# Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2015-answer-book-afr/9611c55b-d43a-4bfa-8118-d81c40ce74bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2015-answer-book-afr/9611c55b-d43a-4bfa-8118-d81c40ce74bd)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Addendum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                    GRAAD 12

                         FEBRUARIE/MAART 2015

                      SPESIALE ANTWOORDEBOEK

         VRAAG                 PUNTE              PARAAF               MOD.

             1

             2

             3

             4

             5

             6

         TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            2                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1
1.1   BEGRIPPE

         1.1.1
         1.1.2
         1.1.3
         1.1.4
                                                                                           4

1.2   BANKVERSOENING

      1.2.1      Verduidelik hoe hierdie verlies van R24 000 in die boeke
                 hanteer sal word.

                 Verduidelik hoe Roy so 'n verlies in die toekoms kan vermy.
                 Verskaf TWEE punte.

                                                                                           4

      1.2.2      Bereken die korrekte     saldo       in   die   Bankrekening     op
                 31 Oktober 2014.

                                                                                           6

      1.2.3      Gee 'n gepaste rede vir die inskrywing van die
                 Bankversoeningstaat vir die bedrag foutiewelik gedebiteer,
                 R2 500.

                                                                                           2

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            3                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                NSS – Antwoordeboek

      1.2.4     Die kantoorassistent van Manto Handelaars neem geld uit die
                kasregister om betalings vir besigheidsuitgawes te maak.
                Verduidelik waarom dit slegte rekeningkundige praktyk is.

                Verskaf EEN punt van advies aan Roy.

                                                                                       4

1.3 KREDITEUREVERSOENING
      1.3.1     Bereken die korrekte saldo vir ML Verskaffers in die
                Krediteuregrootboek van Nkomazi Handelaars. Gebruik R47 064
                as jou beginpunt.

                Saldo volgens Grootboek                                  47 064

                                                                                       8

      1.3.2     KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2014

                Saldo volgens Krediteurerekeningstaat                    40 271

                                                                                       7

                                     TOTALE
                                     PUNTE

                                        35

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                          4                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                              NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1    Bereken die waarde van die eindvoorraad van 145 televisiestelle op
       28 Februarie 2015 deur die EIEU-metode te gebruik.

                                                                                       7

2.2    Bereken die koste van verkope.

                                                                                       6
       Bereken die gemiddelde winsopslag % vir die jaar behaal.

                                                                                       4

2.3    Verskaf 'n berekening om te bewys of die inligting wat die
       skoonmaker gegee het, waar is of nie.

                                                                                       6

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                          5                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                              NSS – Antwoordeboek

2.4    Jane is bekommerd dat die finale voorraad van 145 televisiestelle nie
       geskik vir haar onderneming is nie. Verskaf 'n berekening of syfers
       om haar mening te staaf en verduidelik.

       Berekening/Syfers:

       Verduideliking:

                                                                                     4

2.5    Lewer kommentaar of Jane se strategie om verkooppryse te verander
       voordelig vir die besigheid was of nie. Verskaf syfers om jou antwoord
       te staaf.

                                                                                     4

2.6    Verskaf TWEE punte om Jane te help om die interne beheer van die
       besigheid te verbeter.

                                                                                     4

                                 TOTALE
                                 PUNTE

                                    35

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                            6                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1     Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A
        pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.5).

         3.1.1
         3.1.2
         3.1.3
         3.1.4
         3.1.5                                                                        5

3.2.1   GEWONE AANDELEKAPITAAL
        Gemagtig: 1 000 000 gewone aandele
        Uitgereik:

                                                                                      7

        BEHOUE INKOMSTE
        Saldo op 1 Julie 2013

        Gewone aandeledividende

        Saldo op 30 Junie 2014                                                        10

        HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
        Netto handelsdebiteure

                                                                                      10

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                            7            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

