# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2017-afrikaans/7411b344-146c-470d-bb87-fbdf8d22bf42
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2017-afrikaans/7411b344-146c-470d-bb87-fbdf8d22bf42)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       NASIONALE
                                   SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                    SEPTEMBER 2017

                                    REKENINGKUNDE
                                     NASIENRIGLYN
 PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
      die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
      dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   ‘Bewerking bedoel kyk na bewerking. ‘Een deel korrek bedoel Bewerking en een deel korrek’.
11.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item
      wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metode punt toeken nie. Dui deur middel
      van .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                           Hierdie nasiengids bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       REKENINGKUNDE                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 1: REKONSILIASIES
 1.1     Kies die korrekte antwoord van die woorde tussen hakies gegee. Skryf
         slegs die antwoord neer langs die vraagnommer.

             1.1.1    Kontantontvangstejoernaal (KOJ)               
             1.1.2    Debiet                                        
             1.1.3    Kredietnota                                   
             1.1.4    Kontantkorting                                
                                                                                                         4

 1.2     DEBITEUREREKONSILIASIE

 1.2.1   Bereken die korrekte saldo van Debiteurekontrole op 30 Junie 2017.

         74 600 – 3 500  + 4 500  = 75 600  een deel korrek
                                 (4 230 + 270)

                                                                                                         4

 1.2.2   Bereken die saldo’s van die volgende debiteure:
             Pillai       21 600  – 1 600  + 4 500  1.2.1                    24 500 *
             Tele         24 900  – 2 500                                      22 400 *
             Botha        11 100  + 2 700                                     13 800 *
                                                                                     * Een deel korrek   12

 1.2.3   Bereken watter persentasie van die debiteure kom nie die 30 dae
         krediettermyn na nie.

               36 400 
         28 000 + 8 400        x 100 = 52%  een deel korrek
            70 000 

                                                                                                         3

         Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat JT Handelaars kan
         gebruik om te verseker dat slegs betroubare klante krediet kan bekom.
         Enige TWEE beheermaatreëls  

              Gaan kredietgeskiedenis na (verwysings / lystings/ kredietburo) om
               kredietwaardigheid te ondersoek.
              Gaan indiensnemingsgeskiedenis en salarisadvies na om te sien of hulle krediet kan
               bekostig.
              Kontakbesonderhede (woonadres / posadres / en kontaknommers) om hulle te kan
               kontak indien nodig.                                                                      4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                REKENINGKUNDE                                                 3

 1.3      KREDITEUREREKONSILIASIE
                              REKENING SE SALDO IN
                  NR.                                             SALDO VOLGENS STAAT
                             KREDITEUREGROOTBOEK
                Saldo                  35 000                                 38 420
                 i)                      2 970 
                                    7 740 – 4 770

                ii)                                                              (750) 
                iii)                     1 000 
               iv)                                                            (1 960) 
                                                                   980 + 980 (1 punt elk)

                v)                                                            (3 860) 
               vi)                                                              7 120 

              TOTAAL                  38 970                                 38 970
                                               vir beide totale                                      13

          Ken 1 punt toe vir die bedrag en 1 punt vir die teken (aanvaar hakies,
          negatiewe teken).

                             VRAAG 1:
                           TOTALE PUNT       40

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          REKENINGKUNDE                                        (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 2: VOORRAADWAARDASIE

 2.1.
          2.1.1       Geweegde gemiddelde 
          2.1.2       EIEU 
          2.1.3       Deurlopende 
          2.1.4       Periodieke 
          2.1.5       Spesifieke identifikasie 
                                                                                                                      5

 2.2     COMRADES BPK

 2.2.1   Bereken die verkoopprys per eenheid vir sweetpakke.

         296 125 = R 575                   (2 punte of 0)
           515
                                                                                                                      2

 2.2.2   Bereken die koste van verkope vir sweetpakke deur die eerste-in-eerste
         uit-metode te gebruik.

                                                          33 570 (2 punte)    een deel korrek
         40 000  + 170 450 – 3 500 – (31 500  + 2 070 ) = 173 380  een deel korrek
                                                     90 x 350       6 x 345

                                                                                                                      7

 2.2.3   Bereken die omsetsnelheid van voorraad vir sweetpakke (gebruik
         gemiddelde voorraad).
                     2.2.2
              173 380               = 4,71 / 4,7 keer  een deel korrek
         ½ (40 000  + 33 570 )2.2.2
                     36 785 (drie punte)

                                                                                                                      5

 2.2.4   Daar is ontdek dat sporthemde van die Junie 2016 aflewering vermis
         word. Bereken die aantal en die waarde van die vermiste sporthemde.

