# 2021 Gr 12 Telematics Besigheidstudies 2

> Grade 12 Business Studies study guide from the 2021, 22 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/2021-gr-12-telematics-besigheidstudies-2/71a56121-7406-4643-a27b-9dbec650f58f
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Business Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Study guide
- Year: 2021
- Publisher: WCED Study Guides
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Business Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/business-studies) › [2021 Gr 12 Telematics Besigheidstudies 2](https://www.hlayiso.com/library/2021-gr-12-telematics-besigheidstudies-2/71a56121-7406-4643-a27b-9dbec650f58f)

## About this document

Business Studies · Grade 12 · 2021. Study guide, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

1

             Direktoraat: Kurrikulum VOO

TELEMATIESE SKOLE PROJEK 2021

    Besigheidstudies

         Graad 12

### Page 2

https://ultradeep.co.za

                                                             2

                                               VOORWOORD
Hierdie eksamen hulpbronboekie is ontwikkel om jou inligting te gee wat jou sal help met moeilike inhoud en om jou
voorbereiding vir die finale eksamen. Die hulpbronboekie bestaan uit die hoofonderwerpe en onderwerpe;
Struktuur van die TWEE Vraestelle; Eksamenwenke; Nasien beginsels en Konsolidasie aktiwiteite.
Die hulpbronboekie moet saam met die 2021 Gr 12 Besigheidstudies Kernnotas en vorige DBO voorbeeld
vraestelle/eksemplaar vraestelle gebruik word.

Hierdie hulpbronboekie sal ook gebruik word gedurende die telematiese aanbieding soos aangedui in die
onderstaande skedule. Om die volledige voordeel van hierdie hulpbronboekie te verkry, is dit noodsaaklik dat jy
die inhoud van die onderwerpe soos hieronder geïdentifiseer, deeglik deurwerk.

                        BESIGHEIDSTUDIES TELEMATIESE SKEDULE

     SESSIE           DATUM                    TYD                                   ONDERWERPE

       1       24 Februarie 2021        15:00 – 16:00            • Onlangse Wetgewing [Wet op Arbeidsverhoudinge;
                                                                   Nasional Kredietwet & Wet op
                                                                   Verbruikersbeskerming]
       2       06 Mei 2021              16:00 – 17:00            • Eksamen Voorbereiding

       3       03 Augustus 2021         15:00 – 16:00            • Kreatiewe Denke & Probleemoplossing

                    BESIGHEIDSTUDIES – GRAAD 12: HOOF ONDERWERPE EN ONDERWERPE

       Besigheidsomgewing           Besigheidsgeleenthede              Besigheidsrolle         Besigheidsbedrywighede
 1     Impak van Onlangse          Bestuur & Leierskap             Professionalisme &         Menslike hulpbronfunksie
       Wetgewing                                                   Etiek

 2     Ontwikkeling van            Beleggings: Sekuriteite         Kreatiewe Denke &          Gehalte van Prestasie
       Besigheidstrategieë                                         Probleemoplossing

 3     Besigheidsektore en hul     Belegging: Versekering          Sosiale
       Omgewings                                                   Verantwoordelikheid;
                                                                   KMV & KMI
 4                                 Impak van                       Mensregte, Inklusiwiteit
                                   Ondernemingsvorme               & Omgewingskwessies
 5                                 Aanbieding van Inligting &      Spanprestasie &
                                   Datarespons                     Konflikbestuur

                                     https://tvetpapers.co.za

### Page 3

https://ultradeep.co.za
                                                          3

                                             SESSIE 1
 1.1 ONLANGSE WETGEWING: WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE

        S   M   O   K   N   E   E   R   O    O    E   W       E   I   T   K    E   L   L   O   K   L   Y   N
        T   E   W   T   E   I   D   E   R    K    E   L       A   N   O   I    S   A   N   P   N   D   K   U
        U   D   W   Q   G   G   O   N   B    I    N   G       E   M   Y   R    P   K   O   C   I   B   K   U
        L   Y   D   H   E   F   F   I   N    G    S   F       N   B   C   F    I   T   I   R   E   V   E   N
        P   T   G   D   G   F   E   Z   X    J    W   G       Q   L   H   A    C   B   R   M   N   M   T   J
        R   R   J   V   N   Y   G   F   L    M    O   O       Y   I   C   T    E   Q   L   Z   A   B   T   I
        G   O   Y   I   I   P   N   E   D    L    N   O       A   O   X   S    V   R   D   O   K   B   E   G
        H   O   U   X   G   F   I   Z   G    R    K   B       I   X   T   D    H   L   J   M   O   S   W   W
        V   Q   E   P   N   S   D   D   S    V    B   I       P   U   B   S    T   K   K   T   M   E   E   E
        Q   Q   Q   U   I   G   U   C   V    G    E   H       U   W   I   T    A   Y   M   T   I   B   D   R
        S   V   G   D   D   O   O   Y   L    V    D   R       O   Y   X   S    I   A   S   N   N   P   N   U
        D   B   L   F   E   A   H   A   U    K    I   P       V   Q   X   E    E   W   T   S   G   I   E   S
        U   I   B   S   B   H   R   E   H    W    N   L       R   P   P   T    A   B   R   Z   C   L   R   K
        B   R   V   V   E   P   E   G   R    P    G   A       K   I   E   A    I   M   A   E   U   A   E   R
        Y   O   B   K   W   A   V   T   S    J    I   B       L   D   F   S    R   Q   W   D   F   R   N   E
        X   T   J   Z   E   K   S   E   H    R    N   D       B   G   U   Y    K   Q   W   A   S   E   I   W
        K   A   S   N   I   S   D   D   M    K    G   W       W   O   K   W    H   B   E   G   Z   W   M   L
        C   H   K   Y   T   R   I   O   N    W    S   T       S   H   M   P    W   B   H   N   O   V   I   Q
        Z   D   C   J   K   A   E   M   Q    B    R   P       T   O   K   U    A   S   Y   I   W   C   R   J
        L   M   T   D   E   A   B   R   S    Y    A   M       E   V   K   B    U   E   L   M   E   O   K   L
        I   E   M   X   L   N   R   M   O    U    D   H       A   S   V   Q    K   B   A   O   Q   K   S   B
        R   P   O   J   L   E   A   R   O    A    E   P       S   K   U   R    V   V   M   K   B   U   I   A
        D   X   E   T   O   I   H   A   Z    E    H   E       N   X   B   Q    R   Y   X   A   J   X   D   J
        T   L   Y   Q   K   E   G   B   Y    O    R   U       F   O   P   W    M   C   U   N   X   L   Q   G

