# Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2018 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2018-answer-book-afr/8f7176a4-933b-4aa6-848d-cb10839d95d9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC Supplementary 2018 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2018-answer-book-afr/8f7176a4-933b-4aa6-848d-cb10839d95d9)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Addendum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                           PLAKKER

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                               REKENINGKUNDE

                                     GRAAD 12

                         FEBRUARIE/MAART 2018

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
           5
           6
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             2                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1      DEBITEURE-OUDERDOMSANALISE

1.1.1    Verduidelik waarom die debiteure-ouderdomsanalise as 'n doeltreffende
         interne beheermaatreël beskou word. Noem EEN punt.

                                                                                        2

1.1.2    Verduidelik TWEE verskillende probleme wat deur die debiteure-
         ouderdomsanalise uitgelig word. Verskaf in ELKE geval die naam van 'n
         debiteur en syfer(s).

                        PROBLEEM                       DEBITEUR EN SYFER(S)

                                                                                        6

1.2      DEBITEUREVERSOENING

1.2.1    REGSTELLINGS AAN         DIE   DEBITEUREKONTROLEREKENING             OP
         30 NOVEMBER 2017
          Saldo voor foute en weglatings                          25 700
                                (i)
                                (ii)
                               (iii)
                               (iv)
                                (v)
          Korrekte Debiteurekontrole-saldo
                                                                                        7

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                3                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Antwoordeboek

1.2.2    DEBITEURELYS OP 30 NOVEMBER 2017
          L Nkosi        (5 700
          S Muller       (11 100
          M Welthagen    ( –1 900
          B Sandleni     (15 900
          Korrekte totaal van Debiteurelys
                                                                                      10

1.3.1    Bereken die BTW-bedrag wat op 31 Julie 2017 óf ontvangbaar van is óf
         aan SAID betaalbaar is.

                                                                                      11

1.3.2    Nomvula het goedere met 'n merkprys van R35 000 by Beta Verskaffers
         bestel.
         Die verkoopsdirekteur van Beta Verskaffers, Jim Frow, het aangebied
         om hierdie goedere vir R15 000 aan Nomvula te verkoop, op voorwaarde
         dat hulle nie 'n faktuur hoef uit te reik nie.
         Lewer kommentaar op die aanbod wat Jim gemaak het. Noem TWEE
         punte.

                                                                                      4

                                    TOTALE PUNTE

                                           40

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               4                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                   NSS – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1
          2.1.1
          2.1.2
          2.1.3
                                                                                        3

2.2.1    Bereken die waarde van die slotvoorraad op 31 Desember 2017 volgens
         die EIEU-metode.

                                                                                        6

2.2.2    Bereken die koste van verkope.

         Bereken die bruto wins.

                                                                                        8

2.2.3    Bereken die waarde van die eindvoorraad op 31 Desember 2017 deur die
         geweegdegemiddelde-metode te gebruik.

                                                                                        6
         Wat sal die effek op die bruto wins wees indien die eienaar na hierdie
         waardasiemetode verander? Verskaf syfers.

                                                                                        3

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              5                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Antwoordeboek

2.3      Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Leno Meubileerders.
         Hulle verkoop tafels, stoele en beddens slegs vir kontant. Die eienaar is
         bekommerd dat die syfers verskaf, swak interne beheer en
         besluitneming toon.

         Identifiseer EEN probleem vir elke produk. Haal syfers aan. Gee in ELKE
         geval raad oor hoe om die probleem op te los.

