# Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Accounting question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-qp-sept2018-afr-d/1c4ab41d-93e7-44d3-8e82-f77a9500057c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-qp-sept2018-afr-d/1c4ab41d-93e7-44d3-8e82-f77a9500057c)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2018

                            REKENINGKUNDE

PUNTE:       300

TYD:         3 uur

                                      *ACCNA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en ’n 16-bladsye-antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  REKENINGKUNDE                          (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

 1.    Beantwoord AL die vrae.

 2.    ’n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
       beantwoord.

 3.    Toon ALLE bewerkings om deelpunte te verdien.

 4.    Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 5.    Jy mag ’n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.

 6.    Alle bewerkings moet tot EEN desimale plek getoon word, waar van toepassing.

 7.    ’n Uiteensetting van die vrae word voorsien. Probeer om by die voorgestelde
       tyd vir die beantwoording van elke vraag te hou.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief over

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               REKENINGKUNDE                                           3

                           VRAAG 1: 45 punte; 30 minute
 Hoof–onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Bestuursrekeningkunde
                                  x Begrippe; Produksiekostestaat
 Kosteberekeninge                 x Gelykbreek en ontleding van eenheidskoste
                                  Bestuur van hulpbronne
                                  x Interne beheer
                           VRAAG 2: 40 punte; 25 minute
 Hoof-onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Bestuursrekeningkunde
                                  x Berekeninge en interpretasie van begrotings
 Begroting
                                  Bestuur van hulpbronne
                                  x Interne beheer
                           VRAAG 3: 75 punte; 45 minute
 Hoof-onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Finansiële rekeningkunde
                                  x Begrippe; Inkomstestaat
 Maatskappy Finansiële State      Bestuur van hulpbronne
                                  x Bestuur van Vaste bates
                                  x Ouditverslag
                           VRAAG 4: 65 punte; 40 minute
 Hoof–onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Bestuursrekeningkunde
 Finansiële State, Kontantvloei   x Begrippe; Balansstaat notas
 en Vertolking                    x Kontantvloeistaat
                                  x Vertolking van finansiële inligting
                           VRAAG 5: 45 punte; 25 minute
 Hoof–onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Bestuur van hulpbronne
 Voorraadwaardasie                x Voorraadwaardasiemetodes
                                  x Interne beheer
                           VRAAG 6: 30 punte; 15 minute
 Hoof–onderwerp:                  Hierdie vraag integreer:
                                  Finansiële rekeningkunde
                                  x Krediteureversoening
 Versoening en BTW                x BTW-berekeninge
                                  Bestuur van hulpbronne
                                  x Interne beheer

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      REKENINGKUNDE                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 1: KOSTEBEREKENINGE                                                  (45 punte; 30 minute)

 1.1 Kies die korrekte antwoord uit die woorde tussen hakies. Skryf slegs die
     antwoord langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer.
      1.1.1    (Kantoorskryfbehoeftes/verpakkingsmateriaal) word NIE as deel van
               administrasiekoste beskou nie.
      1.1.2    Skoonmaakmiddels gebruik in die fabriek is ’n voorbeeld van (direkte
               materiaal/indirekte materiaal).
      1.1.3    ’n Toename in die aantal eenhede geproduseer, sal lei tot ŉ (afname/
               toename) in die vaste koste per eenheid.                      (3 x 1)             (3)

 1.2 LOLO VERVAARDIGERS
      Lolo Vervaardigers vervaardig plastiek-emmers. Inligting vir die finansiële jaar
      geëindig 28 Februarie 2018 word voorsien.
      GEVRA:
      1.2.1    Bereken die koste van die grondstowwe/direkte materiaal gedurende die
               jaar aan die fabriek uitgereik.                                                   (8)
      1.2.2    Bereken die volgende vir die Produksiekostestaat:
               x     Direkte arbeidskoste                                                        (7)
               x     Fabrieksbokoste (voltooi die tabel wat voorsien is).                        (5)
      1.2.3    Stel die Produksiekostestaat op 28 Februarie 2018 op.                            (11)
      INLIGTING:
      A.      Voorraadsaldo’s:                          28 FEB. 2018        1 MAART 2017
                                                             R                    R
              Grondstowwe/direkte materiaal                 76 300               87 250
              Goedere-in-bewerking                               ?               30 000
              Klaarprodukte                                 31 800               27 800
              Verbruiksgoedere vir fabriek                   7 700                5 300
      B.      Opsomming van transaksies vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018:

              Aankope van grondstowwe/direkte materiaal                       R 694 150
              Vraggeld betaal op grondstowwe/direkte materiaal                   21 200
              Verbruiksgoedere in fabriek gebruik                                22 830
              Skoonmaakmiddels aangekoop vir die kantoor                         12 330
              Produksielone                                                     423 400
              WVF – Bydrae vir fabriekswerkers                                        ?
              Salarisse: Fabrieksvoorman                                        154 200
                         Administrasie                                          189 000
                         Verkope                                                217 000
              Water en elektrisiteit                                            132 360
              Diverse uitgawes: Fabriek                                          89 910
                                  Administrasie                                  76 200
                                  Verkope-departement                            68 390

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief over

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                     REKENINGKUNDE                                            5

        C.     Addisionele inligting:
               (i)      ’n Faktuur vir die vervoer van grondstowwe, R4 200, is nog nie
                        aangeteken nie.
               (ii)     Gedurende die fisiese voorraadopname van grondstowwe op
                        28 Februarie 2018, is 3 000 emmerhandvatsels teen R5,00 elk in
                        plaas van R1,50 elk, aangeteken. Dit moet reggestel word.
               (iii)    Die loon van ’n fabriekswerker is weggelaat uit die loonjoernaal vir
                        Februarie 2018. Haar besonderhede is as volg:
                         Netto loon                        R9 614
                         LBS belasting                     R2 860
                         WVF (1% van bruto)                 R126
                         Die werkgewer dra 1% by tot die WVF
               (iv)     Die water en elektrisiteitsrekening vir Februarie 2018, R3 240, is
                        nie betaal nie. 75% van die water en elektrisiteit word aan die
                        fabriek toegedeel.
               (v)      Emmers word verkoop teen R96 elk (60% wins op kosprys). Totale
                        verkope vir die finansiële jaar beloop R2 457 600.

 1.3    GRENS BAKKERY
        Jy word voorsien van inligting rakende die produksie van koeke. Die besigheid
        word deur Sydney besit.
        GEVRA:
        1.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2018.                                              (4)
        1.3.2 Verduidelik of Sydney bekommerd moet wees oor die gelykbreekpunt
              en die vlak van produksie. Haal syfers aan.                                       (3)
        1.3.3 Gee ’n moontlike rede vir die verandering in eenheidskoste vir direkte
              materiaalkoste en vir direkte arbeid.                                             (4)
        INLIGTING:

                                                          30 APRIL 2018     30 APRIL 2017
                       Direkte materiaal                      R14,50           R18,20
         EENHEIDS-     Direkte arbeid                         R17,30           R12,40
         KOSTE         Verkope en verspreiding                 R8,40            R8,00
                       Veranderlike koste                     R40,20           R38,60
         Totale vaste koste                                 R249 000         R242 720
         Aantal koeke geproduseer en verkoop                  15 000           14 800
         Gelykbreekpunt                                            ?           13 950
         Verkoopprys per eenheid                              R61,60           R56,00

                                                                                                45

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     REKENINGKUNDE                         (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 2: BEGROTING                                                      (40 punte; 25 minute)

 2.1   Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs Waar of
       Onwaar langs die nommers (2.1.1–2.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer.

       2.1.1     ’n Kontantbegroting word voorberei om die werklike ontvangstes en
                 betalings vir ’n spesifieke tydperk aan te dui.

       2.1.2     ’n Geprojekteerde Inkomstestaat sal die verwagte wins of verlies vir die
                 begrote tydperk aandui.

       2.1.3     Slegs nominale rekeninge word in ’n Kontantbegroting aangeteken.              (3)

 2.2   BANYAMA BPK.

       Die inligting het betrekking op Banyama Bpk. vir die begrotingsperiode geëindig
       30 September 2018.

       GEVRA:

       2.2.1     Voltooi die Debiteure invorderingskedule.                                     (7)

       2.2.2     Bereken die bedrae aangedui deur (i) tot (vi) op die uittreksel uit die
                 Kontantbegroting wat voorsien word.                                          (19)

       2.2.3     Verwys na Inligting J:
                 x Bereken die persentasie verhoging in die bestuurder se salaris.             (4)
                 x Lewer kommentaar oor die aanvaarbaarheid van die besluit oor
                    salarisse en lone. Haal syfers aan.                                        (3)
                 x Voorsien TWEE moontlike gevolge van hierdie besluit.                        (4)

       INLIGTING:

       A.   Die besigheid verkoop kombuistoebehore teen ŉ winsopslag van 80% op
            kosprys. Voorraad word in die maand van verkope vervang. ’n Basis-
            voorraad word gehandhaaf.