Arbeidsverhoudinge                          BBSEB                             BBSEB Pilare
Bedingingsrade                              Bestuur                           Diskriminerende wette
Eienaarskap                                 Heffings                          Kollektiewe bedinging
Kollektiewe ooreenkoms                      KVBA                              Nakoming
Nasionale Kredietwet                        Nie-nakoming                      Oortyd
SETAs                                       Strawwe                           WBDV
Werksure                                    WGI                               WVBBS

                            https://tvetpapers.co.za

### Page 4

https://ultradeep.co.za

                                                             4

1.1.1     DOEL VAN DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE [WAV]

                                             Stellings / Feite                                     Begrippe
 1      Verskaf 'n ... vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers.                     raamwerk /
                                                                                                   struktuur
 2      Bevorder ... bedinging by die werksplek.                                                   kollektiewe
 3      Bevorder eenvoudige prosedures vir die ... van vakbonde en werkgewersorganisasies.         registrasie
 4      Voorsien die reg om deur die werkgewer uit te sluit as 'n reaksie op voortgesette ...      stakings
 5      Bevorder ... om werknemers in besluitneming te akkommodeer.                                werkplekforums

1.1.2     IMPAK VAN DIE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE [WAV]

                                              Voordele                                          Begrippe
 1      Beskerm die regte van besighede in ... kwessies                                         arbeidsverwante
 2      Arbeidsgeskille word ... opgelos en is minder duur.                                     vinniger
 3      Beskerm werkgewers wat wettige ... toepas, indien onderhandelinge tussen partye         uitsluiting
        misluk.
 4      Bevorder 'n gesonde ... tussen die werkgewers en werknemers                             verhouding

                                                 Nadele                                         Begrippe
 1      Produktiwiteit kan afneem as werknemers toegelaat word om tydens werksure               vakbonde
        aan die aktiwiteite van ... deel te neem.
 2      Koste van arbeid styg as gevolg van wettige ...                                         stakings
 3      Verminderde ... mededingendheid as gevolg van laer produktiwiteit                       globale
 4      Stakings aksies lei altyd tot verlies van ... waarvoor werkgewers nie mag eis nie       produksie

1.1.3 WATTER VAN DIE VOLGENDE STELLINGS VERWYS NA:

1.1.3.1       Diskriminerende optrede volgens die WAV
1.1.3.2       Strawwe vir nie-nakoming van die WAV
1.1.3.3       Maniere hoe ondernemings aan die WAV kan voldoen

 • Die werkgewer kan gedwing word om 'n geskil beslegtingsproses te betree.
 • Weier om werkplekforum lede tyd te gee om vergaderings tydens werksure by te woon.
 • Werknemers moet nie onwettig ontslaan word nie.
 • Werkgewers moet nie enige kollektiewe ooreenkoms ignoreer nie.
 • Besighede moet werknemers toelaat om vakbonde te vorm.
 • Besighede sal beboet word indien hulle nie voldoen aan die ooreenkomste wat tydens die geskil beslegtings
   proses bereik is nie.
 • Ondersteun die stigting van werkplekforums.
 • Weier om die stigting van werkplekforums toe te laat.

                                       https://tvetpapers.co.za

### Page 5

https://ultradeep.co.za

                                                     5

• Dwing werknemers om vakbond lidmaatskap op te gee.
• Kansellasie van werknemers se kontrakte deur 'n nuwe werkgewer wanneer ‘n besigheid verkoop word.
• Maak alle relevante inligting, wat deur vakbondverteenwoordigers benodig word, aan hulle beskikbaar om hul
  werk effektief te doen.
• Onbillike ontslag van werknemers.
• Besighede wat versuim om aan hierdie Wet te voldoen betaal boetes.

                                      Diskriminerende optrede volgens die WAV

 1

 2

 3

 4

 5

                                        Strawwe vir nie-nakoming van die WAV

 1

 2

 3

                                 Maniere hoe ondernemings aan die WAV kan voldoen

 1

 2

 3

 4

 5

                                 https://tvetpapers.co.za

### Page 6

https://ultradeep.co.za

                                                            6

              1.2 ONLANGSE WETGEWING: NASIONALE KREDIETWET

1.2.1 DOEL VAN DIE NASIONALE KREDIETWET [NKW]
                                         Stellings / Feite                                Begrippe
 1    Bevorder die ... en finansiële belang van verbruikers.                              sosiale
 2    Bevorder 'n billike, maar ... krediet mark.                                         mededingende
 3    Verseker dat ... weet wat ingesluit is in hul krediet kontrakte.                    verbruikers
 4    Voorkom ... en verseker dat krediet beskikbaar is vir alle verbruikers.             diskriminasie
 5    Maak voorsiening vir die stigting van die ...                                       Nasionale Krediet
                                                                                          Reguleerder [NKR]

