# Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2016-memo-afr/572554fd-f11f-4a4d-b596-e721a8c40019
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2016-memo-afr/572554fd-f11f-4a4d-b596-e721a8c40019)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                [Type text]

                                         NASIONALE
                                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                              GRAAD 12

                                          REKENINGKUNDE

                                    FEBRUARIE/MAART 2016

                                            MEMORANDUM

PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS:
1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
     die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
     Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat verskaf is.
3.   Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
     syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
     die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
     differensieer.
6.   Hierdie memorandum is nie vir openbare verspreiding nie omdat sekere items dalk verkeerd
     gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae
7.   Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
     syfer getoon word nie.
8.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
     ondersoek voor die punt toegeken word.
9.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
     gedeeltelik foutief is nie.
10   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                        Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   2                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 1

1.1     Verduidelik hoe die Krediteurerekonsiliasiestaat die besigheid ten opsigte
        van hulle interne beheermaatreëls kan bystaan. Noem TWEE punte.

        TWEE geldige punte 

        •     Dit sal die onderneming help om foute/weglatings in hulle boeke op te
              spoor.
        •     Dit sal foute/weglatings op die rekeningstaat ontvang aantoon.
        •     Opspoor van bedrog en die neem van aksie
                                                                                                     4

1.2     Bereken die korrekte saldo van Pikor Verskaffers in die Krediteure-
        grootboekrekening van Machu Handelaars. Toon die veranderinge aan
        die syfer R116 400.

                                                           (5 400 x 2)
        116 400+ 780 - 480- 27 300 - 810- 10 800
        = 77 790een deel korrek

                                                                                                     12

1.3     Kredieurerekonsiliasiestaat van Pikor Verskaffers op 30 April 2015

                                Besonderhede                             Bedrag
            Saldo volgens rekeningstaat                                   121 800    
            Krediteer bedrag om oorvraging op faktuur reg te stel         (30 000)   
            Debiteer bedrag foutiewelik gekrediteer                         84 000   
            Oordrag van saldo                                              (3 600)   
            Krediteer betaling na datum van staat                         (93 000)   
            Krediteer korting na datum van staat                           (1 410)   
            Korrekte saldo                          een deel korrek         77 790   

                                                                                                     10

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               3                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

1.4     Die eienaar van Machu Handelaars is nie heeltemal tevrede met die
        diens en kwaliteit van goedere wat van Pikor Verskaffers ontvang
        word nie. Stel TWEE faktore voor wat hy moet oorweeg voordat hy van
        verskaffer verander.

        TWEE geldige faktore 

        •   Die krediettermyne wat aangebied word
        •   Sal hulle kortings aanbied vir vroeë betalings
        •   Sal die alternatiewe verskaffer aan die besigheid se vereistes kan
            voldoen
        •   Die kwaliteit van die produk wat hulle sal kan aflewer
                                                                                          4

                                      TOTALE PUNTE

                                             30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   4                                            DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 2

2.1     KONSEPTE

        2.1.1   Onwaar                          
        2.1.2   Onwaar                          
        2.1.3   Waar                                                                                    3

2.2     STAR WHEELS VERVAARDIGERS

2.2.1   DIREKTE ARBEIDSKOSTE

          Basiese salaris (14 x 7 000)  x 12                             1 176 000 
                                                       een deel korrek
          Oortyd (14 x 144)  x 65                                          131 040 
          WVF-bydrae (1 176 000 x 1%)                 (1% van basies)         11 760 
                                                       een deel korrek     1 318 800                    9

        FABRIEKSBOKOSTE

          Indirekte materiaal een deel korrek                                   36 500 
          (13 200 + 38 400  – 15 100 )
          Salaris: fabrieksvoorman                                          156 000          
          Elektrisiteit en water (104 000 x 90%)                             93 600          
          Huuruitgawe (115 200 x 600/1 500)                                  46 080          
          Versekering (74 200 x 3/7)                                         31 800          
          Waardevermindering: fabrieksmasjinerie en                         277 220          
          toerusting
                                                          bewerking         641 200                   13