       B.   Werklike en begrote syfers vir 2018:
                                       JULIE           AUGUSTUS          SEPTEMBER
                Verkope                225 000               207 000          216 900
                Aankope                125 000                     ?          120 500

       C.   70% van totale verkope is op krediet. Debiteure betaal as volg:

            x    60% gedurende die maand wat op die maand van verkope volg;
            x    36% gedurende die tweede maand wat op die maand van verkope volg;
            x    4% word afgeskryf.

       D.   Alle voorraadaankope is op krediet. Krediteure word na 30 dae betaal,
            onderhewig aan ’n 5% korting.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief over

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  REKENINGKUNDE                                           7

        E.   Uittreksel uit die Kontantbegroting vir Augustus en September 2018:

                                                        AUGUSTUS          SEPTEMBER
                                                           R                  R
             Kontantverkope                                 62 100                  (i)
             Lening ontvang                                316 800                   0
             Betalings aan krediteure                      118 750                 (ii)
             Salaris van bestuurder                         15 300             16 830
             Lone van verkoopspersoneel                     38 400             38 400
             Bedryfsuitgawes                                     ?                (iii)
             Onttrekkings                                   13 250                (iv)
             Water en elektrisiteit                         15 400             16 632
             Deposito op nuwe toerusting                    12 600                   0
             Paaiement op nuwe toerusting                        0                 (v)
             Paaiement op lening                                 0                (vi)
             Rente op lening                                     0              2 310

        F.   Bedryfsuitgawes beloop jaarliks R163 440 en word eweredig oor die
             begrotingstydperk versprei.

        G.   Die eienaars beplan om gedurende September 2018, 50% meer as hul
             gewone maandelikse onttrekkings te neem om ’n musiekkonsert by te woon.

        H.   Nuwe toerusting sal gedurende Augustus 2018 aangekoop word. ’n
             Deposito van 15% sal betaal word. Die balans sal in gelyke paaiemente oor
             24 maande, vanaf 30 September 2018 vereffen word.

        I.   Die lening is van ’n vennoot ontvang. ’n Vaste paaiement sal op die 1ste van
             elke maand betaal word. Rente teen 9% p.j. sal vanaf 30 September 2018
             aan die einde van elke maand betaal word.

        J.   Salarisse en lone word elke jaar gedurende Augustus hersien. Die
             bestuurder se salaris sal op 1 September 2018 verhoog. As gevolg van die
             swak ekonomiese situasie, het die eienaar besluit die besigheid kan nie ’n
             loonverhoging bekostig nie.

                                                                                              40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        REKENINGKUNDE                             (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 3: VASTE BATES, INKOMSTESTAAT EN OUDITVERSLAG
                                                    (75 punte; 45 minute)

 3.1 BEGRIPPE

      Kies ’n kategorie uit die voorsiende lys, vir elke voorbeeld hieronder. Skryf slegs
      die kategorie langs die nommers (3.1.1–3.1.4) in die ANTWOORDEBOEK.

              nie-bedryfsbate; bedryfslas; uitgawe; ekwiteit; bedryfsbate; inkomste

      3.1.1        Behoue inkomste
      3.1.2        Bedrag verskuldig deur SAID vir inkomstebelasting vir die jaar
      3.1.3        Uitbreidings aan grond en geboue
      3.1.4        ’n Toename in Voorsiening vir oninbare skuld                           (4 x 1)     (4)

 3.2 YASHPAL BPK.
      Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2018.
      GEVRA:

      3.2.1        Verwys na Inligting A:
                   Bereken die syfers aangedui deur (i) tot (iii) in die Vaste bate-nota.            (11)
      3.2.2        Voltooi die Bateverkope-rekening op 1 Januarie 2018.                               (5)
      3.2.3        Voltooi die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018.                (46)

      INLIGTING:

      A.      Vaste bates:
                                                                   VOERTUIE       TOERUSTING
                  Kosprys (1 Maart 2017)                              838 000           622 000
                  Opgehoopte waardevermindering (1 Maart 2017)      (420 000)         (264 000)
                  Drawaarde (1 Maart 2017)                              (i)             358 000
                  Bewegings:
                  Toevoegings                                        216 000                    0
                  Bateverkope                                              0           (iii)
                  Waardevermindering                                  (ii)             (35 400)
                  Drawaarde (28 Februarie 2018)
                  Kosprys (28 Februarie 2018)                                          517 000
                  Opgehoopte waardevermindering (28 Feb 2018)
              x     ’n Nuwe voertuig is aangekoop op 1 Oktober 2017.
              x     Waardevermindering op voertuie word bereken teen 15% p.j. op
                    kosprys.
              x     Ou toerusting is op 1 Januarie 2018 vir R26 250 kontant verkoop. ’n Wins
                    van R4 250 is gemaak op hierdie verkope.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief over

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  REKENINGKUNDE                                          9

       B.    Saldo’s/totale geneem uit die Voor-aansuiweringsproefbalans op
             28 Februarie 2018:
             Lening: GT Bank                                               R 542 000
             Vaste deposito (8% p.j. rente)                                  195 000
             Debiteurekontrole                                               112 245
             Voorsiening vir oninbare skuld                                    7 480
             Handelsvoorraad                                                 728 400
             Verkope                                                               ?
             Koste van verkope                                             4 250 000
             Direkteursfooie                                                 336 500
             Salarisse en lone                                               222 700
             Fooi-inkomste                                                    79 350
             Ouditfooie                                                       19 450
             Huuruitgawe                                                     146 080
             Verpakkingsmateriaal                                             43 730
             Korting ontvang                                                  14 280
             Oninbare skuld                                                   23 555
             Diverse uitgawes                                                      ?
       C.    ADDISIONELE INLIGTING EN AANSUIWERINGS:
             (a) ’n Faktuur vir kredietverkope, R32 200 is nie in berekening gebring nie.
                 Goedere word verkoop teen ’n winsopslag van 75% op kosprys.
             (b) Die voorraadopname op 28 Februarie 2018 toon die volgende voorrade
                 op hande:
                    x Handelsvoorraad, R706 350
                    x Verpakkingsmateriaal, R3 880
             (c)   ’n Debiteur wat R17 300 skuld, word insolvent verklaar. Sy boedel het
                   35 sent in die Rand betaal en dit is korrek aangeteken. Die uitstaande
                   balans moet as oninbaar afgeskryf word.
             (d) Voorsiening vir oninbare skuld moet aangesuiwer word tot 5% van
                 debiteure.
             (e) Direkteursfooie van R23 500 is uitstaande op 28 Februarie 2018.
             (f)   50% van die ouditfooie is aan die eksterne ouditeur betaal. Die balans
                   sal in Maart 2018 betaal word.
             (g) Huuruitgawe sluit die huur vir Maart 2018 in. Let daarop dat die huur op
                 1 Desember 2017 met 7% verhoog is.
             (h) Die leningstaat ontvang op 28 Februarie 2018 toon ’n uitstaande saldo
                 van R565 800. Rente wat gekapitaliseer word, is nie in berekening
                 gebring nie.
             (i)   Bring rente op vaste deposito teen 8% p.j. in berekening. Hierdie
                   belegging is op 1 September 2017 gemaak.
             (j)   Nadat al die aansuiwerings in ag geneem is, beloop die inkomste-
                   belasting vir die jaar, bereken teen 29% van die netto wins, R560 860.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   REKENINGKUNDE                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 3.3 OUDITVERSLAG: PICOLI BPK.

      GEVRA:

      3.3.1    Verduidelik kortliks die rol van die eksterne ouditeur.                               (2)

      3.3.2    Watter soort ouditverslag het Picoli Bpk. ontvang? Verduidelik.                       (3)

      3.3.3    Waarom sou ’n bestaande aandeelhouer bekommerd wees oor hierdie
               verslag? Gee TWEE punte.                                                              (4)

      INLIGTING:

              UITTREKSEL UIT DIE VERSLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEURE

      Ons het die jaarlikse finansiële state van Picoli Bpk., vir die finansiële jaar geëindig
      30 Junie 2018, ge-oudit. Ons verantwoordelikheid is om op grond van ons oudit, ’n
      mening uit te spreek oor hierdie finansiële state.

      Oudit mening

      Na ons mening, is die finansiële state ’n redelike weerspieëling van die finansiële
      posisie van die maatskappy op 30 Junie 2018, behalwe vir die advertensie-
      uitgawes in die Inkomstestaat wat nie geverifieer kon word nie, aangesien daar
      geen dokumentasie beskikbaar is vir hierdie uitgawes nie.