1.2.2 IMPAK VAN DIE NKW
                                              Voordele                                    Begrippe
 1    Gemagtigde krediet ... mag meer kliënte lok.                                        verskaffers
 2    Laer ... wat lei tot beter kontantvloei.                                            slegte skuld
 3    Beskerm besighede teen ... verbruikers.                                             nie-betalende
 4    Roei ... uitleen uit en voorkom dat besighede bankrot word.                         roekelose

                                             Nadele                                       Begrippe
 1    Besighede kan nie meer krediet ... uitvoer nie.                                     bemarking
 2    Die papierwerk en administratiewe proses wat deur die wet vereis word, is duur en   tydrowend
      ...
 3    Die besigheid moet addisionele personeel aanstel om die ekstra ... te hanteer..     administrasie
 4    Skuldinvorderings prosedures is meer kompleks en ...                                duur

1.2.3 WATTER VAN DIE VOLGENDE STELLINGS VERWYS NA:

1.2.3.1     Diskriminerende optrede volgens die NKW
1.2.3.2     Strawwe vir nie-nakoming van die NKW
1.2.3.3     Maniere hoe ondernemings aan die NKW kan voldoen

 • Besighede moet 'n jaarlikse voldoeningsverslag aan die Nasionale Kredietreguleerder voorlê.
 • Die besigheid mag nie enige fooi onder die spesifieke kredietooreenkoms hef nie.
 • Die onderneming dra alle koste van die verwydering van die negatiewe inligting van verbruikers wat as
   gevolg van roekelose uitleen op ‘n swartlys gelys verskyn.
 • Verskaf verskillende rentekoerse aan kliënte gebaseer op geslag of ras

                                     https://tvetpapers.co.za

### Page 7

https://ultradeep.co.za
                                                                7

• Die hof kan die toekenning van krediet deur die besigheid roekeloos verklaar en kan verbruikers beveel
  om nie die krediet of deel daarvan aan die besigheid te betaal nie.
• Die besigheid mag nie betaling eis, deur beslag te lê op kliente se salarisse of bates nie.
• Kredietverskaffers moet by die Nasionale Krediet Reguleerder geregistreer wees.
• Die Nasionale Kredietreguleerder kan 'n boete op die besigheid oplê vir nie-nakoming.
• Doen bekostigbaarheids assessering om te verseker dat die verbruiker die vermoë het om sy / haar
  verpligting na te kom.
• Swartlys kliënte sonder om te poog om die skuld te verhaal.
• Weiering van krediet aan kliënte gebaseer op geslag of ras.

                                          Diskriminerende optrede volgens die NKW
    1
    2
    3

                                           Strawwe vir nie-nakoming van die NKW
    1
    2
    3
    4
    5

                                 Maniere hoe ondernemings aan die NKW kan voldoen
    1
    2
    3

1.2.4 VERBRUIKERSREGTE IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET
                                            Stellings / Feite                           Begrippe
1       Aansoek om krediet en vry van ...                                               diskriminasie
2       Verkry redes vir die weiering van ...                                           krediet
3       Ontvang voor-ooreenkoms ... voordat enige krediet transaksie aangegaan word.    dokumentasie
4       Billike en verantwoordelike ...                                                 bemarking
5       Kies watter goedere hulle sal koop en ... sodra hulle nie tevrede is nie.       terugbesorg
6       Ontvang inligting in 'n eenvoudige en verstaanbare ...                          taal

                                          https://tvetpapers.co.za

### Page 8

https://ultradeep.co.za
                                                        8

     1.3 ONLANGSE WETGEWING: WET OP VERBRUIKERSBESKERMING

 Die instelling van die Wet op Verbruikersbeskerming [WVB], het ondernemings gedwing om die manier
 hoe hulle sake gedoen het, te verander. Hierdie wet het 'n uitwerking op hoe ondernemings verbruikers
 moet hanteer. Besighede win nou regsadvies in oor die impak van hierdie wet op hul bedrywighede.

 Skryf ‘n opstel oor die Wet op Verbruikersbeskermings deur die volgende aspekte te bespreek:

     •   Verduidelik die doel van die WVB
     •   Bespreek VIER verbruikersregte, soos gespesifiseer in die WVB
     •   Evalueer die Impak van die WVB op besighede.
     •   Stel praktiese maniere voor hoe 'n onderneming aan hierdie wet kan voldoen.
                                                                                                         [40]

1.3.1 INLEIDING

 •

 •

1.3.2 DOEL VAN DIE WVB

 •

 •

 •

 •

                                   https://tvetpapers.co.za

### Page 9

https://ultradeep.co.za
                                         9

1.3.3 VERBRUIKERSREGTE

     Verbruikersregte   Verduideliking

                        •

1                       •

                        •

                        •

2                       •

                        •

                        •

3                       •

                        •

                        •

4                       •

                        •

1.3.4 IMPAK VAN DIE WVB OP BESIGHEDE

                  Voordele                              Nadele

1.                                       1.

2.                                       2.

3.                                       3

4.                                       4.

