# Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accn-gr11-memo-nov2014-afr/b7a9d0ae-14b8-451c-902a-eedd7458c3e9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr11-memo-nov2014-afr/b7a9d0ae-14b8-451c-902a-eedd7458c3e9)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 11
                                   NOVEMBER 2014
                                 REKENINGKUNDE
                                  RIGLYNE VIR MERK
                                          (MEMORANDUM)

PUNTE:   300

ALGEMENE BEGINSELS:

1    Waar bewerkings gevra is, ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord verkeerd
     is, merk die bewerkings. Indien ’n bewerkingsbedrag getoon word as finale antwoord, ken punte toe vir die
     relevante bewerkings (inkomstestaat), maar geen metodepunt vir die antwoord nie.

2    Metodepunte word as volg aangedui: .
      In die berekeninge en die finale totale moet ten minste een deel korrek wees om die metodepunt te
        kan verdien. By totale moet die bewerking en redelike moontlikheid van die antwoord gekontroleer
        word voordat die punt toegeken word.
      In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag korrek
        oorgedra is.
      Tensy dit anders aangedui word, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag in ag
        geneem word om die punte te kan toeken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien word nie moet die
        bedrae as positief aanvaar word.

3    Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar (2 punte of meer), gevra word, moet deelpunte toegeken
     word. ’n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik. Wees bedag op
     ander bewoording wat dieselfde antwoord kan wees. Hierdie merkriglyne het slegs voorgestelde
     antwoorde. Lees die kandidaat se antwoord en probeer sin maak van wat die leerder wil oordra, en ken
     punte daarvolgens toe.

4    Waar leerders gepenaliseer word (vir vreemde items, misplaaste items, ontbrekende besonderhede, ens.),
     kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Die penalisering moet langs die relevante vraag
     aangedui word, waar van toepassing. Waar vreemde items ingesluit word in enige berekening, kan
     volpunte nie toegeken word nie.

5    Van nasieners word verwag om deur die vraestel te werk en hul antwoorde met die merkriglyne te
     vergelyk voor hulle begin merk. Maak nodige aanpassings, waar nodig, terwyl jy steeds binne die
     raamwerk van die puntetoekenning bly.

                         Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                                 REKENINGKUNDE                                             (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 1:         REKONSILIASIE EN VASTE BATES                                                            (50 punte; 30 minute)

 1.1   Bankrekonsiliasie

                           JOERNALE EN BANKREKENING                                         BANKSTAAT               GEEN
       NR.                                                                                                        INSKRY-
                  Besonderhede van               Bedrag         Bedrag ge-          Bedrag       Bedrag ge-         WING
                   kontra rekeninge             gedebiteer       krediteer         gedebiteer     krediteer          (X)
       Bv.    Rente op oortrekking                              R85,00

        A                                                                                         4 500 
              Rente inkomste/
        B     Rente op lopende                    120 
              rekening 
        C     Lening: Maxi Bank                                  5 500 

        D                                                                           1 480 

        E     Onttrekkings (175 – 157)                            18 

        F                                                                                                           X

        G     Advertensies                       570 

        H                                                                                                           X

        I                     (5 680 – 2270)                                       3 410                                    15
       -1 vir vreemde inskrywings (maksimum -3). Vreemde inskrywings is ekstra inskrywings per reël waar punte verdien is.

 1.2   Krediteurerekonsiliasie
                                                                KREDITEURE
                                                                GROOTBOEK                     STAAT VAN TRODAT
                                                                 REKENING                       HANDELAARS
       Saldo / totaal                                               10 991                           16 091
                                                                           300
                             A                                             
                                                                                    of Kt

                                                                                                          - 540
                             B                                                                              
                                                                                                                      of Kt

                                                                           - 70
                             C                                              
                                                                                    of Dt

                                                                  (2000 + 2000 )
                             D                                           4 000      of Kt
                                                                         
                                                          Een punt elk vir 2 000 en een                 - 5 000
                             E                            punt vir die korrekte teken.                      
                                                                                                                      of Kt

                                                                                                          4 670
                              F                                                                             
                                                                                                                      of Dt

                                                                        15 221                          15 221
       SALDO (30 SEPTEMBER 2014)                                                                                              15
                                                                                                            
       Gee een punt vir die bedrag en een punt vir die teken.

