# Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2015-memo-afr/8e2d84af-41ad-4999-ab0a-0f27d9c21b52
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2015-memo-afr/8e2d84af-41ad-4999-ab0a-0f27d9c21b52)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                         NASIONALE
                                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                         REKENINGKUNDE

                                    FEBRUARIE/MAART 2015

                                           MEMORANDUM

PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
    Geen dubbelpenalisering toegepas nie
2.  Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
3.  Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
    syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4.  Tensy ander getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
    die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5.  Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
    differensieer.
6.  Hierdie memorandum is nie vir publieke verspreiding nie omdat sekere items as foutief mag voorkom.
    Die aanpassings is gemaak as gevolg van nuanses in sekere vrae.
7.  Waar strafpunte toegepas word, kan punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
    getoon word nie.
8.  Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
    ondersoek voordat punte toegeken word.
9.  Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    gedeeltelik foutief is nie.
10. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.
                         Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  2                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 1
1.1   BEGRIPPE

         1.1.1       Oortrokke bank           
         1.1.2       Geweierde tjek           
         1.1.3       Debietorder              
         1.1.4       Verouderde tjek          
                                                                                           4

1.2   BANKVERSOENING

      1.2.1      Verduidelik hoe hierdie verlies van R24 000 in die boeke hanteer
                 sal word.
                 Enige EEN geldige antwoord
                 Verwagte antwoorde:
                    • Teken op in KBJ en beskryf as verlies as gevolg van diefstal.
                    • Pas omsigtigheidsbeginsel toe om bank te verminder en om
                       die verlies op te teken
                 Verduidelik hoe Roy so 'n verlies in die toekoms kan vermy.
                 Verskaf TWEE punte.
                 Enige TWEE geldige antwoorde  
                 Verwagte antwoorde:
                    • Dring aan dat alle kontant wat ontvang word, daagliks in die
                       Bank gedeponeer word.
                    • Skeiding van pligte waar een persoon kontant kollekteer
                       (ontvang) en 'n ander die kontant deponeer.
                    • Kontroleer dokumentasie op 'n daaglikse basis; kwitansies en
                       deposito's moet ooreenstem.                                         4

      1.2.2      Bereken die korrekte         saldo   in   die   Bankrekening     op
                 31 Oktober 2014.
                 16 160  – 2 710  – 1 650  + 450  - 24 000
                 = oortrokke bedrag van 11 750  een deel korrek                           6

      1.2.3      Gee 'n gepaste rede vir        die inskrywing uit      die
                 Bankversoeningstaat van die bedrag foutiewelik gedebiteer,
                 R2 500.
                 Enige gepaste rede 
                 Moontlike redes:
                   • Die bank het foutiewelik 'n tjek van 'n ander klant in die
                        lopende bankrekening van die onderneming getoon.
                   • Die bank het 'n inskrywing (bv. bankkoste, debietorder) op die
                        debietkant van die bankstaat gedupliseer.                          2

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 3                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

      1.2.4     Die kantoorassistent van Manto Handelaars neem geld uit
                die kasregister om betalings vir besigheidsuitgawes te
                maak.
                Verduidelik waarom dit slegte rekeningkundige praktyk is.
                Enige geldige verduideliking 
                Verwagte antwoorde;
                   • Alle kontant moet in geheel gedeponeer word om te
                     verseker dat interne beheer nie ingedrang kom nie
                   • Dit sal tot wangebruik en die moontlikheid van bedrog lei
                     want daar sal geen goedkeuring of dokumentasie wees
                     nie
                Verskaf EEN punt van advies aan Roy.
                Enige EEN geldige punt 
                     •   Stop hierdie praktyk onmiddellik           en   gebruik   die
                         kleinkasstelsel vir daaglikse uitgawes.                            4

1.3   KREDITEUREVERSOENING

      1.3.1      KREDITEUREGROOTBOEK VAN NKOMAZI HANDELAARS
                              MALELANE VERSKAFFERS (KG 7)
                Saldo volgens Grootboek                                47 064
                Fout herstel op faktuur 346                          -1 512
                Regstelling van korting op tjeknr. 207               1 000
                Regstelling van fout op faktuur 135                  6 929
                Rente                                                    29
                                                     een deel korrek  39 652               8