                             https://tvetpapers.co.za

### Page 10

https://ultradeep.co.za

                                         10

1.3.5 PRAKTIESE MANIERE VOOR HOE 'N ONDERNEMING AAN HIERDIE WET KAN VOLDOEN

 •

 •

 •

 •

1.3.6 SLOT

 •

                         https://tvetpapers.co.za

### Page 11

https://ultradeep.co.za

                                                        11

                                              SESSIE 2
                                  EKSAMEN VOORBEREIDING

Die Besigheidstudies eksamen word in TWEE vraestelle geskryf:

•       Vraestel 1 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidsomgewings en
                     Besigheidsbedrywighede assesseer
•       Vraestel 2 - Hierdie vraestel sal die Hoofonderwerpe: Besigheidgeleenthede en Besigheidsrolle
                     assesseer
•       Jy moet VIER vrae beantwoord in elke VRAESTEL

DIE STRUKTURE VAN DIE VRAESTELLE:

                     VRAESTEL 1                                             VRAESTEL 2
    Afdeling   V       Hoof Onderwerp          Punte     Afdeling       V   Hoof Onderwerp            Punte
       A       1   Besigheidsomgewings &         30             A       1   Besigheidsgeleenthede &     30
 Verpligtend       Besigheidsbedrywighede                Verpligtend        Besigheidsrolle
       B       2   Besigheidsomgewings           40             B       2   Besigheidsgeleenthede       40
 Beantwoord                                              Beantwoord
    2/3 vrae   3   Besigheidsbedrywighede        40          2/3 vrae   3   Besigheidsrolle             40
               4   Besigheidsomgewings &         40                     4   Besigheidsgeleenthede &     40
                   Besigheidsbedrywighede                                   Besigheidsrolle
       C       5   Besigheidsomgewings           40             C       5   Besigheidsgeleenthede       40
 Beantwoord                                              Beantwoord
    1/2 vrae   6   Besigheidsbedrywighede        40          1/2 vrae   6   Besigheidsrolle             40
                                  TOTALE PUNT: 150                                        TOTALE PUNT: 150
                                           TYD: 2 UUR                                           TYD: 2 UUR

                                  https://tvetpapers.co.za

### Page 12

https://ultradeep.co.za

                                                       12

                                             EKSAMEN WENKE
                             AFDELING A-TIPE VRAAG : VEELVOULDIGE KEUSEVRAE

• Probeer om die antwoord te bepaal voordat jy na die alternatiewe opsies kyk.
• Lees die stellings sorgvuldig deur en kyk na die alternatiewe opsies noukeurig
• Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
• Trek ‘n lyn deur die opsies wat beslis verkeerd is.
• Lees weer deur die stellings en kies die korrekte opsie uit die oorblywende opsies.
• Skryf jou antwoord neer en gaan na die volgende vraag
• Gaan terug na die vrae wat jy nie kon beantwoord nie.
• Moenie enige antwoorde uitlaat NIE.

                               AFDELING A TIPE VRAAG : KIES DIE KORREKTE BEGRIP
•   Lees die VYF stellings en al die opsies deur.
•   Onderstreep die sleutelwoorde in die stellings.
•   Kyk na die TIEN begrippe / terme wat gegee word.
•   Kyk vir begrippe of wat verband hou met soortgelyke inhoud
•   Pas die verwante begrippe met mekaar.
•   Hierdie proses verminder die moontlike opsies waaruit jyjou antwoorde moet kies

Stellings :
1 Hierdie wet reguleer die implementering van regstellende aksie deur ondernemings indien nuwe
    aanstellings gemaak word.
2 Medcon Bpk het sommige van hul bates verkoop om hul kontantvloei te verbeter. Hierdie besigheidstrategie
    staan bekend as ...
3 Dairy Mart (Edms) Bpk het die ... -integrasie strategie gekies toe hulle Daisy Melkerye Plaas oorgeneem het.
4 ‘n Spefisieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken.
5 Werkers word betaal volgens die aantal items wat hul produseer

Begrippe :
terugwaartse; Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtingingswet; ontbondeling; tydverwant ;
Wet op Gelyke Indiensneming; voorwaartse; likwidasie; Plasing; Werwing; Stukwerk

                                  https://tvetpapers.co.za

### Page 13

https://ultradeep.co.za
                                                          13

Pas verwante begrippe :
❖     terugwaartse                                          ❖      voorwaartse
❖     Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtingingswet           ❖      Wet op Gelyke Indiensneming
❖     ontbondeling                                          ❖      likwidasie
❖     Plasing;                                              ❖      Werwing
❖     Stukwerk                                              ❖      tydverwant

1    Hierdie wet reguleer die implementering van regstellende aksie by                     Breëbasis Swart Ekonomiese
     ondernemings wanneer nuwe aanstellings gemaak word.                                   Bemagtingingswet / Wet op
                                                                                           Gelyke Indiensneming
2    Medcon Bpk het sommige van hul bates verkoop om hul kontantvloei te                   Ontbondeling / likwidasie
     verbeter. Hierdie besigheidstrategie staan bekend as ...
3    Dairy Mart (Edms) Bpk het die ... -integrasiestrategie gekies toe hulle Daisy         Terugwaartse /voorwaartse
     Melkerye Plaas oorgeneem het.
4    ‘n Spefisieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken.                            Plasing /Werwing
5    Werkers word betaal volgens die aantal items wat hul produseer                        Stukwerk / tydverwant

                                        AFDELING C-TIPE VRAAG : OPSTEL
‘n Opstel bestaan altyd uit DRIE gedeeltes:
    • Inleiding
    • Liggaam; en
    • Slot
                                          OPSTEL : PUNTE TOEKENNING
1 Inleiding                                          2       1 Inleiding                                      2
2 Liggaam                                           28       2 Liggaam                                        28 [32]
3 Slot                                               2       3 Slot                                           2
4 Uitleg                            2                8       4 Uitleg                           2             8
    Analise                         2                            Analise                        2
    Sintese                         2                            Sintese                        2
    Oorspronklikheid                2                            Oorspronklikheid               2
    Totaal                                      40 Punte         Totaal                                       40 Punte

