# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)

> Grade 12 Accounting addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-answer-book-sept-2019-afr/cbbbb730-d7dc-495c-98b4-091cd638c1c7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-answer-book-sept-2019-afr/cbbbb730-d7dc-495c-98b4-091cd638c1c7)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Addendum, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Naam:

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2019

                    REKENINGKUNDE
                   ANTWOORDEBOEK
                      MAKSIMUM         PUNTE       GEMODEREERDE
          VRAAG
                       PUNTE          BEHAAL           PUNT

           1              50

           2              35

           3              45

           4              60

           5              80

           6              30

                         300

               Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
*ACABA*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)             (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 1: DEBITEUR-OUDERDOMSANALISE

 1.1     DEBITEURE-OUDERDOMDSANALISE

 1.1.1   Verduidelik hoe die debiteure-ouderdomsanalise kan help met die
         kontrole van debiteure. Verskaf EEN punt.

                                                                                   2

 1.1.2   Bereken die gemiddelde debiteure-invorderingstermyn (in dae) vir die
         finansiële jaar geëindig 31 Augustus 2019.
                         Bewerkings                      Antwoord

                                                                                   5

         Lewer kommentaar of die besigheid hiermee tevrede moet wees.

                                                                                   2

 1.1.3   Identifiseer TWEE verskillende probleme wat deur die debiteure-
         ouderdomsontleding geopenbaar word. Haal bewyse en/of syfers
         aan. In elke geval, gee advies, om die interne beheer rakende die
         geïdentifiseerde probleem te verbeter.
         
                                                    Advies oor interne
                        Probleem Bewyse/syfers
                                                    beheer
                                                   
                        
                        
                        
          Probleem 1    
                        
                        
                        
                       
                        
                        
                        
                        
                        
          Probleem 2    
                       
                        
                        
                                                                                  6

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)          REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                            3

 1.2      BANKVERSOENING

 1.2.1
           (a)
           (b)
           (c)
           (d)
                                                                                     4

 1.2.2    Bereken die korrekte totale vir die Kontantontvangsjoernaal en die
          Kontanbetalingsjoernaal vir Julie 2019. Gebruik die tabelle wat
          voorsien word.

                      Kontantontvangste-           Kontantbetalings-
                           joernaal                    joernaal
                           127 670                      68 900

                                                                                    14

 1.2.3    Bankversoeningstaat op 31 Julie 2019.

                                                                                    10

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                 (EC/SEPTEMBER 2019)

 1.2.4   Verduidelik hoe tjek nr. 908 behandel moet word wanneer die
         finansiële state op 31 Julie 2019, die einde van die finansiële jaar,
         opgestel word.

                                                                                       2

 1.2.5   Identifiseer die AARP-beginsel wat deur die boekhouer toegepas is.

         
         
         Verskaf TWEE voorstelle oor hoe ŉ soortgelyke probleem in die
         toekoms voorkom kan word.

                                                                                       5

                                     TOTALE PUNTE

                                            50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                                5

 VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE

 2.1      Bereken die volgende op 28 February 2019:

 2.1.1    Waarde van die eindvoorraad.
                             Bewerkings                        Antwoord

                                                                                  10

 2.1.2    Brutowins vir die jaar geëindig.
                               Bewerkings                      Antwoord

                                                                                  5

 2.2.1    Bereken die waarde van voorraad op 28 Februarie 2019 deur die
          EIEU-metode te gebruik.
                             Bewerkings                        Antwoord

                                                                                  7
 2.2.2    Verduidelik die effek op brutowins indien die EIEU-metode gebruik
          word.

          
          
          
          
                                                         2
 2.2.3    As ŉ interne ouditeur verduidelik aan die eienaar en die
          rekenmeester die voordele om die EIEU-metode te gebruik. Noem
          TWEE punte.

                                                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2019)

 2.3     Ching Lee voel dat sy nie haar teiken winsopslag % in 2019 kon
         bereik nie.

         Doen (of voer) ŉ berekening uit om te bevestig of sy korrek is.

