# Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP

> Grade 11 Accounting Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-ab-afr-dej/a05fa57c-c1b8-467e-9591-725020564ff3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-ab-afr-dej/a05fa57c-c1b8-467e-9591-725020564ff3)

## About this document

Accounting · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NAAM:

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 11

                                NOVEMBER 2020

                             REKENINGKUNDE V2
                              ANTWOORDEBOEK
                               (EKSEMPLAAR)
 PUNTE: 150

                                                 PUNTE      GEMODEREERDE
                     VRAAG     MAKS. PUNTE
                                                BEHAAL          PUNT

                      1             35

                      2             53

                      3             37

                      4             25

                                   150

                       Hierdie antwoordeboek bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

2                              REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                                   (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 1: REKONSILIASIES

1.1      Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
         ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers.
          1.1.1         Onwaar         
          1.1.2         Waar                                                                                      2

 1.2

         Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2020:
                                                                      Debiet                      Krediet
         Saldo volgens Bankstaat                                                                  3 600 
         Laat deposito                                                                           15 200 
         Uitstaande tjeks:
         Nr 231                                                        2 020 
         Nr 235                                                        1 570 
         Regstelling van foutiewe deposito                             3 800 

                                                                                                                       8

 1.3.1   Alhoewel Bramley Handelaars se kredietterme 60 dae is, verkies
         Lavender Verskaffers om hul rekening sekere maande binne 30 dae te
         vereffen. Verskaf TWEE punte om aan te dui dat dit nie ’n goeie besluit
         is nie.

           
               Hou kontant so lank moontlik in jou bankrekening om rente te verdien.
               Vorder eers geld in van debiteure en betaal dan krediteure.
               Sonder korting is vir vroë betaling, is daar geen voordeel nie.
                 Betaal so laat moontlik, maar maak seker rente
                                                                                                                       4

 1.3.2
                       KREDITEUREGROOTBOEK-                            STAAT ONTVANG VAN BRAMLEY
                       REKENING VAN BRAMLEY                                   HANDELAARS
                            HANDELAARS
                                    21 130                                             32 600
          A                                                               13 300 – 11 200  + 2 100 
          B                       + 300 
          C                        - 500 
          D           (3 035 + 3 035)   + 6 070 
          E                                                         - 7 000 een punt; -700 een punt - 7 700   
                            27 000             *                                       27 000                         10

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)    REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                               3

1.4      BTW
1.4.1
Bereken die BTW-bedrag betaalbaar/ontvangbaar aan/van SAID.
                                operation one part correct

OF Kies ’n reël
184 680 – 142 800 + 9 240 – 5 520 – 2 340 + 252 = 43 512
 – 184 680 + 142 800 – 9 240 + 5 520 + 2 340 – 252 = 43 512

                                                                                           9

1.4.2
Die interne ouditeur het ontdek dat twee groot verkooptransakies op krediet, vir
R598 000 gedurende Augustus 2020, nie in die toepaslike joernaal aangeteken is
nie. Die eienaar dring daarop aan dat hierdie transaksies gedurende September
2020 aangeteken moet word, as gevolg van huidige kontantvloeiprobleme.

Gee EEN rede waarom die ouditeur nie tevrede sal wees met hierdie verduideliking
nie.

Oneties .  Hy moenie aan die eienaar se versoek voldoen nie. Hulle maak gebruik van
die faktuurbasis-metode om BTW aan te teken. Daarom moet dit aangeteken en betaal
word. 

                                                                                           2

                           TOTALE PUNTE:              35

  Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                              REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                              (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2: VERVAARDIGING EN KOSTEBEREKENINGE
2.1     VERVAARDIGING
2.1.1            ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAMPIOEN VERVAARDIGERS
                              GRONDSTOFVOORRAAD

          2019                                            2020        Krediteure-
          Mrt
                  01   Saldo              107 000        Feb
                                                                 28                            16 000 
                                                                      kontrole 
                                                                      Grondstof
          2020
                  28   Bank             265 400                   uitgereik/Werk-in-       428 900 
          Feb                                                         proses 
                       Krediteure-
                                         158 000                     Saldo                    85 500 
                       kontrole 
                                              530 400                                           530 400
          2020         Saldo                  85 500
                  01                                                                                          14
          Mrt

                                     WERK-IN-PROSESVOORRAAD
          2019                                            2020        Klaar produkte-            800 000
          Mrt
                  01   Saldo                 25 800      Feb
                                                                 28
                                                                      voorraad                      
          2020         Direkte
          Feb
                  28                        214 749                  Saldo                    86 414 
                       arbeidskoste
                       Direkte
                       Materiaalkoste      428 900 
                       
