# Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accn-p1-n12-memo-afr-final/26f19636-7d17-48ec-b2ff-bec2505f2332
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accn-p1-n12-memo-afr-final/26f19636-7d17-48ec-b2ff-bec2505f2332)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                          EASTERN CAPE
                          EDUCATION

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 11
                                  NOVEMBER 2012
                                 REKENINGKUNDE
                                  NASIENRIGLYN
                                          (MEMORANDUM)

PUNTE:       300

ALGEMENE BEGINSELS:
1   Waar berekeninge gevra word, ken volpunte vir finale korrekte antwoord toe. Indien die antwoord
    verkeerd is, merk die bewerkings. As die bewerkingsbedrag as finale antwoord gegee word, ken die
    punte dienooreenkomstig gegee, toe (Inkomstestaat) en nie die metodepunt vir die antwoord nie.

2   Metodepunte word aangedui met .
     Vir bewerkinge en finale totale moet ten minste een deel van die bewerking korrek wees om ŉ
       metodepunt te verdien. Vir totale – inspekteer bewerking en aanvaarbaarheid van antwoord
       voordat punt toegeken word.
     In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word (antwoorde afgebring), kontroleer
       die oordrag.
     Tensy anders aangedui moet die positiewe of negatiewe effek van enige getal in ag geneem word
       om die punt toe te ken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien is nie, neem aan getal is positief.

3   Vir vrae waar daar verduidelikings of kommentaar gevra word (2 punte of meer), ken deelpunte toe. ŉ
    Goeie verduideliking sal gewoonlik die punt noem en daarna verduidelik. Wees op jul hoede dat
    dieselfde feit dalk net op ŉ ander manier gegee kan word. Neem kennis dat die nasienriglyne net
    voorgestelde antwoorde gee – lees en probeer verstaan wat leerder probeer sê en ken punte
    dienooreenkomstig toe.

4   Waar gepenaliseer moet word (soos bv. vreemde items, misplaaste items, weggelate besonderhede),
    kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Penalisasie moet by die betrokke vraag
    aangedui word.

5   Opvoeders word aangeraai om deur die vraestel te werk en dit te vergelyk met die riglyne.

                          Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                REKENINGKUNDE (Memo)                            (NOVEMBER 2012)

VRAAG 1

VENNOOTSKAPPE                                                           (105 punte ; 63 minute)

1.1   OOREENSTEMMENDE ITEMS
           1.1.1         D          

           1.1.2         E          

           1.1.3         A          

           1.1.4         C          

           1.1.5         B          
                                                                                             10

1.2   JJ WINKELS
      INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2012

      Verkope                            (540 270 – 18 020 )        522 250     of 2
      Koste van
                                                                     (204 180)   
      Verkope
      BRUTO-WINS                                                      318 070    
      Ander Bedryfsinkomste                                            62 880    
        Huurinkomste                      (46 520 – 3 800 )         42 720    
        Korting ontvang                                                 2 180    
        Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering
                                                 (1 420 – 1 070)          350    
        Fooi-inkomste                                                  17 630    
                                                                                 

      BRUTO-INKOMSTE                                                   380 950   
      Bedryfsuitgawes                                                (138 575)   
       Verbruiksgoedere              (15 430 – 1 430 )                14 000   of 2
       Versekering                   (8 725 – 225 )                    8 500   
       Salarisse en lone                                                42 600   
       Skryfbehoeftes                                                    9 288   
       Water en Elektrisiteit                                           12 545   
       Oninbare Skulde               (2 323 + 1 027 )                 3 350   
       Diverse Uitgawes                               Enige getal       31 700   *
        Handelsvoorraadtekort                 (88 770 – 87 650)          1 120   
        Waardevermindering                                              15 472   
                                                                                 
                                                                                 
      BEDRYFSWINS                                                     242 375    
      Rente-inkomste                             (5 250 + 1 750)        7 000    
      Netto Wins voor Rente-
                                                                      249 375    
      uitgawe/Finansieringskoste
      Rente-uitgawe      kontroleer bewerking (indien geen hakies)     (9 375)   
      NETTO WINS VIR DIE JAAR                                        240 000     
                                                                                            40

### Page 3

(NOVEMBER 2012)                      REKENINGKUNDE (Memo)                                             3

1.3    NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT

       1.3.1 HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
             Debiteurekontrole (27 777 – 1 027)                                     26 750 of 2
                  Voorsiening vir Oninbare Skulde                                  (1 070) 
                  Netto Handelsdebiteure                                              25 680 
                  Opgelope Inkomste                                                    1 750 
                  Vooruitbetaalde uitgawes                                              225 
                              Kontroleer bewerking. Moet punte bo behaal.             27 655        8
* Kandidate kan die formaat wat by jou skool geleer is gebruik.

