# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Accounting question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ansbook-sept2018-afr-d/e04501b7-432d-4dd6-a4cc-355ad26f7f6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ansbook-sept2018-afr-d/e04501b7-432d-4dd6-a4cc-355ad26f7f6e)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Naam:

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2018

                    REKENINGKUNDE
                   ANTWOORDEBOEK
                      MAKSIMUM        PUNTE       GEMODEREERDE
        VRAAG
                       PUNTE         BEHAAL           PUNT

         1               45

         2               40

         3               75

         4               65

         5               45

         6               30

                         300

                Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye.

                                                                 *ACABA*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)           (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE
 1.1     Kies die korrekte antwoord uit dié woorde wat tussen hakies gegee
         word. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers neer.
          1.1.1
          1.1.2
          1.1.3
                                                                                  3

 1.2     LOLO VERVAARDIGERS

 1.2.1   Bereken die koste van die grondstowwe/direkte materiaal gedurende
         die jaar aan die fabriek uitgereik.

                                                                                  8

 1.2.2   Bereken: Direkte arbeidskoste

                                                                                  7

         Bereken: Fabrieksbokoste

          Diverse uitgawes vir fabriek                        89 910

                                                                                  5

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief over

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                   3

 1.2.3    PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018

          Primêre koste

          Totale vervaardigingskoste

          Goedere-in-bewerking (beginsaldo)               30 000

          Totale koste van produksie vir klaarprodukte                  11

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.3     GRENS BAKKERY

 1.3.1   Bereken die gelykbreekpunt vir 2018.

                                                                                      4

 1.3.2   Verduidelik of Sydney bekommerd moet wees oor die gelykbreekpunt
         en die vlak van produksie. Haal syfers aan.

                                                                                      3

 1.3.3   Gee ’n moontlike rede vir die verandering in eenheidskoste vir direkte
         materiaalkoste en vir direkte arbeid.

            REDE: DIREKTE MATERIAALKOSTE        REDE: DIREKTE ARBEIDSKOSTE

                                                                                      4

                           VRAAG 1:
                         TOTALE PUNT     45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief over

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                       5

 VRAAG 2: BEGROTING

 2.1.
           WAAR OF ONWAAR
           2.1.1
           2.1.2
           2.1.3
                                                                             3

 2.2      BANYAMA BPK.

 2.2.1    DEBITEURE INVORDERINGSKEDULE

            MAANDE       KREDIETVERKOPE      AUGUSTUS     SEPTEMBER
           Julie              157 500          94 500
           Augustus

                   KONTANT VAN DEBITEURE
                                                                             7

 2.2.2                          BEWERKINGS                ANTWOORDE
            (i)

            (ii)

           (iii)

           (iv)

            (v)

           (vi)

                                                                            19

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2018)

 2.2.3   Verwys na Inligting J:
         Bereken die persentasie verhoging in die bestuurder se salaris.

                                                                                      4
         Lewer kommentaar oor die aanvaarbaarheid van die besluit oor
         salarisse en lone. Haal syfers aan.

                                                                                      3
         Voorsien TWEE moontlike gevolge van hierdie besluit.

                                                                                      4

                           VRAAG 2:
                         TOTALE PUNT     40

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief over

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                      7

 VRAAG 3: VASTE BATES, INKOMSTESTAAT EN OUDITVERSLAG

 3.1
           3.1.1
           3.1.2
           3.1.3
           3.1.4
                                                                            4

 3.2      YASHPAL BPK.
 3.2.1    Verwys na Inligting A:
                                   BEWERKINGS             ANTWOORD
            (i)

            (ii)

           (iii)

                                                                           11

 3.2.2
                                    BATEVERKOPE (N12)
                                                                                     

                                                                                     

                                                                                     

                                                                                     

                                                                                     

                                                                                  5

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)              (EC/SEPTEMBER 2018)

 3.2.3   Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018

         Verkope
         Koste van verkope
         Bruto wins
         Ander inkomstes
         Fooi-inkomste                                               79 350

         Bruto bedryfsinkomste
         Bedryfsuitgawes

         Bedryfswins

         Wins voor rente uitgawes

         Netto wins voor inkomstebelasting
         Inkomstebelasting
         Netto wins na belasting                                                    46

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief over

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                                9

 3.3      OUDITVERSLAG: PICOLI BPK.

 3.3.1    Verduidelik kortliks die rol van die eksterne ouditeur.

                                                                                      2

 3.3.2    Watter soort ouditverslag het Picoli Bpk. ontvang? Verduidelik.

          SOORT:

          VERDUIDELIKING:

                                                                                      3

 3.3.3    Waarom sou ’n bestaande aandeelhouer bekommerd wees oor hierdie
          verslag? Gee TWEE punte.

                                                                                      4

                            VRAAG 3:
                          TOTALE PUNT      75

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)             (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING
 4.1     BEGRIPPE: PAS DIE BEGRIPPE
          4.1.1
          4.1.2
          4.1.3
          4.1.4
          4.1.5
                                                                                    5