                       Fabrieks-
                       bokoste             216 965 
                                              886 414                                            886 414
          2020         Saldo                 86 414                                                          12
                  01
          Mrt

                                     KLAARPRODUKTEVOORRAAD
          2019                                            2020        Koste van            901 000 
          Mrt
                  01   Saldo                126 400      Feb
                                                                 28                        Balanserende
                                                                      verkope             bedrag
          2020         Werk-in-proses-
          Feb
                  28
                       voorraad 
                                              800 000                Saldo                     25 400 

                                             926 400                                             926 400
          2020         Saldo                 25 400 
                  01
          Mrt                                                                                                  8

2.1.2    Bereken die bruto wins vir die jaar.

                                                                                                               3

2.1.3    Bereken die winsgrenspersentasie.

                  619 000    100
                  901 000  x   1             = 68,7% 
                                                                                                               4

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)       REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                               5

2.2      KOSTEBEREKENINGE

2.2.1    Drie vaste kostes

         Voorman se salaris 
         Fabriekhuur 
         Boekhouer se salaris 
                                                                                         3

2.2.2    Bereken die gelykbreekpunt vir Jellytot Vervaardigers.
                                        R945 000
                                     R160 – R 115

                                          R945 000 
                                             R45 

                                        = 21 000 units 
                                                                                         4

2.2.3    Dink jy Jellytot Vervaardigers moet oorskakel na ŉ goedkoper
         verskaffer? Gee TWEE redes vir jou antwoord.
         Ja/Nee 

         Rede 

         Nee
                 Verloor klandisiewaarde
                 Swak kwaliteit materiaal
                 Klante sal na ander winkels gaan - minder wins
                 Eventueel goekoper kwaliteit en goedkoper pryse
         Ja
                 Klem is op wins
                 ’n Vraag kan geskep word waarin die besigheid kan voorsien
                                                                                         5

                             TOTALE PUNTE:      53

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

6                            REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3: BEGROTING

 3.1     Verduidelik waarom dit belangrik is om begrote syfers met werklike
         syfers behaal vir daardie periode te vergelyk.
         Een geldige verduideliking 

         Afwykings kan geïdentifiseer en regstellende maatreëls kan in plek gesit word.
         Bepaal of die begroting realisties is
         Identifiseer neigings van wanbestuur van kontant
                                                                                                 2

 3.2     Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die
         Debiteure-invorderingskedule vir dié begrote periode Maart tot Mei 2020.

              a                   6 048 

              b                   5 320 

              c                   15 750 
                                                                                                 4

 3.3.1 Bereken totale begrote verkope vir Maart 2020.

         10 500 x 100/20 = 52 500 

                                                                                                 2

 3.3.2   Bereken die begrote bedrae betaalbaar aan krediteure gedurende
         Mei 2020.
                  40 000
         70 000  x 100/175  x 70%  = 28 000  enige een deel korrek
                     OF

         12 000/30 x 70 = 28 000                                                                 4
         1 punt   1 punt 1 punt    1 saamwerk punt

 3.3.3   Bereken die begrote salarisse vir die winkelassistente vir April 2020.

         102 000/12 = 8 500
         8 500 x 3 = 25 500
         15 300 x 9 = 137 700
         25 500  + 137 700  = 163 200  enige een deel korrek
         OF
         102 000 een punt + 61 200 twee punte = 163 200
                     (102 000 X 80% X 9/12)          1 saamwerk punt

                                                                                                 4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)             REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                            7

 3.3.4    Bereken die verwagte persentasie verhoging in die salaris van die
          bestuurder in Mei 2020.
                 3 200 (een punt)
          (19 200 – 16 000) /16 000  = 20%  enige een deel korrek
                                                                                           3

 3.3.5    Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op
          1 April 2020 verkry sal word.

          875  x (100 x12)  /14 = 75 000  enige een deel korrek

          7 175 X 100/14 X 12 = 615 000 twee punte

          6 300 X 100/14 X 12 = 540 000 een punt
                                 75 000 een w/s punt                                       4

 3.4     ’n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Peter Pan
         Skryfbehoeftes aan te beveel vir die lewering van skryfbehoeftes ter
         waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen indien Vuyo hom
         R20 000 kontant betaal. Gee vir Vuyo advies in hierdie verband. Noem
         TWEE punte.
         Enige TWEE voorstelle  
                  Dit is omkopery wat oneties en onwettig is.
                  Indien hierdie inligting algemeen bekend sou raak, sal dit in die
                   toekoms ’n negatiewe uitwerking op die besigheid hê.
                  Vuyo moet ’n formele tender by die munisipaliteit inhandig en die
                   kontrak bekom deur die normale prosedures te volg..

