# Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-memo-gr11nov2020-afr-d/38bba4b0-47f1-41bd-9411-5a4b9c511428
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/accn-p2-memo-gr11nov2020-afr-d/38bba4b0-47f1-41bd-9411-5a4b9c511428)

## About this document

Accounting · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 11

                                     NOVEMBER 2020

                                REKENINGKUNDE V2
                                  NASIENRIGLYN
                                  (EKSEMPLAAR)
 PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in die
      vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbel penalisering nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: waar bedrae op memo aangedui word as deel
      van bewerkings, word die metodepunt nie ook toegeken vir die finale antwoord nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding aan die publiek nie aangesien dit mag voorkom asof sekere
      items nie korrek hanteer word nie. Aanpassings word gemaak om voorsiening te maak vir sekere nuanses
      in sommige vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe syfer
      getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan d.m.v. _.
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                           Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                          REKENINGKUNDE V2                                      (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 1: REKONSILIASIES

 1.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
     ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die nommers.
         1.1.1          Onwaar         9
         1.1.2          Waar           9                                                                                  2

 1.2

    Bankrekonsiliasiestaat op 31 Julie 2020:
                                                                Debiet                          Krediet
    Saldo volgens Bankstaat                                                                     3 600 9
    Laat deposito                                                                              15 200 9
    Uitstaande tjeks:
    Nr 231                                                          2 020 9
    Nr 235                                                          1 570 9
    Regstelling van foutiewe deposito                               3 800 99
                                                        Balanserende bedrag ;
    Saldo volgens Bankrekening                                    11 410

                                                                18 800 ; totale
                                                                         vir beide
                                                                                               18 800
                                                                                                                      8
    -1 Vreemde item: Maks. 2

 1.3.1     Alhoewel Bramley Handelaars se kredietterme 60 dae is, verkies Lavender
           Verskaffers om hul rekening sekere maande binne 30 dae te vereffen.
           Verskaf TWEE punte om aan te dui dat dit nie ’n goeie besluit is nie.
           Enige TWEE punte 99     99
           x       Hou kontant so lank moontlik in eie bankrekening om rente te verdien.
           x       Vorder eers geld in van debiteure en betaal dan krediteure.
           x       Sonder korting vir vroeë betaling, is daar geen voordeel nie.
           x       Betaal so laat moontlik, maar maak seker rente word nie gehef nie.                                         4

 1.3.2
                         KREDITEUREGROOTBOEK-                       STAAT ONTVANG VAN BRAMLEY
                         REKENING VAN BRAMLEY                              HANDELAARS
                              HANDELAARS
                                      21 130                                        32 600
               A                                                       13 300 – 11 200  + 2 100 99
               B                     + 300 99
               C                      - 500 9
               D         (3 035 + 3 035)   + 6 070 99
               E                                                  - 7 000 een punt; -700 een punt - 7 700   99
                               27 000            * ;                                27 000
           * Bewerking, een deel korrek. Albei bedrae                                                                         10

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)                      REKENINGKUNDE V2                                 3

1.4     BTW

1.4.1   Bereken die BTW-bedrag betaalbaar/ontvangbaar aan/van SAID.

                               142 800 99               184 680 99
                                   5 520 9              9 240 9
                                   2 340 9              252 9
                                  43 512;
                          Bewerking, een deel korrek.

        OF Kies ’n reël
        184 680 – 142 800 + 9 240 – 5 520 – 2 340 + 252 = 43 512
        – 184 680 + 142 800 – 9 240 + 5 520 + 2 340 – 252 = 43 512                            9

1.4.2   Die interne ouditeur het ontdek dat twee groot verkooptransakies op krediet,
        vir R598 000 gedurende Augustus 2020, nie in die toepaslike joernaal
        aangeteken is nie. Die eienaar dring daarop aan dat hierdie transaksies
        gedurende September 2020 aangeteken moet word, as gevolg van huidige
        kontantvloeiprobleme.

        Gee EEN rede waarom die ouditeur nie tevrede sal wees met hierdie
        verduideliking nie.

        Oneties. 9 Hy moenie aan die eienaar se versoek voldoen nie. Hulle maak gebruik
        van die faktuurbasis-metode om BTW aan te teken. Daarom moet dit aangeteken en        2
        betaal word. 9

                            TOTALE PUNTE:               35

 Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                  REKENINGKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2: VERVAARDIGING EN KOSTEBEREKENINGE
2.1      VERVAARDIGING
 2.1.1         ALGEMENE GROOTBOEK VAN KAMPIOEN VERVAARDIGERS
                                 GRONDSTOFVOORRAAD
           2019
                 01 Saldo
                                            2020    Krediteure-
           Mrt                   107 0009 Feb    29                 16 000 9
                                                    kontrole 9
                    Bank 9                                           428 900
                                                    Grondstof
           2020     (250 000  +                                         95
           Feb
                 28             265 400999          uitgereik/Werk-
                    15 400)                                         Balanserende
                                                    in-proses 9        bedrag
                    1 punt elk
                    Krediteure-
                                158 000 9           Saldo           85 500 9
                    kontrole 9
                                    530 400                           530 400
           2020
                 01 Saldo           85 5009                                                            14
           Mrt