2.2.2   PRODUKSIEKOSTESTAAT                     VIR        DIE           JAAR       GEËINDIG
        31 DESEMBER 2015

          Direkte materiaalkoste (grondstowwe)                             2 100 000
          Direkte arbeidskoste             sien 2.2.1                      1 318 800 
          Primêre koste                     bewerking                      3 418 800         
          Fabrieksbokoste                   sien 2.2.1                       641 200         
          Totale produksiekoste             bewerking                      4 060 000         
          Goedere-in-bewerking (begin van jaar)                              160 000
                                                          bewerking        4 220 000         
          Goedere-in-bewerking aan einde       bewerking                   (220 000)         
          Koste van produksie van klaarprodukte                            4 000 000         
          (4 015 000  + 95 000  – 110 000 )                             een deel korrek              10

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              5                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                   NSS – Memorandum

2.3       NUTRITIOUS EATS

2.3.1     Bereken die gelykbreekpunt             vir   die   jaar   geëindig
          31 Oktober 2015.
                      736 000       = 61 333 of 61 334 eenhede een deel
                     (28 – 16)                                    korrek
                         12                                                            4

2.3.2     Behoort die onderneming tevrede te wees met die getal
          eenhede wat hulle in die huidige finansiële jaar vervaardig en
          verkoop het? Verduidelik. Haal syfers aan.
          Ja/Nee 
          Rede met syfers 

          Redes vir Ja
          Die onderneming verkoop (64 000 – 61 334) 2 666 eenhede meer
          as die gelykbreekpunt.
          Redes vir Nee
          Die onderneming verkoop (78 000 – 60 000) 18 000 meer as die
          gelykbreekpunt in die vorige finansiële jaar.
          Produksie het afgeneem van 78 000 – 64 000                                   3

2.3.3     Gee TWEE moontlike redes vir die styging in die direkte
          materiaalkoste per eenheid in die huidige finansiële jaar.
          Enige twee toepaslike redes 
          • As gevolg van gevolge van inflasie het grondstofprys gestyg
          • Stoorkoste
          • Grondstowwe is by nuwe verskaffers verkry.
          • Toename in vermorsing
          • Toename in vraggeld                                                       4

2.3.4     Craig stel voor dat, om die finansiële resultate in die nuwe
          finansiële jaar te verbeter, die hoeveelheid graankos per houer
          met 10% verminder moet word en dat die verkoopprys
          dieselfde moet bly. Gee TWEE geldige redes waarom hy dit nie
          moet doen nie.
          Enige TWEE geldige redes  
          • Dit is oneties en sal tot 'n afname in klante beteken as dit
             openbaar gemaak word
          • Dit is 'n doelbewuste produkvermindering om meer winste te
             maak. Dit kan lei tot regsaksies teen onderneming.
          • Die produk kan van die rakke verwyder word indien die inhoud
             nie ooreenstem met die inligting op die verpakking nie                   4

                                     TOTALE PUNTE

                                            50

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                       6                         DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                            NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1     BTW-KONSEPTE

         3.1.1 Uitset-BTW                                           
         3.1.2 Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)                 
         3.1.3 0 % (Nul)                                            
                                                                                               3

3.2     BTW-BEREKENINGE
        Bereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal. Toon
        ALLE bewerkings.
        43 820  + (1 330  + 2 604 + 112 + 756 ) – (184  + 6 818 )
                                    4 802                      7 002
        = 41 620  Een deel korrek

        OF 43 820 + 1 330 + 2 604 + 112 + 756 – 184 - 6 818
        OF -43 820 - 1 330 - 2 604 - 112 - 756 + 184 + 6 818
                                              BTW-KONTROLE
                                                   184     43 820
                                                 6 818      1 330
                                                41 620      2 604
                                                              112
                                                              756
                                                48 622     48 622
                                                                                              12

3.3     VOORRAADWAARDASIE

3.3.1   (a)     Bereken die eindvoorraad met betrekking tot Johx-horlosies op
                31 Augustus 2015.

