# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2016-marking-guideline-afr/ae0e64a2-19a4-4466-8d08-b35be45d4896
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2016-marking-guideline-afr/ae0e64a2-19a4-4466-8d08-b35be45d4896)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                SEPTEMBER 2016

                                REKENINGKUNDE
                                 MEMORANDUM
PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek
      in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items
      nie). Geen dubbele penalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die
      kandidaat punte verdien het vir die bedrae.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir
      daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word
      om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer
      positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
      differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag
      voorkom. Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanse in sekere vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking
      ondersoek en ten minste een deel van die antwoord moet korrek wees voor die punte toegeken
      word.
10.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir
      enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
11.   Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf
12.   Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.

                            Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     REKENINGKUNDE                                (OK/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 1: KOSTE REKENINGKUNDE
 1.1     Kies ŉ gepaste voorbeeld/verduideliking uit KOLOM B om te pas by die term
         in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A–E) teenoor die vraagnommer, (1.1.1–
         1.1.5).
          1.1.1      C    
          1.1.2      D    
          1.1.3      E    
          1.1.4      A    
          1.1.5      B                                                                               5

 1.2     SIDDHI BASKET INK.

 1.2.1   Fabrieksbokoste

         Voorman se salaris                                                    198 000
         Waardevermindering op fabriek en toerusting                             86 560
         Huuruitgawe (107 240 x 5/7)                                             76 600 
         Water en elektrisiteit (118 520 x 75%)                                  88 890 
         Versekering (34 845 x 2/3)                                              23 230 
         Diverse uitgawes (22 600 x 65%)                                         14 690 
                                                Bewerking Een deel korrek      487 970               9

         Produksiekostestaat op 29 Februarie 2016
         Grondstofkoste                                                         788 800 
                         (42 400  + 745 500  + 38 500  – 37 600 )        Een deel korrek

         Direkte arbeidskoste                        Balanserende bedrag        333 230 
         Primêre koste                            Bewerking (DGK + DAK)      1 122 030 
         Fabrieksbokoste                                  Sien nota hierbo      487 970 
         Totale vervaardigingskoste               Bewerking (min GiB b/s)    1 610 000 
         Goedere in bewerking (beginsaldo)                                        27 600 
                                                  Bewerking (plus GiB e/s)   1 637 600 
         Goedere in bewerking (eindsaldo)                                       (36 800) 
         Totale koste van produksie van klaarprodukte                        1 600 800 
                                                          18 400 x R87          Bewerking            14

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                        REKENINGKUNDE                                                   3

 1.3      KUNAL SE VEILIGHEIDSHEKKE

 1.3.1    Bereken die gelykbreekpunt

                      136 800
             76 800  + 60 000       . = 506,7 (507) eenhede  Een deel korrek
          R860  – (180 + 255 + 155) 
                                590 (2 punte)
                                                                                                           6

 1.3.2    Vergelyk en lewer kommentaar oor die gelykbreekpynt en die vlak
          van produksie gedurende die afgelope twee jaar. Haal syfers aan.

          Vergelyking van die GBP met die vlak van produksie (met syfers). 
          Vergelyking van die 2015 en 2016 (GBP en/of produksie – met syfers). 
          Algemene kommentaar. 
                                                                           Verwys na bewerkings in 1.3.1
          Die besigheid kon nie gelykbreek gedurende die huidige jaar (GBP: 507 eenhede/
          geproduseer 480 eenhede). Besigheid het verlies gely / laer omset as vorige jaar.
          Die besigheid het hierdie jaar minder eenhede vervaardig as verlede jaar (540 in
          2015 / 480 in 2016).
          Die besigheid het verlede jaar 32 (540 – 508) eenhede meer as die
          gelykbreekpunt vervaardig.
                                                                                                           6

 1.3.3    Gee TWEE gepaste redes vir die toename in direkte grondstofkoste
          en maak EEN voorstel aan Kunal hoe om hierdie koste te beheer.

          TWEE REDES:
          Enige geldige redes  

                 Verhoogde koste a.g.v. inflasie / vervoerkoste / skaarsheid.
                 Vermorsing a.g.v. swak vakmanskap.
                 Diefstal van grondstowwe a.g.v. swak interne beheer.