                                    WERK-IN-PROSESVOORRAAD
                                                                                         800 000
           2019                                       2020        Klaarprodukte-             95
           Mrt
                  01   Saldo               25 800 9   Feb
                                                             29
                                                                  voorraad 3          Balanserende
                                                                                         bedrag
           2020        Direkte              214 749
           Feb
                  28                                              Saldo                86 414 9
                       arbeidskoste9              9
                       Direkte              428 900
                       Materiaalkoste 9          5
                       Fabrieks-
                       bokoste 9            216 965
                                                  9
                                            886 414                                      886 414
           2020
                  01
                       Saldo                 86 414                                                    12
           Mrt                                    9

                                    KLAARPRODUKTEVOORRAAD
           2019                                       2020        Koste van        901 000 95
           Mrt
                  01   Saldo              126 400 9   Feb
                                                             28                    Balanserende
                                                                  verkope 9        bedrag
                       Werk-in-
           2020
           Feb
                  28   proses-            800 000 5               Saldo                 25 400 9
                       voorraad 9

                                          926 400                                        926 400
           2020        Saldo               25 400 9
                  01                                                                                    8
           Mrt

2.1.2      Bereken die bruto wins vir die jaar.

           R1 520 000 9 – R901 000 5 = R619 000 5
                                                                                                        3

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)                 REKENINGKUNDE V2                                5

2.1.3      Bereken die winsgrenspersentasie.

                  619 000 5   100
                  901 000 5 x   1     = 68,7% 35                                    4

2.2        KOSTEBEREKENINGE

2.2.1      Drie vaste kostes

           Voorman se salaris 3
           Fabriekhuur 3
           Boekhouer se salaris 3
                                                                                    3

2.2.2      Bereken die gelykbreekpunt vir Jellytot Vervaardigers.
                                         R945 000
                                       R160 – R 115

                                         R945 000 3
                                            R45 33

                                      = 21 000 eenhede 5                            4

2.2.3      Dink jy Jellytot Vervaardigers moet oorskakel na ŉ goedkoper
           verskaffer? Gee TWEE redes vir jou antwoord.
           Ja/Nee 3

           Rede 3333

          Nee
          x Verloor klandisiewaarde
          x Swak kwaliteit materiaal
          x Klante sal na ander winkels gaan – minder wins
          x Uiteindelik swakker kwaliteit en goedkoper pryse
          Ja
          x Klem is op wins
          x ’n Vraag kan geskep word waarin die besigheid kan voorsien

                                                                                    5

                           TOTALE PUNTE:       53

 Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         REKENINGKUNDE V2                          (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3: BEGROTING

 3.1     Verduidelik waarom dit belangrik is om begrote syfers met werklike
         syfers behaal vir daardie periode te vergelyk.
         Een geldige verduideliking 33

         Afwykings kan geïdentifiseer en regstellende maatreëls kan in plek gesit word.
         Bepaal of die begroting realisties is.
         Identifiseer neigings van wanbestuur van kontant.                                          2

 3.2     Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die
         Debiteure-invorderingskedule vir die begrote periode Maart tot Mei 2020.

                  a                   6 048 33

                  b                   5 320 3

                  c                   15 750 3
                                                                                                    4

 3.3.1 Bereken die totale begrote verkope vir Maart 2020.

         10 500 x 100/20 = 52 500 33

                                                                                                    2

 3.3.2   Bereken die begrote bedrae betaalbaar aan krediteure gedurende
         Mei 2020.
                      40 000
         70 000 3 x 100/175 3 x 70% 3 = 28 000 5 enige een deel korrek
                                                          OF

         12 000/30 x 70 = 28 000                                                                    4
         1 punt       1 punt 1 punt    1 saamwerk punt

 3.3.3   Bereken die begrote salarisse vir die winkelassistente vir April 2020.

         102 000/12 = 8 500
         8 500 x 3 = 25 500
         15 300 x 9 = 137 700
         25 500 3 + 137 700 35 = 163 200 5 enige een deel korrek
                                                  OF
         102 000 een punt + 61 200 twee punte = 163 200
                        (102 000 X 80% X 9/12)           1 saamwerkpunt
                              1 punt   1 punt

                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    REKENINGKUNDE V2                                      7

 3.3.4   Bereken die verwagte persentasie verhoging in die salaris van die
         bestuurder in Mei 2020.
               3 200 (een punt)
         (19 200 – 16 000) 3/16 000 3 = 20% 5 enige een deel korrek
                                                                                            3

 3.3.5    Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na verwagting op
          1 April 2020 verkry sal word.

