# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-afrikaans/19d1da9e-13e1-4b7d-a7db-08354b3aa5d9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-afrikaans/19d1da9e-13e1-4b7d-a7db-08354b3aa5d9)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 12

                                  SEPTEMBER 2018

                                 REKENINGKUNDE
                                  NASIENRIGLYN
PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ’n kandidaat nie punte op ’n ander plek in
    die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie). Geen
    dubbelpenalisering nie.
2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
    kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.  Vol punte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4.  Indien ’n vooraansuiweringsyfer as ’n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
    syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.  Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
    die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.  Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.  Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer
    is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8.  Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ’n negatiewe
    syfer getoon word nie.
9.  Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
    ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken ‘Bewerking en een deel korrek’.
    Nota: Kontroleer bewerking beteken dit moet +, –, x of ÷ wees volgens die nasienriglyn. Sommige items
    soos Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering / verkope van bate, kan + of – wees.
    Nota: In berekeninge moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
    gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle moet die metodepunt nie toegeken word nie. Dui aan
      d.m.v. .
12.   Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13    Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                         Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         REKENINGKUNDE                                        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE
 1.1     Kies die korrekte antwoord uit dié woorde wat tussen hakies gegee
         word. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers.
          1.1.1       Verpakkingsmateriaal                            ✓
          1.1.2       Indirekte materiaal                             ✓
          1.1.3       afname                                          ✓
                                                                                                            3

 1.2     LOLO VERVAARDIGERS

 1.2.1   Bereken die koste van die grondstowwe/direkte materiaal gedurende
         die jaar aan die fabriek uitgereik.
                                                                een punt twee punte
                                                                 76 300 – 10 500
         87 250  + 694 150  + 21 200  + 4 200  – 65 800 
                                                                             een deel korrek
         = 741 000  een deel korrek

                                                                                                            8

 1.2.2   Bereken: Direkte arbeidskoste

                    *                  een deel korrek
         423 400 + 12 600 + 4 234 + 126 = 440 360

         * (9 614 + 2 860 + 126) of 126 x 100 een deel korrek

                                                                                                            7

         Bereken: Fabrieksbokoste

          Verbruiksgoedere vir fabriek                                           22 830 
          Salaris – Fabrieksvoorman                                            154 200 
          Water en elektrisiteit (132 360 + 3 240) x 75%                       101 700 
          Diverse uitgawes vir fabriek                                           89 910
                                                                               368 640 
                                                                                      een deel korrek
         -1 (maks -2) vir vreemde items                                                                     5

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief ter

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                            REKENINGKUNDE                                             3

 1.2.3    PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018

          Direkte materiaalkoste                                 sien 1.2.1    741 000 
          Direkte arbeidskoste                                   sien 1.2.2    440 360 
          Primêre koste                                        DMK + DAK      1 181 360 
          Fabrieksbokoste                                        sien 1.2.2    368 640 
          Totale vervaardigingskoste                            bewerking     1 550 000 
          Goedere-in-bewerking (beginsaldo)                                     30 000
                                                                              1 580 000
          Goedere-in-bewerking (eindsaldo)             balanserende bedrag     (40 000) 
          Totale koste van produksie vir klaarprodukte
                                                                              1 540 000 
          31 800  + 1 536 000*  – 27 800                                                       11
                       * 2 457 600 x 100/160                                     een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          REKENINGKUNDE                                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.3     GRENS BAKKERY

 1.3.1   Bereken die gelykbreekpunt vir 2018.

            249 000       = 11 636 eenhede  een deel korrek
         61,60  – 40,20 
                21,40 twee punte
                                                                                                          4

 1.3.2   Verduidelik of Sydney bekommerd moet wees oor die gelykbreekpunt
         en die vlak van produksie. Haal syfers aan.

         Verduideliking wat vlak van produksie vergelyk met gelykbreekpunt  Syfers 

         •     Sydney behoort nie bekommerd te wees nie, want hy het 3 364
               eenhede meer geproduseer as die gelykbreekpunt (15 000 – 11 636).
                                                                                       verwys 1.3.1
         •     Hy maak wins op 3 364 eenhede.
         •     Hy maak hierdie jaar ’n groter wins as verlede jaar (3 364 eenhede bo
               die gelykbreekpunt, teenoor 850 eenhede verlede jaar)
         Een punt opsie:
         Vergelyk slegs die verskil in gelykbreekpunte, of slegs die verskil in vlakke van produksie.
                                                                                                          3

 1.3.3   Gee ’n moontlike rede vir die verandering in eenheidskoste vir direkte
         materiaalkoste en vir direkte arbeid.

