# Accounting Grade 10 National November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Accounting question paper from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr10-qp-nov-2019-afr-d/9ad72e06-cc14-4285-809a-90d700846b38
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: National November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/accounting) › [Accounting Grade 10 National November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr10-qp-nov-2019-afr-d/9ad72e06-cc14-4285-809a-90d700846b38)

## About this document

Accounting · Grade 10 · National November Exam · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NATIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 10

                           NOVEMBER 2019

                       REKENINGKUNDE V2

PUNTE:    300

TYD:      2 uur

                                     *XACCA2*

         Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ŉ 10-bladsy antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

 1.      ŉ Spesiale ANTWOORDEBOEK word voorsien waarin jy AL die vrae moet
         beantwoord.

 2.      Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

 3.      Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 4.      Jy mag ŉ donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te
         beantwoord.

 5.      Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van
         toepassing.

 6.      ŉ Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die
         voorgestelde tyd vir beantwoording vraag te hou.

                             VRAAG 1: 45 punte; 36 minute
    Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
                                   Bestuursrekeningkunde
                                   x Vervaardigings konsepte en basiese koste
    Kosteberekeninge en Interne
                                       berekeninge
    beheer
                                   Bestuur van hulpbronne
                                    x Interne beheer

                             VRAAG 2: 25 punte; 20 minute
    Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
                                   Bestuur van hulpbronne
    Voorraadwaardasie en BTW       x Deurlopende voorraadstelsel – aanteken
                                   x BTW konsepte

                             VRAAG 3: 35 punte; 28 minute
    Onderwerp van die vraag:       Hierdie vraag integreer:
                                   Bestuursrekeningkunde
                                   x Berekeninge
    Begrotings                     Bestuur van hulpbronne
                                   x Etiek

                               VRAAG 4: 45 punte; 36 minute
    Onderwerp van die vraag:         Hierdie vraag integreer:
                                     Bestuurshulpbronne
    Rekonsiliasie, Vaste bate,
                                     x Debiteurekontrolerekening
    Verhoudings en vertolkings en
                                     x Vaste bate en Interne beheer
    Interne beheer
                                     x Ontleding en vertolking van finansiele state

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENINGKUNDE V2                                          3

 VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE EN INTERNE BEHEER
                                                                 (45 punte; 36 minute)

 1.1 Beantwoord die volgende vrae:

      1.1.1    Direkte materiaalkoste plus direkte arbeidskoste is gelyk aan …               (1)

      1.1.2    Onderskei tussen ŉ handelsonderneming en ŉ vervaardigings-
               onderneming.                                                                  (2)

      1.1.3    Definieer vaste koste en veranderlike koste en gee EEN voorbeeld van
               elke koste.                                                                   (4)

 1.2 Lynx Sportsdrag is ŉ klein onderneming wat sokkertruie vervaardig en aan die
     plaaslike skole verskaf. Gedurende June 2019 het die onderneming 7 460 truie
     vervaardig.

      1.2.1 Bereken die volgende:
            x Direkte materiaalkoste                                                         (3)
            x Direkte arbeidkoste                                                            (2)
            x Fabrieks / vervaardigingsbokoste                                               (8)
            x Totale koste van produksie                                                     (5)
            x Eenheidskoste per sokkertrui                                                   (4)

      1.2.2 Die rekenmeester is besorg dat die verkope vir die jaar met 40% gedaal
            het en die koste van verkope was hoër as die vorige jaar. Dit is toe te skryf
            aan die verhoging in die wolprys asook vervoerkoste.

              (a)    Stel DRIE strategieë voor om die doelwit van verhoogde winste te
                     bereik.                                                                 (6)

              (b)    As die verkope van verlede jaar R500 000 was en die winsgrens
                     25% was, bereken:
                     x Die verkope vir die huidige jaar                                      (5)
                     x Die koste van verkope vir die huidige jaar                            (5)

                     INLIGTING:

                     Koste vir Junie 2019
                     Materiaal gebruik in die vervaardiging van               R180 000
                     sokkertruie
                     Wapens, nommers en logos                                     32 500
                     Salarisse en lone:
                     ¾ Fabrieksvoorman                                            18 700
                     ¾ Boekhouer                                                  21 600
                     ¾ Masjienoperateurs                                         210 000
                     Huur-uitgawes totaal (60% toegewys aan fabriek)              16 200
                     Water en elektrisiteit (2/3 toegewys aan fabriek)             9 600
                     Fabriek-uitgawes                                              5 200

                                                                                             45

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 REKENINGKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 2: VOORRAAD EN BTW                                       (25 punte; 20 minute)

 2.1   Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of
       ‘onwaar’ langs die vraagnommers (2.1.1–2.1.5) in die ANTWOORDEBOEK
       neer.