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                               REKENINGKUNDE                                                           3

 1.3     Vaste Bates

         1.3.1
                                     10% 
                   A     50 000 x (20% x ½) = 5 000          (een deel korrek)
                         
                                                                                                                          3
                         A hierbo
                         5 000 + 5 000 = 10 000       (een deel korrek)
                                        
                   B     A (lopende waardevermindering) + 5 000 (opgehoopte waardevermindering op verkoopte bate)
                                                (50 000 x 20% x ½) van die vorige jaar.
                                                                                                                          3
                                140 000 
                         (190 000 – 50 000) x 20% = 28 000 

                         80 000  x (20% x 3/12 ) = 4 000 
                   C
                         28 000 + 4 000 = 32 000          (een deel korrek)     

                                                                                                                          5

         1.3.2
                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN EAST END STORES
                              BATEVERKOPEREKENING (N10)
                                                                               Opgehoopte
  2013                                          50 000      2013                                                    10 000
          1      Toerusting                                           1        waardevermindering op
  Sept                                                     Sept                                                        
                                                                               toerusting  (verwys na B)
                                                                                                                    38 400
                                                                               Bank 
                                                                                                                        
                                                                               Verlies met verkoop van               1 600
                                                                               bate                                     
                                                50 000                                                              50 000

                                                                                                                          7

 1.3.3    Gee ’n geldige rede waarom die toerusting verkoop is.

          Enige redelike antwoord 

          Opgradering – in die geval van tegnologie
          Verbetering van die beeld van die onderneming (nuwe meubels)
          Nuwe uitleg vir groter doeltreffendheid
          Toerusting nie meer geskik of gee probleme (onderhoud)
                                                                                                                          2

                          VRAAG 1                   50

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                REKENINGKUNDE                                        (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 2:           SPORTKLUBS                                                                      (45 punte; 27 minute)

 2.1
                     ALGEMENE GROOTBOEK VAN AMATHOLE HIKING KLUB
                  KREDITEUREKONTROLEREKENING (OUTDOOR VERVAARDIGERS)
    2013                                             3 000    2013                                                     750
           31     Rugsakke voorraad (KAJ)                              1        Saldo                 (a/b)
    Des                                                       Jan                                                       
                                                     7 250                                                          12 250
                  Bank                                        Des     31       Rugsakke voorraad(KJ)
                                                                                                                       
                                                     2 750
                  Saldo                  (o/b)
                                                         
                                                    13 000                                                          13 000

                                                              2014
                                                               Jan
                                                                       1        Saldo                  (a/b)         2 750

                                                                                                                         7
                                   RUGSAKKE VOORRAADREKENING (B6)
    2013                                             6 000    2013                                                   1 500
             1     Saldo                 (a/b)                         31       Fondsinsameling 
     Jan                                                     Des                                                      
                                                    15 000                                                       * 24 500
    Des      31    Bank                                                         Koste van verkope 
                                                                                                                      
                                                    12 250                                                           3 000
                   Krediteurekontrole  (KJ)                                    Krediteurekontrole (KAJ)
                                                                                                                       
                                                                                                                     4 250
                                                                                Saldo                 (o/b)
                                                                                                                        
                                                    33 250                                                          33 250

    2014
     Jan
             1     Saldo                 (a/b)       4 250                               * 28 910 x 100/118

                                                                                                                     12
                                                 LEDEGELDREKENING (N3)
    2013                                              5 400     2013              Vooruitontvange                    1 500
             1     Opgelope inkomste                                        1
     Jan                                                        Jan              inkomste                               
                   Vooruitontvange                    2 700                                                         60 300
    Des      31                                                  Des        31    Bank 
                   inkomste                                                                                            
                   Inkomste en uitgawe              61 800                       Ledegeld afgeskryf               1 800
                                 206  x R300                                    (5 400 – 3 600)                     
                                                                                  Honorarium                         300
                                                                                                                             
                                                                                  Opgelope inkomste                6 000
                                                                                                                             
                                                     69 900                                                        69 900

           190 – 6 + 14 + 8 = 206 lede
                                                                                                                     16

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                           REKENINGKUNDE                                                     5

 2.2   Die nuwe lede was ontevrede oor die fooie wat hulle vir die jaar moes betaal.

        2.2.1     Verskaf ’n moontlike rede waarom hulle so voel.
       Enige geldige rede 

       Hulle moes die volle bedrag betaal al het hulle op verskillende tye gedurende die jaar
       aangesluit.
       Hulle het nie dieselfde voordele geniet as diegene wat die hele jaar lede was nie.
                                                                                                                2
        2.2.2     Maak ’n voorstel aan die komitee hoe om hierdie saak aan te
                  spreek.
       Enige geldige verduideliking 