      1.3.2     KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2014

                Saldo volgens Krediteurerekeningstaat                    40 271
                Kredietnota foutief geboekstaaf    (816 x 2)             (1 632) 
                Korting nog nie opgeteken nie                            (2 532) 
                Handelskorting uitgelaat                                   (981) 
                Faktuur na rekeningstaat datum uitgereik                   4 526 
                Saldo volgens Krediteuregrootboek een deel korrek        39 652            7

                                          TOTALE
                                          PUNTE

                                             35

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               4                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 2

2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad van 145 televisiestelle op
      28 Februarie 2015 deur die EIEU-metode te gebruik.

                       
        411 750 + (55 x R4 875)
      = 679 875  een deel korrek
                                                                                          7

2.2    Bereken die koste van verkope.

       R385 000 + R1 765 500 – R14 625 – R679 875 = R1 456 000
                                                   
                                     sien 2.1.1   een deel korrek
                                                                                          6
       Bereken die gemiddelde winsopslag% vir die jaar behaal.

       R847 800 ÷ R1 456 000 x 100 = 58,2%
                    sien hierbo      een deel korrek
                                                                                          4

2.3    Verskaf 'n berekening om te bewys of die inligting wat die
       skoonmaker gegee het, waar is of nie.

           
       70 + 360 – 3 – 276 = 151
       Voorhande          = 145 
       Vermis             = 6                                                            6

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                5                               DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                     NSS – Memorandum

   2.4 Jane is bekommerd dat die finale voorraad van 145 televisiestelle
       nie geskik vir haar onderneming is nie. Verskaf 'n berekening of
       syfers om haar mening te staaf en verduidelik.
         Berekening/Syfers:
         Enige geldige syfers 
         145 x 365 = 192 dae
         276    1
         OF
         679 875 x 365 = 170 dae
         1 456 000    1
         OF
         Vergelyk voorraad voorhande )(145 eenhede) met totale verkope
         (276 eenhede)
         Verduideliking:
            • Nie geskik nie aangesien voorraad ten minste 6 maande sal hou                     4

   2.5 Lewer kommentaar of Jane se strategie om verkooppryse te
       verander voordelig vir die besigheid was of nie. Verskaf syfers om
       jou antwoord te staaf.
         Uitstekende antwoord = 4 punte; Goed = 3; Gemideld = 2; Swak = 1; Foutief = 0

         Verwagte antwoorde: 
         Die strategie was suksesvol in Desember maar Jane het toe die
         verkoopprys drasties verhoog in Januarie. Sy het nie die verkoopprys
         verminder toe kospryse verlaag het nie. Haar mededingers sal pryse
         waarskynlik laat daal indien moontlik om hul markaandeel te verhoog.                   4

   2.6 Verskaf TWEE punte om Jane te help om interne beheer van die
       besigheid te verbeter.
         Enige TWEE punte  
         Moontlike antwoorde:
           • Gereelde voorraadopname om voorraadverliese te kontroleer
           • Verdeling van pligte om te kontroleer dat alle verkope
               geboekstaaf is en alle aangekoopte voorraad beveilig is.
           • Heroorweeg prysbeleid om voorraad te verminder na
               aanvaarbare vlakke                                                               4

                                        TOTALE
                                        PUNTE

                                            35

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                                 6                                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1     Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term/begrip in KOLOM A
        pas. Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.5).
         3.1.1     B            
         3.1.2     E            
         3.1.3     A            
         3.1.4     C            
         3.1.5     D                                                                                            5

3.2.1   GEWONE AANDELEKAPITAAL
        850 000 uitgereikte gewone aandele aan begin van
                                                                                        5 737 500 
        jaar
        150 000 gewone aandele gedurende die jaar
                                                                                       (1 012 500) 
        teruggekoop (150 000 x R6,75 )
        700 000  uitgereikte gewone aandele aan einde van
                                                                                        4 725 000               7
        jaar                             bewerking, een deel korrek

