# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/976b3e1a-4357-4929-9f6e-a123ddb74a60
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept-2020-afrikaans/976b3e1a-4357-4929-9f6e-a123ddb74a60)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                                  SEPTEMBER 2020

                    REKENINGKUNDE V1
              FINANSIËLE VERSLAGDOENING EN
                       EVALUERING
                      NASIENRIGLYN
PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing
      indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente
      of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer.
7     Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ŉ negatiewe
      syfer getoon word nie.
8.    Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die
      bewerking ondersoek.
9.    ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn.
10.   In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is – dit is ook op
      verhoudings van toepassing.
11.   By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat ten
      minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van  aan.
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem
      kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        REKENINGKUNDE V1                 (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG

 1.1
         1.1.1       D

         1.1.2       A

         1.1.3       B

         1.1.4       C
                                                                                         4

 1.2     OUDITVERSLAG

 1.2.1   Waar, waarom en wanneer word verwag dat hierdie ouditverslag
         aangebied word?
                       Enige een geldige antwoord 

                       By die Algemene Jaarvergadering (AJV)
         Waar          In die Jaarverslag aan aandeelhouers
                       In finansiële publikasies en koerante
                       Op die internet
                       Enige een geldige antwoord 

                       Stel aandeelhouers / potensiële beleggers in kennis oor die
                       prestasie / vordering van die maatskappy.
                       Of daar aan die IFVS voldoen word.
         Waarom        Deursigtigheid
                       Openbare maatskappye se finansiële state moet gepubliseer
                       word.
                       Ouditeure, aangewys deur aandeelhouers, is aan hulle
                       verantwoordbaar.
                       Enige een geldige antwoord 

         Wanneer       Aan die einde van die finansiële periode
                       Na voltooiing van die onafhanklike ouditproses
                       Op die datum van die AJV en daarna                                3

 1.2.2   Verskaf TWEE punte waarom die onafhanklike ouditeure na
         bladsye 12‒30 van die jaarverslag verwys.
         Enige twee geldige punte  
         
            Die finansiële state is op die bladsye van die Jaarverslag vervat;
             ander verslae is ook in die Jaarverslag opgeneem wat nie deur hulle
             opgestel of geïnspekteer is nie.
            Die ouditeure is verantwoordelik vir ŉ sekere deel van die verslag.
            Direkteure is verantwoordelik vir dele van die verslag soos deur hulle
                                                                                         4
             opgestel.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      REKENINGKUNDE V1                                 3

 1.2.3    Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die
          maatskappy.
          Enige twee geldige punte  

             Voornemende beleggers sal moontlik nie meer in hierdie
              maatskappy belangstel nie.
             Bestaande aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop.
             Dit sal die reputasie / beeld van die onderneming rüineer.
             Sal die waarde van aandele van die JSE verminder.                       4

                                             TOTALE PUNTE
                                                  15

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       REKENINGKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE

 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNE 2020.

 Verkope                                                                            6 720 000
 Koste van verkope                                                Verkope - BW     (4 200 000)     
 Bruto wins                                                      BBI – HI of ABI    2 520 000      
 Ander bedryfsinkomste                                                                142 080
 Huur inkomste                                153 120 - 11 040                     142 080     *
 Bruto bedryfsinkomste                                                              2 662 080
 Bedryfsuitgawes                                                               \   (1 738 080)              6

                                  384 000 + 158 400 
 Direkteursfooie                               172 800 –14 400 2 punte                542 400     *
                                  384 000 + 172 800 – 14 400 
                                             384 000+172 800
 Salarisse en lone                812 000 – 556 800  + 9 720                     264 920     *
 Werkgewersbydrae                                 22 080  + 1 920                    24 000      
 Advertensies                                  11 650  + 3 000                      14 650     *
 Ouditfooie                                                                           120 000
 Waardevermindering                                                                   340 000
 Diverse uitgawes                                                                     432 110              17