       1.3.2 PRIVAATREKENINGE                            JAKOB               JULIES        TOTAAL

       Salarisse                                          90 000              86 600       176 600
       Rente op Kapitaal                                26 400        17 000           43 400
       PRIMÊRE VERDELING                                  116 400             103 600       220 000
       Aandeel in oorblywende wins             (3:2)    12 000             8 000        20 000
       NETTO-INKOMSTE VIR DIE JAAR                        128 400             111 600      240 000
       Onttrekkings                                     (83 610)           (24 140)  (107 750)

                                                            44 790             87 460       132 250
       Saldo (beginsaldo)                                (9 850)            12 750         2 900
        SALDO (EINDSALDO)*                               34 940            100 210       135 150   21
                          * Moet punte bo behaal om mm te verdien. Kontroleer bewerking regdeur.
Alternatiewe metode:
       1.3.2 PRIVAATREKENINGE                            JAKOB               JULIES        TOTAAL
       Wins soos per Inkomstestaat                        128 400             111 600      240 000

       Salarisse                                          90 000              86 600       176 600
       Rente op Kapitaal                                26 400        17 000           43 400
       PRIMÊRE VERDELING                                  116 400             103 600       220 000
       Aandeel in oorblywende wins            (3:2)     12 000             8 000        20 000
       Onttrekkings                                     (83 610)            (24 140)  (107 750)

                                                            44 790             87 460       132 250
       Saldo (beginsaldo)                                 (9 850)           12 750         2 900
       SALDO (EINDSALDO)*                                34 940         100 210          135 150   21
                          * Moet punte bo behaal het om mm te kry. Kontroleer bewerking regdeur.
       ** Ander variasies van die formaat mag dalk vir leerders gegee gewees het (soos bv. om
         met die beginsaldo’s, ens. te begin.) Opvoeders word aangeraai om punte toe te ken waar
         van toepassing.

1.4    Lewer kommentaar oor die LIKIDITEITSPOSISIE van die besigheid.

### Page 4

4                                            REKENINGKUNDE (Memo)                                              (NOVEMBER 2012)

        Gebruik TWEE relevante verhoudings om jou kommentaar te regverdig.
        Kommentaar: Alhoewel sommige verhoudings ŉ verbetering toon, is die likiditeitsposisie nie
        gesond nie.
        Debiteure neem te lank om te betaal, kontantsaldo is laag, te veel voorraad op hande

        Twee geldige punte 

        Bedryfsverhouding – verbeter (1,6:1 na 1,9:1)
        Vuurproefverhouding – toon nie ŉ verbetering nie (0,9:1 na 0,5:1)
        Debiteure-invorderingsperiode – verbetering (42 dae tot 39 dae)

        Noem enige twee verhoudings 
        Haal getalle aan om verhoudings te kan bereken. 
                                                   (-1 vir elke foutiewe verhouding wat genoem is)                          8

1.5     Bereken die totale verdienste van vennoot Jakob. (Toon bewerkinge.)

        90 000 + 26 400 + 12 000 = 128 400 (een deel van antwoord moet reg wees om metodepunt te kry)
                                                                                                           4

1.6     Bereken die opbrengs op die belegging van vennoot Julies. Kan hy tevrede
        daarmee wees? Brei uit.
                                  

        
        * mm punt vir die privaatrekening (openings- en sluitingsbalans) en 1 mm vir die kapitaalrekening (openings- en
        sluitingsbalans)

        
        Ja/Nee 
        Alhoewel dit hoër is as die rentekoers wat die banke aanbied, het dit vanaf verlede jaar se
        opbrengs afgeneem.
        In die algemeen gesien, is dit ŉ goeie opbrengs op belegging.
                               Enige geldige kommentaar gebaseer op die leerder se berekening                             8