       Betalingstruktuur moet voorsiening maak vir pro rata betalings.
       Betaal per maand (of gedeelte daarvan) vir die eerste jaar.
       Gebruik ’n maandelikse betaalstelsel.
                                                                                                                2

 2.3   Die voorsitter is bekommerd oor die wyse waarop die tesourier die
       invordering van fooie, hanteer.

       2.3.1      Waarom, dink jy, is sy bekommerd?
                  (Haal relevante syfers aan om jou antwoord te motiveer.)

       Een geldige rede  haal syfers aan 

       R5 400 was die vorige jaar uitstaande en hierdie jaar R6 000. (20 lede het nie betaal nie)
       Dit is ongeveer 10% van lede.
       Daar is geen penalisasie in die geval van nie-betaling.
       Daar is skynbaar geen dringendheid by lede om te betaal nie.
       Groot bedrae afgeskryf as oninbaar.
                                                                                                                2

       2.3.2 Maak TWEE voorstelle wat die tesorier kan gebruik om die
             invordering van fooie van lede te verbeter. Let daarop dat die
             voorsitter nie ten gunste daarvan is om lede met rente te belas op
             uitstaande rekeninge nie.
       Enige TWEE geldige voorstelle sonder verwysing na rente.         

       Stel ’n betalingsbeleid op en lig alle lede in.
       Bied voordele soos kortings aan lede vir betalings voor ’n sekere datum.
       Hou kompetisies waaraan slegs opbetaalde lede mag deelneem.

                                                                                                                4

                         VRAAG 2               45

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                               REKENINGKUNDE                                (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 3:        INKOMSTESTAAT EN NOTA TOT BALANSSTAAT                                      (60 punte; 36 minute)

 3.1.1   Queen Winkels
         Inkomstestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2014.

         Verkope                        (930 000  + 1 400 ) – (3 350  + 240 )       927 810    

         Koste van verkope                    620 000  + 875                        (620 875)   

         BRUTO WINS                                                                     306 935    

         Ander inkomstes                                                                 74 545

             Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering                                    310    

             Fooie-inkomste                                     (32 550  + 120 )       32 670    

             Huurinkomste                                    (35 600  + 3 400 )       39 000    

             Korting ontvang                                                              2 565    

         Bruto bedryfsinkomste                                                    21    381 480    

         Bedryfsuitgawes                                                               (116 670)

             Handelsvoorraadtekort                                (49 680 – 45 650)       4 030    

             Salarisse en lone                                                           56 400    

             Verbruiksgoedere                                    (12 820  – 720 )      12 100    

             Skryfbehoeftes                                                               5 440    

             Korting toegestaan                                                           1 240    

             Advertensies                                         (2 260  – 490 )       1 770    

             Bankkoste                                            (5 440  + 350 )       5 790    

             Versekering                                        (8 800 + 1 000 )       9 800    

             Oninbare skuld                                                               2 100    

             Diverse uitgawes                                                            18 000    

         Bedryfswins                                                                    264 810    

            Rente inkomste                                     (4 725  + 2 250 )       6 975    

         Wins voor rente uitgawes                                                       271 785    

            Rente uitgawe                                       (220  + 27 450 )     (27 670)   

         Netto wins vir die jaar                                                  29    244 115                52
         -1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks -2
         Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                           REKENINGKUNDE                                                   7

 3.1.2   HANDEL EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
         Debiteurekontrole                 (36 420  – 240  + 1 520 )           37 700    

         Voorsiening vir oninbare skuld      (5% van debiteurekontrole bedrag)    (1 885)   

         Netto debiteure                                  (mag uitgelaat word)    35 815

         Vooruitbetaalde uitgawes                                                    490    

         Opgelope inkomste                                                         2 250    

                                             Bewerking (een deel hierbo korrek)   38 555    

                                                                                                              8

                             VRAAG 3               60

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                              REKENINGKUNDE                                      (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 4:      VENNOOTSKAPPE EN ONTLEDING VAN                                                (50 punte; 30 minute)
               VERHOUDINGS

 4.1   NOTA: PRIVAATREKENINGE
                                                               SAM               TOM          TOTAAL
                                                                                  107 100
       Salarisse                                             102 000                  
                                                                                                 209 100
                                                                    58 500
       Rente op kapitaal                                                       40 000           98 500
                                                                                   16 800
       Bonus                                                                          
                                                                                                  16 800
                                                                   160 500        163 900        324 400
       Primêre verdeling van wins                                                                   
                                                                    11 250                        18 750
       Finale verdeling van wins                                                7 500               
                                                                                                 343 150
       Netto wins volgens inkomstestaat                            171 750        171 400
                                                                                                      