                        INLEIDING                                                        LIGGAAM
•   Begin met die woord “Inleiding” as opskrif                 •   Gebruik inligting in die vrae van die kolpunte onder
•   Skryf 'n opening stelling wat verband hou met die              die scenario as opskrifte in die liggaam
    instruksies van die opstel vraag                           •   Verdeel die inligting in logiese dele deur gebruik te
•   Gee TWEE betekenisvolle feite om maksimum 2                    maak van opskrifte en sub-opskrifte
    punte te behaal [2 x 1 = 2]                                •   Die maksimum punte vir die liggaam is 32 punte
•   Moenie die woorde wat in die scenario /                    •   Moenie feite herhaal nie
    gevallestudie voorkom, herhaal of gebruik nie              •   Skryf feite in kolpunte en skryf in volsinne

                                    https://tvetpapers.co.za

### Page 14

https://ultradeep.co.za
                                                          14

                          SLOT                                                            LASO
 • Begin met die woord “Slot” as opskrif.                      •   Skryf die woorde Inleiding, met twee toepaslike feite
 • Gee ‘n kort opssoming van die hoofpunte en fokus                en Slot, met een toepaslike feit om volpunte vir die
   van die opstel.                                                 uitleg te behaal.
 • Eindig jou opstel met 'n betekenisvolle feit                •   Skryf sub-opskrifte wat in die vraestel verskyn om
 • Moenie feite wat in die liggaam voorkom herhaal                 EEN punt vir anilise te verwerf.
   nie.                                                        •   Sorg dat jy soveel as moontlik korrekte feite skryf,
 • Gee slegs een betekenisvolle feit as die slot                   wat ten minste 16 punte of meer in die liggaam
   [1x2 = 2]                                                       beloop, om nog EEN punt vir analise te verkry.
                                                               •   Skryf slegs antwoorde wat relevant is tot die vrae
                                                                   wat gevra word om twee punte vir sintese te
                                                                   behaal.
                                                               •   Gebruik ten minste TWEE huidige voorbeelde om
                                                                   feite uit te brei om twee punte vir oorspronklikheid
                                                                    te kry.

                             ONLANGSE WETGEWING: MOONTLIKE INLEIDING VIR OPSTELLE

                                 • Die … -wet is ingestel om die wanbalanse, van die verlede, reg te stel in die
 WVO; WAV; WBDV; WGI;              werksplek
 WVBBS [Werkgewer /              • Die doel van die ... Wet is om te verseker dat transformasie in die werksplek
 Werknemer]                        plaasvind.

                                 • Die … -wet is ingestel om die wanbalanse, van die verlede, reg te stel in die
 BBSEB; NKW; WVB                   ekonomie
 [Besighede / Verbruikers]       • Die doel van die ... Wet is om te verseker dat transformasie in die ekonomie
                                   plaasvind

                                 ONLANGSE WETGEWING: MOONTLIKE SLOT VIR OPSTELLE

    •   Transformasie binne die werkplek [in die ekonomie] sal verseker dat die onderneming voldoen aan wetgewing
        wat werkers [verbruikers] regte bevorder

                                                   NASIEN BEGINSELS

• Let daarop dat wanneer jy vrae in Afdeling B en C beantwoord, is dit belangrik dat jy die aksie werkwoord in
  die vrae oorweeg.
• Vrae word verskillend beoordeel, afhangend van die aksie werkwoord wat in die vrae gebruik word. Die
  volgende beginsels word toegepas:

                             •   Een Punt               ✓
                             •   Gesplete Punte         ✓ + ✓
                             •   Volledige punte         ✓✓

                                     https://tvetpapers.co.za

### Page 15

https://ultradeep.co.za

                                                        15

                                           EEN PUNT WORD TOEGEKEN
Een punt aan die einde van die frase / stelling / feit toegeken ✓
Aksie werkwoorde: Gee; Identifiseer; Lys; Noem
Voorbeeld:    Lys VIER stadia van spanontwikkeling.                                                            (4)
• Vorming   ✓
• Stormend ✓
• Normering ✓
• Prestasie ✓

                                       VOLLEDIGE PUNTE WORD TOEGEKEN
Twee punte aan die einde van die stelling ✓ ✓
Aksie werkwoorde: Klassifiseer; Stel voor; Adviseer; Definieer; Motiveer, Ondersteun & Beveel aan

Voorbeeld: Beveel strategieë aan wat gebruik kan word om werkloosheid die hoof te bied                         (10)

Voorgestelde antwoord:
• Verskaf vaardigheidsontwikkelingsprogramme deur middel van leerlingskappe.                ✓✓
• Bied beurse aan vir lede van die gemeenskap om hul onderwysvlak te verbeter.              ✓✓
• Skep werk vir lede van die gemeenskap.                                                    ✓✓
• Voorsien ondernemings programme wat entrepreneurskap bevorder.                            ✓✓
• Ondersteun bestaande kleinsake ondernemings om meer werksgeleenthede te skep.             ✓✓

                                                 GESPLETE NASIEN

Een punt word toegeken vir die feit ✓en een addisionele punt vir die verduideliking of regverdiging van die feit ✓

Aksie werkwoorde: Beskryf; Verduidelik; Onderskei; Bespreek; Analiseer; Evalueer; Vergelyk; Tabuleer; Regverdig

