# Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Accounting memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-memo-nov2018-afrikaans/d1eee2f9-205d-4f4b-b09d-c4b23b38999f)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 11
                                NOVEMBER 2018
                              REKENINGKUNDE
                                   NASIENRIGLYN
PUNTE:          300

ALGEMENE BEGINSELS:
1   Waar bewerkings gevra word, ken volpunte toe vir die korrekte finale antwoord. Indien die antwoord
    verkeerd is, merk die bewerkings. Indien ’n bewerkingsbedrag gegee word as die finale antwoord,
    ken punte toe vir die relevante bewerkings (Inkomstestaat), maar geen metodepunte vir die
    antwoord nie.
2   Metodepunte word as volg aangedui: .
     In die berekeninge en finale totale moet ten minste een deel korrek wees om die metodepunt te
       kan verdien. By totale moet die bewerking en die redelike moontlikheid van die antwoord
       gekontroleer word voordat die punt toegeken word.
     In gevalle waar antwoorde van vorige vrae gebruik moet word, kontroleer of die bedrag korrek
       oorgedra is.
     Tensy dit anders aangedui word, moet die positiewe of negatiewe effek van enige bedrag in ag
       geneem word om die punte te kan toeken. Indien geen teken (+/-) of hakie voorsien word nie
       moet die bedrae as positief aanvaar word.
     Wanneer metodepunte toegeken word, moet u seker maak dat volpunte nie toegeken word aan
       enige item wat gedeeltelik verkeerd was nie.
3   Vir vrae waar verduidelikings en kommentaar (2 punte of meer), gevra word, moet deelpunte
    toegeken word. ’n Goeie verduideliking sal gewoonlik die korrekte antwoord gee en dit verduidelik.
    Wees bedag op kandidate wat geldige antwoorde buite die memorandum gee en op verskillende
    maniere om dieselfde ding te sê. Hierdie merkriglyne het slegs voorgestelde antwoorde.
4   Waar leerders gepenaliseer word (vir vreemde items, misplaaste items, ontbrekende
    besonderhede, ens) kan die punte vir daardie afdeling nie negatief wees nie. Die penalisering moet
    langs die relevante vraag aangedui word, waar van toepassing.
5   Van nasieners word verwag om deur die vraestel te werk en hul antwoorde met die riglyne te
    vergelyk voor hulle begin merk. Maak die nodige aanpassings, waar nodig, terwyl jy steeds binne
    die raamwerk van die puntetoekenning bly.

                         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           REKENINGKUNDE                                     (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: REKONSILIASIES

 1.1      1.1.1      Waar 
          1.1.2      Waar 
          1.1.3      Onwaar 
          1.1.4      Onwaar                                                                                 4

 1.2.1            KONTANTONTVANGSTE-                                 KONTANTBETALINGS-
                       JOERNAAL                                          JOERNAAL
           DIVERSE REKENING                BEDRAG              DIVERSE REKENING             BEDRAG
          Onttrekkings                          4 000        Bankkoste                      1 120 
          Rente inkomste                          450        Debiteurekontrole              6 250 
          Krediteurekontrole                    1 080                                              *

                                                                                                             10

 1.2.2    BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 OKTOBER 2018
                                                                        DEBIET           KREDIET
          Dt-saldo volgens bankstaat                                     12 190 
          Uitstaande deposito’s:                                                         *15 300 
                                          17/10/2018                                       13 220 
                                          29/10/2018                                       10 400 
          Uitstaande tjeks:               Nr. 1265                         9 700 
                                          Nr. 1460                         4 280 
                                          Nr. 1496                         5 730 
          Krediteer fout op bankstaat                                                           530 
                                                                          7 550 
          Saldo volgens bankrekening                                   Balanserende
                                                                          bedrag

                                                                            39 450          39 450 
                                                                                          Een deel korrek    10
         * Indien die Omsigtigheidsbeginsel in ag geneem word, kan die deposito van R15 300 in die KBJ
         ingeskryf word om dit te kanselleer en NIE as ’n uitstaande deposito in die BRS NIE. (1 punt) Pas
         totale en saldo volgens bankrekening dienooreenkomstig aan.