                                                               (145 950)         (102 840)
       Onttrekkings                                                                     
                                                                                                (248 790)
                                                                  25 800            68 560
       Behoue inkomste vir die jaar                                                    
                                                                                                  94 360
                                                                                   (9 800)        (3 050)
       Saldo aan die begin van die jaar                            6 750                              
                                                                                    58 760        91 310
       Saldo aan die einde van die jaar                        32 550                                      21

 4.2   4.2.1   Skuld/ekwiteitsverhouding
                                          1 341 310
               820 000 : (750 000 + 500 000 + 91 310)
                
                            = 0,61 : 1       (aanvaar 0,6 : 1 Moet wees as x : 1)
                                                                                                              5
       4.2.2   Vuurproefverhouding
                       38 800                40 050 
               (1 300 + 37 500) : (32 300 + 7 750)

                   = 0,97 : 1            (aanvaar 0,9 : 1 Moet wees as x : 1)

                                                                                                              5
       4.2.3   Persentasie opbrengs op belegging verdien deur Sam.

                                        

                   (                                           )
                                     1 514 300 

                = 22,7%          (as ’n %; aanvaar 21%)

                                                                                                              6

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                          REKENINGKUNDE                                                     9

 4.3   Behoort Sam tevrede te voel met die opbrengs op sy belegging?
       Verduidelik; haal relevante syfers of finansiële aanwysers aan om jou
       antwoord te staaf.

       Ja/Nee  Goeie verduideliking met syfers  Verduideliking sonder syfers 

       Ja: beter as rentekoerse op alternatiewe beleggings; moontlik ook beter as vorige jaar
       (geen syers voorsien); vergelykbaar met opbrengs op vennote se totale ekwiteit.

       Nee: nie so goed soos opbrengs op vennote se totale ekwiteit nie; nodig om te vergelyk
       met Tom se opbrengs (geen syers voorsien).
                                                                                                       3

 4.4   Tom was bekommerd omdat die persentasie netto wins op verkope gedaal
       het terwyl die bedryfswins op verkope verbeter het. Gee aan hom ’n
       verduideliking. Haal relevante syfers aan in jou verduideliking.

       Goeie antwoord (syfers aangehaal) bevredigende antwoord  swak 

       Bedryfswins op verkope – verbeter van 34% tot 36,6% – dui op goeie bestuur van
       bedryfsuitgawes of dit kan dui op ’n toename in verkope of bruto wins.

       Netto wins op verkope – verswak van 33% tot 30,6% – die verskil is as gevolg van die
       bestuur van skuld – betaal moontlik te veel rente op geleende fondse.
                                                                                                       3

 4.5   Lewer kommentaar oor die likiditeitsposisie van die besigheid. Haal TWEE
       relevante finansiële aanwysers aan (met syfers) in jou antwoord.

       Noem aanwysers (met syfers)  kommentaar 
       Enige TWEE aanwysers verduidelik.

       Bedryfsverhouding het verswak van 1,98: 1 tot 1,7: 1
       Vuurproefverhouding het verswak van 1,1:1 tot 0,97: 1
       Voorraadomsetsnelheid het verminder van 15 keer per jaar tot 14,6 keer per jaar
       Alle verhoudings toon ’n negatiewe neiging. Alhoewel die verlagings nie groot bedrae is
       nie, kan dit daarop dui dat die besigheid te veel voorraad aanhou. (koop daarom minder)
       Kontant word nie goed bestuur nie. (Oortrokke rekening).
                                                                                                       4

 4.6   Sam wil die lening verhoog met ’n addisionele R150 000 om verbeteringe aan
       die bestaande geboue aan te bring. Watter advies het jy vir hom? Jy moet
       verwys na finansiële aanwysers en syfers om jou advies te steun.