 Bedryfswins                                                          BBI – BU        924 000      
 Rente inkomste                               Balanserende syfer BWVRU – BW            21 000      
 Bedryfswins voor rente uitgawe                                      NWVB + RU        945 000      

 Rente uitgawe                                                                       (36 000)      
                                                            100
 Netto wins voor belasting                   *(272 700 x         )                    909 000    
                                                            30

 Inkomstebelasting                                                                  (272 700)
 Netto wins na belasting                           *NWVB – Inkomstebelasting          636 300              7

 *Of Netto wins voor belasting: (NWNB +272 700) 1 punt
                                        70
     Netto wins na belasting: 272 700 x    = 636 300 2 punte
                                        30

                                              TOTALE PUNTE
                                                       30

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   REKENINGKUNDE V1                                      5

 VRAAG 3:       STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE & AANDELEKAPITAAL-NOTA
 3.1 Aandelekapitaal

       Gemagtigde Aandelekapitaal: 3 000 000 gewone aandele

       Uitgereikte Aandelekapitaal:

                           Aandele in uitreik aan begin van
       1 800 000           die jaar x R6,00 ** (soos GAP te wees ) 10 800 000        

                          Aandele teruggekoop teen GAP van
       (120 000)          R6  per aandeel 7,20 / 1,2             (720 000)        *
                          Addisionele aandele uitgereik
                          gedurende die jaar teen R6,60 per
       240 000          aandeel                                  1 584 000        *

                          Aandele in uitreik aan die einde
       1 920 000         van die jaar                Bewerking   11 664 000          9
                          **Moenie aanvaar indien R7,20 of meer       *Een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  REKENINGKUNDE V1                                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 3.2 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 31 AUGUSTUS 2020.
      NIE-BEDRYFSBATES                                                             8 951 200       
      Vaste bates                                                                  8 121 000             
      Finansiële bates                                                              830 200              

      BEDRYFSBATES                                                  TB – NBB       5 312 800       
                                                       60 x 1 750
      Voorrade                    (2 340 000 + 105 000 )                        2 445 000     *

      Handels en ander ontvangbares                       Balanserende syfer       2 000 000      
                                                                                                 *
      Kontant en kontantekwivalente              864 800 + 3 000                    867 800       

      TOTALE BATES                                                  Sien TE+L     14 264 000               10

                                                                                                         

      EKWITEIT EN LASTE                                                                                  

      AANDEELHOUERSEKWITEIT                                         Bewerking     11 678 960       

      Gewone aandelekapitaal                                           Sien 3.1   11 664 000       

      Behoue inkomste                                                                14 960              

      NIE-BEDRYFSLASTE                                                             1 487 200             
                                 (1 840 000+130 800-307 200) twee punte
                                      1 663 600  – 176 400                      1 487 200     *
      Lening:Tambo Bank                                                                                      6

      BEDRYFSLASTE                                                                 1 097 840             

      Handels en ander betaalbares                                                  463 840              

      Huidige deel van lening                               Sien lening hierbo      176 400        

      SAID (Inkomstebelasting)                            Balanserende syfer         35 200       
                                                            Sien 3.1                             *
      Aandeelhouers vir dividende                          1 920 000 x 22c           422 400      
      TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                      Bewerking     14 264 000       21
                                                                                      *Een deel korrek       5

                                        TOTALE PUNTE

                                                  30

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                          REKENINGKUNDE V1                                                     7

 VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT, FINANSIËLE AANWYSERS

 4.1     4.1.1 Onwaar 

         4.1.2 Waar 

         4.1.3 Onwaar 
                                                                                                                  3

 4.2.1   KONTANT UIT BEDRYWIGHEDE GEGENEREER

         Wins voor belasting            980 000 + 420 000                              1 400 000      *

         Waardevermindering                                                              390 000

         Rente uitgawe                                                                   452 000

         Netto wins voor verandering in bedryfskapitaal                   Bewerking    2 242 000         

         Netto verandering in bedryfskapitaal                             Bewerking   (1 230 700)        

         Verandering in voorraad                                                       (915 100)

         Verandering in ontvangbares                        332 200 – 305 800             26 400      *