          EEN VOORSTEL:
          Enige geldige voorstel wat verband hou met die rede wat geïdentifiseer is. 

                 Soek na goedkoper verskaffers sonder om kwaliteit in te boet.
                 Onderhandel oor vervoer en afleweringskostes.
                 Trek voordeel uit hoeveelheidskortings (grootmaataankope).
                 Sorg dat werkers opgelei is en hou goeie toesig om vermorsing te
                  verminder.
                 Kontroleer voorraad gereeld om tekorte te identifiseer.
                                                                                                           5

                                    VRAAG 1:
                                     TOTALE        45
                                     PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                              REKENINGKUNDE                                    (OK/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 2: REKONSILIASIES

 2.1     WAAR OF ONWAAR:

 2.1.1   Waar                           
 2.1.2   Onwaar                         
 2.1.3   Waar                                                                                                      3

 2.2     Bankrekonsiliasie

 2.2.1   Bereken die korrekte saldo van die Bankrekening in die Algemene grootboek
         op 31 Julie 2016.

         11 743 ‒ 45 ‒ 132  + 23  ‒ 325  ‒ 475  + 522  + 189  = 11 500
                                                                                                  Een deel korrek

         Aanvaar alternatiewe aanbiedinge soos kolomme/grootboekrekeninge, ens.                                     9

 2.2.2   BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 JULIE 2016

                                                                             Debiet              Krediet
         Dt saldo volgens Bankrekening                                       11 500 
                                                                             Verwys 2.2.1

         Dt uitstaande tjeks:          Nr. 1287                                 675 
                                       Nr. 1299                               2 010 
         Kt deposito nie aangeteken    28/07/16                                                       4 410 
         Kt bedrag gedupliseer op bankstaat                                                              325 
         Kt saldo volgens bankstaat                                                                   9 450 
                                                                                            Balanserende bedrag

                                                                             14 185               14 185 
         - 1 (maks -2) vir swak aanbieding (foutiewe of geen besonderhede)                  Bewerking –
                                                                                            Een deel korrek         7

 2.2.3   Gee EEN rede waarom die interne ouditeur bekommerd is oor Lucky se
         werksomskrywing.
         Geldige rede 

            Lucky is die enigste persoon wat kontant beheer (geen verdeling van pligte).
            Dit lei tot moontlikheid van wanbestuur en bedrog.
            Lucky het geen toesighouer oor hom nie: kan lei tot afskeep van sy take/pligte.                        2

 2.2.4   Verduidelik aan Lucky waarom dit nodig is om                                   elke      maand       ’n
         bankrekonsiliasiestaat op te stel. Verskaf TWEE punte.
         TWEE geldige punte  

         Om die besigheid se rekords te kontroleer met die bank se rekords.
         Om uitstaande tjeks en deposito’s te identifiseer.
         Om foute en weglatings op te spoor en te korrigeer.
         Om tjeks wat verjaar het, bankkoste, rente en/of debietorders aan te teken.
         Effektiewe kontantbestuur / interne beheermeganisme.
                                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                               REKENINGKUNDE                                                            5

 2.3      Krediteurerekonsiliasie

 2.3.1                                    SALDO VAN
                                                                                        SALDO VOLGENS
                   NR.                   KREDITEURE-
                                                                                        REKENINGSTAAT
                                      GROOTBOEKREKENING
                 Saldo                              87 320                                         95 400
                  (i)                                - 6 500                                      - 6 500 
                 (ii)                                                                               + 900 
                (iii)                                                                                - 800 
                (iv)                                + 1 250 
                 (v)                                 - 4 000 
                (vi)                                + 3 530 
                                                    + 2 400 
               (vii)                                                                               - 5 000 
               TOTAAL                                84 000                *                      84 000                 12
          Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae.
          * Bewerking. Een deel korrek vir beide totale (totale hoef nie dieselfde te wees nie).

 2.3.2    Watter advies kan jy, as interne ouditeur, gee aan die eienaar aangaande die
          aankoop van goedere deur die besigheid se rekening? Verwys na ’n AARP-
          beginsel in jou verduideliking.