 1.2.3       PROBLEEM GEÏDENTIFISEER                                     OPLOSSING
                                                                        
          Deposito’s word nie gereeld                      Kontroleer deposito’s.
          gedoen nie / Swak interne beheer                 Reël vir kennisgewings van die
          oor kontant.                                     bank vir alle transaksies.
                                                           Skep reëls en prosedures wat alle
                                                           personeel moet nakom. Monitor.
          Daar is geen toesig oor die                      Verdeling van pligte.
          kassier nie / Kassier is in beheer               Magtiging vir transaksies.
          van te veel, verwante funksies.                  Gereelde en willekeurige oudit
                                                           van rekords.                                      6

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                                       REKENINGKUNDE                                                              3

 1.3     KREDITEUREREKONSILIASIE

                                Rekening in                                                       Staat
                            Krediteuregrootboek
                                             20 000                                               21 500
            A                                                                       (5 450 – 4 450) – 1 000   
            B                                  + 230 
            C                 (520 x 2)     – 1 040 
            D                               – 4 190 
            E                                                                                    - 5 500 
                                          15 000 
                                                 Een deel korrek
                                                                                                 15 000 
                                                                                                        Een deel korrek     10
         Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae (indien gebruik).
         -1 in elke reël vir vreemde items (slegs indien punte verdien is in daardie reël).

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                     REKENINGKUNDE                        (EC/NOVEMBER 2018)

    VRAAG 2: INKOMSTESTAAT

    VUZI HANDELAARS
    Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018

    Verkope                        2 362 575  + 17 425                           2 380 000      

    Koste van verkope                     1 389 750  + 10 250                  (1 400 000)     *

    BRUTO WINS                                                                       980 000      *         8

    Ander inkomstes                                                                   17 000      *

         Handelsvoorraadsurplus                    58 680 – 10 250  – 49 540         1 110      *

         Oninbare skuld ingevorder                  2 180  + 820                     3 000      

         Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 3 070 – 2 480                       590      *

         Huurinkomste                               30 750  – 18 450               12 300      *

    Bruto bedryfsinkomste                                                            997 000      *         14

    Bedryfsuitgawes                                                                (442 000)      *

        Verpakkingsmateriaal                                                          27 300      

        Oninbare skuld                              8 770  + 2 730                 11 500      *

        Telefoon                                    15 675  + 1 245                 16 920      

        Versekering                                 23 720  - 840                 22 880       *

        Advertensies                                19 660  – 1 160                18 500      *

        Salarisse en lone                                                            285 200      

        Water en elektrisiteit                                                        27 360      

        Diverse uitgawes                                                              32 340      

    Bedryfswins                                                                      555 000      * 21

       Rente inkomste                               240 000 x 8% x 10/12              16 000      *

    Wins voor rente uitgawe                                                          571 000      *

       Rente uitgawe                                210 500 – 179 500               (31 000)      *

    Netto wins vir die jaar                                                          540 000      *    7        50
    -1 elk vir vreemde items (alle balansstaatrekeninge) Maks. -2                                * Een deel korrek
    Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                             REKENINGKUNDE                                                                   5

  VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE

  3.1     NOTA VIR PRIVAATREKENINGE
                                                             THANDI                   XOLA                TOTAAL

          Salarisse                                        148 800              152 520               301 320

          Rente op kapitaal                                  64 000                74 000              138 000

          Bonus                                              10 680                      0               10 680

          Totale primêre verdeling                         223 480                226 520                450 000    

          Finale verdeling van wins                          10 000               11 250               21 250    

          Netto wins vir die jaar                          233 480               237 770                471 250

          Onttrekkings                                   (148 800)               (127 100)              (275 900)

          Behoue inkomste vir die jaar                       84 680               110 670               195 350

          Saldo (1 Maart 2017)                               22 320               (17 670)                 4 650

          Saldo (28 Februarie 2018)                        107 000                  93 000              200 000       25
          Aanvaar alternatiewe formaat/aanbieding.
                                                         * Een deel korrek Kontroleer bewerking vir alle totale
          Ken punte toe volgens aanbieding.