         Verandering in betaalbares                         963 000 – 621 000          (342 000)      *

         Kontant uit bedrywighede gegenereer                              Bewerking    1 011 300                 9
         LET WEL: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die            *Een deel korrek
                  punt in die bedrag-kolom te verdien

 4.2.2   KONTANTGEVOLGE UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

         Opbrengs uit aandele uitgereik                                                  397 500         

                                           360 000 x 7,95
         Aandele teruggekoop 2 862 000  + 162 000                                  (3 024 000)       *

         Langtermynlening ontvang 3850 000 – 3 080 00                                    770 000         

                                                                          Bewerking   (1 856 500)        
                                                                                                                  7
         LET WEL: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die            *Een deel korrek
                  punt in die bedrag-kolom te verdien.

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                            REKENINGKUNDE V1                                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 4.2.3   Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat.

         Inkomstebelasting betaal
                               Bewerkings                                                     Antwoord
           - 69 300  + 420 000  – 19 800                                                    330 900
                                                                                                       
         Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies    Een deel korrek
         en/of grootboekrekeninge                                                                               4

         Dividende betaal
                                  Bewerkings                                                  Antwoord
         Totale dividend vir die jaar:
         1 700 700 +162 000 –980 000 –1 239 200  = 356 500

                  vier punte 
         210 000 + 356 500 – 130 900
                                                                                             435 600
                                                                                              Een deel korrek
                                                 OF
                Een punt       vyf punte
               210 000 + 225 600 
                        356 500 - 130 900 Interim dividend

         Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies
         en/of grootboekrekeninge                                                                               7

         Opbrengs op vaste bates verkoop
                              Bewerkings                                                      Antwoord
         12 750 000  + 390 000  – 13 995 000                                               855 000
                                                                                              Een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies
         en/of grootboekrekeninge                                                                               4

 4.2.4   Bereken die volgende finansiële aanwysers op 29 Februarie 2020:

         % Opbrengs op gemiddelde Aandeelhouersbelang
                           Bewerkings                                                        Antwoord

                   980 000                                          100                          8,1% 
          ½ (11 161 200 +13 168 000)                         X       1                     Een deel korrek
                      12 164 600 2 punte                                                                        4

         Netto batewaarde per aandeel
                             Bewerkings                                                       Antwoord
                                                                                             937,9c *
                 11 161 200                        100                                       Een deel korrek
                 1 190 000                  X       1                                           Aanvaar
                                                                                                938 sent        2

                                                   TOTALE PUNTE
                                                             40

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  REKENINGKUNDE V1                                           9

 VRAAG 5: VERTOLKING VAN MAATSKAPPY-INLIGTING

 5.1 Vergelyk die likiditeitsposisie van albei maatskappye en lewer
     kommentaar op die maatskappy wat die korttermynbates meer
     doeltreffend bestuur.

       Finansiële aanwysers (met syfers en neiging)  Kommentaar op een maatskappy 

       LOCK BPK.         Alhoewel die bedryfskapitaalverhouding van
                         2,1: 1 tot 1,9: 1 gedaal het, bly die vuurproefverhouding
                         redelik konstant op 1,3 : 1 vergeleke met 1,4 : 1 die vorige
                         jaar.

       DOWN BPK.         Die vuurproefverhouding is konstant op 1,5: 1 terwyl die
                         bedryfskapitaalverhouding van 2,8 : 1 tot 3,6 : 1 gestyg het.

       KOMMENTAAR        Dit lyk asof Lock Bpk. bedryfskapitaal doeltreffender beheer
                         deur te verseker dat voorraad beweeg. Hulle het ook genoeg
                         bedryfsbates (kontant) om korttermynlaste te dek.
                                                        OF
                         Down Bpk. bestuur nie voorraad effektief nie. Alhoewel hulle nie
                         kontantvloeiprobleme ondervind nie, het hulle te veel voorraad,
                         wat tot lae winsgewendheid kan bydra.                                 6

 5.2 Vergelyk die dividenduitbetalings-beleid van elke maatskappy.
       LOCK BPK.              Dividenduitbetalingskoers is 52% (45/86) vergeleke met
                              81% (65/80) in 2019. 