        BEHOUE INKOMSTE
        Saldo op 1 Julie 2013                                                            181 900 
        Netto wins na belasting                                                          813 600 
        Aandele teruggekoop (150 000 x 0,65 )                                          (97 500) 
        Gewone aandele dividende                       bewerking, een deel korrek       (595 000) 
                 Tussentyds (betaal)                                                     315 000 
                 Finale (aanbeveel) (700 000 x 40 sent)                                  280 000 
        Saldo op 30 Junie 2014                         bewerking, een deel korrek        303 000            10

        HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
        Netto handelsdebiteure(118 370  – 6 100  + 11 700 )                            123 970 
        SAID: Inkomstebelasting
                                            28                                              4 500 
        (320 900 – 316 400 ) (813 600 x     / 72 )

        Vooruitbetaalde uitgawes                                                           12 430 
        TOTAAL                                            bewerking, een deel korrek      140 900           10

 Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                               7                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                     NSS – Memorandum

3.2.2   BARGAIN HANDELAARS BPK
        BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2014

        BATES
        NIE- BEDRYFSBATES                                bewerking      4 985 600 
        Vaste/Tasbare bates                          balanseersyfer     4 865 600 
        Vaste deposito                                                    120 000 

        BEDRYFSBATES                                                     890 300    
        Voorrade     (355 700 + 9 500 )                                365 200    
        Handels- en ander ontvangbares                sien 3.2           140 900    
        Kontant en kontantekwivalente (351 200 + 33 000 )              384 200    

        TOTALE BATES                    sien Totale Ekwiteit en laste   5 875 900 

        EKWITEIT EN LASTE

        AANDEELHOUERSBELANG                               bewerking     5 028 000 
        Gewone aandelekapitaal                               sien 3.2   4 725 000 
        Behoue inkomste                                      sien 3.2     303 000 

        NIE-BEDRYFSLASTE                                                 227 800
        Lening: Drake Bank                                               227 800
                                                                                    
        (295 000  + 31 200  – 98 400 )           een deel korrek

        BEDRYFSLASTE                        bewerking                    620 100 
        Handels- en ander betaalbare bedrae                              241 700
                                                                                 
        (197 000  + 11 700  + 33 000 )
        Aandeelhouers vir dividende           sien 3.2                   280 000 
        Korttermyn deel van lening                                        98 400 

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                        5 875 900 
                                                          bewerking                         28

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 8                                 DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

     3.2.3   Bereken die netto batewaarde (NBW) op 30 Junie 2014.
             5 028 000 ÷ 700 000  = 718 sent  bewerking een deel korrek
                                                                                                  3

     3.2.4   Lewer kommentaar oor die prys aangebied vir die terugkoop
             van aandele. Haal toepaslike finansiële aanwysers (werklike
             syfers/verhoudings/persentasies) aan om jou antwoord te
             staaf.
             Goeie antwoord met syfers  bevredigende antwoord  swak verduideliking 
             foutief 0

             Aandele was teruggekoop vir R7,40 elk.
             Die NBW op 30 Junie 2014 was 718 sent (696 sent in 2013).
             'n Opwaartse neiging
             Die markprys op dieselfde tydstip was R9,25. Aanduiding dat beleggers
             belangstel in maatskappy.
             Die prys aangebied was konserwatief. Die maatskappy het by hierdie
             transaksie gebaat. (Maar aandeelhouers wat weggegaan het is dalk nie tevrede nie)    3

     3.2.5   Bereken Kyle Mason se persentasie aandeelhouding na die
             voorgestelde terugkoop van aandele.
                     315 000         x 100        = 51,6%  een deel korrek
                     610 000             1
                 (700 000 – 90 000)
                                                                                                  3

             As 'n aandeelhouer, bespreek jou kommer oor die
             voorgestelde terugkoop van aandele. Gee ook TWEE vrae
             wat jy die direkteure op die algemene jaarvergadering sal
             vra.
             Kommer: 
             Enige kommentaar wat die skuif na meerderheidsaandeelhouding
             verduidelik