  3.2     Bereken die volgende finansiële aanwysers:
  3.2.1   BEDRYFSVERHOUDING

          407 340  : 226 300  = 1,8 : 1  Een deel korrek                                                               3

  3.2.2   GEMIDDELDE DEBITEURE INVORDERINGSTERMYN
                         193 250 drie punte
          ½  (219 200  + 167 300 ) x 365 = 44 dae  Een deel korrek
                 1 602 000                                                                                              6

  3.2.3   VENNOOT XOLA SE OPBRENGS OP EKWITEIT

                            237 770                                                                  x 100
          ½  (900 000  + 1 000 000  + 93 000  3.1. – 17 670 )
                              1 900 000 twee punte                  75 330 twee punte: )
                                     987 665 vyf punte
           = 24,1 of 23%  Een deel korrek                                                                                7

  3.2.4   SKULD/EKWITEITSVERHOUDING
                                     2 000 000
            800 000 : (1 800 000 + 200 000  3.1. )

            = 0,4 : 1  Een deel korrek
                                                                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                              REKENINGKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2018)

    3.3   Lewer kommentaar oor die likiditeit van die onderneming. Haal TWEE
          finansiële aanwysers (met syfers) aan om jou stellings te ondersteun.

          Finansiële aanwysers met neigings   (enige TWEE)
          Algemene kommentaar 

          Bedryfsverhouding het gedaal van 2,2 : 1 tot 1,8 : 1 (sien 3.2.1)
          Vuurproefverhouding het gedaal van 1,2 : 1 tot 0,8 : 1
          Debiteure invorderingstermyn het verswak van 40 dae tot 44 dae. (sien 3.2.2)

          Die finansiële aanwysers toon dat die likiditeitsposisie bevredigend was, maar
          besig is om na ’n onbevredigende posisie te beweeg. Indien hierdie neiging
          voortduur kan dit veroorsaak dat die besigheid in die toekoms probleme mag
          ondervind om hul korttermyn skuld na te kom. Die vuurproefverhouding toon die
          besigheid hou te veel voorraad aan; debiteure neem te lank om hul skuld te
          vereffen.
                                                                                                        6

    3.4   3.4.1      Verduidelik Thandi se bekommernis oor die onbeperkte
                     aanspreeklikheidsbeginsel.

                     Verduideliking van onbeperkte aanspreeklikheid  deelpunte vir
                     onduidelike/onvolledige antwoorde

                     By ’n vennootskap word die besigheid nie gesien as apart van die
                     eienaars nie.
                     Die vennote is dus aanspreeklik vir al die skulde van die besigheid.
                     Hierdie aanspreeklikheid mag verder strek as hul belegging (ekwiteit) in
                     die vennootskap.
                     Sy is bekommerd dat haar private besittings (bates) aangewend kan
                     word om die besigheid se skuld te betaal.
                                                                                                         3

          3.4.2      Verskaf TWEE stellings om Xola se voorstel te ondersteun. Haal
                     EEN finansiële aanwyser (met syfers) aan in jou motivering.

                     TWEE geldige stellings  
                     EEN relevante finansiële aanwyser (met syfers) 

                     Die skuld/ekwiteitsverhouding het verbeter van 0,5 : 1 tot 0,4 : 1 (sien 3.2.4)
                     Die besigheid is laaggerat (maak nie baie gebruik van lenings nie).
                     Deur die lening te verhoog met R200 000, sal veroorsaak dat die
                     skuld/ekwiteitsverhouding verander na 0,5 : 1 (wat steeds aanvaarbaar
                     is).
                     Indien die uitbreidings aan die geboue bydra tot groter winsgewendheid
                     van die onderneming en die opbrengs op kapitaal aangewend is hoër as
                     die rente op die lening, kan Xola se voorstel ondersteun word.
                                                                                                         6

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                       REKENINGKUNDE                                                            7

VRAAG 4: KOSTE-BEREKENINGE

4.1.1    Bereken: Direkte materiaalkoste

         23 400 + 342 600 – 15 700 + 155 000 + 19 400 – 38 700 = 486 000
                                                                Een deel korrek