              REDE: DIREKTE MATERIAALKOSTE                 REDE: DIREKTE ARBEIDSKOSTE
             Enige een:                               Enige een: 
             Die onderneming gebruik                    Goeie loonverhogings deur unies
             goedkoper verskaffers.                     beding.
             Koop plaaslik om vervoerkoste te           Meer oortyd gewerk.
             spaar.
             Maak gebruik van kortings vir
             grootmaataankope.

                                                                                                          4

                                     VRAAG 1:
                                   TOTALE PUNT      45

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief ter

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             REKENINGKUNDE                                          5

 VRAAG 2: BEGROTING

 2.1.
           WAAR OF ONWAAR
           2.1.1        Onwaar 
           2.1.2        Waar 
           2.1.3        Onwaar 
                                                                                                 3

 2.2      BANYAMA BPK.

 2.2.1    DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

            MAANDE            KREDIETVERKOPE                  AUGUSTUS   SEPTEMBER
           Julie                         157 500                94 500     56 700 
           Augustus                      144 900                         86 940 

                   KONTANT VAN DEBITEURE                                  143 640 
                                                                             een deel korrek     7

 2.2.2                                      BEWERKINGS                   ANTWOORDE
            (i)
                      216 900 x 30%                                      65 070 

            (ii)
                      207 000 x 100/180 = 115 000                      109 250 
                      115 000 x 95%  (of – 5 750 een punt)              een deel korrek

           (iii)
                      163 440/12                                         13 620 

           (iv)
                      13 250 x 150%                                      19 875 

            (v)
                            84 000 twee punte                            2 975 
                      (12 600  x 100/15 ) – 12 600                    een deel korrek
                                    24 

           (vi)                       (2 310 x 12) een punt
                                                                       8 800 
                                                                         een deel korrek
                      316 800   27 720
                              –
                         1       9% 
                                        308 000 twee punte

                                                                                                19

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                            REKENINGKUNDE                (EC/SEPTEMBER 2018)

 2.2.3   Verwys na Inligting J:
         Bereken die persentasie verhoging in die bestuurder se salaris.
         16 830 – 15 300 twee punte vir albei
          1 530 
                    x 100 = 10%  een deel korrek
          15 300
                  
                                                                                         4
         Lewer kommentaar oor die aanvaarbaarheid van die besluit oor
         salarisse en lone. Haal syfers aan.

         Kommentaar  syfers 

         •   Werknemers behoort ’n loonverhoging van minstens die inflasiekoers, te
             ontvang om hul lewenstandaard te kan handhaaf. (4–6%).
         •   Die bestuurder het ’n 10%-verhoging ontvang wat baie meer as die
             inflasiekoers is. Verwys na bo.
         •   Die eienaars se onttrekkings is uitermate hoog (50% meer as normaal).
             Dit kan gesien word as verkwisting.
                                                                                         3
         Voorsien TWEE moontlike gevolge van hierdie besluit.

         Moontlike gevolge  

         •   Werknemers mag besluit om te staak wat sal lei tot verliese vir die
             onderneming.
         •   Unies kan die onderneming aankla van onbillike arbeidspraktyke.
         •   Werknemers sal nie gemotiveerd wees om beter te werk/ tot voordeel
             van die onderneming nie.
         •   Die onderneming kan slegte publisiteit in die pers kry – swak beeld –
             verloor klante, verskaffers, finansiële instellings vir lenings.            4

                                  VRAAG 2:
                                TOTALE PUNT         40

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief ter

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             REKENINGKUNDE                                                             7

 VRAAG 3: VASTE BATES, INKOMSTESTAAT EN OUDITVERSLAG

 3.1
              3.1.1        Ekwiteit 
              3.1.2        Bedryfsbate 
              3.1.3        Nie-bedryfsbate 
              3.1.4        Uitgawe 
                                                                                                                    4