       2.1.1 BTW word tans teen 15% in Suid Afrika gehef.

       2.1.2 Inset-BTW is BTW wat van die klante af ingesamel word.

       2.1.3 Fooie betaalbaar vir opvoeding is ŉ voorbeeld van goedere of dienste
             wat van BTW vrygestel is.

       2.1.4 Belasting-ontduiking is onwettig en is volgens die wet strafbaar.

       2.1.5 Uitset-BTW is BTW wat betaal word wanneer goedere en dienste deur
             die onderneming aangekoop word.                                                    (5)

 2.2   VOORRAAD

       GEVRA:

       Die volgende inligting het betrekking op Tru Handelaars. Die onderneming
       gebruik die Deurlopende Voorraadstelsel om hul handelsvooraad op rekord te
       hou en te bestuur. Voltooi die onderstaande tabel deur die antwoorde in die oop
       spasies te skryf. Neem aan dat die banksaldo gunstig vir alle transaksies is.

       INLIGTING:
       Nr.   Joernaal     Rekening             Rekening               A     E/B      L
                          gedebiteer           Gekrediteer
       Bv.     KOJ        Bank                 Kapitaal                +     +       0
       1.                 Telefoon             Bank
       2.      KJ         Handelsvoorraad
       3.      KOJ                             Huur-inkomste
       4.1     DJ                              Verkope
       4.2                Koste van verkope
       5.      KAJ                             Skryfbehoeftes                              (20)

                                                                                            25

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 REKENINGKUNDE V2                                          5

 VRAAG 3: BEGROTINGS                                              (35 punte; 28 minute)

 Kamva-hoërskool van Oos-Londen het besluit om op ŉ opvoedkundige toer na Port
 Elizabeth te gaan. Die toergroep bestaan uit twee onderwysers en tien leerders. Hulle
 het jou gevra om berekeninge van koste in verband met die toer te doen sodat hulle
 behoorlik kan beplan en begroot. Hulle beoog om ŉ suksesvolle toer te het.

 Bykomende inligting verskaf:

 x Vervoer per skoolbus van Oos-Londen na Port Elizabeth is R450 per leerder
   (Onderwysers betaal nie vir vervoer nie).
 x Verblyf in Port Elizabeth is R300 per kamer per aand en twee leerders deel ŉ
   kamer terwyl die onderwysers in enkelkamers woon teen R250 per kamer. Hulle
   gaan net vir EEN aand bespreek.
 x Die VW-fabriektoer is gratis. Hulle gaan die museum en slangpark waar die
   toegangsfooi R20 per persoon is besoek, maar daar is 10% korting wat aan alle
   skoolgroepe toegestaan word.
 x Hulle begroot R120 per persoon vir etes.

 LET WEL: Die skool betaal vir die onderwysers se verblyf en maaltye.

 3.1    Bereken die volgende:

        3.1.1 Totale vervoerkoste vir die leerders                                            (3)

        3.1.2 Verblyfkoste vir die leerders                                                   (3)

        3.1.3 Verblyfkoste vir die onderwysers                                                (3)

        3.1.4 Totale verblyfkoste vir die onderwysers en die leerders                         (3)

        3.1.5 Koste van die toergroep vir die museum en die slangpark                         (3)

        3.1.6 Totale koste vir al die maaltye vir die toergroep                               (3)

        3.1.7 TOTALE koste vir die toer                                                       (6)

        3.1.8 Koste per leerder vir die toer                                                  (6)

 3.2    Sindi Mpoma, die skoolklerk, is deur die onderwysers genader om die toer vir
        hulle te reël. Sy sal al die besprekings vir die onderwysers en leerders doen.
        Sindi het gedink om vir korting vir die leerders by die hotel waar hulle sal tuis
        gaan, te vra. Sy is van plan om die ekstra geld te gebruik om vir haar
        vakansiereis van twee dae met haar familie in Desember te betaal. Sy besluit
        om vir niemand van haar planne te vertel nie.