                                                                                                               7
         Bereken: Direkte arbeidskoste
          4 x 1 440 x R35                                 201 600       Een deel korrek
          Bydraes (201 600 x 10%)                          20 160       Een deel korrek
          Oortyd                                           33 600      
          TOTAAL                                          255 360       Een deel korrek

                                                                                                               5

4.1.2
               ALGEMENE GROOTBOEK VAN STRUMPHER VERVAARDIGERS
                        GOEDERE-IN-BEWERKINGVOORRAAD        Balanserende bedrag
 2017                                                      2018          Klaar produktevoorraad
          1   Saldo                a/b      45 300               28                                 1 000 000 
 Maart                                                     Feb                                
 2018
 Feb
         28   Direkte materiaalkoste     486 000 *                     Saldo                o/b       60 000 

              Direkte arbeidskoste       255 360 *

              Fabrieksbokoste             273 340 

                                           1 060 000                                                   1 060 000

 2018
 Maart
          1   Saldo                a/b        60 000
                                            *sien 4.1.1

                                                                                                          10
                                   KLAAR PRODUKTEVOORRAAD
2017                                                      2018                                       1 005 000 
Maart
         1    Saldo               a/b      27 000        Feb
                                                                  28     Koste van verkope           Balanserende
                                                                                                            bedrag
2018
         28   Goedere in bewerking      1 000 000                      Saldo                 o/b      22 000 
Feb                                         Sien hierbo

                                           1 027 000                                                    1 027 000

2018
Maart
         1    Saldo               a/b         22 000

                                                                                                            6

 Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                               REKENINGKUNDE                              (EC/NOVEMBER 2018)

    4.1.3   Die eienaar is bekommerd oor die beheer oor produksiewerkers. Verskaf
            TWEE stellings om sy bekommernis te staaf. Haal relevante syfers aan.

            TWEE geldige stellings             syfers         

             Stelling 1:                                          Syfers
             Gewone ure gewerk is minder as                       Hulle behoort 1 800 ure (40 x 45) te
             die ure volgens die kontrak.                         werk, maar hulle het slegs 1 440
                                                                  ure (80%) gewerk.
             Stelling 2:                                          Syfers
             Oortyd ure is redelik baie.                          640/1 440 (44,4%)
                                                                  640/1 800 (35,5%)
                                                                                                                 6

    4.2     JOLENE EN JUANE POPPE

    4.2.1   Bereken die gelykbreekpunt.
                  76 500 twee punte
             30 600  + 45 900       =               2 550 eenhede  Een deel korrek
            95  – (23 + 14 + 28 )
                     30 vier punte
                                                                                                                 7
            Kommentaar oor jou bevindings:
    `
            Vergelyking van eenhede geproduseer met gelykbreekpunt  Kommentaar 

            Die aantal eenhede geproduseer en verkoop is gelyk aan die
            gelykbreekpunt van 2 550.
            Die besigheid het gelyk gebreek, maar kon nie ’n wins maak nie.
                                                                                                                 3

    4.2.2   Het die besigheid die verwagte bruto wins op verkope behaal? Verskaf
            ’n berekening om jou mening te staaf.

            Ja/Nee 
                                                                   Of: indien eenheidskoste gebruik is
              DMK     +   DAK         +   FBK
            (71 400 + 58 650 + 45 900) x 150%                     (28 + 23 + 18) x 150%
                  175 950  Een deel korrek
                                                Een deel korrek
              = 263 925 verwagte verkope                          = 103,50 verwagte verkoopprys
                242 250 werklike verkope                             95,00 werklike verkoopprys
                                                                                                                 6

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                               REKENINGKUNDE                                                             9

 VRAAG 5: BEGROTINGS

 5.1     Bereken die persentasie goedere wat op krediet verkoop is vir
         Desember 2018.

              72 000                  x 100        = 60%  Een deel korrek
            120 000 
           72 000 + 48 000   twee of nul
                                                                                                                     4