        Vir die advies;  vir aanhaal van toepaslike syfers

       Die skuld/ekwiteitsverhouding dui op hoë risiko (0,6: 1) wat ’n toename is teenoor die
       vorige jaar (0,56 : 1). Dit toon dat die besigheid nie probeer om die lening te verlaag nie.
       Met ’n addisionele R150 000, sal die skuld/ekwiteitsverhouding verander na 0,72 : 1 (indien
       aanvaar word dat ekwiteit onveranderd bly). Dit sal nie ’n wyse besluit wees nie tensy daar
       bewyse is dat die lening sal bydra tot ’n goeie opbrengs op totale kapitaal aangewend
       (positiewe hefboom effek).
                                                                                                       3

                        VRAAG 4               50

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     REKENINGKUNDE                                              (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 5:       KOSTE REKENINGKUNDE (VERVAARDIGING)                                         (35 punte; 21 minute)

 5.1   Dui die kostekategorie aan vir elkeen van die items hieronder gelys.

        5.1.1    Verkoops- en verspreidingskoste                

        5.1.2    Direkte arbeidskoste                           

        5.1.3    Administrasiekoste                             

        5.1.4    Fabrieks bo-koste                                          Afkortings word nie toegelaat
                                                                             nie
        5.1.5    Direkte materiaalkoste                         
                                                                                                              5

 5.2   5.2.1    Bereken

                a) Direkte arbeidskoste.

                (1 440 x R55) x 3  = 237 600  ; (120 x R75) x 3 = R27 000 
                     79 200 9000 
                237 600 x 11% = 26 136 

                Totale direkte arbeidskoste = 237 600 + 27 000 + 26 136 = 290 736 
                                             (3 punte)    (2 punte)   (2 punte)

                                                                                                              8

                b) Fabrieks bo-koste
                                       53 280 (2 punte)
                98 460 + 106 560 + (106 560 ÷ 2) = 258 300
                                                 

                                                                                                              5

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                                    REKENINGKUNDE                                                       11

         5.2.2
                    ALGEMENE GROOTBOEK VAN CLASSIC VERVAARDIGERS
                              GOEDERE IN BEWERKING (B7)
  2013                                                      58 450        2014                                        857 380
           1      Saldo                    (a/b)                                 30      Klaarprodukte voorraad
   Mei                                                                    Apr                                             
  2014                                                     312 654                                                     62 760
           30     Direkte materiaalkoste                                                Saldo             (o/b)
   Apr                                                                                                                     
                                                           290 736
                  Direkte arbeidskoste 
                                                                
                                                           258 300
                  Fabrieks bo-koste 
                                                                
                                                           920 140                                                    920 140

  2014
   Mei
           1      Saldo                    (a/b)            62 760
                Kontroleer die oordrag van totale van direkte arbeidskoste en fabrieks bo-koste

                                                                                                                            10
                                           KLAARPRODUKTE VOORRAAD (B8)
  2013                                                    145 500         2014                                        787 500
           1     Saldo                     (a/b)                                   30     Koste van verkope 
   Mei                                                                    Apr                                            
  2014                                                    857 380                                                     215 380
          30     Goedere in bewerking                                                    Saldo           (o/b)
   Apr                                                                                                                    
                                                        1 002 880                                                   1 002 880

  2014
   Mei
           1     Saldo                     (a/b)          215 380

                Kontroleer die oordrag van die goedere in bewerking totaal van hierbo.

                                                                                                                            7

                                           VRAAG 5                   35

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                           REKENINGKUNDE                                        (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 6             BEGROTINGS                                                              (60 punte; 36 minute)

 6.1   Voltooi die volgende sinne. Skryf slegs die woord(e) teenoor die
       vraagnommers in die antwoordeboek.

       6.1.1   Finansiële beplanning/vooruitskatting van ontvangstes en betalings/ bepaling van
               toekomstige ontvangstes en betalings/beplanning van finansiële behoeftes/Enige
               geldige verduideliking met toekoms-implikasies. 

               Enige balansstaat betaling  (kapitaalbydrae ; lening ontvang/betaal; betalings
       6.1.2   aan krediteure; ontvangstes van debiteure; aankope van bates; kontant
               onttrekkings ens.)
               Enige nie-kontant item vir inkomstes of uitgawes 
       6.1.3   (waardevermindering, oninbare skuld, korting ontvang/toegestaan, koste van
               verkope ens.)

       6.1.4   Kapitaalbegroting 
                                                                                                                8

 6.2   6.2.1   Begroting

               a) Die kontant ontvang van debiteure gedurende November 2014.

                                           KREDIET
                                                               BEWERKINGS               NOVEMBER
                                           VERKOPE
                September                      70 000 X 20%                               14 000    

                Oktober                        85 000 X 35%                               29 750    

                November                       90 000 X 40% x 87,5% *                    31 500    
                                          *of minus R4 500 (wat 12,5% van R36 000 is)
                                                                                           75 250    
                                                                                                                8

               b) Oninbare skuld wat afgeskryf moet word vir die
                  begrotingsperiode.