1.7   Julies is bekommerd oor die totale onttrekkings van Jakob. Verduidelik
      hoekom jy dink dit hom pla en noem TWEE voorstelle hoe hy die saak kan
      aanspreek.
Verduidelikings:
Jakob se onttrekkings is buitensporig (amper dieselfde as sy salaristoelaag).
Julies se onttrekkings is 30% van Jakob se onttrekkings.
Jakob maak misbruik van sy posisie as senior vennoot (meer kapitaal bygedra).
                                                                     Enige geldige verduideliking 
Voorstelle:
Bespreek die aangeleentheid met die vennoot. Dit kan wees dat hy nie eers bewus is dat dit ŉ
probleem is nie.
Onderhandel en kom tot ŉ vergelyk (kontant, handelsvoorraad, ens.)
Stel perke. (per maand, jaar)
Vergelyk met salaris/rente op kapitaal/verkoopsyfers.
                                                            Enige geldige verduideliking                               6

                                               105

### Page 5

(NOVEMBER 2012)                         REKENINGKUNDE (Memo)                                            5

VRAAG 2

VERVAARDIGINGSONDERNEMINGS                                                         (45 punte ; 27 minute)

2.1
              2.1.1          Verkoops- en verspreidingskoste              

              2.1.2          Direkte arbeidskoste                         

              2.1.3          Fabrieksbokoste                              

              2.1.4          Administrasiekoste*(deel kan ook             
                             fabrieksbokoste wees.)
                                                                                                            4

2.2     FABRIEKSBOKOSTE (VERVAARDIGINGSBOKOSTE)
 Huuruitgawe                          (60% van 38 400)                           23 040 

 Indirekte materiaal                  (3 550 + 21 760 – 2 530)                22 780 

 Indirekte arbeid                                                                24 350 

 Fabrieksbestuurder se salaris                                                   64 860      of 2

 Versekering                          (8 880 x 2/3)                               5 920 

 Water en elektrisiteit               (16 600 x 4/5)                             13 280 

 Diverse fabrieksuitgawes                                                        25 620 

                            Kontroleer bewerking. Moes punt hierbo behaal het.   179 850 

 Indirekte arbeid en fabrieksbestuurder se salaris tesame (89 210)                                       15

2.3     Bereken die verkoopprys per houer.
        Wenk: Bereken eers die aantal eenhede verkoop.

        Eenhede verkoop (190 + 17 500 – 440) = 17 250 (is gelyk aan 2 punte)

        1 940 625
         17 250 

        = R112,50                                                                                          4

### Page 6

6                                     REKENINGKUNDE (Memo)                                   (NOVEMBER 2012)

2.4                    ALGEMENE GROOTBOEK VAN GAUTENG VERVAARDIGER
                            GOEDERE-IN-BEWERKING REKENING
2011     1   Saldo                     a/b          32 450 2012   30   Klaarprodukte                     1312 500
Julie                                                    Junie         voorraad                                 
2012    30   Direkte materiaalkoste                490 000             Saldo                     o/d          37 300
Junie                                                  
             Direkte arbeidskoste                  647 500
                                                       
             Fabrieksbokoste                       179 850
                                                       
                                               1 349 800                                                 1 349 800

2012     1   Saldo                     a/b          37 300
Julie                                                  

                                                                                                                 7
                               KLAARPRODUKTE VOORRAAD REKENING
2011    1    Saldo                    a/b        14 250 2012      30   Koste van verkope              1 293 750
Julie                                                  Junie                                               
2012    30   Goedere-in-bewerking             1 312 500                Saldo                     o/d      33 000
Junie                                          

                                              1 326 750                                                 1 326 750

2012    1    Saldo                    a/b          33 000
Julie                                                  

                                                                                                                 6

2.5     Bereken die aantal eenhede wat Vusi moet vervaardig om gelyk te breek.
        (6 860 + 690) = 7 550 (vaste koste)           7 550 
                                                    28 − 19
        27 440/980 = R28 (verkoopprys)
        (10 + 6 +3) = R19 (veranderlike koste)      = 838,8/839 eenhede                                  5