             Produk       Probleem (met syfers)                 Raad

          Tafels

          Stoele

          Beddens

                                                                                            9

                                  TOTALE PUNTE

                                         35

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              6                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1      GLAMOUR ROKSKEPPINGS

3.1.1    PRODUKSIEKOSTESTAAT             VIR       DIE      JAAR           GEËINDIG
         28 FEBRUARIE 2017

         Primêre koste

         Totale vervaardigingskoste
         Goedere-in-bewerking (1 Maart 2016)                       76 000

         Produksiekoste van klaarprodukte                                                  21

3.1.2    Bereken die netto wins vir die jaar geëindig 28 Februarie 2017.

                                                                                           7

3.2      LIGHTING SOLUTIONS

3.2.1    Bereken die fabrieksbokoste per eenheid vir die jaar geëindig
         31 Desember 2017.

                                                                                           2

3.2.2    Verduidelik waarom George nie bekommerd sal wees oor die toename
         van 28,1% in die totale veranderlike koste van R936 000 na R1 200 000
         nie.

                                                                                           3

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             7                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

3.2.3    Gee TWEE redes vir die toename in die verkoop- en verspreidingskoste
         per eenheid.

                                                                                        2

3.2.4    Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Desember 2017.

                                                                                        4
         Lewer kommentaar op die produksievlak vir 2017. Noem TWEE punte.
         Haal syfers aan.

                                                                                        4

3.2.5    Lighting Solutions oorweeg dit om grondstowwe in te voer omdat dit
         goedkoper en van 'n hoër gehalte is. Noem TWEE aspekte wat hulle
         moet oorweeg voordat hulle hul besluit finaliseer.

                                                                                        2

                                 TOTALE PUNTE

                                        45

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              8            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1
          4.1.1
          4.1.2
          4.1.3
          4.1.4
          4.1.5                                                               5

4.2      ORBIT BPK.

4.2.1
(a)      GEWONE AANDELEKAPITAAL
         Gemagtig
         6 000 000 aandele
         Uitgereik

                                                                              8

(b)      BEHOUE INKOMSTE
         Saldo op 1 Julie 2016                           874 000

         Gewone aandele-dividende

         Saldo op 30 Junie 2017                                               11

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              9             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Antwoordeboek

4.2.2    ORBIT BPK.
         BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2017

         BATES

         NIEBEDRYFSBATES
         Vaste/Tasbare Bates
         Vaste deposito                                 380 000

         BEDRYFSBATES
         Voorraad                                       478 000

         TOTALE BATES

         EKWITEIT EN LASTE

         AANDEELHOUERSBELANG
         Gewone aandelekapitaal
         Behoue inkomste

         NIEBEDRYFSLASTE

         Lening: Helping Bank

         BEDRYFSLASTE

         Handels- en ander betaalbare bedrae

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                              28

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           10                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                NSS – Antwoordeboek

4.2.3    As 'n aandeelhouer, verduidelik jou bekommernis oor die voorgestelde
         terugkoop van aandele. Verskaf berekeninge om jou bekommernis te
         ondersteun.

                                                                                      6

4.3      OUDITVERSLAG: DF ONDERNEMINGS BPK.

4.3.1
          (a)
          (b)
                                                                                      2

4.3.2    (a) Die   ouditverslag     hieronder     dui   'n   (gekwalifiseerde/
             ongekwalifiseerde) mening aan.

                                                                                      1
         (b) Verduidelik waarom die aandeelhouers oor hierdie ouditverslag
             bekommerd moet wees. Noem TWEE punte.

                                                                                      4

                                 TOTALE PUNTE

                                       65

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 5

5.1       NR.                    BEWERKINGS                              BEDRAG
          (a)   Toevoeging tot geboue

          (b)   Totale waardevermindering op toerusting

          (c)   Verkope van toerusting teen drawaarde

                                                                                             15

5.2.1                       BEWERKINGS                                 ANTWOORD
         Bereken die inkomstebelasting betaal.

                                                                                             5
5.2.2    Bereken die dividende betaal.

                                                                                             3
5.2.3    Bereken die netto      verandering      in    kontant-   en
         kontantekwivalente.

                                                                                             4

5.3      KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE

                                                                                             10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             12                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Antwoordeboek

5.4.1    Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.

                                                                                          3
5.4.2    Bereken die verdienste per aandeel (in sent).

                                                                                          3
5.4.3    Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB).