        1 x 6 500    5 x 6 800      2 x 7 300      3 x 7 800
          6 500  + 34 000  + 14 600  + 23 400 

          = 78 500  Een deel korrek
                                                                                               5

        (b)  Bereken die koste van verkope met betrekking tot Johx-horlosies
             vir die jaar geëindig 31 Augustus 2015.
                                                    OF
        330 000 twee punte
        78 000  + 252 000  – 78 500  (sien bo)   71 500 (11 x 6 500)
                                                    68 000 (10 x 6 800)
        = 251 500  Een deel korrek                 73 000 (10 x 7 300)
                                                    39 000 (05 x 7 800)
        OF                                          251 500

        440 125 x 100/175 = 251 500
        (1 punt)     (2 punte)   (1 punt)
                                                                                               4

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   7                       DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

        (c)     Bereken die gemiddelde voorraadhoudingstydperk (in dae) met
                betrekking tot Johx-horlosies op 31 Augustus 2015.

        78 250 2 punte sien 3.3.2
        ½ (78 000 + 78 500) x 365 = 113,6 dae  Een deel korrek
             251 500  sien 3.3.2
                                                                                          4

3.3.2   (a)     Bereken die eindvoorraad met betrekking tot Kwatz-horlosies op
                31 Augustus 2015.

        304 150 (3 punte)
        32 300 + 259 900  + 11 950 
                95 + 675 
                     770 (2 punte)
        = 395

            395 x 92  = 36 340  Een deel korrek
                                                                                          7

        (b)     Bereken die verkope met betrekking tot Johx-horlosies vir die
                jaar geëindig 31 Augustus 2015.

        (770 – 92) = 678 (eenhede verkoop)

        678 x R520 = 352 560 Een deel korrek
                                                                                          3

3.3.3   Verduidelik waarom die besigheid verskillende metodes gebruik om
        elke soort horlosie te waardeer. Noem EEN geldige punt.

        Een geldige punt 

        •     Johx word teen 'n hoë waarde verkoop. Klein hoeveelhede word
              aangekoop.
        •     Elke item kan individueel gemonitor word.
        •     Die waarde verander voortdurend.

        Kwatz word teen 'n lae waarde verkoop. Groot hoeveelhede word
        aangekoop. Die waarde van elke horlosie is redelik konstant.
                                                                                          2

                                           TOTALE PUNTE

                                                    40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               8                                     DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 4

4.1       MUSICA BEPERK
          INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2015
          Verkope (8 412 000 – 112 000 – 1 600)              Een deel korrek     8 298 400       
          Koste van verkope (4 595 000 – 900)                                    (4 594 100)      
          Bruto wins                                                         6     3 704 300       
          Ander inkomste                                   Kontroleer bewerking      166 380       
          Kommissie-inkomste                                                          64 140
          Huurinkomste (87 720+ 6 000 + 8 520)                                   102 240       
          Bruto inkomste                                                     7     3 870 680       
          Bedryfsuitgawes                                  Kontroleer bewerking   (2 775 880)      
          Diverse uitgawes                                                           257 400
          Bankkoste                                                                   41 905
          Ouditfooie                                                                  75 600
          Verpakkingsmateriaal (15 400  – 2 400 )                                   13 000      
          Herstelwerk en onderhoud (107 500 + 6 000 )                              113 500      
          Direkteursvergoeding (736 000+ 32 000)       Kontroleer bewerking       768 000       
          Salarisse en lone (1 020 000 + 18 500 )
                                                           Kontroleer bewerking    1 038 500       
          Werkgewersbydrae (156 000 + 5 050)                                       161 050       
          Oninbare skulde(17 600 + 2 475)               Kontroleer bewerking       20 075       
          Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering                                    850     
          Handelsvoorraadtekort (376 000  + 900 – 369 100)                           7 800      
          Waardevermindering                                                 30      278 200      
          Bedryfswins                                      Kontroleer bewerking    1 094 800       
          Rente-inkomste                                                                3 000
          Wins voor rente-uitgawe                         Kontroleer bewerking     1 097 800       
          Rente-uitgawe (540 800 + 100 800 – 601 600)         Een deel korrek        (40 000) 
          Netto wins voor belasting                                                1 057 800       
          Inkomstebelasting                                                         (300 300)
          Netto wins na belasting                     Kontroleer bewerking   7       757 500       