Voorbeeld: Verduidelik hoe 'n onderneming tyd en moeite kan bydra om die welstand van die gemeenskap te
           verbeter                                                                                (12)
Voorgestelde antwoord:
• Besighede moet die algemene lewenskwaliteit van hul gemeenskap verbeter✓ [Hoe?] deur in onderwys te
   belê ✓
• Verseker dat die produk wat hulle lewer, ✓ [Wat?] nie die omgewing skade berokken nie. ✓
• Weerhou van skadelike praktyke ✓ [Hoe?] deur nie onwettige middels te verkoop nie ✓
• Neem eties korrekte besigheidsbesluite✓ [Waarom?] sodat verbruikers nie mislei word deur onbillike
  advertensies nie ✓
• Skenk geld aan 'n gemeenskapsprojek✓ [Waarom?] om die gemeenskap op te hef✓
• Voorsien ontspanningsgeriewe✓ [Waarom?] om gesonde aktiwiteite te bevorder. ✓

                                   https://tvetpapers.co.za

### Page 16

https://ultradeep.co.za

                                                        16

                                       KONSOLIDASIE AKTIWITEITE

BESIGHEIDSOMGEWINGS

1.1   Noem VIER soorte verlof wat in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) vervat is               (4)

1.2   Identifiseer die verbruikersreg wat in ELK van die stellings hieronder geïllustreer word:

      1.2.1          Besighede mag nie verskillende pryse vir dieselfde goedere/dienste vra nie

      1.2.2          Verbruikers het die reg om aan te dring op gehalte dienste en goedere

      1.2.3          Verskaffers mag nie misleidende/vals inligting oor die goedere/dienste gee nie
                                                                                              (3 x 2)   (6)

1.3   Verduidelik die voordele van intensiewe strategieë.                                               (8)

BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE

2.1   Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                    FAST SHUTTLE SERVICES (FSS)

       FSS het tien voertuig bestuurders in diens wat passasiers vanaf die lughawe na hul
       verskillende gastehuise of hotelle in die stad vervoer. Die maatskappy bied aan elkeen
       van hierdie voertuig bestuurders 'n selfoon toelaag en gratis maatskappy vervoer om
       hulle na werk huis toe te neem.

      2.1.1          Noem TWEE voorbeelde van byvoordele uit bogenoemde scenario.                       (2)

      2.1.2          Evalueer die impak van byvoordele op die besigheid.                                (8)

2.3   Bespreek in breë trekke die voordele van 'n goeie gehaltebestuurstelsel.                          (6)

2.4   Bespreek die keuringsprosedure as 'n aktiwiteit van menslikehulpbronne.                           (6)

                                       https://tvetpapers.co.za

### Page 17

https://ultradeep.co.za
                                               17

BESIGHEIDSGELEENTHEDE

3.1      Lys VIER voorbeelde van nie-verbale aanbiedings.

3.2      Bespreek in breë trekke die funksies van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs Bpk. (JSE)

3.3      Verduidelik hoe die volgende faktore tot die sukses en/of mislukking van 'n Publieke
         Maatskappy (Bpk) kan bydra:

         3.3.1 Kapasiteit

         3.3.2 Belastingimplikasies

BESIGHEIDSROLLE

4.1      Noem VYF stappe in probleemoplossing.

4.2      Verduidelik die verhouding tussen maatskaplike verantwoordelikheid en die drievoudige
         sleutelaspekte (triple bottom line).

4.3      Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                              KT EXPRESS (KTE)

          Die bestuurder by KT EXPRESS wys nooit waardering indien werknemers ekstra ure werk
          nie. Hy hou net aan om meer werk uit te deel wat hulle in 'n onmoontlike tydsraamwerk
          moet voltooi en dit lei tot baie konflik.

         Identifiseer TWEE oorsake van konflik wat op KT Express van toepassing is.
         Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal.

         Gebruik die tabel hieronder as 'n GIDS om VRAAG 4.3 te beantwoord.

                    OORSAKE VAN KONFLIK                                  MOTIVERING
          4.3.1
          4.3.2
                                                                                                   [

                                https://tvetpapers.co.za

### Page 18

https://ultradeep.co.za

                                                          18

                                                    SESSIE 3

                     KREATIEWE DENKE & PROBLEEMOPLOSSING
      I    N     O   K   A   F   A   E    T    F    D     R    Ê   U   H   V   K     R    E     L   A     N   N   O
     M       L   L   P   E   T   E   F    O    H     I    D    I   V   M   M   L     K   W      Ë     F   Ê   A   V
     P     P     N   R   Ë   U   R   H    N    S    N     I    F   M   U   I   E     O    E     G     L   W   N   O
     L     N     S   O   L   T   Ê   P    K    V    K     P    M   K   O   I   A     H   G      M     L   G   A   R
     E     O     L   B   O   V   S   R    O    K    S     O    D   P   N   N   M     L    E     N     E   M   L   L
     M     M     E   L   N   R   L   O    N    E    K     S    V   G   F   N   I     U   D      B     E   E   T   O
     E       I   Ë   E   Ë   E   A   D    V    I    R     I    E   N   N   M   E     T   W      O   D     V   E   N
     N     N     S   E   D   E   T   U    E    N    U     T    U   I   S   M   S     S   O      M   R     A   R   M
     T     A     T   M   K   I   E   K    N    G    M     I    B   S   M   A   I     G   N      R   O     L   N   U
     E       L   O   O   K   N   G   T    S    E    G     E    L   S   Ê   O   L     N   G      B   O     U   A   N
     E       E   E   P   W   I   F   I    I    T    O     W    A   O   I   F   A     I    E     F   V     E   T   F
     R     G     L   L   Ë   F   R   W    O    I    Ê     E    H   L   E   E   N     R    K     N     E   E   I   A
      I    R     T   O   F   E   N   I    N    H    G     H    E   P   W   I   A     E   O      K   D     R   E   W
     D     O     E   S   L   D   A   T    E    P    R     O    U   O   M   T   D     V   M      I   N     S   W   W
     E       E   G   S   E   G   D   E    L    L    W     U    V   M   V   A   L     I    B     Ê     E   M   E   E
     N     P     N   I   L   U   E   I    E    E    O     D    D   E   L   E   E     T    I     G   G     P   O   F
     T       S   I   N   E   R   L   T    I    D    D     I    G   E   K   R   V     O   N      B   N     P   P   B
      I      T   E   G   D   G   E   A    D    O     I    N    P   L   L   K   G     M   A      F     I   U   L   W
     F       E   K   S   R   F   Ê   A    E    E    N     G    I   B   H   S   A     W    S     N   D     P   O   G
      I    G     W   T   O   Ê   D   W    E   W     Ê     S    O   O   F   V   R     R    I     K     E   I   S   P
     S     N     K   A   O   S   I   O    S   M     H     R    U   R   S   N   K     P    E     L   D     D   S   H
     E       I   K   P   V   B   L   Ê    R    U    T     V    P   P   M   Ê   N     B    I     I     E   E   I   H
     E       E   F   P   N   S   I   A    H    B    R     E    I   N   K   A   A     R    T     H   M     D   N   A
     R     K     K   E   N   U   T   O    U    T    O     R    I   T   Ê   R   E     R    R     S     Ë   V   G   D