3.2.2   BARGAIN HANDELAARS BPK.
        BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2014

        BATES
        NIE-BEDRYFSBATES
        Vaste/Tasbare bates

        BEDRYFSBATES

        TOTALE BATES

        EKWITEIT EN LASTE

        AANDEELHOUERSBELANG
        Gewone aandelekapitaal
        Behoue inkomste

        NIE-BEDRYFSLASTE
        Lening: Drake Bank

        BEDRYFSLASTE
        Handels- en ander betaalbare bedrae

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                             28

 Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           8                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                               NSS – Antwoordeboek

     3.2.3   Bereken die netto      batewaarde       (NBW)   per    aandeel     op
             30 Junie 2014.

                                                                                         3

     3.2.4   Lewer kommentaar oor die prys aangebied vir die terugkoop van
             aandele. Haal toepaslike finansiële aanwysers (werklike syfers/
             verhoudings/persentasies) aan om jou antwoord te staaf.

                                                                                         3

     3.2.5   Bereken Kyle Mason se persentasie aandeelhouding na die
             voorgestelde terugkoop van aandele op 31 Augustus 2014.

                                                                                         3

             As 'n aandeelhouer, verduidelik jou kommer oor die voorgestelde
             terugkoop van aandele.

             Verskaf TWEE vrae wat jy vir die direkteure op die algemene
             jaarvergadering sal vra.

                                                                                         6

                               TOTALE
                                PUNTE

                                  75

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            9                 DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1   Wat is die hoofdoel van 'n Kontantvloeistaat?

                                                                                 2

4.2   Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b, c en d) in die
      Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 31 Oktober 2014.

                             Bewerkings               Bedrag
          a

          b

          c

          d
                                                                                 9

4.3   CLASSICO BPK.
      KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 OKTOBER 2014
      KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
          Kontant gegenereer van bedrywighede                   1 985 500
          Rente betaal                                           (175 500)
          Belasting betaal
          Dividende betaal

      KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

      KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
      KONTANTEKWIVALENTE
      KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN

      KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE                                    24

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                         10                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                              NSS – Antwoordeboek

4.4
          Besluite    Rede om John se opinie        Rede om die direkteure
            deur          te ondersteun             se besluit te ondersteun
         direkteure                                 (behalwe om die kontantvloei
                                                            te verbeter)

       Meer
       aandele
       uitgereik

       Vaste bates
       verkoop
                                                                                           8

4.5   Bereken die vuurproefverhouding.

                                                                                           4

      Bereken die verdienste per aandeel.

                                                                                           3

      Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.

                                                                                           5

      Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.

                                                                                           3

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           11                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                NSS – Antwoordeboek

4.6   Die direkteure stel voor dat die besigheidsbedrywighede in die nuwe
      finansiële jaar uitgebrei moet word. Een van die direkteure het
      voorgestel dat die uitbreidings deur 'n lening van R1 000 000
      gefinansier moet word, in plaas van die uitreik van aandele aan die
      publiek. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers om sy
      mening te staaf.

                                                                                      6

4.7
      4.7.1     Bereken die bedrag dividende wat Bongani vir die finansiële
                jaar geëindig 31 Oktober 2014 sal verdien.

                                                                                      3

      4.7.2     Behoort Bongani met die dividendbeleid van Classico Beperk
                tevrede te wees? Haal aan en verduidelik toepaslike finansiële
                aanwysers om jou antwoord te staaf.

                                                                                      4

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                          12                     DBE/Feb.–Mrt. 2015
                               NSS – Antwoordeboek

      4.7.3     Haal aan en verduidelik EEN toepaslike finansiële aanwyser,
                behalwe dividende, om hom te ontmoedig om sy aandele te
                verkoop. Jou antwoord moet die werklike syfer/verhouding/
                persentasie insluit.