2.6     Verduidelik die nuttigheid van die gelykbreekpunt-analise en lewer
        kommentaar op die produksievlak wat deur Vusi bereik is.
        Help om doelwitte te stel.
        Dit help om te bepaal hoeveel eenhede geproduseer moet word sodat ŉ wins gemaak kan
        word.
        Deeglike studie om te bepaal of die besigheid voort moet gaan met produksie of liewer moet
        sluit.                                                              Een geldige punt 

        Doen goed. Produseer meer as gelykbreekpunt. Moet produksie verhoog om meer wins te
        maak.
        Een geldige punt (moet in ag geneem word dat daar vergelyking met gelykbreekpunt is)            4

                                              45

### Page 7

(NOVEMBER 2012)                   REKENINGKUNDE (Memo)                                                   7

VRAAG 3

KONTANTBEGROTINGS                                                                   (45 punte ; 27 minute)

3.1    KING HANDELAARS – DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                          KREDIET
         MAANDE           VERKOPE
                                                                              MEI         JUNIE
       Maart                  61 500                                          22 755

       April                  57 000                                         34 200         21 090
       Mei                    54 000                                                           32 400
       Junie
                                                                                56 955          53 490       7

3.2    KING HANDELAARS
       KONTANTBEGROTING VIR DIE TYDPERK 1 MEI 2012 – 30 JUNIE 2012
                                                                              MEI         JUNIE
       ONTVANGSTES
       Kontantverkope                                                         18 000          16 500

       Kontant van debiteure                                                  56 955         53 490

       Huurinkomste                                                            9 720          9 720

       TOTALE ONTVANGSTES                                                      84 675          79 710

       BETALINGS
       Betalings aan krediteure                (72 000 x
                                                           100
                                                                 /160)        47 500         45 000

       Bestuurder se salaris                                                   8 500          9 350

       Lone (winkelassistente)                                                12 000         12 600

       Telefoon                                                                3 000           3 000
       Verbruiksgoedere                                                        4 600           4 600
       Diverse uitgawes           (8 400 x 105% ; 8 820 x 105%)               8 820         9 261

       Aankoop van toerusting                                                 25 000         6 250

       Onttrekkings                                                            4 300          4 300

       TOTALE BETALINGS                                                       113 720          94 361

       KONTANTOORSKOT (-TEKORT)                                              (29 045)       (14 651)

       Bank (Beginsaldo)                                                      27 555         (1 490)

       BANK (EINDSALDO)                                                       (1 490)       (16 141)       26

### Page 8

8                                    REKENINGKUNDE (Memo)                                (NOVEMBER 2012)

3.3     D. King wil R100 000 vanaf die bank leen. Hy gaan die begroting aanbied as
        motivering vir die lening. Noem TWEE punte wat jy dink die bank in
        berekening sal bring voordat hulle die besluit sal maak. (Kwoteer getalle)
        Oortrokke bank (16 141), toegeneem van 1 490 in die vorige maand.
        Betalings was in begrotingstydperk meer as ontvangstes
        (tekorte geregistreer : 29 045 , 14 651)
        Die verkoopsyfers toon ŉ afwaartse neiging 82 000 – 66 000
        Geen ander pogings aangewend om ontvangstes te verbeter nie bv. advertensies,
        verkoopspromosies, ens.
                                                                Enige twee geldige punte             4

3.4     Die begrote telefoon-uitgawe vir April was R3 000.
3.4.1   Noem ŉ geldige rede waarom die werklike uitgawe R450 meer as die begrote
        bedrag is.
        Onverwagte verkoopspromosie, oproepe na klante, deurgee van inligting aan verskaffers, ens.
        (geldig)
        Ongemagtigde gebruik ŉ telefoon deur werknemers (misbruik)
                                                                               Enige geldige punt         2

3.4.2     Gee ŉ rede waarom die besigheid besluit het om die telefoon-uitgawe vir die
          begrote tydperk R3 000 te hou.
        Dit was ŉ onverwagte gebeurtenis (nie voor beplan nie). Verwag dat dit die volgende maande
        weer na normaal gaan terugkeer. Gaan die gebruik van die telefoon ondersoek en korrektiewe
        maatreëls instel.
                                                                                    Enige geldige punt     2