                          Bewerkings                        Antwoord

                                                                                    3
         Verskaf TWEE voorstelle wat geïmplementeer kan word om
         winsgewendheid te verbeter.

                                                                                    4

                                    TOTALE PUNTE

                                           35

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                         7

 VRAAG 3: VERVAARDIGING

 3.1.1    DIREKTE ARBEIDSKOSTE
                         Bewerkings                          Antwoord

                                                                               6

          FABRIEKSBOKOSTE

           Indirekte materiaal                                  128 000
           Indirekte arbeid                                     135 340

                                                                               10

 3.1.2     PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
           28 FEBRUARIE 2019

           Primêre koste

           Totale koste van produksie

           Goedere-in-bewerking aan die begin van die jaar       79 000

           Koste van produksie van klaarprodukte               2 690 190       10

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)             (EC/SEPTEMBER 2019)

 3.2.1   Identifiseer EEN veranderlike koste in elke department wat nie goed
         beheer word nie. Haal syfers aan. Gee in elke geval ŉ oplossing vir
         die geïdentifiseerde probleem.
                                  Reistasse            Skootrekenaarsakke
          Koste
          geïdentifiseer

          Syfers

          Oplossing

                                                                                   8

 3.2.2
         BEREKENING VAN GELYKBREEKPUNT

                            Bewerkings                         Antwoord

                                                                                   4

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                               9

 3.2.3    Verduidelik of die besigheid tevrede moet wees met die vervaardiging
          van reistasse. Haal syfers aan.

                                                                                    3

 3.2.4    JP wil die verkoopprys van EEN van die produkte aanpas. Watter raad
          sal jy hom aanbied? Gee ŉ geldige rede vir jou voorstel en haal
          relevante syfers aan.

                                                                                    4

                                   TOTALE PUNTE

                                          45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)   (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE

 4.1
          4.1.1
          4.1.2
          4.1.3
          4.1.4
          4.1.5                                                          5

 4.2.1   BEHOUE INKOMSTE-NOTA

          Saldo aan die begin van die jaar

          Saldo aan die einde van die jaar
                                                                         12

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                   11

 4.2.2
          STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2019

            BATES

            Nie-bedryfsbates

            Bedryfsbates

            TOTALE BATES

            EKWITEIT EN LASTE

            Aandeelhouersbelang

            Gewone aandelekapitaal

            Nie-bedryfslaste

            Bedryfslaste

            TOTALE EKWITEIT EN LASTE
                                                                           35

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                 (EC/SEPTEMBER 2019)

 4.2.3   Die raad van direkteure het die volgende TWEE programme by die
         algemene jaarvergadering voorgestel:

         Verduidelik waarom die direkteure hierdie voorstelle in hul
         direkteursverslag ingesluit het. Verskaf TWEE punte.

                                                                                       4
         Verskaf ŉ ander voordeel van elk van die voorgestelde programme
         aan die maatskappy.

          Program 1

          Program 2

                                                                                       4

                                   TOTALE PUNTE

                                          60

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                    13

 VRAAG 5: KONTANTVLOEI EN VERTOLKING

 5.1.1    KONTANT DEUR BEDRYWIGHEDE VOORTGEBRING

           Nettowins voor belasting

           Aansuiwerings ten opsigte van:

           Waardevermindering                             950 000

           Verandering in bedryfskapitaal

                                                                          15

 5.1.2
           KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

                                                                          10

 5.1.3
           KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

                                                                          7

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                (EC/SEPTEMBER 2019)

5.1.4
          NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
          KONTANTEKWIVALENTE

                                                                                      5

5.2      Bereken die volgende finansiële aanwysers vir 2019:
         Vuurproefverhouding

                                                                                      4
         Skuld-ekwiteitverhouding

                                                                                      4
         Netto-batewaarde per aandeel

                                                                                      4
         Persentasie opbrengs op totale kapitaal aangewend

                                                                                      8

5.3      Dit was ŉ goeie besluit vir die direkteure om die lening te verhoog.
         Verduidelik en haal TWEE finansiële aanwysers met syfers aan om
         die direkteure se besluit te ondersteun.