         AANTAL VERMIS:
          (160  + 340 ) – 298  – 186  = 16  een deel korrek
         WAARDE:

         16 x R92  = R1 472  een deel korrek
                                                                                                                      7

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                 REKENINGKUNDE                                       5

 2.2.5    Bereken die Bruto Wins wat die sporthemde-departement gemaak het.
          Let daarop dat hierdie departement die geweegde gemiddelde metode
          gebruik om voorraad te waardeer.

           Verkope               298  x R140                     41 720 *
           Koste van verkope     13 760  + 33 740  – 17 670     29 830 *
           Bruto wins                                              11 890 *
                                                                     *een deel korrek

                                                                                            8

 2.2.6    Identifiseer TWEE probleme, behalwe die vermiste sporthemde, in die
          SPORTHEMDE departement. Haal syfers aan. Gee in elke geval ’n
          oplossing vir die probleem.
                        PROBLEEM                OPLOSSING / ADVIES
           Identifisering van probleem                    
                               Syfer  
           Probleem 1:                            Ondersoek die rede vir die min
           Dae gewerk (172/264)                    dae gewerk.
                                                  Monitor openings- en sluitingstye
                                                   en die werknemers se verlof.
                                                  Doen kosteontledings om te sien
                                                   of hierdie departement behou
                                                   moet word.
                                                  Betaal werknemers slegs vir dae
                                                   gewerk.
           Probleem 2:                            Gebruik ’n bestelsisteem en doen
           Voorraadomsetsnelheid (2 keer)          aankope op grond van bestellings.
                         OF                       Aanvaar ’n verlaging in wins
           Laer verkope (298/500 eenhede)          (verlaag winsgrens) om verkope te
                         OF                        vermeerder.
           Opbou van voorraad (186
           eenhede voorhande)

                                                                                            6

                            VRAAG 2:
                          TOTALE PUNT         40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              REKENINGKUNDE                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 3: FINANSIЁLE STATE VAN MAATSKAPPYE

 3.1
          3.1.1       B
          3.1.2       C
          3.1.3       A
                                                                                                3

 3.2     RUHI BPK.
 3.2.1   BEHOUE INKOMSTE

                                                                                  
         Saldo op 1 Maart 2016             (7 480  + 50 000 #)        57 480    een deel
                                                                                  korrek
         Fondse gebruik vir terugkoop van aandele                      (50 000) #
                                                  (40 000 x 1,25)
         Netto wins na inkomstebelasting                               681 720 
         Gewone aandele dividend                                     (389 200) 

         Interim dividend                                              179 200 
         Finale dividend                                               210 000 

         Saldo op 28 Februarie 2017                                    300 000                 10
                                                                                 Bewerking

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                           REKENINGKUNDE                                                                 7

 3.2.2    BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2017

          BATES
          Nie-bedryfsbates                                               bewerking          4 310 545 
             Vaste bates                                                                    4 060 545
             Vaste deposito               (415 000 – 165 000)                                 250 000 

          Bedryfsbates                                                  BL x 1,5              889 455 
             Voorraad (Handelsvoorraad)                                                      222 600 
             Handels- en ander ontvangbare bedrae                                            289 455 
                                                              balanserende bedrag
                Kontant en kontantekwivalente                                                 377 400 
                                                     (212 400  + 165 000 )

     13 TOTALE BATES                                       Totaal Ekwiteite + Laste         5 200 000 

          EKWITEITE EN LASTE

          Aandeelhouersbelang                                            bewerking          3 900 000 *
              Gewone aandelekapitaal                          balanserende bedrag           3 600 000 
              Behoue inkomste                                            sien 3.2.1           300 000 

          Nie-bedryfslaste                                                                    707 030
               Lening: Dube Bank (831 800 * – 124 770 )                                    707 030 *
                                     (920 000 – 153 600 + 65 400)        sien BL