 3.2      YASHPAL BPK.
 3.2.1    Verwys na Inligting A:
                                              BEWERKINGS                                     ANTWOORD
              (i)
                        838 000 – 420 000                                                   418 000 

              (ii)
                        838 000 x 15% = 125 700                                           139 200 
                        216 000  x 15% x 5/12  = 13 500  een deel korrek                   een deel korrek

              (iii)
                        26 250  – 4 250                                                   22 000 
                                                                                            een deel korrek        11

 3.2.2
                                                 BATEVERKOPE (N12)
 2018                                                                2018        Opgehoopte waardever-
 Jan
          1         Toerusting                   105 000    ✓ Jan          1                                   83 000       *
                                                                                 mindering op toerusting
                    Wins met verkoop
                                                   4 250                       Bank                            26 250       ✓
                    van bate
                                              Toerusting
                                              (622 000 – 517 000)                                                             

                                                 109 250                                                       109 250        
                                                                                                                 *balanserende
                                                                                                                       bedrag
         - 1 (maks -2) Aanbieding; Verkeerde of geen besonderhede voorsien

                                                                                                                     5

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           REKENINGKUNDE                                          (EC/SEPTEMBER 2018)

 3.2.3   Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018.

         Verkope                                                      KvV x 175%       7 469 700 
         Koste van verkope                4 250 000  + 18 400                     (4 268 400) *
      7 Bruto wins                                                  Verkope – KvV      3 201 300 
         Ander inkomstes                                                bewerking           98 700 
         Fooi-inkomste                                                                      79 350
         Korting ontvang                                                                    14 280 
         Wins met verkoop van bate                                                           4 250 
         Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering (7 480                                     820 
                                                                         – 6 660)

      6 Bruto bedryfsinkomste                                             BW +AI       3 300 000 
         Bedryfsuitgawes                                           BBI – Bed Wins    (1 350 000) 
         Waardevermindering                      (139 200  + 35 400 )                   174 600 *
                                                      3.2.1 (ii)

         Handelsvoorraadtekort (728 400 – 18 400 – 706 350)                                  3 650 ✓*
         Verpakkingsmateriaal (43 730 – 3 880)                                              39 850 ✓*
         Direkteursfooie          (336 500  + 23 500 ✓)                                  360 000 
         Ouditfooie        (19 450  + 19 450 )                                            38 900 ✓
         Oninbare skuld           (23 555  + 11 245 )                                    34 800 *
         Huuruitgawe (146 080  – 11 770 )                                              134 310 *
         Salarisse en lone                                                                222 700 
         Diverse uitgawes                                 balanserende bedrag             341 190 

    25 Bedryfswins                               Wins v Rente uitg. – Rente ink        1 950 000 
         Rente inkomste              195 000 x 8% x ½                                        7 800 ✓*
         Wins voor rente uitgawes                                                      1 957 800
         Rente uitgawes 565 800 – 542 000                                                (23 800) ✓✓
         Netto wins voor inkomstebelasting                     560 860 x 100/29        1 934 000 
         Inkomstebelasting                                                              (560 860) ✓
      8 Netto wins na belasting                                    560 860 x 71/29     1 373 140 *               46
         -1 vir vreemde items (maks -2)                                              *Bewerking, een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief ter

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  REKENINGKUNDE                                                9

 3.3      OUDITVERSLAG: PICOLI BPK.

 3.3.1    Verduidelik kortliks die rol van die eksterne ouditeur.

          Verduideliking 

          •   Spreek ’n onpartydige mening uit oor die betroubaarheid van aanbieding
              van finansiële state.
          •   Beskerm die belange van aandeelhouers deur ’n onafhanklike,
              onpartydige mening oor die finansiële state uit te spreek.
          •   Assesseer die interne beheermaatreëls en die finansiële state en
              rapporteer enige ongerymdhede wat nie voldoen aan ouditpraktyke van
              die soort verslag wat hulle aanbied nie.
                                                                                            2

 3.3.2    Watter soort ouditverslag het Picoli Bpk. ontvang? Verduidelik.

          SOORT: Gekwalifiseerde ouditverslag 

          VERDUIDELIKING: Verduideliking waarom nie ŉ betroubare aanbieding nie. 