Alternatiewe oplossing                   Geheuekaarttegniek                        Definieer
Delphi-tegniek                           Dinkskrum                                 Evalueer
Gedwonge kombinasie                      identifiseer                              Implementeer
Kragveldanalise                          Kreatief                                  Leë stoeltegniek
Mededingende voordeel                    Monitor                                   Motivering
Nadele                                   Nominale groepstegniek                    Onkonvensionele idees
Outoritêre                               Positiewe houdings                        Probleemoplossing
Probleemoplossingstappe                  Produktiwiteit                            Tegnieke
Voordele

                                     https://tvetpapers.co.za

### Page 19

https://ultradeep.co.za

                                                              19

VERSKILLE TUSSEN PROBLEEMOPLOSSING EN BESLUITNEMING

                       PROBLEEMOPLOSSING                                           BESLUITNEMING
•       Proses om 'n situasie te analiseer om strategieë te        •   Dit is deel van die probleemoplossing siklus
        identifiseer sodat veranderinge kan plaasvind.                 aangesien besluite in elke stap geneem moet
                                                                       word.
•       Dit word dikwels deur een persoon / lid van senior         •   Probleme kan opgelos word deur 'n groep /
        bestuur gedoen.                                                span of 'n individuele spanlid.
•       Verskeie alternatiewe word oorweeg voordat daar op         •   Alternatiewe oplossings word gegenereer /
        die beste oplossing besluit word.                              geïdentifiseer en krities geëvalueer.

           Rangskik die volgende stappe vir probleemoplossing in die regte volgorde.               Antwoorde
                                                                                            (Slegs korrekte nommer)
    1      Identifiseer moontlike oplossings vir die probleem.
    2      Kies die beste alternatief.
    3      Ontwikkel 'n aksieplan.
    4      Identifiseer die probleem.
    5      Evalueer die geïmplementeerde oplossing.
    6      Implementeer die voorgestelde oplossing / aksieplan.
    7      Monitor die implementering van die oplossing / aksieplan.
    8      Definieer die probleem.

           Maniere hoe 'n onderneming 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke stimuleer               Antwoord
           / bevorder

    1      Beklemtoon die belangrikheid van kreatiewe denke om te verseker dat alle personeel     bestuur
           weet dat die … hul idees wil hoor.
    2      Moedig personeel aan om met nuwe … vorendag te kom.                                    idees / opinies /
                                                                                                  oplossings
    3      Lei personeel op in …probleemoplossings tegnieke                                       innoverende
    4      Moedig … binne die organisasie aan                                                     werkswinkels
    5      Moedig … maniere aan om dinge te werk / te doen.                                       alternatiewe

                                         https://tvetpapers.co.za

### Page 20

https://ultradeep.co.za

                                                           20

        Toepassing van die Delphi-tegniek

           Stellings                                                                                 Antwoord
    1      Ondernemings moet 'n paneel … nooi om klagtes van kliënte te ondersoek.                   kundiges
    2      Kundiges hoef nie op een … te wees nie en sal individueel gekontak word.                  plek
    3      Ontwerp 'n … wat bestaan uit vrae oor hoe om die kwaliteit van hul produkte te            vraelys
           verbeter en word aan die paneellede / kundiges versprei.
    4      Versoek die paneel om … op die vraelys te reageer / verbeteringe aan die produkte         individueel
           voor te stel en aan die onderneming terug te rapporteer
    5       Som die … van die kundiges op in 'n terugvoerverslag.                                    response
    6      Stuur die … en 'n tweede stel vrae / vraelys, gebaseer op die terugvoerverslag, aan die   terugvoerverslag
           paneellede.