 4.2     KHLOE BPK.

 4.2.1   Netto wins voor inkomstebelasting                        988 700
         Aansuiwerings vir:   Rente betaal                        124 900

         Veranderinge in bedryfskapitaal

         KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYFS-
         AKTIWITEITE                                                                9

 4.2.2   Bedrae in die Kontantvloeistaat
                           BEWERKINGS                        ANTWOORDE
         Inkomstebelasting betaal

                                                                                    4
         Dividende betaal

                                                                                    4
         Vaste bates aangekoop

                                                                                    5

 4.2.3   Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente

                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief over

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                             11

 4.3      KWEZI BPK.
 4.3.1    GEWONE AANDELEKAPITAAL

             760 000     Saldo op 1 Maart 2017

                         Saldo op 28 Februarie 2018              4 291 500
                                                                                    7

 4.3.2    Bereken: Netto batewaarde per aandeel

                                                                                    3
          Bereken: Opbrengs op aandeelhouersekwiteit

                                                                                    5

 4.3.3    Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers en neigings) wat dui
          op ’n verbetering in die likiditeitsposisie van die onderneming.

                                                                                    4

 4.3.4    Die onderneming het ’n groot deel van die lening terugbetaal.
          Verduidelik waarom dit ’n goeie besluit was. Haal TWEE finansiële
          aanwysers (met syfers) aan.

                                                                                    6

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.3.5   Lewer kommentaar oor die dividend-uitbetalingsbeleid oor die
         afgelope twee jaar. Voorsien ’n moontlike rede vir die aanwend van
         hierdie beleid. Haal syfers aan.

                                                                                      5

 4.3.6   Verduidelik of die prys waarteen aandele teruggekoop is, billik was.
         Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking.

                                                                                      4

                           VRAAG 4:
                         TOTALE PUNT     65

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief over

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                                 13

 VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE
 5.1
           5.1.1
           5.1.2
           5.1.3
                                                                                        3

 5.2.     CASUAL UITRUSTERS
 5.2.1    Bereken: Bedrag betaal vir vraggeld op 11 Juine 2018

                                                                                        4
          Bereken: Waarde van eindvoorraad op 30 Junie 2018

                                                                                        9

 5.2.2    Verduidelik die invloed wat hierdie besluit op die bruto wins sal hê.

                                                                                        2
          Gee EEN geldige rede vir en EEN geldige rede teen die besluit om die
          voorraadwaardasie-metode te verander.

           REDE VIR

           REDE TEEN

                                                                                        4

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)              (EC/SEPTEMBER 2018)

 5.2.3   Funiwe is bekommerd oor die kontrole oor haar voorraad denims. Sy
         het 1 788 denims gedurende die jaar verkoop. Voorsien ’n berekening
         om haar kommer te steun.

                                                                                     5

 5.2.4   Lewer kommentaar oor die saldo van voorraad op 30 Junie 2018. Is dit
         aanvaarbaar? Verduidelik. Verskaf EEN punt.

                                                                                     3

 5.3     PROBLEEMOPLOSSING

 5.3.1   Watter besluit het Jay geneem ten opsigte van die verkoopprys van die
         lessenaars?

                                                                                     3
         Verduidelik TWEE punte om te wys hoe hierdie besluit die
         onderneming beïnvloed het.

                                                                                     6

 5.3.2   Jay het besluit om sy stoele van ’n goedkoper verskaffer te koop.
         Verskaf TWEE punte om te wys waarom jy dink dat dit NIE ’n goeie
         besluit was NIE.

                                                                                     6

                           VRAAG 5:
                         TOTALE PUNT    45

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief over

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)         REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                        15

 VRAAG 6: VERSOENING EN BTW

 6.1.1                           SALDO VAN
                 NR.            KREDITEURE-          SALDO VOLGENS STAAT
                             GROOTBOEKREKENING
               Saldo                  95 160                143 460

                      (i)

                  (ii)

                 (iii)

                 (iv)

                  (v)

                 (vi)

                 (vii)

              TOTAAL                                                              11

 6.1.2    Verwys na Inligting (vi):
          Gee TWEE moontlike stappe wat teen M. Rice geneem kan word.

                                                                                   4
          Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan
          gebruik om sulke insidente in die toekoms te vermy.

                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.2     BTW

         Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2018.

                                                                                       11

                           VRAAG 6:
                         TOTALE PUNT     30

                                                                       TOTAAL:          300

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief over

## Related documents

- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-english/5bfe8f07-1121-4aad-8146-327c580e81de) — Accounting · Memo · 2018 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2023-english/86b103e1-05b3-4ddd-9077-02c461ae7d17) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-english/eb464289-6949-44e1-9c80-4e527d6a3926) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING GR12 QP SEPT 2021 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-qp-sept-2021-isixhosa/375efb65-d103-44bc-a910-e9b8bccfd69a) — Accounting · QP · 2021 · isiXhosa

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-english-june-2025-answer-book-1/73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