                                                                                    4

                                    TOTALE
                                    PUNTE

                                       75

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                            13                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5

5.1 PRINCESS BIN-FABRIEK

    5.1.1    PRODUKSIEKOSTESTAAT             VIR        DIE   JAAR     GEËINDIG
             28 FEBRUARIE 2015

             Primêre koste

             Totale produksiekoste

             Koste van produksie van klaarprodukte                                         16

    5.1.2    INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015

             Bruto wins

             Bedryfsuitgawes

             Netto wins vir die jaar                                                       13

 Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                           14                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

5.2 ROB SE POTLODE

    5.2.1    Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid. Neem kennis
             dat vaste koste van R236 800 in 2013 tot R238 000 in 2014
             toegeneem het.

                                                                                            2

    5.2.2    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2014.

                                                                                            4

             Beskou jy die vlak van produksie as bevredigend of nie? Haal
             syfers aan en verduidelik om jou mening te staaf.

                                                                                            4

    5.2.3    Identifiseer EEN probleem met die veranderlike koste. Haal
             toepaslike syfers aan om jou antwoord te staaf.

             Maak TWEE voorstelle wat hy               kan   gebruik      om     die
             geïdentifiseerde probleem op te los.

                                                                                            6

                                     TOTALE
                                     PUNTE

                                         45

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            15                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1   Verduidelik die belangrikheid daarvan om begrote syfers met werklike
      syfers vir dieselfde tydperk behaal, te vergelyk.

                                                                                          2

6.2   Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die
      Debiteure-invorderingskedule vir die begrote tydperk Maart tot
      Mei 2015.
           a
           b
           c
                                                                                          4

6.3   Bereken die volgende:

      6.3.1     Bereken die begrote totale verkope vir Maart 2015.

                                                                                          2

      6.3.2     Bereken die begrote bedrag vir betalings aan krediteure
                gedurende Mei 2015.

                                                                                          4

      6.3.3     Bereken die begrote salarisse van die winkelassistente vir
                April 2015.

                                                                                          3

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           16                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                NSS – Antwoordeboek

      6.3.4     Bereken die % verhoging in die salaris van die bestuurder wat
                in Mei 2015 verwag word.

                                                                                       3

      6.3.5     Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na
                verwagting op 1 April 2015 verkry sal word.

                                                                                       3

6.4   'n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om
      Brakpan Skryfbehoeftewinkel aan te beveel vir die verskaffing van
      skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs doen
      as Vukile hom R20 000 kontant betaal.

      Gee Vukile raad in die verband. Noem TWEE punte.

                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              17                      DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Antwoordeboek

6.5   Identifiseer DRIE oorbetalings vir April. Verskaf syfers om jou
      antwoord te staaf. Verskaf 'n geldige rede vir elke oorbetaling om
      Vukile se besluit te ondertsteun.
                     Oorbetalings met syfers             Geldige rede

       1

       2

       3

                                                                                        6
      Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms
      voorkom kan word.

                                                                                        2
      Noem TWEE ander strategieë wat Vukile en sy vrou in die toekoms
      kan oorweeg om die resultate van die onderneming te verbeter.

                                                                                        2

                                       TOTALE
                                       PUNTE

                                           35
                                                                        TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting (English) Answer Book 2015 Prepartory Examination Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-english-answer-book-2015-prepartory-examination-answer-book/1504bb7f-526b-44e4-991e-b308973bbfca) — Accounting · Addendum · 2015 · Eng
- [Accounting Nov 2015 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-nov-2015-answer-book-eng/f3ace8a3-f0d8-4096-913e-36c72d4e4a3b) — Accounting · Addendum · 2015 · Eng
- [Accounting Feb March 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-answer-book-afr/50fb6ae0-8ade-4ce1-a2d1-9e6826c6adbf) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-marking-guideline/8648ed76-8598-4c22-b4be-c4b8b2fef4ab) — Accounting · Memo · 2015 · Afr
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-qp/474e07e7-269a-4133-a6c2-a0e495bd44fb) — Accounting · QP · 2015 · Afr
- [ACCN GR12 SEPT2015 ENG QP Final](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-eng-qp-final/7ea6c66d-caa7-4ad7-aea0-96b8aafe0188) — Accounting · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