                                                                                                   50

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                9                               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

4.2      HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
          Debiteurekontrole (125 000  – 1 600 – 2 025 – 2 475)
                                                (4 500 2 punte)           118 900   
                                                        Een deel korrek
          Voorsiening vir oninbare skulde                                  (8 000) 
                                                                          110 900
          Opgelope inkomste/Ontvangbare              sien Huurinkomste       8 520 
          SAID – Inkomstebelasting                                         14 700 
                                                                          134 120           10

4.3      OUDITVERSLAG

4.3.1    Die ouditverslag is 'n voorbeeld van 'n (gekwalifiseerde/
         ongekwalifiseerde/weerhouding-van-mening-) ouditverslag.

         Weerhouding van mening 

                                                                                              1

4.3.2    Aan wie is die ouditverslag gerig? Gee 'n rede vir jou antwoord.

         Aandeelhouers 
         Hulle is die eienaars van die maatskappy en hulle het die ouditeure
         aangestel

                                                                                              2

4.3.3    Verduidelik waarom hierdie ouditverslag waarskynlik 'n negatiewe
         uitwerking op die waarde van die maatskappy se aandele op die JSE
         sal hê.
         Enige geldige verduideliking
         • Die waarde van die aandele sal verminder
         • Aandeelhouers verloor vertroue in die maatskappy en sal dalk hulle
            aandele wil verkoop.
         • Potensiële aandeelhouers sal nie wil belê in hierdie maatskappy nie                2

                                            TOTALE PUNTE

                                                   65

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   10                                   DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 5

5.1                                      BATEVERKOPE
                                                             Opgehoopte
        2015                           120 000   2015        waardeverminde-         46 560
        Aug.
                  31    Toerusting              Aug.
                                                        31   ring op toerusting            Een deel
                                                                                            korrek
                                                             
                                                             (38 400 + 8 160)
                                                             Bank                   73 440 
                                       120 000                                       120 000
                                                                                                       9

5.2
        Nr.                        Berekening                               Bedrag
        (a)      3 900 000 – 2 000 000                                      1 900 000 
        (b)      900 000 – 470 000                                            430 000 
        (c)      Verkoop: 8 160  sien 5.1          (3 punte)                   92 840
                 Nuut: 20% x 150 000 x 6/12 = 15 000                            Een deel korrek

                 Oud: (780 000 – 431 600) x 20% =
                 69 680 348 400 (2 punte)                                                            12

5.3.1   Bereken die inkomstebelasting betaal.
        1 240 000 – 892 800
        - 347 200+ 17 400 + 35 700 = - 294 100  (Een deel korrek)
        of
        + 347 200 - 17 400 - 35 700 = + 294 100
                                                                                                       5

5.3.2   Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente.

        549 580  + 92 000  = 641 580  Een deel korrek
        (110 000 – 18 000)                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                     11                               DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                          NSS – Memorandum

5.4     Kontantgevolge op finansieringsaktiwiteite
         Opbrengs van aandele uitgereik
                                                                               1 350 000
         (300 000 x R4,50)
         Terugkoop van aandele (40 000 x R4,30)                            (172 000) 
                                                            Een deel korrek

         Verbandlening                                                        1 550 000 

                                                            Een deel korrek    2 728 000
                                                                                                     7

5.5.1   Bereken die netto batewaarde per aandeel.

        5 950 800 x 100 =               396,7 sent  Een deel korrek
        1 500 000    1

        OF

        5 950 800 x 100        =         407,6 sent
        1 460 000    1                                                                               3

5.5.2   Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.

             892 800               x 100 = 17,3% Een deel korrek
        ½ (5 950 800 + 4 345 000)   1
                 (5 147 900 – 3 punte)                                                               5

5.5.3   Bereken die skuld-ekwiteitverhouding.

        1 950 000 : 5 950 800 
        0,3: 1  Een deel korrek                                                                     3

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                12                              DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                     NSS – Memorandum

5.6.1   Die direkteure is nie tevrede met die likiditeitsposisie nie. Haal aan en
        verduidelik DRIE relevante finansiële aanwysers (met syfers) om
        hierdie stelling te staaf.