          Bedryfslaste                                                                        592 970
               Handels- en ander betaalbare bedrae                                            231 920
               Aandeelhouers vir dividende                               sien 3.2.1           210 000 
               SAID: Inkomstebelasting (306 280  – 280 000)                                  26 280 *
               Lopende gedeelte van lening                    balanserende bedrag             124 770 

     13 TOTALE EKWITEITE EN LASTE                                                           5 200 000                           26
          -1 vreemde items (-2 maks.) Misplaaste items moet verkeerd gemerk word. Bedryfslaste-items mag gekombineer
          word.                                                                                          *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        REKENINGKUNDE                                           (EC/SEPTEMBER 2017)

 3.2.3   Doen ’n berekening om aan te toon die aantal aandele Bakkies moet
         koop om beheer oor die maatskappy te verkry.

         800 000 x 50% + 1 = 400 001 of (50% + 100 = 400 100) 
                                                        Aandele word gewoonlik verkoop in bondels van 100.
         600 000 x 42% = 252 000 

         Bakkies moet 148 001 / 148 100 aandele koop  een deel korrek
         Aanvaar: 800 000 x 51% = 408 000 (in hierdie geval moet Bakkies 156 000 aandele koop)
                                                                                                                       5

         Bakkies wil die aandele aankoop teen die huidige netto batewaarde
         sonder om dit aan die publiek te adverteer. Waarom sal jy, as
         bestaande aandeelhouer, nie tevrede wees met hierdie reëling nie?
         Verduidelik. Verskaf TWEE punte.

         TWEE geldige punte             

            Dit is onwettig en oneties om teen die voorskrifte van die Maatskappywet op te
             tree.
            Maatskappywet vereis dat aandele aan die publiek geadverteer moet word
             (prospektus).
            Hy wil minder as die markprys betaal – dit sal tot nadeel van die maatskappy
             wees (beleggers is gewillig om meer te betaal).
                                                                                                                       4

 3.2.4   Ruhi Bpk. beplan om R300 000 aan personeelontwikkeling en -
         opleiding te spandeer oor die volgende twee jaar. Hoe sal hierdie
         uitgawe in die gepubliseerde jaarverslag verduidelik word
         (openbaarmaking)? Verskaf TWEE punte.

         TWEE geldige punte  

            Die direkteure sal dit in die direkteursverslag insluit en die maatskappy se
             verbintenis tot gemeenskap/werknemers se vaardigheidsontwikkeling
             beklemtoon.
            Dit sal deel vorm van hul korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
            Dit sal die maatskappy se voldoening aan die King kode beklemtoon.
            Dit beklemtoon die drievoudige slotreël (triple bottom line).
                                                                                                                       2

                                 VRAAG 3:
                               TOTALE PUNT               50

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                            REKENINGKUNDE                                                                9

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING
 4.1      PAS DIE BEGRIPPE:
           4.1.1         D
           4.1.2         B
           4.1.3         A
                                                                                                                                3

 4.2      MANI BPK.

 4.2.1    AANDELEKAPITAAL
          Gemagtigde aandelekapitaal
          1 200 000 gewone aandele

          Uitgereikte aandelekapitaal
             800 000               Gewone aandele op 1 Julie 2016                                  7 600 000 *
             200 000 *            Aandele uitgereik teen R9,80 elk                                1 960 000 
           (120 000)              Aandele teruggekoop (GAP: R9,56 )                           (1 147 200) 
             880 000              Gewone aandele op 30 Junie 2017                                 8 412 800                   10
                                                                                                  *balanserende bedrae

 4.2.2    Bedrae vir die Kontantvloeistaat.
          (Finale antwoord moet die INVLOEI of UITVLOEI van kontant aandui).

                                       BEWERKINGS                                                ANTWOORD
          Dividende betaal

          320 000  + 514 000  – 264 000                                                         (570 000) 
                                                                                              een deel korrek en uitvloei
          Of 320 000 (een punt) + 250 000 (twee punte)
          Aanvaar alternatiewe aanbiedings (omgekeerde tekens of Algemene Grootboek)                                            4
          Inkomstebelasting betaal