          875 3 x (100 x12) 3 /14 3= 75 000 5 enige een deel korrek
                                          OF:
          7 175 X 100/14 X 12 = 615 000 twee punte

          6 300 X 100/14 X 12 = 540 000 een punt
                                 75 000 een w/s punt                                        4

  3.4      ’n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om Peter Pan
           Skryfbehoeftes aan te beveel vir die lewering van skryfbehoeftes ter
           waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen indien Vuyo hom
           R20 000 kontant betaal. Gee vir Vuyo advies in hierdie verband. Noem
           TWEE punte.

           Enige TWEE voorstelle 3333
           x Dit is omkopery wat oneties en onwettig is.
           x Indien hierdie inligting algemeen bekend sou raak, sal dit in die toekoms ’n
             negatiewe uitwerking op die besigheid hê.
           x Vuyo moet ’n formele tender by die munisipaliteit inhandig en die kontrak
             bekom deur die normale prosedures te volg.
                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      REKENINGKUNDE V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

 3.5       Identifiseer DRIE oor-spanderings in April 2020, behalwe voertuig-
           uitgawes. Verskaf syfers om jou antwoord te ondersteun. Verskaf ook
           ’n geldige rede vir elke oor-spandering om Vuyo se besluite te
           ondersteun.

                      Oorspanderings met syfers                     Geldige rede
                        Item en syfer 3 3 3                           3 3 3
              1     Kontantaankope van voorraad           Moontlik om voordeel te trek
                    (R28 000) was aansienlik hoër         uit korting vir grootmaat-
                    as die begrote bedrag (R12 000)       aankope.

              2     Die bonus aan die bestuurder          Hy het die dienste van ’n
                    (R24 000)                             waardevolle werknemer
                                                          behou.
              3     Aankoop van voertuig                  Die verskil tussen voertuig-
                    (R180 000)                            uitgawes en afleweringskoste
                                                          is R5 200 per maand.
                                                                                                    6
           Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms
           verhoed kan word.

           Aangesien hulle die besigheid saam bedryf, moet hulle spesiale
           vergaderings hou om gesamentlik die begroting op te stel. Vuyo moet sy
           vrou raadpleeg voordat hy geld spandeer op items waarvoor nie begroot is
           nie. 33
                                                                                                    2
           Noem TWEE ander strategieë wat Vuyo en sy vrou in die toekoms kan
           oorweeg om die resultate van die besigheid te verbeter.

           Enige twee geldige punte:   3 3

          x       Adverteer maandeliks
          x       Verminder die aantal winkelassistente
          x       Hervat aflewerings aan klante
          x       Onderhandel langer krediettermyne met krediteure                                  2

                                               TOTALE PUNTE:        37

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                      REKENINGKUNDE V2                                                       9

 VRAAG 4: VASTE BATES EN INTERNE BEHEER

 4.1         Wat is ’n Vastebateregister?
             Enige geldige verduideliking 99

             ’n Vastebateregister is ’n boek waarin al die bates wat die besigheid besit,
             aangeteken word.                                                                                      2

 4.2         Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar.

             Nuwe toerusting:         90 000 x 20% x 3/12                                      R4 500 99

             Verkoopte toerusting: 60 000 9 – 42 000 9 = 18 000 x 20% x 9/12 9
                                                                           R2 700 5

             Ou toerusting:    555 000 9 – 138 000 9 = 417 000 x 20%                           R83 400 5
             Totaal:                                                                           R90 600 5           10

 4.3                                                     Bateverkope
             2019     Toerusting 9         60 000 9        2020   Opgehoopte                        44 700 ;
             Des 1                                         Des    waardevermindering op
                                                             1    toerusting 9
                                                                  (42 000 9 + 2 700 ;)
                                                                  sien 4.2 sien 4.2 sien 4.2

                      Wins met ver-            6 700 9            Krediteure-kontrole               22 000 9
                      koop van
                                                                                     3
                      toerusting 9

                                                 66 700                                             66 700

                                                                                                                   10

 4.4         Die eienaar is bekommerd oor die interne beheer van die besigheid se
             vaste bates. Stel DRIE interne beheermaatreëls voor wat
             geïmplementeer kan word.
             Drie geldige voorstelle 9 9 9

             x   Verseker dat alle vaste bates veilig geberg word (sekuriteit)
             x   Verseker deeglike magtigingsprosedures is in plek
             x   Doen gereelde fisiese ondersoeke en vergelyk met vastebateregister
                                                                                                                   3

                                                  TOTALE PUNTE:             25

                                                                                                    TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCN GR 11 P2 NOVEMBER 2020 MG - AFR DeJ](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr-11-p2-november-2020-mg-afr-dej/b285fcec-6fab-46ad-b84c-6a4f7f1767c5) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2020-afrikaans/e1f5b6b4-a7f4-4a8c-b27e-228a5f075c6b) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 English .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-english-docx/36f73aae-b2be-494f-b290-718a2c8f5958) — Accounting · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [Grade 11 Accounting P2 November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2/23b01a3d-4c7f-4c08-87ca-2f521d5b13fd) — QP · 2026 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