                                                                                          5

5.5      Verduidelik waarom die direkteure gevoel het dat die 630 sent wat vir die
         terugkoop van die aandele aangebied is, 'n regverdige prys was. Haal
         TWEE finansiële aanwysers met syfers aan.

                                                                                          4

5.6.1    Die direkteure het die dividenduitbetalingsbeleid vir die huidige
         finansiële jaar hersien.

         Bereken die persentasie verdienste wat as dividende vir elke jaar
         verdeel is om hierdie verandering te toon.

                                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            13                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

5.6.2    Gee EEN rede waarom die direkteure hierdie besluit geneem het.

                                                                                          2
5.6.3    Verduidelik waarom die aandeelhouers dalk nie met die opbrengs wat
         hulle verdien het, tevrede sal wees nie. Haal 'n finansiële aanwyser of
         syfer(s) aan.

                                                                                          3

5.7      Behalwe vir die dividende, identifiseer DRIE goeie besluite. Verduidelik
         die effek van elke besluit op die maatskappy. Haal syfers aan.
                  GOEIE BESLUITE
                                                  EFFEK OP MAATSKAPPY
                     (met syfers)
          Besluit 1:

          Besluit 2:

          Besluit 3:

                                                                                          9

                                  TOTALE PUNTE

                                         70

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            14                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1.1    Bereken die winsopslagpersentasie op onderdele gebruik in die
         Geprojekteerde Inkomstestaat vir Maart 2018.

                                                                                             3

6.1.2    Bereken die % afname in die diensfooi-inkomste wat in April 2018
         verwag word.

                                                                                             3

6.1.3    Bereken die bykomende ruimte (in              vierkante   meter)   wat    die
         onderneming vanaf April 2018 sal huur.

                                                                                             4

6.1.4    Bereken die rentekoers op die vaste deposito.

                                                                                             5

6.2      Lewer kommentaar op die beheer van voorraad en verduidelik hoe Vusi
         beoog om dit reg te stel. Haal syfers aan.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            15                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                 NSS – Antwoordeboek

6.3.1    Vusi dink daaraan om die sakeperseel te koop eerder as om dit te huur.
         Noem EEN voordeel en EEN nadeel van hierdie opsie.

         Voordeel:

         Nadeel:

                                                                                        4

6.3.2    Vusi bied 'n gratis afleweringsdiens van onderdele aan klante, maar
         beplan om hierdie diens op 31 Maart 2018 te staak.

         Noem TWEE punte om hierdie besluit te staaf.

                                                                                        4

6.3.3    Bereken die koste van die nuwe voertuig wat hy beplan om op
         1 April 2018 aan te koop.

                                                                                        4

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              16                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                   NSS – Antwoordeboek

6.4.1    Verduidelik of Water en elektrisiteit goed beheer is, of nie.

                                                                                              3
6.4.2    Verduidelik of jy met Vusi se besluit saamstem om nie die volle
         begroting vir Advertensies te gebruik nie.

                                                                                              3
6.4.3    Verduidelik of Verbruiksgoedere goed beheer is, of nie.

                                                                                              4
6.4.4    Verduidelik hoe Vusi se besluit oor die winsopslagpersentasie op
         onderdele die onderneming beïnvloed het.

                                                                                              4

                                   TOTALE PUNTE

                                           45

                                                                            TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting X5 Preparatory 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x5-preparatory-2018-answer-book/1421ebad-78d7-44c5-8bc8-32ed3600ed1b) — Accounting · Addendum · 2018
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Accounting May June 2018 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-answer-book-eng/f6a5c390-ef4d-4994-b38c-6fc1696cfc25) — Accounting · Addendum · 2018 · Eng
- [Accounting Feb March 2017 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-feb-march-2017-answer-book-afr/50fb6ae0-8ade-4ce1-a2d1-9e6826c6adbf) — Accounting · Addendum · 2017 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-english/5bfe8f07-1121-4aad-8146-327c580e81de) — Accounting · Memo · 2018 · Eng
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