3.5     Die verkoopsassistente is ontevrede met hulle loonverhoging.

        Noem TWEE punte om hulle standpunte te regverdig.
        Verhoging gelyk aan inflasiekoers gaan nie hulle lewensstandaard verhoog nie.
        Bestuurder kry groter verhoging.
                                                                 Enige twee geldige punte            4

                                          45

### Page 9

(NOVEMBER 2012)                      REKENINGKUNDE (Memo)                                             9

VRAAG 4
BANKVERSOENING                                                                      (30 punte ; 18 minute)

4.1    BEREKENING VAN DIE BANKREKENING SE SALDO
                                  BANKREKENING
       Saldo              (a/b) 13 150 KBJ Totaal                                       532 200
       KOJ Totaal                620 500 Bankkoste                                            1 860 
       Oorbetaling (krediteur)                     1 800 Versekering                       3 000 
       Huurinkomste                                  600 Debiteurekontrole                 9 420 
       Donasie                                       500 Herstel/onderhoud                 12 250 
       Herstelwerk/instandhouding                12 250      Banksaldo                      90 070
                                                  648 800                                   648 800
       Saldo                          a/b        90 070
                                                                                                          16

4.2    BANKVERSOENING OP 30 JUNIE 2012
                                                                           DEBIET        KREDIET

Dt saldo volgens bankrekening                                               90 070

Debiteer uitstaande tjeks              1143                                 21 400

                                       1156                                 7 500

                                       1167                                12 250

Krediteer uitstaande deposito                                                             45 600

Krediteer bedrag foutiewelik gedebiteer                                                  1 250

Kt saldo volgens bankstaat                                                                84 370

                              Metodepunt vir groter bedrag (inspekteer)    131 220        131 220
-1 (Maks -2) vir swak aanbieding (geen of verkeerde besonderhede
hierbo)                                                                                                   10

4.3    Verduidelik hoe maandelikse versoening met die bankstaat nuttig kan wees in die
       beskerming en voorkoming van wanbestuur van kontant en bedrog.
       (TWEE PUNTE)
       Dit is ŉ interne kontrolemeganisme.
       Teken uitstaande tjeks en deposito’s aan.
       Beskerm bank en joernaalfoute.
       Dui alle verskille in aantekening van inligting aan.
       Neem kennis van transaksies met bank soos bv. bankkoste, debiet-/stop-orders, direkte
       deposito’s, ens.
                                                               Enige twee geldige punte             4

                                            30

### Page 10

10                                      REKENINGKUNDE (Memo)                             (NOVEMBER 2012)

VRAAG 5
KLUBS EN VOORRAADSTELSELS                                                             (35 punte ; 21 minute)
 5.1                                             M9 TENNIS KLUB
                                                 LEDEGELD
 2011                                                    2011
  Jan
         1   Opgelope Inkomste                    480    Jan
                                                                 1    Vooruitontvange Inkomste              240
 2011                                                    2011         Bank 
 Des
        31   Bank (terugbetaling)                 60   Des
                                                                 31                                        6 110
                                                                      (320 + 5 430 + 360)
             Vooruitontvange Inkomste                                 Opgelope Inkomste 
             
                                                  360                                                     240
                                                                      (80 x 3)
                                                                      Ledegeld afgeskryf 
             Inkomste en Uitgawe             5 850                (480 – 320)
                                                                                                           160
                                                 6 750                                                      6 750

                                                                                                             17
5.2
5.2.1 Bereken die koste van die verversings verkoop.
        52 550 x        = 42 040
        
                                                                                                              3
5.2.2 Bereken die totale bedrag van die verversings gedurende die jaar aangekoop.
        Aanvangsvoorraad + aankope –                             VOORRAAD VERVERSINGS
        eindvoorraad                                  Aanvangsvoorraad 12 450 Donasies             640
        = koste van verkope                           Kontant          22 680 Eindvoorraad      10 420
                                           Krediet          17 970 Koste van verkope 42 040
        42 040 = (12 450 + 22 680 + krediet-
        aankope – 640 – 10 420)
                  
        Kredietaankope = 17 970 
        Ken punte toe as rekening gegee is                                                                    6
5.3     Noem nog ŉ ander metode wat die klub kan gebruik om hulle voorraad aan te teken.
        Deurlopende Voorraadstelsel 