         Toepassing van Gedwonge Veld Analise tegnieke

           Stellings                                                                                 Antwoord
    1      Beskryf die … probleem en die gewenste situasie.                                          huidige
    2      Maak 'n lys van alle … en weerhoudende / nadele wat veranderinge sal ondersteun en        dryf- / voor
           teenstaan.
    3      Ken 'n … toe vir elke krag op 'n numeriese skaal, waar 1 swak en 5 sterk is.              punt
    4      Weeg die positiewe en negatiewe faktore op en besluit dan of die projek … is.             lewensvatbaar
    5      Kies die krag met die … telling as die oplossing.                                         hoogste

          Voordele / positiewe van kreatiewe denke in die werkplek

1

2

3

4

5

6

                                       https://tvetpapers.co.za

### Page 21

https://ultradeep.co.za

                                                         21

    IMPAK VAN DIE DELPHI TEGNIEK

                                              Voordele                                  Begrippe
1      Ondernemings mag 'n groep … gebruik sonder om hulle bymekaar te bring.           kundiges
2      Die kundiges gee die onderneming duidelike … oor hoe om produktiwiteit /         idees / oplossings
       winsgewendheid te verbeter
3      Inligting wat deur kundiges ontvang word, kan gebruik word om … sake op te los   komplekse
4      Kundiges kan … opinies gee, aangesien dit nie direk / persoonlik is nie          eerlike /
                                                                                        geloofwaardige

                                               Nadele                                   Begrippe
1      Dit is 'n … tegniek om te gebruik as gevolg van hoë administratiewe koste.       duur
2      Dit kan ... wees om data wat deur kundiges ontvang is, te ontleed.               tydrowend
3      Nie alle kundiges is bereid om … te gee nie.                                     terugvoering
4      Sommige kundiges het moontlik nie 'n diepgaande … van sekere onderwerpe nie.     kennis

                                    https://tvetpapers.co.za

### Page 22

https://ultradeep.co.za

                                                            22

                                        KONSOLIDASIE AKTIWITEITE

1.          LEES DIE SCENARIO HIERONDER EN BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG.

                                                JACOB KONSTRUKSIES (JK)
    Die bestuur van Jacob Konstruksies wil die struktuur van hul besigheid verander. Hulle het werknemers gevra om
    die voordele en nadele van die voorgestelde verandering te evalueer. Werknemers is aangemoedig om kreatiewe
    denkvaardighede toe te pas wanneer hulle die verandering bespreek.

      1.1      Identifiseer die probleemoplossings tegniek wat deur JK toegepas word. Motiveer jou antwoord deur aan
               te haal uit die scenario hierbo.                                                                 (3)

      1.2     Verduidelik die voordele van kreatiewe denke in die werksplek.                                          (4)

2.          OPSTEL: KREATIEWE DENKE & PROBLEEMOPLOSSING
    BESIGHEIDSROLLE (KREATIEWE DENKE)

                                                MOJO VERWE

    Mojo Verwe se bestuur wil die gehalte van hulle verwe verbeter as gevolg van verskeie klagtes deur hulle
    klante. Hulle het hulle werknemers versoek om met nuwe, kreatiewe idees vorendag te kom oor hoe om
    hulle produkte te verbeter om sodoende klante se behoeftes te bevredig.

Verwys na die scenario hierbo en skryf 'n opstel waarby jy die volgende aspekte insluit:

•      Onderskei tussen besluitneming en probleemoplossing.
•      Verduidelik hoe Mojo Verwe die Delphi-tegniek en nominalegroep-tegniek kan toepas om hulle
       besigheid se probleem op te los.
•      Bespreek die voordele van kreatiewe denke.
•      Beveel praktiese maniere aan hoe Mojo Verwe 'n omgewing kan skep wat kreatiewe denke                    [40]
       stimuleer.

VERWYSINGS:
1. 2021 Gr 12 Besigheidstudies Kern Notas
2. 2020 Gr 12 Besigheidstudies Voorbereidende Eksamen – Free State Onderwys Department
3. 2016 DBO NSS Finale Eksamen: Besigheidstudies

                                        https://tvetpapers.co.za

## Related documents

- [BUS STUDIES P1 GR12 MEMO JUNE2021 English](https://www.hlayiso.com/library/bus-studies-p1-gr12-memo-june2021-english/f53e9b20-c926-4a82-9a40-3c00dfba64cd) — Business Studies · Memo · 2021 · Eng
- [BUSINESS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2021 ENG FINAL D](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-gr12-qp-sept2021-eng-final-d/4e9c0538-8fd6-4ca0-89c3-640e69a1a87f) — Business Studies · QP · 2021 · Eng
- [BUSINESS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2021 AFR FINAL D](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-gr12-qp-sept2021-afr-final-d/83aed034-a495-4a63-acaf-34c9f53189d9) — Business Studies · QP · 2021 · Afr
- [BUS.ST-April-QP Memo-2021-Gr12](https://www.hlayiso.com/library/bus-st-april-qp-memo-2021-gr12/1662a3eb-7640-4a80-bd36-8e3e9760714d) — Business Studies · Memo · 2021
- [2021 KZN June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2021-kzn-june-memo/875fed94-40b0-4006-a089-8d84405f3ec8) — Business Studies · Memo · 2021
- [2021 KZN June QP](https://www.hlayiso.com/library/2021-kzn-june-qp/b1080315-ac08-4685-b0da-4bdb13e47300) — Business Studies · QP · 2021

## More from Grade 12 Business Studies

- [Business Studies Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-mpumalanga/542d7502-5f88-419f-a9da-da529a7d163f) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/c4a1c821-283b-4e67-953b-7523f8a29517) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-north-west/ebfb4a83-3104-4f58-b833-85dbe10fab18) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/b24d854d-efd9-4829-983f-9c7e9835c77c) — Memo · 2025
- [Business Studies P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-may-june-2025-eng/103fd17a-6f6d-48de-ac3d-b580e4233fb9) — QP · 2025 · Eng
- [Business Studies P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-business-studies-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/e6a157da-01c9-4da3-bd98-38371acfd429) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 SBA exemplars](https://www.hlayiso.com/sba-exemplars/grade-12/business-studies)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
