# Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2019-nsc-prep-maths-p1-afr-sept-2019/64e42004-5cb7-4d38-ab00-4c86ec1a9209
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: North West Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/2019-nsc-prep-maths-p1-afr-sept-2019/64e42004-5cb7-4d38-ab00-4c86ec1a9209)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · North West Mock Exam · 2019. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                                       WISKUNDE V1

                                     SEPTEMBER 2019

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                   2                              NW/September 2019
                                             NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik is.

4.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
     jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.

5.   Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.   Jy mag ‘n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
     niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

7.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
     vermeld.

8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.   ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     3                                NW/September 2019
                                               NSS

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1     3x2 - 18 x = 0                                                                  (3)

       1.1.2     7 x 2 - 4 x = 5 (Laat jou antwoord korrek tot TWEE desimale plekke.)            (4)

       1.1.3     ( x + 5 )( x - 2 ) > 0                                                          (2)

       1.1.4     26 - 52 x = (5 x - 6) 2                                                         (6)

1.2    Los gelyktydig op vir x en y:

       x - 4 y = 5 en 3 x 2 - 5 xy + 2 y 2 = 25                                                  (6)

1.3    Los op vir x indien: x = 12 + 12 + 12 + 12 + ...                                          (4)
                                                                                                [25]

VRAAG 2

2.1    Gegee die volgende rekenkundige ry: - 11 ; - 4 ; 3 ; ...

       Bepaal die:

       2.1.1 Algemene term in die vorm Tn = bn + c .                                             (2)

       2.1.2 Waarde van die 60 ste term.                                                         (2)

       2.1.3 Som van die eerste 60 terme.                                                        (2)

2.2    Vervolgens, of andersins, skryf - 4 + 3 + 10 + ... + 486 in sigma-notasie.                (4)

2.3    Hierdie rekenkundige ry - 11 ; - 4 ; 3 ; ... vorm die eerste drie eerste verskille
       van ‘n kwadratiese ry. Watter term in hierdie kwadratiese ry gaan die kleinste
       wees? Toon al jou bewerkings.                                                             (5)
                                                                                                [15]

VRAAG 3

Beskou die meetkundige reeks: 5 ( 3 x + 1) + 5 ( 3 x + 1) + 5 ( 3 x + 1) + ...
                                                         2              3

3.1    Vir watter waarde(s) van x sal die reeks konvergeer?                                      (3)

                                                                   1
3.2    Bereken die som tot oneindig van die reeks indien x = -                                   (4)
                                                                   6
                                                                                                 [7]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       4                         NW/September 2019
                                                 NSS

VRAAG 4

                         1                              a
Die grafieke van g ( x) =  ( x - 2) - 9 en h( x) =           + q is hieronder geskets.
                                   2

                         2                            x+ p
Die simmetrie-as van grafiek g is die vertikale asimptoot van grafiek h. Die lyn f is
‘n simmetrie-as van grafiek h. B is die y-afsnit van h, g en f .

                                    y        h

                            g

                                                                                  x

           h
                                    B

                                         C

                f

4.1    Skryf die koördinate van C, die draaipunt van g, neer.                                (2)

4.2    Bepaal die koördinate van B.                                                          (2)

4.3    Skryf die vergelyking van f neer.                                                     (2)

4.4    Bepaal die vergelyking van h.                                                         (5)

4.5    Skryf die vergelykings van die vertikale en horisontale asimptote van
       k ( x) = 3h( x ) - 2 neer.                                                            (2)

4.6    Bepaal die x-afsnit van h.                                                            (3)

4.7    Vir watter waardes van x sal:
               g / ( x)
       4.7.1            ³0                                                                   (3)
               h( x )

       4.7.2    f -1 ( x - 1) < 2                                                            (4)

4.8    Bereken die waarde(s) van k waarvoor g(x) = f (x) + k twee ongelyke
       positiewe wortels het.                                                                (6)
                                                                                            [29]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                    5                               NW/September 2019
                                              NSS

VRAAG 5
                                        x
                                   æ5ö
5.1    Beskou die funksie f ( x) = ç ÷
                                   è6ø
       5.1.1   Skryf die vergelyking van h, die refleksie van f in die y-as, neer.             (1)

       5.1.2    Skryf die vergelyking van f -1 ( x) neer in die vorm y = ...                   (2)

       5.1.3    Vir watter waarde(s) van x sal f -1 ( x) ³ 0 ?                                 (2)

5.2    Die funksie gedefinieer as f ( x) = ax 2 + bx + c het die volgende eienskappe
          · f / ( - 2,5) = 0
          · f (1) = 0
          · b 2 - 4ac > 0
          · f ( - 2,5) = 6