          Enige geldige verduideliking 
          Verwysing na die AARP-beginsel 

              Die eienaar behoort nie die besigheidsrekening te gebruik vir privaatgebruik nie.
              Privaatgebruik word altyd aangeteken as Onttrekkings.
              Die besigheid se rekeninge sal nie die ware inligting i.v.m. die besigheid se
               bedrywighede weërspieël nie.

          Sake-entiteitsbeginsel                                                                                           3

                                         VRAAG 2:
                                          TOTALE               40
                                          PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                              REKENINGKUNDE                                       (OK/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 3: VASTE BATES EN FINANSIЁLE STATE VAN MAATSKAPPYE

 3.1.1                       ALGEMENE GROOTBOEK VAN MICAILA BPK.
                                 BATEVERKOPEREKENING (N12)
                                                                                 Opgehoopte
2015
         31    Toerusting                      66 200 *
                                                               2015
                                                                        31
                                                                                 waardevermindering op            51 500 
Des                                                            Des               toerusting                    Een deel korrek
                                                                                 (43 225  + 8 275 )
               Wins met verkoop van                 300 
               bate
                                              Balanserende                       Bank                            15 000 *
                                                    bedrag

                                                   66 500                                                            66 500
                                                               *Bedrag en besonderhede moet korrek
                                                               wees

              Bereken die totale waardevermindering op toerusting.                                                      6
3.1.2

               966 200 – 66 200 = 900 000  x 15% = 135 000 
               66 200 x 15% x 10/12 = 8 275 
               Totaal: 135 000 + 8 275 = 143 275  Een deel korrek                                                      5

3.1.3     Bereken die drawaarde van toerusting.
                                                             (66 200 – 51 500)      Verwys 3.1.2
          Toerusting: 966 200 – 549 600 – 14 700                          – 143 275 
                       = 258 625  Een deel korrek
                                                                                                                            5
          Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting, ook in ’n nota-vorm.

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                             REKENINGKUNDE                                                 7

  3.2      Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.

           Verkope                                                                      3 402 000
           Koste van verkope (2 250 000  + 30 000 )                                (2 280 000) 
         6 Bruto wins                                                                   1 122 000 *
           Ander inkomstes                                                                164 950
           Huurinkomste (98 523 + 9 523 )                                              108 046 
           Kommissie-inkomste (60 281  – 5 577 )                                         54 704 
           Wins met verkoop van bate                                                          300 
           Voorsiening vir oninbare skuld-aansuiwering                                      1 900 

        11 Bruto bedryfsinkomste                                                        1 286 950 
           Bedryfsuitgawes                                                             (1 057 005)
           Ouditfooie                                                                      27 500
           Diverse uitgawes                                                                76 120
           Munisipale dienste                                                             215 800
           Salarisse en lone                                                              235 820 
           Direkteursfooie (316 100  + 10 900 )                                        327 000 
           Korting toegestaan (6 330 – 180 )                                             6 150 
           Verbruiksgoedere (24 770  – 1 970 )                                           22 800 
           Handelsvoorraadtekort                                                            2 540 
           Waardevermindering                                           Verwys 3.1.2      143 275 
        15 Bedryfswins                                                                    229 945 *
           Rente-inkomste (220 000 x 8,5% x 9/12)                                          14 025 
           Wins voor rente-uitgawe                                                        243 970
           Rente-uitgawe (1 064 000 – 975 400)                                            (88 600) 
           Netto wins voor inkomstebelasting                                              155 370
           Inkomstebelasting                                                              (46 770) 
         6 Netto wins na inkomstebelasting                                                108 600 *           38
           -1 vir vreemde items (maks -2)
           Alle metodepunte: Bewerking. Een deel korrek , / * moet afgetrek word

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        REKENINGKUNDE                            (OK/SEPTEMBER 2016)

 3.3     HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE.
         Debiteurekontrole               (280 200 + 3 600  + 1 200 )          285 000 
         Voorsiening vir oninbare skuld          (2,5% van debiteurekontrole)   (7 125) 

         Netto handelsdebiteure        (Hierdie stap nie noodsaaklik nie)       277 875
         Opgelope inkomste (9 523 + 4 675) 1 punt elk. Verwys na 3.2             14 198 
                                                                   vir bedrae

         SAID: Inkomstebelasting                                                  3 570 
                                                  Bewerking, Een deel korrek    295 643            8