                                                                                      6

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                            15

5.4      Een van die aandeelhouers wil sy aandele teen 550 sent per aandeel
         verkoop. Verduidelik waarom die besigheid nie hierdie aandele moet
         terugkoop nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers)
         omjou mening te ondersteun.

                                                                                    4

5.5      Identifiseer TWEE belangrike besluite wat deur die direkteure
         geneem is, soos blyk uit die Kontantvloeistaat. Haal syfers aan.
         Verduidelik hoe hierdie besluite die besigheid in die toekoms sal
         bevoordeel.
                         Besluit                        Voordeel

                                                                                    8

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)               (EC/SEPTEMBER 2019)

5.6      Bereken die bedrag vir dividend wat sy vanjaar gekry het.

                                                                                     2
         Verduidelik aan haar waarom jy dink die direkteure die dividende-
         uitbetalingsbeleid vanjaar verander het. Haal syfers aan.

                                                                                     3

                                  TOTALE PUNTE

                                         80

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                        17

 VRAAG 6: KONTANTBERGROTING

 6.1      Gee EEN punt waarom dit n goeie idee is om werklike syfers teen
          begrote syfers te vergelyk.

                                                                                    2

 6.2      Identifiseer TWEE items wat verkeerdelik in die Kontantbegroting
          aangeteken is.

                                                                                    2

 6.3           Voltooi die Debiteure-invorderingskedule vir Julie 2019
                                                             Invorderings:
                   Maande              Kredietverkope
                                                               Julie 2019
                       Mei                  180 000

                       Junie                                         126 000

                       Julie                288 000

                                                                                    7

 6.4.1    Persentasie toename in salaris en lone met ingang van Julie 2019.
                                  Bewerkings                     Antwoord

                                                                                    3

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                        REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                 (EC/SEPTEMBER 2019)

 6.4.2   Ontbrekende syfers, (i) en (ii) in die uittreksel van die
         Kontantbegroting.
                              Bewerkings                             Antwoord
          (i)

          (ii)

                                                                                        8

 6.5     Verduidelik wat jy aan die aandeelhouers sal noem oor elk van die
         volgende items aan die einde van Julie 2019.
         In elke geval adviseer watter effek hierdie items op die maatskappy
         sal hê.
               Verduideliking                            Advies
          Ouditgelde:

          Advertensies:

                                                                                        4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)       REKENINGKUNDE (ANTWOORDEBOEK)                          19

 6.6      Aandeelhouers dink daaraan om die besigheidsperseel te koop,
          eerder as om dit te huur.
          Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel van hierdie opsie.
           Voordeel

           Nadeel

                                                                                 4

                                  TOTALE PUNTE

                                         30

                                                                 TOTAAL:       300

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [ACCOUNTING MEMO SEPT2019 Eng .pdf R](https://www.hlayiso.com/library/accounting-memo-sept2019-eng-pdf-r/b90affb8-0fb1-47cc-97c0-27038c79927e) — Accounting · Memo · 2019 · Eng
- [Accounting Answer Book June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-answer-book-june-2019-eng/f0337e26-60ca-46dd-91c2-7c1abed76045) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng
- [Accounting May June 2019 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-answer-book-afr/d2ef1963-f26e-4547-bf51-2b6a5937fffd) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-sept2020-english/7c7795c6-891d-43ba-bdd7-60bcccc8c166) — Accounting · Addendum · 2020 · Eng
- [Accounting QP June 2019 English Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-qp-june-2019-english-final/4cb2cfcc-1cab-4f96-a727-4ecb0622e193) — Accounting · QP · 2019 · Eng
- [Accounting May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-memo-afr/ed486733-40e7-4e41-b644-90581e5e113f) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