          •   Die ouditeure het gevind dat die advertensieuitgawes nie geverifieer kon
              word nie.
          •   Geen dokumentasie vir die advertensieuitgawes.
          •   Hulle het ’n probleem ontdek wat hulle nie kon verduidelik nie.
                                                                                            3

 3.3.3    Waarom sou ’n bestaande aandeelhouer bekommerd wees oor hierdie
          verslag? Gee TWEE punte.

          TWEE geldige punte  

          •   Behoorlike interne beheermaatreëls word nie deur bestuur toegepas nie.
          •   Die reputasie van die onderneming mag beïnvloed word. (publieke
              beeld).
          •   Potensiële beleggers sal nie in die onderneming belangstel nie
              (aandelepryse sal daal).
          •   Moontlike bedrog.
                                                                                            4

                             VRAAG 3:
                           TOTALE PUNT        75

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                              REKENINGKUNDE                                              (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING
 4.1     BEGRIPPE: PAS DIE BEGRIPPE
          4.1.1         F
          4.1.2         E
          4.1.3         A
          4.1.4         C
          4.1.5         B
                                                                                                                            5

 4.2     KHLOE BPK.

 4.2.1   Netto wins voor inkomstebelasting                                                       988 700
         Aansuiwerings vir:               Rente betaal                                           124 900
                                          Waardevermindering                                     221 400 
                                                                                              1 335 000
         Veranderinge in bedryfskapitaal                                                                4 400 *
         Afname in voorraad                      (163 300 – 123 800)                               39 500 *
         Toename in debiteure                (134 700 + 14 400) – 155 600                          (6 500) *
         Afname in krediteure                162 600 – (122 900 + 11 100)                        (28 600) *
         KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYFS-
                                                                                              1 339 400 *                  9
         AKTIWITEITE
                                                                                                        * een deel korrek
 4.2.2   Bedrae in die Kontantvloeistaat.

                          BEWERKINGS                                                           ANTWOORDE
         Inkomstebelasting betaal
         27 200  + 296 600  + 12 700                                                           336 500 
                     (988 700 – 692 100) een punt                                                 een deel korrek
                                                                                                                            4
         Dividende betaal

         111 000  + 317 400  – 142 400                                                         286 000 
                                                                                                  een deel korrek
                                                                                                                            4
         Vaste bates aangekoop

         1 437 200  + 221 400  + 283 500  – 1 120 400                                         821 700 
                                                                                                  een deel korrek
                                                                                                                            5
         Aanvaar alternatiewe aanbieding van inligting soos tekens omgeruil, grootboekrekeninge, ens.

 4.2.3   Bereken: Netto verandering in kontant en kontantekwivalente

          124 300  + 61 250  = 185 550  een deel korrek
                         (76 750 – 15 500)

         Of: 76 750 – (15 500 – 124 300) = 185 550                                                                          4

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief ter

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             REKENINGKUNDE                                           11

 4.3      KWEZI BPK.

 4.3.1    GEWONE AANDELEKAPITAAL

               760 000       Saldo op 1 Maart 2017                             3 648 000 
              (30 000)       Aandele teruggekoop (GAP: R4,80 )               (144 000) *
               150 000       Aandele uitgereik            balanserende syfer    787 500 
              880 000       Saldo op 28 Februarie 2018                        4 291 500
                                                                                    * een deel korrek   7

 4.3.2    Bereken: Netto batewaarde per aandeel

          4 488 000  x 100 = 510 sent  een deel korrek
           880 000  sien 4.3.1
                                                                                                        3
          Bereken: Opbrengs op aandeelhouersekwiteit

                           545 600 ✓                  x 100 = 13,3%  een deel korrek
              ½ ✓ (3 724 000 ✓ + 4 488 000 ✓)
                         4 106 000 drie punte

                                                                                                        5

 4.3.3    Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers en neigings) wat dui
          op ’n verbetering in die likiditeitsposisie van die onderneming.
          Bedryfsverhouding  verbeter van 1,4 : 1 tot 1,9 : 1. 
          Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn  verbeter van 57 dae tot 38
          dae. 
                                                                                                        4

 4.3.4    Die onderneming het ’n groot deel van die lening terugbetaal.
          Verduidelik waarom dit ’n goeie besluit was. Haal TWEE finansiële
          aanwysers (met syfers) aan.