                                    Krediet                    Bewerkings               Oninbare skuld
                                    verkope                                                bedrag
                Augustus         60 000 60 000 x 5% in November                           3 000      
                September        70 000 70 000 x 5% in Desember                           3 500      
                Totale oninbare skuld                                                     6 500      

               Merk enige formaat of bewerkings. Aanbieding hoef nie soos hierbo te wees nie.                   5

               c) Korting wat toegestaan moet word gedurende Desember
                  2014.
                                   0,05
                     94 000 x (40% x 12,5%) = R4 700
                                                                                                             3

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                        REKENINGKUNDE                                                    13

       6.2.2 KONTANTBEGROTING VIR NOVEMBER 2014 EN DESEMBER 2014

                                                                      NOVEMBER         DESEMBER
       TOTALE ONTVANGSTES                                             168 000          120 000
       KONTANTBETALINGS
       Kontant aankope                                                                             
                                                                        27 000           28 200
                                          94 000 x 75% x 40%                                       
       Betalings aan krediteure                                                                    
                                                                        38 250           40 500
                                          90 000 x 75% x 60%                                       
       Bedryfsuitgawes                                                  14 000           14 000   
       Advertensies                                                                                
                                                                         2 700           3 760
                                 90 000 x 3% and 94 000 x 4%                                       
       Salarisse                                                        22 500          18 000   

       Toerusting                                                                          2 900   

       TOTALE BETALINGS                             bewerking          104 450         107 360    

       KONTANT SURPLUS (TEKORT)                                         63 550           12 640   

       BANK (Openingsaldo)                                             (40 000)          23 550   

       BANK (Sluitingsaldo)                         bewerking           23 550           36 190            24

       6.2.3          ITEM                               ADVIES/AANBEVELING
                                  Een punt van advies vir elke item

                                  Begroot meer realisties;
                                  maak gebruik van debietorders/ direkte deposito’s
                  Huurinkomste    Stuur briewe van herinnering voor vervaldatums
                                  

                                  Maak beter gebruik van advertensies – dit sal verkope
                                  verhoog;
                  Advertensies    Verminder die begroting indien alles nie nodig is nie;
                                  Probeer verskillende vorme van advertensies soos pamflette of
                                  strooibiljette, ens
                                  

                                  Begroot meer realisties;
                                  Maak seker dat onderhoud nie afgeskeep word nie;
                  Onderhoud       Effektiewe produksie berus op goed funksionerende toerusting;
                                  Sal die lewensduur van toerusting verleng
                                                                                                           6

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                     REKENINGKUNDE                                   (NOVEMBER 2014)

 6.3   Probleemoplossing:

                               PROBLEEM
                             GEÏDENTIFISEER                     ADVIES OF OPLOSSING
                               (met syfers)                          Een geldige punt 
                         Identifisering van probleem 
                              Syfers aangehaal 

                      Hoë voorraadvlakke
                      (300 opening- en 200 slotvoorraad )
                      Hulle het nog 400 eenhede ontvang,      Monitor verkope en kyk of voorraad
                      alhoewel hulle genoeg voorraad op       ooreenstem.
                      hande gehad het.
       WINKEL A
                      80 vermiste eenhede (Slotvoorraad       Voorraadkontrole moet daagliks
                      behoort 280 eenhede te wees indien      gedoen word.
                      420 verkoop is.)                        Goeie beheer waar voorraad
                                                              uitgestal word.
                                                              Dalk binne bereik van kinders.

                      Die kontantdeposito vir sap, is R500    Doen daaglikse rekonsiliasie met
                      te min.                                 bestuurders om kontrole oor
                                                              kasregisters te verbeter.
                      By die skyfies is te veel onverkoopte
       WINKEL B       voorraad in vergelyking met die         Monitor verkope om bestellings
                      openingsaldo.                           daarvolgens te doen.
                      (150 opening- en 330 slotvoorraad)

                                                                                                     6

                           VRAAG 6               60

                                                                           GROOTTOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCN GR11 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr11-qp-nov2014-eng/f5787c42-a906-4630-981e-d82706471567) — Accounting · QP · 2014 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2022-english/88d6eef7-a681-4de5-9666-b667a0f71a40) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-english/4c0cad8a-f3d3-4318-bcbe-6354a4b81cf9) — Accounting · Memo · 2022 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOV 2019 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-nov-2019-afr-d/0f0c37c4-11e4-44e7-92f3-4dc5f5051582) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