          31 000  + 22 300  – 314 400                                                           (261 100) 
                                                                                              een deel korrek en uitvloei
          Aanvaar alternatiewe aanbiedings (omgekeerde tekens of Algemene Grootboek)                                            4
          Verandering in beleggings

          120 000 – 80 000                                                                         40 000 
                                                                                              een deel korrek en invloei
                                                                                                                                2
          Verandering in lenings

          1 250 000 – 950 000                                                                     300 000 
                                                                                              een deel korrek en invloei
                                                                                                                                2
          Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens omgeruil, grootboekrekeninge, ens.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         REKENINGKUNDE                                             (EC/SEPTEMBER 2017)

 4.2.3   Bereken die koste van die addisionele toerusting wat aangekoop is.
                                                                                                     een deel korrek
         9 806 000 + 440 400 + 510 000 – 8 410 800 – 1 800 000  = 545 600 
         –9 806 000 – 440 400 – 510 000 + 8 410 800 + 1 800 000  = –545 600 

         Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens wat omgeruil is, grootboekrekeninge, ens.               6

         NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
 4.2.4                                                                                           (161 300) 
         KONTANTEKWIVALENTE
         Kontantsaldo op 1 Julie 2016                                                                98 500 
         Kontantsaldo op 30 Junie 2017                        2 500 – 65 300                     (62 800) *             5
         -1 vir swak aanbieding (Geen of verkeerde besonderhede)                                     *een deel korrek

 4.2.5   Bereken die bruto wins persentasie (wins opslagpersentasie).
         4 290 000  x 100 = 60%  een deel korrek
         7 150 000 

                                                                                                                           4
         Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBA).

         8 801 400  x 100 = 1 000 sent  een deel korrek
          880 000 
                                                                                                                           3
         Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit.
                               733 600
               (1 048 000 – 314 400)                        x 100 = 8,8%  een deel korrek
           ½  (7 821 800  + 8 801 400 )
                               8 311 600

                                                                                                                           6

 4.2.6   Het die direkteure korrek opgetree deur die lening te verhoog?
         Verduidelik. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou
         verduideliking.
         JA of NEE: 

         Finansiële aanwysers:                           
         Skuld/Ekwiteitsverhouding: die afgelope jaar konstant gebly teen 0,1 : 1.
         Opbrengs op totale kapitaal aangewend: verbeter van 11,3% tot 12,5%.

         Verduideliking: 
         Die maatskappy is laaggerat (gebruik meer eie kapitaal as geleende kapitaal).
         Die opbrengs op totale kapitaal aangewend toon egter dat die maatskappy
         negatief gerat is (verdienste is minder as die rentekoers van 13%).
                                                                                                                           7

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     REKENINGKUNDE                                              11

 4.2.7    Verduidelik waarom die aandeelhouers nie tevrede is met die dividend-
          uitbetalingsbeleid en hul opbrengs verdien nie. Haal finansiële
          aanwysers (met syfers) aan in jou verduideliking.

          Dividend-uitbetalingsbeleid:

          2016: 75/78 = 96,1% 
          2017: 55/80 = 68,8% 

          Opbrengs verdien:

          Opbrengs op aandeelhouersekwiteit: toegeneem van 7,9% tot 8,8% (Sien 4.2.5) 

          Verduideliking 

          Die aandeelhouers mag ontevrede wees met hul dividende omdat die maatskappy
          besluit het om ’n groter persentasie as verlede jaar, van die verdienste terug te hou.
          (verlede jaar is 96% van VPA uitbetaal teenoor 69% hierdie jaar). Die direkteure
          het dalk hul strategieë in die jaarverslae verduidelik.

          Alhoewel hul opbrengs op belegging toegeneem het, is dit steeds minder as die
          opbrengs op alternatiewe beleggings.
                                                                                                        8

 4.2.8    Lewer kommentaar oor die prys betaal vir aandele teruggekoop op
          31 Maart 2017. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan in jou
          kommentaar.
          Finansiële aanwysers    Syfers    Kommentaar 

          NBW: R9,78 aan begin van die jaar.
          Markprys was R11,00 op 1 Julie 2016 en toon ’n opwaartse neiging (R11,20).
          Die maatskappy het R10,00 betaal.