 3.4     Uittreksel: BEDRYFSBATES afdeling van die Balansstaat.
         BEDRYFSBATES                             Bewerking Een deel korrek     741 225 
         Voorraad                     (415 400 – 2 540) + 1 970                 414 830 
         Handels- en ander ontvangbare bedrae                        Sien 3.3   295 643 
         Kontant en kontantekwivalente ( 34 172  – 3 420 )                   30 752             8

                                 VRAAG 3:
                                  TOTALE            70
                                  PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                             REKENINGKUNDE                                                            9

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN INTERPRETASIE
 4.1    AANDELEKAPITAAL
        Gemagtigde aandelekapitaal
        1 200 000 gewone aandele

        Uitgereikte aandelekapitaal
        820 000              Gewone aandele (1 Julie 2015)                                         7 134 000
        180 000              Aandele uitgereik teen R9,20 elk                      Bewerking       1 656 000 
                             Aandele teruggekoop           Een deel korrek; in hakies
        (75 000)            (gemiddelde aandeleprys R8,79 elk )
                                                                                                   (659 250) 
        925 000             Gewone aandele (30 Junie 2016)                                        8 130 750 
        Bewerking                                                                  Bewerking                             7

 4.2    KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEЁINDIG 30 JUNIE 2016

        KONTANT UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

        Kontant gegenereer uit bedrywighede
        Rente betaal                                                                           (675 000)
        Inkomstebelasting betaal                                                                  (606 000)      #
                                          – 15 500  + 656 100 – 34 600  *
        Dividende betaal                                                                        (1 164 400)      #
                                                       369 000  + 795 400  *
        KONTANT UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
        Vaste bates aangekoop                                                                  (856 450)
        Opbrengs uit die verkoop van vaste bates
                                                                                                     28 200      
           - 11 935 460  + 856 450  + 12 363 550  ‒ 1 256 340  *
        Toename in vaste deposito                                                                 330 000
        KONTANT UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                                      (231 500)      

        Opbrengs uit aandele verkoop                                                             1 656 000       

        Fondse aangewend vir terugkoop van aandele (75 000 x 9,30)                                (697 500)      #

        Afname in lening (5 300 000 – 4 110 000)                                                (1 190 000)      #
        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                                    442 670      
        KONTANTEKWIVALENTE
        Kontant en kontantekwivalente (1 Julie 2015)                                               (48 370)      

        Kontant en kontantekwivalente (30 Junie 2016)                                             394 300                22
        * Aanvaar alternatiewe aanbiedings vir berekeninge, soos bv. tekens omgekeer of die gebruik van
        grootboekrekeninge.
        # Om die metodepunt te verdien, toets bewerkings, een deel korrek en uitvloei moet duidelik aangedui word deur
        hakies.

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                             REKENINGKUNDE                          (OK/SEPTEMBER 2016)

 4.3
 4.3.1   Bereken die persentasie bedryfswins op totale verkope.

           2 810 000  x 100           = 19%  Een deel korrek; moet % wees.
          14 784 000 
                                                                                                        3

 4.3.2   Bereken die gemiddelde debiteure invorderingstermyn (in dae).

                   734 150 (3 punte)
         1⁄ (575 500  + 892 800 )
           2                         𝑥 365             = 36,3 dae  Een deel korrek
                7 392 000 
                                                                                                        5

 4.3.3   Bereken die netto batewaarde per aandeel

         9 339 010  x 100 sent
           925 000 
         = 1 009,6 sent  Een deel korrek
            Aanvaar ook 1 010 sent                                                                      4

 4.3.4   Bereken die skuld/ekwiteitsverhouding.

         4 110 000  : 9 339 010 

         = 0,4 : 1  Een deel korrek (x : 1)
                                                                                                        3

 4.4     Lewer kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Haal DRIE finansiële
         aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking.
         Finansiële aanwysers en syfers   
         Geldige kommentaar 

         Enige drie van:
         Bedryfsverhouding: 1,1 : 1 tot 1,8 : 1
         Vuurproefverhouding: 0,5 : 1 tot 1,1 : 1
         Debiteure invorderingstermyn: 42 dae tot 36,3 dae (Sien 4.3.2)
         Algemene kommentaar:
         Die likiditeit het oor die algemeen verbeter. Die besigheid is in staat om sy kort-
         termyn skuld met bedryfsbates te betaal.
         Daar is ’n verbetering in die debiteure invorderingstermyn – alhoewel die
         verlangde 30 dae nog nie bereik is nie.
         (Moet nie krediteure betalingstermyn as ’n opsie aanvaar nie.)
                                                                                                        8