        Verhouding   
        Neiging en syfers   

        •   Bedryfsverhouding neem toe van 1,8 : 1 in 2015 tot 3,3 : 1 in 2016
        •   Vuurproefverhouding neem toe van 1,2 : 1 in 2015 tot 1,6 : 1in 2016
        •   Omsetsnelheid van voorraad neem af van 5 keer in 2015 tot
            3 keer in 2016

        Moet nie Debiteure-invorderings- en Krediteurebetalingstermyn aanvaar nie
                                                                                               6

5.6.2   Die direkteure het besluit om die lening in die huidige finansiële jaar te
        verhoog. Verduidelik waarom dit 'n goeie besluit was. Haal aan en
        verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou antwoord.

        Verhouding  
        Syfers en neiging  
        Verduideliking meer as neiging        

        OOTKA
        • Dit het toegeneem van 21,2% tot 24,2%
        • Positief gerat as OOTKA hoër is as rentekoers (10,5%)

        SKULD-EKWITEITVERHOUDING
        • Dit het toegeneem van 0,09 : 1 tot 0,33 : 1 sien 5.5.3
        • Lae finansiële risiko/maak nie baie van lenings gebruik nie. Maak meer
          staat op eie fondse
                                                                                               8

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               13                           DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

5.6.3   Die direkteure was tevrede met die prys waarteen die maatskappy die
        40 000 aandele teruggekoop het. Gee 'n geskikte rede waarom die
        direkteure so gevoel het. Haal relevante finansiële aanwysers (met
        syfers) aan om jou antwoord te ondersteun.

        RedeRelevante syfer

        Betaal R4,30 per aandeel om aandele terug te koop. Dit is laer as die
        markwaarde per aandeel (2015 – 480 sent; 2016 – 505 sent).

        (nie 'n groot verskil tot die NBW– 362 sent en 408 sent)

        Gemiddelde uitreikprys was R3,70.

        Aangekoop teen 'n laer prys as die uitreikprys van die addisionele aandele.
        (R4,50)
                                                                                           3

                                         TOTALE PUNTE

                                                 65

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   14                                 DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 6

6.1     KOBUS HARDEWARE

6.1.1   Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (a) tot (e) in die
        Kontantbegroting vir Maart en April 2016.

                             Berekening                                 Bedrag
                 28 000 ÷ 7% x 60              Een deel korrek        240 000 
         (a)
                 R28 250 x 90/10                Een deel korrek           R254 250
         (b)
                 6000                           Een deel korrek             6 330 
         (c)     (3 000 x 2) x 105,5% 

                 180 000 ÷ 24                                               R7 500
         (d)
                 180 000 x 10,5% x 1/ 12             Een deel             R1 575
         (e)     korrek
                                                                                                         17

6.1.2   Voltooi die Debiteure-invorderingskedule.

                                KREDIET-
                                                        MAART                  APRIL
                                VERKOPE
           FEBRUARIE            152 000            76 000
           MAAART               160 000                                        80 000
                                6.1 ÷ 60 x 40        68 400                    50% van Maart-
                                                                                kredietverkope
           APRIL                158 400               158 400 x 45% x 95%      67 716
                                                   144 400                      147 716
                                                                                    bewerking

                                                                                                         8

6.1.3   Bereken die persentasie toename in diverse uitgawes.

                2 190 
        (89 790 – 87 600) = 2,5%  Een deel korrek
             87 600 
                                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  15                                    DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                       NSS – Memorandum

6.1.4   Die Kontantbegroting vir Maart en April 2016 dui daarop dat hierdie
        besigheid ernstige finansiële probleme in die gesig sal staar. Identifiseer
        TWEE items om hierdie stelling te staaf. Haal relevante syfers aan.
        Item   Syfers  
        •    Die bankoortrekking in Maart is R75 300 en in April is R44 900. (Dit
             oorskry die oortrekkingslimiet van R40 000 soos goedgekeur deur die
             bank.)
        •    Die onderneming gaan 'n lening van R180 000 in April 2016 bekom.
                                                                                                            4

6.1.5   Verwys na Inligting K. Verduidelik waarom elk van die items 'n probleem
        vir die besigheid is. Noem TWEE punte in ELKE geval.