          Die prys betaal was dus billik.
          Dit het nie die maatskappy of die aandeelhouers benadeel nie.                                 6

                               VRAAG 4:
                             TOTALE PUNT           70

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    REKENINGKUNDE                                      (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: KOSTEBEREKENINGE EN VASTE BATES
 5.1
          5.1.1       Waar 
          5.1.2       Onwaar 
          5.1.3       Onwaar 
                                                                                                                 3

 5.2.    TS FINE-WEAR
 5.2.1   Direkte arbeidskoste

          Gewone tyd             5 x 1 800 x R70            630 000   *
          Oortyd                 660 x R112                73 920   *
          Bydraes                630 000 x 9%                56 700    (9% van gewone tyd)
                                                            760 620   *
                                                                          * een deel korrek

                                                                                                                 7

 5.2.2                                  BEWERKINGS                                     ANTWOORD

          (a)     6 500  + 2 500                                                           9 000 
                                                                                                                 4
          (b)        420 000 + 76 000 – 436 000
                  Verkoop: 60 000  x 15% x 8/12 = 6 000 
                  Nuwe: 76 000 x 15% x 3/12 = 2 850                                     62 850 
                  Oud:   (420 000  – 60 000 ) x 15% = 54 000 
                                                                                                                 9

 5.2.3   Fabrieksbokoste

         Indirekte arbeid                                                             300 000 
         Indirekte materiaal                                                            52 750 
         Water en elektrisiteit             98 700 x 2/3                                65 800 *
         Versekering                        (32 300  – 2 800 ) x 60%                 17 700 *
         Huur-uitgawe                       102 000 x 5/8                               63 750 *
         Waardevermindering                                     See 5.2.2 (b)           62 850 
         Diverse fabrieksuitgawes                                                       19 150

                                                                                      582 000 *                 12
                                                                                              *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                           REKENINGKUNDE                                                   13

 5.2.4    Bereken: Koste van verkope
                                             29 500 x R60
          Koste van verkope: 46 000  + 1 770 000  – 41 000  = 1 775 000 
                                                                                           een deel korrek

          Aanvaar alternatiewe berekeninge, insluitend Klaar-produkte-voorraadrekening                             5

 5.3      PASS VERVAARDIGERS
 5.3.1    Doen ’n berekening om te bewys dat die gelykbreekpunt vir baadjies
          in 2017 korrek is.
                  618 000
          41,20  x 15 000  = 14 714/14 715 eenhede
            115  – 73 
                   42                                                                                              4

 5.3.2    Lewer kommentaar oor die gelykbreekpunte en die vlak van produksie
          vir beide produkte. Haal syfers aan.
          Baadjies           Kommentaar  syfers 
                             Gelykbreekpunt toon groeiende neiging (10 362 tot 14 715 eenhede)
                             terwyl die vlak van produksie konstant bly (15 000 eenhede).
                             Afname in winsgewendheid.
          Pette              Kommentaar  syfers 
                             Die vlak van produksie is konstant teen 9 500 eenhede, maar die
                             gelykbreekpunt het gedaal van 9 500 eenhede tot 7 134 eenhede.
                             Daar was geen wins in 2016 nie. 2017 toon wel ’n wins.                                4

 5.3.3    Bereken die persentasie verhoging in die verkoopprys.

            13,50 
          67,50 – 54,00 x 100 = 25%  een deel korrek
             54,00 
                                                                                                                   4
          Gee EEN rede waarom die eienaar kon voel dit was nodig om die
          verkoopprys te verhoog.

          Een geldige rede 

          Hy het nie ’n wins of verlies gemaak in 2016 nie (gelyk gebreek; eenhede
          geproduseer was gelyk aan die gelykbreekpunt)
          ’n Verhoging in die verkoopprys sal lei tot ’n verlaging in die gelykbreekpunt
          indien koste dieselfde bly.                                                                              2

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                REKENINGKUNDE                                      (EC/SEPTEMBER 2017)

 5.3.4                  KOSTE GEïDENTIFISEER                  ADVIES OF OPLOSSING
                             (met syfers)                     een geldige punt per koste-item
                                                                     