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai asseblief om

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                      REKENINGKUNDE                                           11

 4.5      Sommige aandeelhouers voel die maatskappy het te veel van die lening
          terugbetaal. Wat sal jou antwoord aan hulle wees? Verwys na TWEE
          finansiële aanwysers met relevante syfers om jou antwoord te motiveer.
          Finansiële aanwysers en syfers  
          Geldige kommentaar 

          Relevante finansiële aanwysers:
          Skuld/ekwiteitsverhouding: verbeter van 0,7 : 1 tot 0,4 : 1 (Sien 4.3.4)
          Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend: verbeter van 17% tot 21,3 %
          Rentekoers op lenings: 11%
          Die maatskappy is laaggerat (maak nie te veel gebruik van lenings nie).
          Dit is ook positief gerat (Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend is hoër as
          die rentekoers op lenings).
          Dit was nie vir die maatskappy nodig om groot dele van die lening terug te betaal
          nie, solank die maatskappy ’n beter opbrengs op belegging kan genereer as die
          koste van die lening (rentekoers).                                                       6

 4.6      Lewer kommentaar oor die dividendbeleid van die besigheid en verduidelik
          die effek hiervan op die besigheid. Haal TWEE finansiële aanwysers aan in
          jou antwoord.
          Finansiële aanwysers en syfers  
          Geldige kommentaar 

          Die maatskappy het in 2015 100% van sy verdienste uitbetaal (VPA 164 sent en
          DPA was 164 sent).
          Die direkteure het besluit om geen fondse van die netto wins terug te hou nie.
          In 2016, het die direkteure 17% van die verdienste teruggehou (83% uitbetaal).
          Hulle het 150 sent (DPA) van die 180 sent (VPA) uitbetaal. Alhoewel die VPA
          toegeneem het vanaf 2015, het die direkteure hierdie jaar ’n laer dividend
          uitbetaal. (Hierdie verandering in die dividendbeleid sou in die direkteuresverslag
          verduidelik gewees het.) Daar is dalk planne vir uitbreiding of groei in die
          maatskappy.                                                                              6

 4.7      ’n Aandeelhouer het gekla oor die uitgifteprys van die nuwe aandele op
          1 April 2016. Waarom, dink jy, het sy gekla? Haal TWEE finansiële aanwysers,
          met syfers, aan in jou antwoord.
          Finansiële aanwysers en syfers  
          Geldige kommentaar 

          Relevante finansiële aanwysers:
          Netto batewaarde: 992 sent in 2015 – 1 010 sent in 2016
          Markprys van aandele: 1 000 sent in 2015 – 1 100 in 2016
             Die maatskappy se aandele groei in waarde.
             Nuwe aandele is uitgereik (920 sent) teen ’n waarde wat laer is as die netto
              batewaarde en die markprys.
             Nuwe aandeelhouers het voordeel getrek uit die laer prys wat hulle betaal het.
             Die maatskappy het nie die kans benut om addisionele fondse te genereer
              met die uitreik van hierdie aandele nie.
             Die direkteure se motiewe mag onder verdenking wees.
             Die aandeelhouer se klagte is geregverdig – dit moet by die AJV opgehaal
              word.                                                                                6

                                  VRAAG 4:
                                   TOTALE        70
                                   PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai asseblief om

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                              REKENINGKUNDE                           (OK/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 5: VOORRAADWAARDERING, BTW EN PROBLEEMOPLOSSING
 5.1     VOORRAADWAARDERING
 5.1.1   Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2016:

         Bereken die waarde van die slotvoorraad

                                    (5 x 150)     (10 x 140)
         30 550 + 156 050  – 750  – 1 400 
                 200  + 1 005  – 15 

         = 184 450       = 155 (geweegde gemiddelde)            155  x 160 
            1 190                                               = 24 800  Een deel korrek
                                                                                                             10
         Bereken die koste van verkope

         184 450 – 24 800  = 159 650  Een deel korrek
                      Sien bo
                                                                                                             2
         Bereken die bruto wins

         993 x 220 = 218 460 (verkope)

         218 460  – 159 650  = 58 810  Een deel korrek
                          Sien bo
                                                                                                             4

 5.1.2   Piet het probleme ondervind met diefstal van voorraad en het
         sekuriteitskameras geïnstalleer. Ten spyte hiervan, is hy daarvan oortuig dat
         sakrekenaars nog steeds gesteel word.
         Bereken die aantal eenhede wat vermis word.