        3.2.1 Moet Sindi voortgaan met haar plan? Motiveer jou antwoord.                      (3)

        3.2.2 Watter gevolge sou Sindi in die gesig staar sou sy met haar plan
              voortgaan? Gee EEN punt.                                                        (2)

                                                                                             35

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    REKENINGKUNDE V2                             (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 4:        VERSOENINGS, VASTE BATE, VERHOUDINGS-ONTLEDING
                EN INTERNE BEHEER                   (45 punte; 36 minute)

4.1     DEBITEUREKONTROLEREKENING

        GEVRA:

        Bestudeer die grootboekrekening en beantwoord die vrae wat volg.

        4.1.1    Voorsien die besonderhede vir die inskrywing van R7 500 aan die
                 kredietkant.                                                                      (1)

        4.1.2    Voorsien die besonderhede vir die inskrywing van R12 000 aan die
                 kredietkant.                                                                      (1)

        4.1.3    Gee ŉ rede vir die inskrywing van R13 200 aan die kredietkant.                    (2)

        4.1.4    Voorsien die joernaal folio vir die inskrywing van R52 500 aan die
                 debietkant.                                                                       (1)

        4.1.5    Watter brondokument sal vir die inskrywing van R7 500 aan die
                 kredietkant ondersteun?                                                           (1)

        4.1.6    Hoe kan die eienaar verifieer of vasstel dat die slot saldo korrek is?            (2)

        4.1.7    Gee ŉ rede vir die inskrywing van R1 400 aan die debietkant.                      (2)

        4.1.8    Gee die totale aan beide kante vir die einde van die maand.                       (2)

        4.1.9    Gee die slot saldo op 31 Mei 2019.                                                (1)

        4.1.10 Gee die openingsaldo op 1 Junie 2019.                                               (1)

                                     ALGEMENE GROOTBOEK
                                BALANSSTAATREKENINGE-AFDELING
                                      DEBITEUREKONTROLE
DR                                                                                         CR
2019                                       2019
Mei      1      Saldo         a/d   41 000 Mei        31    ?              DAJ         7 500
         31     Verkope        ?    52 500                  ?              KOJ        12 000
                Bank         KOJ     2 100                  Korting
                                                            Toegestaan     KOJ            600
                Diverse                                     Diverse
                Rekeninge     AJ      1 400                 Rekeninge       AJ        13 200
                                                            Saldo           o/d            ?
                                          ?                                                  ?
Junie    1      Saldo         a/d         ?

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                REKENINGKUNDE V2                                         7

 4.2    VASTE BATES EN INTERNE BEHEER

        Die volgende inligting van UTH Handelaars word verskaf. Hulle finansiële jaar
        eindig op 28 Februarie 2019.

        Uittreksel van Proefbalans op 28 Februarie 2019
        Voertuie                                                               R 250 000
        Toerusting                                                               210 000
        Opgehoopte waardevermindering op voertuie (1 Maart 2018)                  40 000
        Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart 2018)                16 000

        ADDISIONELE INLIGTING:

        (a)   Waardevermindering word as volg bereken:
              ¾ Voertuie teen 20% p.j. – Kosprys-metode
              ¾ Toerusting teen 15% p.j. – Verminderde saldo-metode (Drawaarde
                 metode)

        (b)   ŉ Nuwe voertuig was op 1 November 2018 vir R 150 000 kontant
              aangekoop. (Dit is reg aangeteken)

        GEVRA:

        4.2.1 Bereken die waardevermindering op die NUWE voertuig aangekoop.                (5)

        4.2.2 Bereken die waardevermindering op die OU voertuig.                            (5)

        4.2.3 Bereken die waardevermindering op die toerusting vir die jaar.                (5)

        4.2.4 Voorsien TWEE beheermaatreëls wat die eienaar in plek kan stel
              aangesien hy bekommerd is dat sy werknemers die voertuie en toerusting
              misbruik. Hulle het nog geen spesifiek beheermaatreël in plek nie.            (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 REKENINGKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

 4.3 VERHOUDINGS-ONTLEDINGS

      Pambo Winkels, is ŉ klerewinkel wat goedkoop ingevoerde klere wat in China
      vervaardig is, verkoop. Hulle winsgrens op hul kosprys is 75%.