                                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                            REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                  (EC/NOVEMBER 2020)

 3.5       Identifiseer DRIE oorspanderings in April 2020, behalwe voertuig-
           uitgawes. Verskaf syfers om jou antwoord te ondersteun. Verskaf ook
           ’n geldige rede vir elke oorspandering om Vuyo se besluite te
           ondersteun.

                       Oorspanderings met syfers                  Geldige rede
                         Item en syfer                             
            1         Kontant aankope van               Moontlik om voordeel te trek
                      voorraad (R28 000) was            uit korting vir grootmaat-
                      aansienlik hoër as die begrote    aankope.
                      bedrag (R12 000)

            2         Die bonus aan die bestuurder      Hy het die dienste van ’n
                      (R24 000)                         waardevolle werknemer

                                                        behou.
            3         Aankope van voertuig              Die verskil tussen voertuig-
                      (R180 000)                        uitgawes en afleweringskoste

                                                        is R5 200 per maand.
                                                                                                6
           Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms
           verhoed kan word.

           Indien hulle die besigheid saam bedryf, moes hulle ’n spesiale vergadering
           gehou het om gesamentlik die begroting op te stel. Vuyo moes sy vrou
           geraadpleeg het voordat hy geld spandeer het op items waarvoor nie
           begroot is nie. 
                                                                                                2
           Noem TWEE ander strategieë wat Vuyo en sy vrou in die toekoms kan
           oorweeg om die resultate van die besigheid te verbeter.

           Enige twee geldige punte:    

                    Adverteer maandeliks
                    Verminder die aantal winkelassistente
                    Hervat aflewerings aan klante
                     Onderhandel langer krediettermyne met krediteure.                          2

                                        TOTALE PUNTE:
                                                        37

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)        REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK)                                         9

 VRAAG 4: VASTE BATES EN INTERNE BEHEER

 4.1         Wat is ’n Vaste Bateregister?
             Enige geldige verduideliking 

             ’n Vaste bateregister is ’n boek waarin al die bates wat die besigheid besit,
             aangeteken word.                                                                      2

 4.2         Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar.

             Nuwe toerusting:     90 000 x 20% x 3/12                        R4 500 

             Verkoopte toerusting: 60 000  – 42 000  = 18 000 x 20% x 9/12 
                                                                           R2 700 
              555 000  – 138 000                            R90
             600                                                                              10

 4.3                                            Bateverkope
             2019    1   Toerusting     60 000        2019   1   Opgehoopte
             Des                                        Des        waardevermindering
                                                                   op toerusting 
                                                                   (42 000  + 2 70)

                         Wins met ver-    6 700                   Krediteure-kontrole       22 000
                         koop van bate                                                        
                                                                                
                         

                                            66 700                                           66 700

                                                                                                       10

 4.4         Die eienaar is bekommerd oor die interne beheer oor die
             besigheid se vaste bates. Stel DRIE interne beheermaatreëls voor
             wat geïmplementeer kan word.
             Drie geldige voorstelle   

                    Verseker dat alle vaste bates veilig geberg word (sekuriteit)
                    Verseker deeglike magtigingsprosedure is in plek
                    Doen gereelde fisiese ondersoeke en vergelyk met vaste bater              3

                                   TOTALE PUNTE:          25

                                                                       TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2020-afrikaans/e1f5b6b4-a7f4-4a8c-b27e-228a5f075c6b) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCN P2 MEMO GR11NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-memo-gr11nov2020-afr-d/38bba4b0-47f1-41bd-9411-5a4b9c511428) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCN GR 11 P2 NOVEMBER 2020 MG - AFR DeJ](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-mg-afr-dej/b285fcec-6fab-46ad-b84c-6a4f7f1767c5) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 English .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-english-docx/36f73aae-b2be-494f-b290-718a2c8f5958) — Accounting · QP · 2020 · Eng
- [ACCN P2 ANSBK GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-ansbk-gr11-nov2020-eng-d/8d40b02c-a3f1-4292-beb4-1f58c9b5a410) — Accounting · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