 5.2     Voltooi die Debiteure invorderingskedule vir Desember 2018.

                                           KREDIET-
                MAAND                                                  NOVEMBER             DESEMBER
                                           VERKOPE
          Oktober                                    57 600                     23 040        10 368 
          November                                   64 800                     24 624        25 920 
          Desember                                   72 000            72 000 x 40% x 95%   27 360 *
          KONTANT VAN DEBITEURE                                                                63 648 *
                                                                                                                     8
                                                                                               * Een deel korrek
 5.3     KONTANTBEGROTING VIR DESEMBER 2018

         ONTVANGSTES                                                            DESEMBER 2018
         Kontant verkope                                                                     48 000 
         Kontant van debiteure                                     sien 5.2.2                63 648 
         Huurinkomste                          139 680/12  x 105%                          12 222 *
         Rente op vaste deposito                9 600/3                                       3 200 

         TOTALE ONTVANGSTES                                                                 127 070 * 8
         BETALINGS
         Betalings aan krediteure (43 200 + 64 800)  x 100/150                             72 000 *
         Salarisse                  (10 100 x 180% x 2) + 10 100 
                                           36 360  Een deel korrek
                                                                                             46 460 *
         Onttrekkings                                                                         1 800 
         Bedryfsuitgawes                                                                     18 000 
         Bankkoste                                                                            1 620 
         Advertensies                                                                         3 600
         Herstelwerk en onderhoud                                                             5 000

         TOTALE BETALINGS                                                                   148 480 * 12

         SURPLUS/(TEKORT)                                                                   (21 410) *
         Bank (Beginsaldo)                                                                   98 330 
         BANK (EINDSALDO)                                                                    76 920 * 3            23
         -1 vreemde inskrywings (maks -2) enige nie-kontant item                                       * Een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   REKENINGKUNDE                              (EC/NOVEMBER 2018)

 5.4                  ITEM                                REDE  
         Goed beheer:                       Onttrekkings: Die eienaar hou die kontantvloei
         Onttrekkings                       situasie in gedagte.
         Advertensies                       Die besigheid het ’n tekort getoon.
                                            Advertensies: Hier is die begroting goed
                                            aangewend. Slegs R50 te veel. Die besigheid
                                            verwag dat verkope gedurende November en
                                            Desember moet verhoog, so hulle moet
                                            adverteer.
         Nie goed beheer nie:               Herstelwerk: Dit is altyd raadsaam om die
         Herstelwerk en onderhoud           begroting vir onderhoud te gebruik om
         Huurinkomste                       toerusting/bates meer effektief en vir langer te
                                            laat werk.
                                            Huur: Swak invorderingsbeleid. Die huurder
                                            kom nie verpligtinge na nie. Dit beïnvloed die
                                            kontantvloei.                                         6
        Voorsien die eienaar van verskillende interne beheermaatreëls wat hy
        kan gebruik om beter beheer uit te oefen oor enige TWEE items op
        hierdie lys.

        EEN stelling oor elke item.  

        Herstelwerk en onderhoud:
        Gereelde inspeksie van bates wat onderhoud nodig het.
        Gaan ’n kontrak aan om seker te maak dit word gereeld gedoen.

        Huurinkomste:
        Bepaal ŉ vaste datum vir betalings – anders word rente bygevoeg.
        Stel voor dat ’n debietorder gebruik word om betalings te verseker.
        Stuur herinnerings uit voor die betaaldatum.
                                                                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2018)                         REKENINGKUNDE                                                   11

VRAAG 6: KLUBS EN VASTE BATES

6.1.1              ALGEMENE GROOTBOEK VAN MOUNT COKE STAPKLUB
                               LEDEGELDREKENING
2017                                                    2017
 Jan
        1    Opgelope inkomste                5 400     Jan
                                                               1    Vooruitontvange inkomste        1 500 

 Des    31   Bank  (terugbetaling)            450     Des    31   Bank                           61 500 
                                                                    Ledegeld afgeskryf 
             Vooruitontvange inkomste        2 700                                              1 800 
                                                                    5 400 – 3 600
             Inkomste en Uitgawe           66 150 *               Honorarium                       300 
                                                                                                    9 600 
                                                                    Opgelope inkomste          Balanserende
                                                                                                   bedrag