      Gebruik die gegewe inligting en beantwoord die vrae wat volg.

      PAMBO WINKELS
      UITTREKSEL VAN INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE
      2019
                                                2019        2018
      Verkope                                  1 280 000    1 118 000
      Koste van verkope                        (800 000)            ?
      Bruto wins                                       ?      468 000
      Ander Inkomste                              29 200       27 500
      Bruto bedryfsinkomste                      509 200      495 500
      Bedryfsuitgawes                                  ?    (106 590)
      Bedryfswins                                390 400            ?

      Netto wins vir die jaar                                389 550         392 010

      Finansiële aanwysers vir die jaar geëindg 30 Junie 2018:

      Winsgrens behaal                 :      72%
      Bruto wins op verkop             :      41,9%
      Bedryfswins op verkope           :      34,8%
      Netto wins op verkope            :      35,1%
      Bedryfsuitgawe op verkope        :      9,5%

      GEVRA:

      4.3.1    Bereken die persentasie Bruto wins op verkope vir 2019. Vergelyk die
               antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar.                        (4)

      4.3.2    Bereken die persentasie Bedryfsuitgawe op verkope vir 2019. Vergelyk
               die antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar.                    (4)

      4.3.3    Bereken die persentasie Netto wins op verkope vir 2019. Vergelyk die
               antwoord met 2018. Haal syfers aan en lewer kommentaar.                        (4)

                                                                                          45

                                                                           TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   REKENINGKUNDE V2                                         9

                                            BYLAE A

                                     FORMULEBLAD GRAAD 10

            Bruto Wins   x 100           Bruto wins    x 100      Netto wins         x 100
             Verkope        1         Koste van Verkope 1       Eienaarsbelang          1

          Netto wins     x     100               Bedryfsbate : Bedryfslaste
           Verkope              1

          Bedryfsuitgawes x 100            (Bedryfsbate – Voorraad) : Bedryfslaste
              Verkope        1

           Bedryfswins       x 100               Totale Bate : Totale Laste
             Verkope             1

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com



### Page 14

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/7012196a-ec15-4375-a249-165d47f0320e) — Accounting · QP · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 ANSWERBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-answerbook-nov2019-afr-d/8fa03f4c-ba19-41cc-8d89-78279b0a1711) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR10 ANSWERBOOK NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr10-answerbook-nov2019-afr-d/244ba27c-0c4d-4175-af28-36cf834b76f4) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 MEMO NOV2019 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-memo-nov2019-english/a2e3ccb7-4ec3-44e1-be73-95a52cb7e1da) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR10 NOV 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr10-nov-2019-afrikaans/8a688f96-dd22-4d61-8300-6b89321db0bb) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/c0cfd296-feb7-4bf2-a5fc-869f7d9d7323) — Accounting · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Accounting

- [LP Accounting Grade 10 March 2026 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-limpopo-march-test-question-paper-and-memorandum/08ddf17c-cec8-4317-8aef-1c25d7f47080) — QP + Memo · 2026
- [Grade 10 Accounting P1 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-1/3312807c-6e7e-4245-94b1-2ab99c2d85b9) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/5e4e6d3c-6636-4866-91a5-260e70a7da2d) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Accounting P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-accounting-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/3383a451-2987-495f-a231-c33f8e26ed72) — Memo · 2026 · Eng
- [LP Accounting Grade 10 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-june-2025-qp-and-memo/e7fdbb08-60cb-461e-b58e-c89720c8a1fa) — QP + Memo · 2025
- [LP Accounting Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-10-march-2025-qp-and-memo/04cd29d1-6a95-4547-9cc2-b15b16b78b36) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