          TWEE finansiële aanwysers   syfers   verduideliking  

          •    Skuld/ekwiteitsverhouding het verbeter van 0,5 : 1 tot 0,2 : 1.
               Die onderneming is nou laaggerat / maak nie baie gebruik van lenings
               nie.
          •    Opbrengs op totale kapitaal aangewend verlaag van 22,3% tot 20,8%.
               Die onderneming is steeds positief gerat omdat die opbrengs beter is as
               die rentekoers op lenings (11%).
                                                                                                        6

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    REKENINGKUNDE                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.3.5   Lewer kommentaar oor die dividend-uitbetalingsbeleid oor die afgelope
         twee jaar. Voorsien ’n moontlike rede vir die aanwend van hierdie beleid.
         Haal syfers aan.
         Kommentaar oor VPA en DPA vir 2017 (met syfers): 

         Die maatskappy het 52 sent uitbetaal van ’n verdienste van 65 sent / (80%).
         Slegs 20% van die netto wins is teruggehou.
         Kommentaar oor VPA en DPA vir 2018 (met syfers): 

         Die maatskappy het 31 sent uitbetaal van die verdienste van 62 sent / (50%).
         50% van die netto wins is teruggehou.
         Rede vir die verandering 

         ’n Groter % wins is teruggehou vir toekomstige uitbreidings/groei.
         Probeer winsgewendheid verhoog of kontantvloeiprobleme aanspreek.
                                                                                                  5

 4.3.6   Verduidelik of die prys waarteen aandele teruggekoop is, billik was. Haal
         TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou verduideliking aan.

         Finansiële aanwysers (met syfers)   Verduideliking 

         R5,20 is betaal, wat meer is as die markprys van 485 sent (515 sent teen die einde
         van die jaar) en die NBW per aandeel van 490 sent (510 sent teen die einde van die
         jaar).

         Alhoewel die NBW per aandeel en die markprys ’n opwaartse neiging toon, het die
         maatskappy steeds te veel vir hierdie aandele betaal.
                                                                                                  4

                             VRAAG 4:
                           TOTALE PUNT        65

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief ter

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                            REKENINGKUNDE                                        13

 VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE
 5.1
           5.1.1       Spesifieke identifikasiemetode ✓
           5.1.2       Eerste-in-eerste-uit (EIEU) ✓
           5.1.3       Geweegdegemiddelde ✓
                                                                                                   3

 5.2.     CASUAL UITRUSTERS

 5.2.1    Bereken: Bedrag betaal vir vraggeld op 11 Junie 2018
                           (835 x 130)
          116 065  – 108 550  = 7 515  een deel korrek

                                                                                                   4
          Bereken: Waarde van eindvoorraad op 30 Junie 2018

                      320 008 vier punte   (15 x 142)
          28 633  + 293 505  – 2 130  x 415  = 60 092  een deel korrek
               230  + 1 995  – 15 
                            2 210 drie punte

                                                                                                   9

 5.2.2    Verduidelik die invloed wat hierdie besluit op die bruto wins sal hê.

          Dit sal lei tot ’n toename van R4 853 in bruto wins. 
                                                                                                   2
          Gee EEN geldige rede vir en EEN geldige rede teen die besluit om die
          voorraadwaardasie metode te verander.
           REDE VIR                           Verhoogde winsgewendheid skep beter
                                                beeld.
                                                Klante sal vertroue hê in die onderneming.
                                                Werknemers sal mate van sekerheid ervaar.
           REDE TEEN                          Resultate sal nie vergelykbaar wees nie.
                                                Boek-inskrywing; skep ’n vals indruk.
                                                Werknemers mag hoër loonverhogings
                                                verwag (of onderhandel) op grond van
                                                winsgewendheid.                                    4

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                         REKENINGKUNDE                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 5.2.3   Funiwe is bekommerd oor die kontrole oor haar voorraad denims. Sy
         het 1 788 denims gedurende die jaar verkoop. Voorsien ’n berekening
         om haar kommer te steun.

         (230 + 1 995 – 15)
              2 210 – 415            – 1 788 = 7 verlore
                                               een deel korrek
                een deel korrek                                                           5

 5.2.4   Lewer kommentaar oor die saldo van voorraad op 30 Junie 2018. Is dit
         aanvaarbaar? Verduidelik. Verskaf EEN punt.