                Item                                   Verduideliking
                            Enige twee geldige redes   Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
            Invordering     •   Invorderings is aansienlik laer as die verwagte.
            van debiteure   •   Dit sal 'n kontantvloeiprobleem veroorsaak.
                            •   Interne kontrole van debiteure is swak.
                            Enige twee geldige redes   Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
                            •   Dit is aansienlik laer as die verwagte.
            Betalings aan   •   Verskaffers sal ophou om aan die besigheid te verkoop.
            krediteure      •   Rente kan deur die krediteure gehef word.
                            •   Swak kredietgradering vir die besigheid
                            Enige twee geldige redes   Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
                            •   Die polis sal verval (risiko daarvan om onverseker te
            Versekering         wees)
                            •   Dit sal moeilik wees om bates te vervang.
                            •   Daar kan 'n verhoging in die premies wees..
                            Enige twee geldige redes   Alternatiewe, geldige antwoorde aanvaarbaar
                            •   Dit maak dit moeilik om belangriker ondernemings-
                                uitgawes te betaal.
                            •   Dit veroorsaak 'n verdere kontantvloeiprobleem.
            Onttrekkings
                            •   Dit is nie eties dat die eienaar meer geld trek terwyl die
                                onderneming swaarkry nie (Verhoogde lenings,
                                oortrokke bankrekening)

                                                                                              (4 x 2)       8

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               16                             DBE/Feb.–Mrt. 2016
                                    NSS – Memorandum

6.2      BESTUUR VAN VASTE BATES

      Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke voertuig/drywer. Haal
      syfers aan om jou antwoorde te staaf. Gee Kobus EEN voorstel (raad) vir
      ELKE probleem geïdentifiseer.

                               Probleem met syfers                    Raad
                                 Probleem                           
                                  Syfers   
                        Leroy was afwesig vir 8 dae./        Ondersoek die rede vir
       Voertuig 1
                        Hy is die hoogs betaalde drywer,     sy afwesigheid./Betaal
       (Leroy)
                        R8 000, waar die ander drywers       slegs vir die getal dae
                        R5 000 verdien.                      by die werk.
                        Fred ry te veel kilometer            Moontlike dissiplinêre
                        (4 600 km vir 80 ritte = 58 km per   optrede teen Fred vir
                        rit) wat meer is as die maksimum     ongemagtigde gebruik
       Voertuig 2       van 40 km per klant./Hy ry meer      van voertuig./Verbeter
       (Fred)           km as Bheki (4 200 in                interne beheer oor die
                        vergelyking met 2 800 km) maar       gebruik van voertuie.
                        doen minder ritte (70 in vergely-
                        king met 110).
                        Bheki maak die meeste ritte          Oorweeg dit om die
       Voertuig 3       (120) maar sy voertuig is die        voertuig te vervang
       (Bheki)          oudste en die duurste om te          aangesien dit te duur is
                        gebruik (R0,81 per km).              om te onderhou.               9

                                         TOTALE PUNTE

                                                 50

                                                                            TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2016 KZN June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-memo/f370d234-2813-4e5b-8c39-f416ea0e8128) — Accounting · Memo · 2016
- [ACC-March-QP Memo-2016](https://www.hlayiso.com/library/acc-march-qp-memo-2016/b9725163-4320-4137-978f-c35a3ba2b335) — Accounting · Memo · 2016
- [Accounting Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-memo-afr/7a152001-7faf-4ef1-b555-2b3684b8b2de) — Accounting · Memo · 2017 · Afr
- [Accounting Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-memo-eng/f4ca2f8c-4acd-4a6a-a42a-1a6917f73109) — Accounting · Memo · 2017 · Eng
- [ACCN GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2016-afr-qp/60974d99-7967-406d-8a25-f56fbba8eb17) — Accounting · QP · 2016 · Afr
- [2016 KZN June QP](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-qp/50bf5b89-0bac-4f5b-915d-dd2ca2def2ce) — Accounting · QP · 2016

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