       Teken ‘n netjiese sketsgrafiek van f . Toon alle x-afsnitte en draaipunt duidelik
       aan.                                                                                    (4)
                                                                                               [9]

VRAAG 6

Dawid koop ‘n trekker vir R2 000 000 op 1 Julie 2010. Op daardie dag betaal hy ‘n
deposito van 25% van die koopprys en die res word deur ‘n bank gefinansier teen ‘n
rentekoers van 9,5% per jaar, kwartaalliks saamgestel, om die balans van die koopprys
te betaal. Hy kom ooreen om kwartaallikse paaiemente van R58 000 op die lening af
te betaal wat begin op 1 Januarie 2011.

6.1    Hoeveel geld leen Dawid by die bank?                                                    (2)

6.2    Hoeveel kwartaallikse paaiemente is nodig om die lening af te betaal?                   (6)

6.3    Bereken die uitstaande skuld op sy lening, direk nadat David sy kwartaallikse
       paaiement op 1 Julie 2016 betaal het, d.w.s. ses jaar nadat hy die trekker gekoop
       het.                                                                                    (4)

6.4    Bereken vervolgens die bedrag rente wat David op die lening betaal het, tot
       direk na die betaling van sy kwartaallikse paaiement op 1 Julie 2016.                   (4)
                                                                                              [16]

VRAAG 7

7.1    Gegee: f ( x) = - x 2 + 3 x - 7
       Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels.                                                (6)

                   é           3x 7 + x ù
7.2    Bepaal: D x ê15 5 x 4 -          ú                                                      (6)
                   ë             4 x3 û
                                                                                              [12]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          6                        NW/September 2019
                                                    NSS

VRAAG 8

Die grafiek van f / ( x) = x 2 + bx + c , waar f ‘n derdegraadse funksie is, is hieronder
geskets. Die afgeleide funksie f / sny die x-as by x = - 3 en x = 2 .
                                    y

                                               f/

                                                                x
                     -3                  2

8.1    Vir watter waardes van x is grafiek f stygend?                                          (2)

8.2    By watter waarde van x sal grafiek f ‘n lokale maksimum waarde hê?                      (1)

8.3    Bepaal die vergelyking van f / ( x) .                                                   (2)

                                                             1      1
8.4    As f ( x) = px3 + qx 2 + rx + 10 , toon aan dat p =     , q = en r = - 6 .              (4)
                                                             3      2

8.5    Vir watter waarde(s) van x is grafiek f konkaaf af?                                     (3)
                                                                                              [12]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                  7                             NW/September 2019
                                            NSS

VRAAG 9

‘n Jagter het by punt A, langs ‘n lyndraad van ‘n reghoekige kamp gestaan, toe hy die
bok by punt B, die hoek van die reghoekige kamp, gewaar. Die afstand van A na B is
1 200 m. Op presies dieselfde tyd wat die jagter in ‘n oostelike ringting na B begin
beweeg, begin die bok in ‘n suidelike rigting na D beweeg. Die jagter beweeg teen
4 meter per sekonde en die bok beweeg teen 5 meter per sekonde. Na t sekondes is die
jagter by punt H en die bok by punt D.

                A          H                      B

                                                  D

Die jagter probeer die bok skiet, maar met sy kaliber geweer moet hy op die meeste
800m van die bok af wees.

9.1    Toon aan dat die afstand tussen die jagter en die bok (HD), t sekondes nadat
       hulle beide begin beweeg het, geskryf kan word as:
       HD(t) = 41t 2 - 9 600t + 1 440 000                                                  (4)

9.2    Hoe lank nadat hulle begin loop het, was hulle die naaste aan mekaar? Toon
       alle berekeninge.                                                                   (3)

9.3    Die kaliber van die jagter se geweer laat hom toe om op die meeste 800 m van
       sy teiken af te wees. Was die jagter binne trefafstand van die bok op die tyd
       toe hulle die naaste aan mekaar was? Toon alle berekenings.                         (3)
                                                                                          [10]

VRAAG 10

Die reëls vir die finale wedstyd van die Noordwes Hokkietoernooi spesifieer dat daar
‘n wenner moet wees. In die geval van ‘n gelykop telling, sal die wenner deur ‘n
strafhou kompetisie bepaal word.