                                                                                                              2
5.4     Is die periodieke voorraadstelsel ŉ geskikte stelsel vir die klub om te gebruik?
        Motiveer jou antwoord.
        Ja 
        Verversings verteenwoordig klein items (lae koste) koste sal nie aan individuele items toegeken
        word nie, verkope meestal met groot gebeurtenisse, voorraad kan gebruik word vir funksies of
        ander klubaktiwiteite.
        Moet voorraadopname doen om eindvoorraad te bepaal. (doel van klub is nie om wins te maak
        nie)
                                                                                Enige een geldige punt      3
5.5     Die voorsitter is van mening dat die voorraadvlak nie so hoog moet wees nie.

        Noem TWEE maniere hoe die voorraad beter/effektief beheer kan word.
        Koop net aan indien benodig. Prakseer ŉ effektiewe stelsel vir interne kontrole.
        Verdeling van pligte. Gereelde voorraadopname. Probeer om nie ou of verouderde items aan te
        hou nie.
        Doen ŉ opname om die voorkeure van die lede vas te stel.
                                                                           Enige een geldige punt        4

                                           35

### Page 11

(NOVEMBER 2012)                    REKENINGKUNDE (Memo)                                            11

VRAAG 6
BATEBESTUUR                                                                         (40 punte ; 24 minute)
6.1                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN HARRY HANDELAARS
                                       TOERUSTING
2011    1    Saldo                   a/b     92 400   2011    30    Bateverkope                       22 500
Maart                                                Junie                                               
                                                                    Saldo                   o/d        69 900
                                                                                                            
                                             92 400                                                    92 400

2012    1    Saldo                   a/b     69 900
Maart                                            

                                                                                                          6
                                           BATEVERKOPE
2011    30    Toerusting                    22 500    2011    30    Opgehoopte                         18 580
Junie                                                Junie         waardevermindering op                  
                                                                    toerusting 
                                                                    (18 300 + 280)
                                                                    Donasies                         3 920

                                            22 500                                                     22 500

                                                                                                          8

6.2     VASTE BATES                                                  VOERTUIE           TOERUSTING

        Kosprys (1 Maart 2011)                                       175 000             92 400
        Opgehoopte waardevermindering (1 Maart 2011)                (87 600)     (42 200)       

        DRAWAARDE (1 Maart 2011)                                     87 400            50 200 
        Bewegings:                                                                               

        Toevoegings (teen kosprys)                                  60 000                    

        Verkope (teen drawaarde)                                                      (3 920) 

        Waardevermindering                                          (28 500)         (9 480) 

        DRAWAARDE (29 Februarie 2012)                               118 900            36 800 

        Kosprys (29 Februarie 2012)                                 235 000            69 900 
        Opgehoopte waardevermindering
                                                                   (116 100)     (33 100)       
        (29 Februarie 2012)                                                                                21
        Waardevermindering: Voertuie (26 250 + 2 250 ) = 28 500
        Waardevermindering: Toerusting (280  + 9 200 ) = 9 480

### Page 12

12                               REKENINGKUNDE (Memo)                            (NOVEMBER 2012)

6.3   40% van totale toerusting bestaan uit rekenaars en ander kantoortoebehore. Die
      boekhouer is van mening dat die waardeverminderingsbeleid, met betrekking tot
      toerusting, hersien moet word. Stem jy saam? Gee TWEE redes.
      Ja
      Rekenaars en elektroniese toerusting – kort lewensduur.
      Tegnologie verander gedurig – moet gedurig opgradeer word.
      Raak verouderd. Moet met internasionale standaarde tred hou – interaksie met kliënte, ens.
                                                                     Enige een geldige punt    5

                                         40

                                                                                     TOTAAL: 300

## Related documents

- [ACCN P1 N12 ANSWERBOOK Afr FINAL](https://www.hlayiso.com/library/accn-p1-n12-answerbook-afr-final/1c74bc88-ab6c-485b-ae61-f78fcf8cbd65) — Accounting · Addendum · 2012 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV 2023 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov-2023-english-watermark/114f97da-f00d-48e5-b867-cc2fbc9acf2c) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov-2023-english/4a9ed09a-c470-41c0-8d03-0f4bd2f3f6c6) — Accounting · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