                                               74 700                                                74 700

        201 x 300 + 3 x 150 + 14 x 300 + 8 x 150
         60 300      450  4 200  1 200 
                                                                                                       20

6.1.2    Verduidelik waarom hulle so voel. Verskaf EEN rede. 

         Die grondwet maak voorsiening vir ½ of die volle bedrag betaalbaar.
         Dit is onregverdig teenoor ’n nuwe lid wat in November aansluit.
         Sommige lede gaan bevoordeel word teenoor ander, afhangende van die
         aantal maande by die klub.
                                                                                                        2
         Verskaf ’n oplossing vir hierdie probleem. EEN stelling 
         Die klub kan ’n pro-rata stelsel gebruik waar lede slegs vir die oorblywende
         maande van die eerste jaar betaal.
         Die klub kan ’n maandelikse fooi bereken en die fooie maandeliks betaalbaar
         maak.
                                                                                                        2

6.2.1    Bereken: Totale waardevermindering op voertuie
         924 000  x 20% = 184 800  Een deel korrek
         1 090 000 – 924 000 = 166 000  x 20% x 9/12  = 24 900  Een deel korrek

         Totaal: 209 700 Een deel korrek
                                                                                                        6
         Bereken: Totale waardevermindering op toerusting

         (380 000 – 167 000 ) x 15% = 31 950  Een deel korrek
                 213 000 twee punte
                                                                                                        3

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                                     REKENINGKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2018)

6.2.2   NOTA VIR VASTE BATES
                                                             VOERTUIE       TOERUSTING
        DRAWAARDE (1 Maart 2017)                              369 600              213 000
        Kosprys                                                  924 000            380 000
        Opgehoopte waardevermindering                          (554 400)          (167 000)
        Bewegings:
        Toevoegings                                          166 000                      0
        Bateverkope                                                     0         (11 390)
        Waardevermindering                      sien 6.2.1   (209 700)           (31 950)
        DRAWAARDE (28 Februarie 2018)                         325 900            169 660
        Kosprys                                                1 090 000            335 000
        Opgehoopte waardevermindering                        (764 100)           (165 340)       9

6.2.3   Verskaf TWEE feite om haar kommer te verduidelik. Haal syfers aan.

        TWEE geldige feite (met syfers)   toon verband met verhoging in verkope 

        Brandstof en oliekoste is nou 48 900 (75% meer as verlede jaar)
        Verkope het slegs verhoog met 192 400 (26%).
        Herstelwerk en onderhoud het verhoog met 12 920 (40%).
                                                                                                  6
        Voorsien Shirley van TWEE punte van advies hoe om beter kontrole uit te
        oefen oor die gebruik van die voertuie.

        TWEE PUNTE  

        Installeer opsporingstelsels in die voertuie.
        Gebruik ’n ritboek om rekord te hou van afstande gery.
        Maak voorsiening dat alle voertuie na-ure by die besigheid geparkeer kan word.
        Voertuie moet op ’n daaglikse basis aan bestuurders toegewys word.
                                                                                                  4

6.2.4   Die ses bestuurders is ontevrede met hul salarisverhoging en beplan ’n
        staking. Tree hulle redelik op? Verduidelik,

        Ja/Nee  Verduideliking 

        Dit is slegs 5% wat minder as die inflasiekoers is.
        Verkope het met 40% verhoog en hulle ontvang slegs 5%.
                                                                                                  3

                                                                                  TOTAAL:         300

 Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 Acc (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-june-2018-possible-answers/9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-afrikaans-november-2018-question-paper/ef3e6a99-059f-4712-8b54-d03646a624d4) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 ANSWER BOOK NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-answer-book-nov2018-afr-d/bee81619-bc94-42c7-877f-50fc4561c388) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING GR11 ANSWER BOOK NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr11-answer-book-nov2018-eng-d/8b6e47b8-2f1d-4069-897b-bf716dbd25e5) — Accounting · Addendum · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