         (200 + 1 005 – 5 – 10) = 1 190  – 993 – 160 = 37 eenhede 
                                                Verwys 5.1.1                Een deel korrek
                                                                                                             4
         Gee ’n ander opsie wat Piet kan gebruik om die probleem op te los.

         Enige geldige opsie/voorstel 

         Doen willekeurige fisiese voorraadtelling.
         Kry sekuriteit by uitgange.
         Plaas sekuriteitskyfies in produkte wat by kasregisters gedeaktiveer moet word.                     2

 5.1.3   Die tydperk van voorraad voorhande vir sakrekenaars is akkuraat bereken op
         64 dae. Lewer kommentaar en sê of dit voldoende is vir hierdie produk.

         Een geldige punt 

            Sakrekenaars is duursame items wat vir ’n lang tyd in voorraad gehou kan word.
            Dit is wenslik om ekstra voorraad te hê tydens eksamentye en aan die begin
             van die skooljaar, wanneer verkope hoër behoort te wees as ander tye.
            Tegnologiese veranderinge kan veroorsaak dat sommige sakrekenaars
             verouderd raak. Dit is iets om in ag te neem wanneer voorraad aangekoop word.                   2

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai asseblief om

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                      REKENINGKUNDE                                                 13

 5.2      BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)
          Vul slegs bedrae in. Besonderhede word nie verlang nie.

                          BTW-KONTROLE
                17 472                        4 778
                      448                     25 844 
                  2 212                          210            Vul bedrag in die korrekte
                                                                  blokkie in.
                                                  490 
                                                                   Ontvangbaar
                                                2 310             Betaalbaar   13 500
                                                                  Metodepunt vir bedrag en punt vir
                20 132                         33 632             korrekte kolom volgens bewerkings.   10

  5.3    PROBLEEMOPLOSSING:

                       PROBLEEM GEÏDENTIFISEER
                             (met syfers)                         OPLOSSING OF ADVIES
                           Identifisering van probleem                Een geldige punt 
                               Aanhaal van syfers 

                       Hoë voorraad sakke                      Voorsien voorraad o.g.v.
                       (80 opening en 82 slot )                verkope/vraag.
                       Hulle het steeds 120 eenhede ontvang    Dra voorraad oor na die ander
         SMART         terwyl hulle nog voorraad gehad het.    stalletjie – toon beter verkope.
         STRAAT                       OF                                      OF
                       Verlore sakke – (8)                     Voorraadbeheer moet daagliks
                       80 + 120 – 110 = 90 behoort             gedoen word.
                       voorhande te wees                       Oefen beheer uit oor uitstal-area van
                                                               voorraad.

                       Sakke verkoop goed, maar kontant        Doen daaglikse rekonsiliasies met
                       word vermis.                            assistent – kontrole oor kontant.
                       R45 x 130 = R5 850 – 5 500
                       (R350 kort)
                                       OF                                     OF
                       Pette is nie goeie verkoper nie – hoë   Monitor verkope en bestel
         JAMES
                       slotvoorraad / slegs 70 is verkoop.     daarvolgens.
         STRAAT                                                Dra pette oor na ander stalletjie.
                                                               Heroorweeg winsopslag om verkope
                                                               te verhoog.
                                                               Oorweeg kommissie om verkope te
                                                               verhoog.
                                                               Adverteer pette om verkope te
                                                               verhoog.
                                                                                                             6

                                  VRAAG 5:
                                   TOTALE          40
                                   PUNTE

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai asseblief om

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                           REKENINGKUNDE                          (OK/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 6: BEGROTINGS