             Kyle Mason sal meer as 50% van die maatskappy besit.
             Hy kan homself vir 'n langer tydperk as HUB waarborg. Die %
             aandeelhouding het 'n groot effek op die beheer gehad.
             Vrae: (Enige TWEE)  
                • Was die ander direkteure bewus van Mason se strategie?
                • Hoekom is dit nodig om die kapitaal van die maatskappy te
                    verminder
                • Die maatskappy krimp, is dit doelbewus?
                • Hoekom dit so gou na die vorige vermindering doen?
                • Teen watter prys sal hierdie aandele teruggekoop word?
                • Hoe sal dit die likiditeit beïnvloed (bedryfsverhouding is relatief
                    laag)?                                                                        6

                                        TOTALE
                                         PUNTE

                                              75

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                    9                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 4

4.1   Wat is die hoofdoel van die Kontantvloeistaat?
      Goeie antwoord  Gemiddeld  Foutief 0
      Dit voorsien die gebruikers van die finansiële state van inligting oor die invloei
      en uitvloei van kontantbronne in die maatskappy.
      Om te sien hoe gelde gegenereer of spandeer is en wat die
      kontantvloeiposisie is.
      Om die verskil in die begin en eindsaldo van die bank te kan verklaar.                 2

4.2   Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b, c en d) in die
      Vaste/Tasbarebate-nota vir die jaar geëindig 31 Oktober 2014.

                          Bewerkings                  Bedrag
         a       3 000 000 – 2 500 000                  500 000 
         b       660 000 x 20%                          132 000 
         c       660 000 – (b)– 446 000                  82 000  een deel korrek
                 OF 150 000 - 68 000
         d       157 500 + 48 000 -55 000                 150 000 
                 OF 258 000 - 108 000                                                        9

4.3   CLASSICO BPK.
      KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 OKTOBER 2014
      KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE                                 625 000 
                                                     een deel korrek
             Kontant gegenereer van bedrywighede                        1 985 500
             Rente betaal                                               (175 500)
             Belasting betaal (27 500  + 375 000  + 22 500 )         ( 425 000)
                                                                                     
                                                      een deel korrek
             Dividende betaal (385 000  + 825 000  – 450 000 )       ( 760 000)
                                                                                     
                                                      een deel korrek

      KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE                              534 000 
                                                      een deel korrek
             Vaste bates aangekoop                                       (48 000) 
             Opbrengs van bates verkoop
                                                                          582 000 
             (500 000  + 82 000 sien 4.1.2 c)       een deel korrek

      KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                           925 000 
                                                      een deel korrek
             Opbrengs van aandele verkoop                                 300 000 
             Verandering in lening (2 000 000  - 1 375 000 )            625 000 
                                                      een deel korrek

      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN                                                
      KONTANTEKWIVALENTE              kontroleer bewerking
                                                                        2 084 000
      KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN                             207 500 
      KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE                           2 291 500          24

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  10                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

4.4
          Besluite         Rede om John se opinie Rede om die direkteure
            deur               te ondersteun      se besluit te ondersteun
         direkteure                                          (behalwe om die kontantvloei
                                                                     te verbeter)
                          Verwater die opbrengs              Goedkoper opsie as
       Meer
                          aan die bestaande                  verkryging van fondse
       aandele
                          aandeelhouers                    aangesien lenings rente
       uitgereik
                                                             dra 
                          Verhoed dat die                    Onproduktiewe of
                          maatskappy bevoordeel              ongebruikte bates sal
       Vaste bates
                          word deur kapitale                 onderhoudkoste
       verkoop
                          aanwins                          veroorsaak. 
                                                                                                8

4.5   Bereken die vuurproefverhouding.
          (1 075 000 + 2 291 500 ) : 1 450 000 
                      3 366 500

          = 2,3 : 1  of 2,32 : 1      een deel korrek                                          4

      Bereken die verdienste per aandeel.
          975 000                    100s
                                  x
          750 000 

          = 130 sent       een deel korrek                                                     3

      Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.
                     975 000                                   100
                                                         x
          ½  (4 450 000  + 4 000 000 )                        1
                     4 225 000

          = 23,1%  of 23,08% of 23,07% of 23% een deel korrek
                                                                                                5

      Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.