         Ja / Nee            Verduideliking 

         Ja
         Denims is duursame produkte met ’n lang raklewe.
         Die onderneming sal die denims enige tyd kan verkoop.
         Nee:
         Die eindvoorraad is byna dubbeld so veel soos die beginvoorraad. Kontant
         word opgeneem deur ŉ oormaat voorraad.
         Die denims mag dalk uit die mode raak en dan sal mense dit nie meer wil
         koop nie.                                                                        3
 5.3     PROBLEEMOPLOSSING
 5.3.1   Watter besluit het Jay geneem ten opsigte van die verkoopprys van die
         lessenaars?
         Verkoopprys het verhoog  van R360 tot R420 (met R60) 
         Of Winspersentasie het verhoog van 50% tot 75% (met 25%)
                                                                                          3
         Verduidelik TWEE punte om te wys hoe hierdie besluit die
         onderneming beïnvloed het.
         TWEE punte      syfers  
         •   Die bruto wins het toegeneem van R36 720 tot R45 000 (met R8 280).
         •   Die aantal eenhede verkoop het verminder met 80 eenhede (van 330 tot
             250).
         •   Die voorraadomsetsnelheid het gedaal van 7,4 keer tot 5,4 keer.              6

 5.3.2   Jay het besluit om sy stoele van ’n goedkoper verskaffer te koop.
         Verskaf TWEE punte om te wys waarom jy dink dat dit was NIE ’n goeie
         besluit was nie.
         TWEE punte       syfers  
         •   Kon nie alle bestellings uitvoer nie. 120 eenhede te min (500 – 380).
         •   Terugsendings was baie hoog; moontlik swak kwaliteit (56 eenhede; 0
             verlede jaar).
         •   Bruto wins het gedaal van R21 600 tot R11 664 (met R9 936).                  6

                                    VRAAG 5:
                                  TOTALE PUNT        45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief ter

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                             REKENINGKUNDE                                                              15

 VRAAG 6: VERSOENING EN BTW

 6.1.1                                   SALDO VAN
                   NR.                  KREDITEURE-                             SALDO VOLGENS STAAT
                                     GROOTBOEKREKENING
                Saldo                             95 160                                  143 460
                      (i)                                                                    + 5 400 
                                                                                        26 000 – 20 600

                    (ii)                                                                        - 820 
                   (iii)                                                                      - 1 240 
                   (iv)                           + 1 520 
                    (v)                            - 4 880 
                                                2 440 + 2 440

                   (vi)                         + 47 500 
                  (vii)                                                                       - 7 500 

               TOTAAL                            139 300 *                                 139 300 *                     11
          Punte toegeken vir korrekte teken met bedrag. Aanvaar gebruik van hakies vir negatiewe bedrae.
          * Een deel korrek (hoef nie dieselfde totale te wees nie)

 6.1.2    Verwys na Inligting (vi):
          Gee TWEE moontlike stappe wat teen M. Rice geneem kan word.

          TWEE moontlike stappe                   Deelpunte vir kort/onduidelike antwoorde.

          •   Dissiplinêre verhoor om vas te stel of dit gewoonte is en wat die waarde
              van die ongemagtigde transaksies is.
          •   Aftrekkings van salaris om die uitstaande bedrag te dek.
          •   Regsaksie vir wanbestuur.
          •   Afgradering; oorplasing na ’n ander werksafdeling/funksie.
                                                                                                                            4
          Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan
          gebruik om sulke insidente in die toekoms te vermy.
          TWEE punte  

          •   Verdeling/rotasie van pligte om soortgelyke gedrag te ontmoedig/voorkom
          •   Magtiging moet vir alle transaksies met verskaffers verkry word.
          •   Gereelde oudits/willekeurige oudits van voorraad en dokumente.
                                                                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                            REKENINGKUNDE                                          (EC/SEPTEMBER 2018)

 6.2     BTW

         Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2018.

          6 665 + 108 000 – 69 750 + 480 – 915 – 1 470 – 1 410 = 41 600
                                                          een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe berekeninge soos grootboekrekening, omgekeerde tekens, uitset BTW – inset BTW
                                                                                                                     11

                                  VRAAG 6:
                                TOTALE PUNT               30

                                                                                                     TOTAAL:          300

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief ter

## Related documents

- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