 6.1.1   Verduidelik waarom oninbare skuld nie in ’n kontantbegroting verskyn nie.

         Enige geldige verduideliking 

         Oninbare skuld is ’n nie-kontant uitgawe. Dit het niks te doen met die vloei van
         kontant nie.                                                                                     2

 6.1.2   Verduidelik waarom ’n kontantbegroting ’n effektiewe vorm van interne
         kontrole is. Gee EEN rede.

         Enige geldige rede 

             Dit help met die beplanning van ontvangstes en betalings.
             Dit vestig die aandag op betalings (uitgawes) wat nie goed beheer word nie.
             Dit help om te verseker dat kontant beskikbaar is vir noodsaaklike betalings.
                                                                                                          2

 6.2     ALGOA BPK.

 6.2.1                          KREDIET-
             MAANDE                                SEPTEMBER      OKTOBER          NOVEMBER
                                VERKOPE
         Julie                   108 000               12 960
         Augustus                104 400               46 980      12 528
         September                93 000               37 200      41 850          11 160      
         Oktober                 102 000                           40 800          45 900      
         November                111 600                                           44 640      
         Totale invorderings van debiteure                        95 178           101 700               7

 6.2.2               Berekeninge                                            Antwoord

             (a)     16 985 x 100/107,5                                     15 800 

             (b)     116 250 x 20%                                          23 250 

                                                                            80 750 
                     106 250 x 80%  = 85 000 x 95%                        Een deel korrek
             (c)                 21 250 x 80/20 = 85 000

                     8 160                                                  8 928 
             (d)     68 000
                              x 100 = 12%        74 400 x 12%             Een deel korrek

                     513 000                                                91 500 
             (e)               = 95 000 + 515 000  = 610 000 x 0,15       Een deel korrek
                      5,40
                                                                                                        13

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai asseblief om

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(OK/SEPTEMBER 2016)                      REKENINGKUNDE                                                15

 6.2.3    Bereken:

          Bereken die leningsbedrag wat terugbetaal sal word op 1 November 2016.

          2 000 x 12/0,1 = 240 000                  30 000 sal terugbetaal word.  Een deel korrek
          1 750 x 12/0,1 = 210 000 
                                                                                                           3
          Bereken die totale koste van ’n nuwe voertuig aangekoop op 31 Julie 2016.

          4 750 x 48 = 228 000  + 40 000  = 268 000  Een deel korrek

                                                                                                           4

 6.2.4    ’n Jong aandeelhouer is van mening dat die maatskappy nie geld moet
          spandeer aan personeelopleiding nie; hulle moet opgeleide personeel aanstel.
          Verduidelik waarom die maatskappy geld spandeer aan personeelopleiding.
          Gee EEN punt.
          ’n Geldige verduideliking 

             Die maatskappy moet in staat wees om te wys dat hulle bydra tot die groei en
              ontwikkeling van die gemeenskap wat die besigheid ondersteun (die drievoudige
              slotreël). “Triple bottom line”
             Terugploeg in die gemeenskap.
             Betrokke by ekonomiese groei.
             Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en die King kode vereis dat
              maatskappye in hul gemeenskap terugploeg.

                                                                                                           2
          Wat kan die besigheid doen om te verseker dat opgeleide personeel in
          diens van die besigheid aanbly? Gee EEN punt.
          ’n Geldige verduideliking 

             Maak seker dat markverwante salarisse betaal word.
             Laat werknemers gewaardeerd voel.
             Laat werknemers kontrakte teken om hulle vir ’n spesifieke tyd aan die onderneming te
              bind.
             Bied winsdelingsgeleenthede aan werknemers.
                                                                                                           2

                                 VRAAG 6:
                                  TOTALE          35
                                  PUNTE

                                                                                       TOTAAL:             300

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai asseblief om

## Related documents

- [ACCN GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2016-afr-qp/60974d99-7967-406d-8a25-f56fbba8eb17) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [2016 KZN June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-memo/f370d234-2813-4e5b-8c39-f416ea0e8128) — Accounting · Memo · 2016
- [ACC-March-QP Memo-2016](https://www.hlayiso.com/library/acc-march-qp-memo-2016/b9725163-4320-4137-978f-c35a3ba2b335) — Accounting · Memo · 2016
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2020-english/b6d54b19-200a-4cbf-aaad-8df18fd74e19) — Accounting · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