          2 000 000 : 4 450 000 

          = 0,45 : 1  (of 0,5:1)      een deel korrek
                                                                                                3

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             11                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Memorandum

4.6   Die direkteure het voorgestel dat die besigheidsbedrywighede in
      die nuwe finansiële jaar uitgebrei moet word. Een van die
      direkteure het voorgestel dat die uitbreidings deur 'n lening van
      R1 000 000 gefinansier moet word, in plaas van die uitreik van
      aandele aan die publiek. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële
      aanwysers om sy mening te staaf.
      Finansiële aanwyser              
      Neiging                          
      Verduideliking                   

      Skuld/Ekwiteit-verhouding
         • Dit het van 0,34: 1 tot 0,45:1 verhoog.
         • Maatskappy se finansiële risiko is nog laag.
      Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
        • Dit het van 18% tot 26% verhoog
        • Maatskappy is positief gerat aangesien dit die rentekoers op
           lenings, wat tans 12% is, oorskry.                                       6

4.7
      4.7.1     Bereken die bedrag dividende wat Bongani vir die finansiële
                jaar geëindig 31 Oktober 2014 sal verdien.

                32 000  x 110 sent  = R35 200  een deel korrek
                            (R1,10)                                                  3

      4.7.2     Behoort Bongani met die dividendbeleid van Classico
                Beperk tevrede te wees? Haal aan en verduidelik toepaslike
                finansiële aanwysers om jou antwoord te staaf.
                Ja / Nee 
                Aanwyser            
                Syfers              
                Verduideliking      
                Verduideliking vir ja:
                VPA is 130 sent en DPA is 110 sent.
                (110/130 x 100) 85% van verdienste aan aandeelhouers gegee,
                in vergelyking met (75/94 x 100) 80% die vorige jaar gegee.
                Die dividende het van 75 sent tot 110 sent verhoog
                Verduideliking vir nee:
                VPA is 130 sent en DPA is 110 sent.
                (110/130 x 100) 85% van verdienste aan aandeelhouers gegee,
                in vergelyking met (75/94 x 100) 80% die vorige jaar gegee.
                Die dividende het van 75 sent tot 110 sent verhoog
                Meer word aan dividende uitbetaal en minder word vir
                toekomstige uitbreiding teruggehou.                                  4

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             12                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Memorandum

      4.7.3     Bongani wil sy aandele in Classico Bpk. verkoop en sy
                fondse in 'n alternatiewe belegging belê. Jy stem nie met
                hom saam nie. Haal aan en verduidelik EEN toepaslike
                finansiële aanwyser, behalwe dividende, om hom te
                ontmoedig om sy aandele te verkoop. Jou antwoord moet
                die werklike syfer/verhouding/ persentasie insluit.

                Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) is
                23,1%  sien 4.1.5
                Hoër as die opbrengs op vaste deposito’s, 5,5%. 
                Sterk vertoning van maatskappy kan in die toekoms aanhou en
                groter opbrengste vir Bongani bied. 

                OF

                Die waarde van sy aandele het van R4,75 (475 sent) tot R9,50
                (950 sent) verhoog. (twee punte)
                Dit is 'n kapitaal groei van 100% in slegs drie jaar. Sy belegging
                in die maatskappy het van R152 000 (32 000 x R4,75) tot
                R304 000 verhoog. Sulke hoë opbrengste sal nie in buite-
                beleggings verdien word nie. (twee punte)                               4

                                        TOTALE
                                        PUNTE

                                           75

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                                 13                                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 5

5.1 PRINCESS BIN-FABRIEK

    5.1.1    PRODUKSIEKOSTESTAAT                      VIR       DIE        JAAR           GEËINDIG
             28 FEBRUARIE 2015

             Grondstowwe/Direkte materiaalkoste                                       742 500          
                                                   kontroleer bewerking

             Direkte arbeidskoste 452 000  + 114 000                               566 000          
                                                       een deel korrek