Op die dag wat die finale wedstryde van die Noordwes Hokkietoernooi plaasvind, is
daar ‘n 45% kans dat dit mag reën, ’n 32% kans dat dit bewolkte weer kan wees of dit
kan ‘n sonnige dag wees. Die span van Taung, ‘n lae reënvalstreek, het ‘n 18% kans
om die toernooi te wen op ‘n reëndag, ‘n 39% kans om te wen op ‘n bewolkte dag en
‘n 63% kans om te wen op ‘n sonskyndag.

10.1   Teken ‘n boomdiagram om al die uitkomste van die inligting hierbo voor te stel.     (2)

10.2   Wat is die waarskynlikheid dat die Taung-hokkiespan die finale wedstryd van
       die toernooi sal wen?                                                               (4)
                                                                                           [6]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                   8                              NW/September 2019
                                             NSS

VRAAG 11

‘n Perdeteler het 9 enkel-perdestalle in ‘n ry langs mekaar. Hy het 4 hingste (manlike
perde) en 5 merries (vroulike perde), waarvan een hings sy teelhings en een merrie sy
teelmerrie is. Die perde word lukraak in die stalle geplaas.

11.1   Op hoeveel verskillende maniere kan die 9 perde in die 9 stalle geplaas word?         (1)

11.2   Op hoeveel verskillende maniere kan die 9 perde geplaas word indien die teler
       die teelhings en teelmerrie langs mekaar wil sit?                                     (2)

11.3   Wat is die waarskynlikheid dat daar ‘n merrie aan beide eindpunte van die ry
       stalle geplaas word?                                                                  (3)

11.4   As 5 stalle, as gevolg van herstelwerk, buite werking is, op hoeveel verskillende
       maniere kan die teler sy perde in die oorblywende stalle plaas, sodat daar ten
       minste een merrie in hierdie stalle is?                                               (3)
                                                                                             [9]

                                                                            TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                                                                  NW/September 2019
                                                             NSS

                                      INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

         - b ± b 2 - 4ac
    x=
               2a
    A = P (1 + ni)              A = P (1 - ni )               A = P(1 - i) n                                  A = P(1 + i ) n
                                               n
    Tn = a + ( n - 1)d                  Sn =     (2a + ( n - 1) d )
                                               2

    Tn = ar n -1                        Sn =
                                                   (
                                                  a r n -1 ) ;           r ¹1                      S¥ =
                                                                                                             a
                                                                                                                 ; -1 < r < 1
                                                    r -1                                                    1- r

    F=
           [
          x (1 + i ) - 1
                      n
                            ]                       P=
                                                         x[1 - (1 + i )- n ]
                 i                                               i
                    f ( x + h) - f ( x )
    f ' ( x ) = lim
               h® 0          h
                                                                 æ x + x 2 y1 + y 2 ö
     d = ( x 2 - x1 ) 2 + ( y 2 - y1 ) 2                     M çç 1       ;         ÷
                                                                 è 2          2 ÷ø
                                                                                                y 2 - y1
     y = mx + c                         y - y1 = m( x - x1 )                              m=                          m = tan q
                                                                                                x 2 - x1

     (x - a )2 + ( y - b )2 = r 2
                        a     b     c
    In DABC:               =     =                                       a 2 = b 2 + c 2 - 2bc. cos A
                      sin A sin B sin C
                                         1
                          area DABC =      ab. sin C
                                         2
    sin (a + b ) = sin a . cos b + cos a .sin b                         sin (a - b ) = sin a . cos b - cos a . sin b
    cos(a + b ) = cos a . cos b - sin a . sin b                          cos(a - b ) = cos a . cos b + sin a . sin b

             ìcos 2 a - sin 2 a
             ï
    cos 2a = í1 - 2 sin 2 a                                              sin 2a = 2 sin a . cos a
             ï
             î2 cos a - 1
                     2

                                                                                      n             2

       åx                                                                           å (x - x )
                                                                                            i
    x=                                                                   s =   2     i =1
           n                                                                                n
               n( A)
    P( A) =                                                              P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
               n(S )

yˆ = a + bx                                                              b=
                                                                                   å (x - x )( y - y)
                                                                                     å(x - x)           2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [NW MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-english-september-2019/f2f23402-6726-460e-bb8f-16840aaabbcc) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2019 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 LIMP](https://www.hlayiso.com/library/2019-grade-12-math-trial-exam-paper-1-limp/831efe5b-dbdc-4b34-9f4d-0c7aadcfdef4) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/29fe043e-9275-4a5d-9937-7bc72911b845) — Mathematics · QP · 2020
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/131ac19c-b932-4da8-9155-30097df7327a) — Mathematics · QP · 2018

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