                      Koste:                               Soek na goedkoper verskaffers.
                      Direkte materiaalkoste het met 25%   Benut die voordeel van
                      toegeneem (van R32 tot R40 per       grootmaatkortings.
                      eenheid).                            Ondersoek vermorsing – beter
                                                           opleiding van personeel.
         Baadjies

                      Koste:                               Beperk oortyd.
                      Direkte arbeidskoste het toegeneem   Lei personeel op om meer effektief
                      met 24% (van 12,50 tot 15,50).       te werk.
                      Of
                                                           Betaal verkoopspersoneel
                      Verkoop- en verspreidingskoste het
                                                           kommissie.
                      toegeneem met 29% (van 7,20 tot
         Pette        9,30).
                                                           Identifiseer kostes en monitor
                                                           gebruik.
                                                           Verminder advertensies.
                                                           Handhaaf hierdie strategie.
                                                           *Bg. kon bygedra het tot beter winste.
                                                                                                           6

                             VRAAG 5:
                           TOTALE PUNT         60

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    REKENINGKUNDE                                                         15

 VRAAG 6: BEGROTING
 6.1      Verduidelik waarom:
 6.1.1    Waardevermindering en             Oninbare      skuld      verskyn       nie         in       ’n
          Kontantbegroting nie.
          Enige geldige verduideliking 
          Nie-kontant items is nie ingesluit in ’n Kontantbegroting nie.
          ’n Kontantbegroting bevat slegs kontantontvangstes en kontantbetalings.                                 2

 6.1.2    ’n Kontantbegroting verskil van ’n Geprojekteerde Inkomstestaat.
          Enige geldige verduideliking 
          ’n Kontantbegroting bevat ontvangstes en betalings en gee ’n aanduiding van planne
          vir die bestuur van kontant. Dit wys die surplus/tekort asook die banksaldo.
          Die Geprojekteerde inkomstestaat bevat inkomstes en uitgawes (insluitend nie-
          kontant items) en projekteer die wins of verlies per maand (vir die begrote periode).                   2

 6.2      KWT DISTRIBUTORS BPK.
 6.2.1            MAANDE         KREDIETVERKOPE          NOVEMBER                DESEMBER
          September                   180 000               32 400    

          Oktober                     186 000              55 800                   33 480          

          November                     195 000           92 625                   58 500          
                                                                             30% van 195 000

          Desember                    210 000                                       99 750          

          Totale invorderings van debiteure                180 825                191 730                       12

 6.2.2    Bereken:
                                   BEWERKINGS                                     ANTWOORD
          (i)      Kontantverkope vir Desember:

                   210 000 x 40/60                                                140 000                       2
          (ii)     Huurinkomste vir November:
                   19 710  x 100/108                                            18 250 
                                                                                   een deel korrek                3
          (iii)    Betalings aan krediteure vir November:

                   186 000 x 100/60 = 310 000 
                   310 000 x 100/125 = 248 000                                  198 400 
                                         248 000 x 80%                            een deel korrek
                                                                                                                  6
          (iv)     Salarisse en lone vir Desember:

                   180 600  – 35 600  – 35 600                                 109 400 
                                                                                    een deel korrek               4
          (v)      Paaiement op lening (rente ingesluit) vir Desember
                                           138 000                  
                   (13 625 – 1 625) + (150 000 – 12 000) x 13% x 1/12
                        12 000                    1 495 (drie punte)   13 495 
                                                                                    een deel korrek               5

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                 REKENINGKUNDE                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 6.2.3   Lewer kommentaar oor die interne beheer rakende die invorderings
         vanaf debiteure en die betalings aan krediteure. Voorsien TWEE punte.

         Enige TWEE geldige punte      

            Slegs 50% van debiteure kom die kredietterme na.
            Die kontant van debiteure is nie genoeg om die betalings aan krediteure te dek
             nie (per maand).
            80% van voorraad word op krediet aangekoop / slegs 20% aankope is kontant.
            Aangesien kontantverkope ’n groter persentasie van totale verkope is, sal dit wys
             wees om die persentasie kontantaankope te verhoog.
            Om gebruik te maak van korttermyn krediet, is slegs voordelig indien dit
             kontantvloeiprobleme help oplos.
                                                                                                    4

                             VRAAG 6:
                           TOTALE PUNT         40

                                                                                   TOTAAL:          300

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