       DOWN BPK.              Dividenduitbetalingskoers is 86% (60/70) in 2020 en 86%
                              (62/72) in 2019. Down Bpk. het die
                              dividenduitbetalingskoers op 86% gehandhaaf.                  4
       Verskaf TWEE moontlike redes waarom een maatskappy besluit het om
       hul beleid te verander.
       Enige TWEE redess  

       Hulle behou verdienste om op groei te konsentreer.
       Hulle wil kontantvloeiprobleme verlig en voortgaan om uitgawes te bestuur
       om winsgewendheid te verbeter.
       Hulle wil die neiging van toenemende winsgewendheid en opbrengs op
       ekwiteit handhaaf, sodat aandeelhouers die maatskappy se
       langtermynvooruitsigte kan raaksien.                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   REKENINGKUNDE V1                           (EC/SEPTEMBER 2020)

 5.3     Lock Bpk. het besluit om hul lenings gedurende die huidige finansiële
         jaar te verhoog, terwyl Down Bpk. besluit het om hul bestaande
         lenings te handhaaf. Lewer kommentaar op die besluite van beide
         maatskappye. Verwys na die graad van risiko en
         hefboomfinansiering.
         LOCK BPK. Skuld / ekwiteitsverhouding het van 0,3 : 1 tot 0,6 : 1 gestyg 
                   OOTKA het van 12% tot 15% toegeneem. 
                   Alhoewel die onderneming nou hoog gerat  is, word die lening
                   effektief gebruik om winsgewendheid te verbeter. Ondernemimg
                   positief gerat, dus was die besluit toepaslik. 
         DOWN BPK. Skuld / ekwiteitsverhouding het konstant op 0,4 : 1 gebly 
                   OOTKA het van 13% tot 11,7% gedaal 
                   Alhoewel die onderneming laag gerat  is, word die lening nie
                   effektief aangewend nie, aangesien die onderneming negatief
                   gerat is, so dit sal verstandig wees om die lening terug te betaal,
                   of strategieë te verbeter om die winsgewendheid te verbeter.                  8

 5.4     ŉ Aandeelhouer van Down Bpk. is bekommerd oor die daling in die
         markprys van die aandele. Verduidelik waarom hy so voel. Verskaf
         TWEE punte.
         Enige 2 geldige punte  
         Dit weerspieël dat die publiek se vraag na aandele laag is / die vertroue van die
         publiek in die maatskappy het afgeneem.
         Aandeelhouers wil kapitaalgroei op hul belegging hê.
         Direkteure sal beoordeel word na aanleiding van die prestasie van die aandele.
         Die markprys het onder die netto batewaarde gedaal.                                      4
 5.5     M. Mtolo besit 576 000 aandele in Down Bpk., wat 48% van die totale
         uitgereikte aandele uitmaak. Hy wil nog 25 000 aandele koop.
 5.5.1   Doen ŉ berekening om aan te toon hoe dit sy % aandeelhouding in
         die maatskappy sal verander.
         576 000 + 25 000      576 000 ÷ 48%
            601 000  ÷       1 200 000  x 100 = 50,1%                                        5
 5.5.2   Verskaf TWEE redes waarom jy dink hy spesifiek belangstel om sy
         aandeleelhouding in Down Bpk. te verhoog.
         Twee punte  

         Hy wil die meerderheidsaandeelhouer wees.
         Hy wil strategiese besluite beïnvloed.
         Hy is bewus van die swak prestasie van die onderneming en dink dat hy 'n verskil
         kan maak.
         Hy sien potensiaal in die onderneming en wil deel van die toekomstige groei
         wees.
         Hy wil regstellende maatreëls tref om die afwaartse neigings in baie van die
         finansiële aanwysers aan te spreek.                                                      4

                                         TOTALE PUNTE
                                                 35

                                                                                 TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