             Primêre koste                                                         1 308 500           
             Fabrieksbokoste                          een deel korrek
                                                                                      326 800          
             (256 270 + 75 030 (huur)  – 4 500 )
             Totale produksiekoste                 kontroleer bewerking            1 635 300           
             Goedere in bewerking (1 Maart 2013)                                       58 500          
                                                                                   1 693 800
             Goedere in bewerking (28 Feb. 2014)                                     (66 300)          
                               kontroleer bewerking/ moet afgetrek word

             Koste van produksie van klaarprodukte                                 1 627 500                 16
                                                                                 46 500 x R35

    5.1.2    INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
             28 FEBRUARIE 2015

             Verkope                                                                  2 180 000 
                                                                                     een deel korrek 
             Koste van verkope        (2 180 000 + 60 000  ) x 100/160 
                                                                                    (1 400 000)
             Bruto wins                                 kontroleer bewerking             780 000 
             Bedryfsuitgawes                                                           (213 800)
             Verkoops- en verspreidingskoste                                                            
                                                                                         125 860
             (127 100  - 1 240 )
             Administrasiekoste (62 930  + 25 010 )                                     87 940
                                                                                                        
                                                       as 1/3 van huur oorskry

             Netto wins vir die jaar          kontroleer bewerking (afgetrek)            566 200              13

 Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 Rekeningkunde                               14                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

5.2 ROB SE POTLODE

    5.2.1    Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid. Neem
             kennis dat vaste koste van R236 800 in 2013 tot R238 000 in
             2014 toegeneem het.

             Die vaste koste per eenheid het van R3,20 tot R2,80 afgeneem. 
             Wet van meer opbrengs (meer eenhede is in 2014 geproduseer). 
                                                                                               2

    5.2.2    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 Junie 2014.

                238 000 
             14,50 – 11,75 

             = 86 545,45 of 86 546 eenhede  een deel korrek                                   4

             Beskou jy die vlak van produksie as bevredigend of nie? Haal
             syfers aan en verduidelik om jou mening te staaf.

             Nie bevredigend 
             Verduideliking  aanhaal van syfers  ( merk volgens GBP berekeninge hierbo)
             Alhoewel die onderneming meer goedere as verlede jaar
             geproduseer het, (85 000 – 74 000), het dit misluk om vanjaar gelyk
             te breek. (86 456 – 85 000)
             Lae wins verlede jaar / verlies hierdie jaar.
                                                                                               4

    5.2.3    Identifiseer EEN probleem met die veranderlike koste. Haal
             toepaslike syfers aan om jou antwoord te staaf.

             Koste geïdentifiseer  syfers 
             Grondstofkoste het van R4,00 tot R5,50 per eenheid toegeneem.

             Maak TWEE voorstelle wat hy                    kan    gebruik      om    die
             geïdentifiseerde probleem op te los.

             Enige TWEE voorstelle:          

             Moontlike antwoorde:
             • Monitor produksie tegnieke om afval te minimaliseer.
             • Lei werkers op
             • Koop in massa om voordele van korting te kry.
             • Kyk uit vir plaaslike verskaffers - verminder vervoerkoste                      6

                                          TOTALE
                                          PUNTE

                                              45

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              15                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 6

6.1   Verduidelik die belangrikheid daarvan om begrote syfers met
      werklike syfers vir dieselfde tydperk behaal, te vergelyk.
      Enige geldige verduideliking 

      Afwykings kan opgespoor word en remediërende maatreëls kan in plek
      gestel word.
      Stel vas of die begroting realisties was.
      Om neigings in swak bestuur van kontant vas te stel.                                2

6.2   Bereken die ontbrekende bedrae (aangedui deur a, b en c) in die
      Debiteure-invorderingskedule vir die begrote tydperk Maart tot
      Mei 2015.

           a                 6 048 
           b                 5 320 
           c             15 750 
                                                                                          4

6.3   6.3.1     Bereken die begrote totale verkope vir Maart 2015.
                       10 500 x 100/20 = 52 500 
                                                                                          2

      6.3.2     Bereken die begrote bedrag van betaling aan krediteure
                gedurende Mei 2015.
                        40 000
                70 000  x 100/175  x 70%  = 28 000  enige een deel korrek
                        of
                12 000/30 x 70 = 28 000                                                   4

