENINGKUNDE V2                                7

2.5       4’Oseane Handelaars verwag dat die vraag in die volgende finansiële
          jaar sal toeneem tot 600 000 eenhede. Hulle beplan om die hoeveelheid
          eenhede geproduseer, te verhoog om in hierdie vraag te voorsien. Hulle
          verwag dat vaste koste onveranderd sal bly.

2.5.1 Verduidelik wat jy verstaan onder die term “gelykbreekpunt”
          Geldige verduideliking 

         Die aantal eenhede wat verkoop moet word  om die vaste koste te dek.
          Daarna sal die onderneming begin wins maak. 
         Die punt waar totale inkomste gelyk is aan totale uitgawes. 
                                                                                       2

2.5.2 Verduidelik watter effek die bostaande besluit sal hê op die vaste koste
      per eenheid en die gelykbreekpunt.
VASTE KOSTE PER EENHEID:

Wanneer meer eenhede geproduseer word, sal vaste koste per eenheid
afneem. 

GELYKBREEKPUNT:

As veranderlike koste vermeerder/verminder – gelykbreekpunt sal ook vermeerder
of verminder.                                                                        4

                                                                                      45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                          REKENINGKUNDE V2                                    (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3

 3.1.1   Verduidelik waarom ’n besigheid elke jaar ’n Kontantbegroting moet
         opstel.
         Enige geldige antwoord 

         Om te beplan vir toekomstige ontvangstes en betalings om seker te maak
         dat hulle genoeg kontant het.
         Prioritisering – neem korrektiewe aksies om afwykings reg te stel
                                                                                                              2
         Moenie inkomstes en uitgawes aanvaar nie.

 3.1.2   Bereken die verwagte ontvangstes van debiteure vir November 2019.

         225 000  / 75%  = 300 000

         300 000 x 25% = 75 000  x 95%  = 71 250 

         OF 75 000 – 3 750 = 71 250
               3 punte      1 punt      1 w/s punt

         OF 225 000 x 25/75 x 95% = 71 250
                  1 punt      2 punte    1 punt      1 w/s punt
                                                                                                              5

 3.1.3   Bereken die syfers soos aangedui deur A–E in die Kontantbegroting.
          A    123 000 
          B    A + 45 000 = 168 000 
          C    158 245 – 390 000 = (231 755) 
          D    Net soos B = 168 000 
          E    C + D = (63 755)                                                                              5

 3.1.4   Vanaf 1 November 2019 het die huurinkomste met 8% verhoog.
         Bereken die bedrag vir huurinkomste vir November 2019.

         9 000  x 1,08  = 9 720  (een deel korrek)

         OF 9 000 + 720 = 9 720                                                                               3

 3.1.5   Dink jy EmmaLee se kapitaalbydrae in November is genoeg om
         hierdie besigheid aan die gang te hou? Verskaf EEN rede, met syfers
         om jou antwoord te ondersteun.
         Enige geldige verduideliking
         Uitstekend = 3 punte ; Goed = 2 punte ; Bevredigend = 1 punt ; Verkeerd = 0 punte .

         Nee, haar kapitaalbydrae is nie genoeg om hierdie besigheid aan die gang
         te hou nie. Alhoewel die bankrekening in November ’n surplus toon,
         oorskry die betalings die ontvangstes in Desember.
         Verwys na 3.1.3 (C en E) hierbo en merk volgens kandidaat se antwoord.                               3

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                            REKENINGKUNDE V2                                    9

 3.1.6   Bereken die persentasie verhoging toegestaan aan die werkers
         vanaf 1 November 2019.
         4 200  / 105 000  x 100 = 4%  (een deel korrek)
         Dink jy die werkers sal tevrede met hierdie verhoging? Verduidelik
         kortliks wees.
         Ja/Nee Enige geldige verduideliking 

         Nee, die verhoging is laer as die inflasiekoers / die besigheid kan liewer ’n
         hoër verhoging gee as om geld in ’n vaste deposito te belê.
         Ja, die besigheid se bankrekening is oortrokke. Hulle behoort dankbaar te
         wees dat daar wel ’n verhoging was.                                                  5

 3.1.7   As interne ouditeur ontdek jy dat die werklike voertuiguitgawes vir
         Desember 2019 R5 420 was. Verskaf TWEE punte wat jy in jou
         interne ouditeursverslag aan EmmaLee sal insluit.
         TWEE geldige punte  
         • Die werklike uitgawes oorskry die begrote bedrag – oorspandeer
         • Dalk was daar ’n onverwagte verhoging in brandstofpryse en
            onderhoudkoste
         • Die gebruik van die voertuie moet ondersoek word om seker te maak
            die voertuie word verantwoordelik gebruik (nie misbruik nie)
          • EmmaLee moet toesien dat die voertuie gereeld gediens word om                     4
            onverwagte herstelwerk te voorkom

 3.1.8   Bereken die rente betaalbaar aan Oosbank in Desember 2019.
         139 500  x 80%  = 111 600 x 11% / 12  = 1 023 
                                    2 punte                   (een deel korrek)

         Bereken die maandelikse terugbetalings van die kapitaalgedeelte
         van die lening, aan Oosbank.
         111 600  / 36 maande  = 3 100  (een deel korrek)
                                                                                              7

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 3.2.1                                 BATEVERKOPE

                                                             Opgehoopte
            2019                                2019         waardeverm-     58 000 
            Des 31    Voertuie     130 000    Des    31
                                                             ing op             bewerking
                                                             voertuie 
                                                             Bank           72 000 

                                      130 000                                 130 000             6

 3.2.2     Nota tot Balansstaat op 28 Februarie 2019
                                        Grond en
         VASTE/TASBARE BATES                            Voertuie        Toerusting
                                         geboue
         Drawaarde aan begin van
                                       1 350 000            330 000          435 000
         jaar
         Kosprys                       1 350 000            900 000          615 000
         Opgehoopte
                                                   0        (570 000)    (180 000) 
         waardevermindering
         Bewegings:
         Toevoegings teen kosprys           230 000    306 000              300 000
         Bateverkope teen drawaarde                0         (72 000)                 0
         Waardevermindering                                             (90 000) 
                                                   0         (64 000)
                                                                         Bewerking

         Drawaarde aan einde van          1 580 000          500 000       645 000 
         jaar
         Kosprys                          1 580 000         1 076 000   915 000 
         Opgehoopte
         waardevermindering
                                                   0    (576 000)          (270 000)        10

                                                                                             50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                           REKENINGKUNDE V2                            11

 VRAAG 4: FINANSIЁLE AANWYSERS EN BEDRYFSKAPITAAL

  4.1.1 Bruto winspersentasie op koste van verkope (winsopslag %)
          Bruto wins = 1 212 000;
          Koste van verkope = 4 242 000 – 1 212 000 = 3 030 000

          Winsgrens % = Bruto wins % = 1 212 000              100
                                        3 030 000          x    1
                                                                                               4
                                     = 40% 

  4.1.2 Gemiddelde omsetsnelheid van voorraad

                 3 030 000  sien 4.1.1
          ½ (368 000 + 392 000) 

             = 3 030 000
                380 000
             = 8 keer                                                                         4

  4.1.3 Debiteure-invorderingstermyn in dae
          50% x 4 242 000 = 2 121 000

          ½  (153 800 + 156 200)  x 365 
                   2 121 000 
          = 26,7 dae or 27 dae                                                                6

  4.2     Lewer kommentaar op die winsgewendheid van die besigheid vir hierdie
          finansiële jaar. Gee TWEE redes waarom hulle dalk nie hul beplande
          winsopslag van 50% bereik het nie.
          Enige twee 
                    Krimping
                    Produkte is nie korrek gemerk nie
                    Diefstal                                                                  2
                    Te veel kortings word aangebied
  4.3     Die boekhouer is tevrede dat die besigheid se likiditeit verbeter het en
          daar is geld om hul korttermynverpligtinge na te kom. Noem TWEE
          aanwysers, met syfers, om dit te bewys.

          Debiteure invorderingstermyn  Debiteure betaal binne 27 dae  sien 4.1.3
                                                                                               4
          Omsetsnelheid van voorraad  Verkoop voorraad 8 keer per jaar (verlede
          jaar 6 keer) 

                                                                                               20

                                                                             TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR11 ANSBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-ansbook-nov2019-afr-d/45c16853-3553-434c-ac15-17d3f4d3c271) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOV 2019 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Accounting GR 11 MEMO P2](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr-11-memo-p2/f9a548d1-d440-49ce-a056-afe41e478cf5) — Accounting · Memo · 2019
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-english/4c0cad8a-f3d3-4318-bcbe-6354a4b81cf9) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-november-2019-eng-d/3e971671-49bc-4f02-ac04-3c6aa998101f) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