      6.3.3     Bereken die begrote salarisse van die winkelassistente vir
                April 2015.
                102 000/12 = 8 500
                8 500 x 3 = 25 500
                15 300 x 9 = 137 700
                25 500  + 137 700  = 163 200  enige een deel korrek                    3

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 16                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

      6.3.4      Bereken die persentasie verhoging in die salaris van die
                 bestuurder wat in Mei 2015 verwag word.
                      3 200 (1 punt)
                 (19 200 – 16 000) /16 000  = 20%  enige een deel korrek
                                                                                                 3

      6.3.5      Bereken die bedrag van die addisionele lening wat na
                 verwagting op 1 April 2015 verkry sal word.
                 875  x (100 x12) /14  = 75 000  enige een deel korrek

                                                                                                 3

6.4   'n Beampte van die plaaslike munisipaliteit het aangebied om
      Brakpan Skryfbehoeftewinkel aan te beveel vir die verskaffing van
      skryfbehoeftes ter waarde van R500 000. Hy sal dit egter slegs
      doen as Vukile hom R20 000 kontant betaal.

      Gee Vukile raad in die verband. Noem TWEE punte.

      Enige twee voorstelle           

          •     Hierdie is omkoop wat oneties is.
          •     Indien hierdie inligting openbaar gemaak word, sal dit 'n
                negatiewe uitwerking op die onderneming in die toekoms hê.
          •     Vukile moet formeel tender by die munisipaliteit om 'n kontrak
                deur die normale proses te verkry.
                                                                                                 4

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             17                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                   NSS – Memorandum

6.5   Identifiseer DRIE oorbetalings vir April. Verskaf syfers om jou
      antwoord te staaf. Verskaf'n geldige rede vir elke oorbetaling om
      Vukile se besluit te ondersteun.

                  April-betalings met syfers              Geldige rede

                 Item en syfer                   
       1         Die bonus van die bestuurder     Hy het die diens van 'n
                 in Februarie 2015 (R24 000) is   waardevolle werker behou
                 nie in berekening geneem nie.
       2         Aankope van voertuie             Die verskil tussen die motor-
                 (R180 000)                       uitgawes en die aflewerings-
                                                  koste is R5 200 per maand
       3         Kontantaankope van goedere       Moontlik voordeel getrek van
                 (R28 000) is beduidend meer      korting op grootmaat aankope
                 as die begrote syfer (R12 000)
                                                                                     6

      Verduidelik hoe hierdie meningsverskil met sy vrou in die toekoms
      voorkom kan word.

      As hulle gesamentlik die onderneming bestuur, behoort hulle spesifiek 'n
      vergadering te hou om die begroting op te stel en behoort Vukile sy vrou
      in te lig as hy geld wil spandeer op nie-begrote uitgawes. 
                                                                                     2
      Noem TWEE ander strategieë wat Vukile en sy vrou in die toekoms
      kan oorweeg om die resultate van die onderneming te verbeter.

      Enige twee geldige punte:        

           •    Adverteer maandeliks
           •    Verminder die aantal winkelassistente
           •    Herinstel die aflewerings aan klante
           •    Onderhandel langer krediet terme met krediteure
                                                                                     2

                                       TOTALE
                                       PUNTE

                                            35
                                                                         TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-marking-guideline/8648ed76-8598-4c22-b4be-c4b8b2fef4ab) — Accounting · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting (English) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-english-2015-preparatory-examination-possible-answers/80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a) — Accounting · Memo · 2015 · Eng
- [2015 KZN Prelim Memo](https://www.hlayiso.com/library/2015-kzn-prelim-memo/c976c86c-2095-490c-ac3c-a2b43d95ffe1) — Accounting · Memo · 2015
- [Accounting Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-memo-afr/7a152001-7faf-4ef1-b555-2b3684b8b2de) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Accounting Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-memo-eng/f4ca2f8c-4acd-4a6a-a42a-1a6917f73109) — Accounting · Memo · 2017 · Eng
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-qp/474e07e7-269a-4133-a6c2-a0e495bd44fb) — Accounting · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