      Mashele en Fouche
      Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA)                                  12 Augustus 2018

                                                                                                 75

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief over

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      REKENINGKUNDE                                       11

 VRAAG 4: FINANSIЁLE STATE, KONTANTVLOEI EN VERTOLKING
                                                     (65 punte; 40 minute)

 4.1 BEGRIPPE: PAS DIE BEGRIPPE

       Kies ’n omskrywing uit KOLOM B wat by die begrip in KOLOM A pas. Skryf slegs
       die letter (A–F) langs die nommers (4.1.1–4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

                  KOLOM A                                   KOLOM B
       4.1.1    Balansstaat                 A    Toon die finansiële resultate van ’n
                                                 onderneming vir ’n gegewe tydperk

       4.1.2    Likiditeit                  B    Die mate waartoe ’n onderneming gebruik
                                                 maak van geleende kapitaal

       4.1.3    Inkomstestaat               C    Die vermoë van ’n onderneming om al sy
                                                 skuld te vereffen

       4.1.4    Solvensie                   D    Die opbrengs wat aandeelhouers verdien
                                                 op hul belegging in die onderneming

       4.1.5    Hefboomeffek                E    Die vermoë van ’n onderneming om sy
                                                 bedryfslaste te vereffen

                                            F    Toon die finansiële posisie van ’n
                                                 onderneming ten opsigte van sy bates,
                                                 laste en ekwiteit
                                                                                (5 x 1)        (5)

 4.2 KHLOE BPK.

       Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 31 Mei 2018.

       GEVRA:

       4.2.1 Voltooi die nota tot die Kontantvloeistaat, vir Kontant gegenereer uit
             bedryfsaktiwiteite.                                                               (9)

       4.2.2 Bereken die volgende bedrae in die Kontantvloeistaat:

               x      Inkomstebelasting betaal                                                 (4)

               x      Dividende betaal                                                         (4)

               x      Vaste bates aangekoop                                                    (5)

       4.2.3 Bereken die Netto verandering in kontant en kontant-ekwivalente.                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      REKENINGKUNDE                          (EC/SEPTEMBER 2018)

      INLIGTING:
      A.   Uittreksel uit die Balansstaat en notas op 31 Mei 2018:
                                                             2018               2017
              Vaste bates (drawaarde)                       R1 437 200         R1 120 400
              Bedryfsbates
              Voorraad                                         123 800             163 300
              Handels- en ander ontvangbares:                  168 300             149 100
               Handelsdebiteure                                155 600             134 700
               SAID: Inkomstebelasting                          12 700                   0
               Vooruitbetaalde uitgawes                              0              14 400
              Kontant en kontantekwivalente                     76 750              15 500
              Bedryfslaste
              Handelskrediteure                                122 900             162 600
              SAID: Inkomstebelasting                                0              27 200
              Aandeelhouers vir dividende                      142 400             111 000
              Vooruitontvange inkomste                          11 100                   0
              Oortrokke bank                                         0             124 300
      B.   Addisionele inligting:
           (i)       Netto wins voor inkomstebelasting, R988 700;
                     Netto wins na inkomstebelasting, R692 100.
           (ii)      Ou toerusting is teen drawaarde, R283 500 verkoop. Toerusting is
                     gedurende die finansiële jaar gekoop om die fasiliteite op te gradeer.
           (iii)     Waardevermindering vir die jaar, R221 400.
           (iv)      Totale dividende (betaal en aanbeveel) volgens die nota vir Behoue
                     Inkomste, R317 400.
 4.3 KWEZI BPK.: ONTLEDING EN VERTOLKING
      Die inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2018.
      GEVRA:
      4.3.1        Voltooi die nota vir Gewone Aandelekapitaal.                                   (7)
      4.3.2        Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2018:
                      x Netto batewaarde per aandeel                                              (3)
                      x Opbrengs op aandeelhouersekwiteit                                         (5)
      4.3.3        Haal TWEE finansiële aanwysers aan (met syfers en neigings) wat dui op
                   ’n verbetering in die likiditeitsposisie van die onderneming.                  (4)
      4.3.4        Die onderneming het ’n groot deel van die lening terugbetaal. Verduidelik
                   waarom dit ’n goeie besluit was. Haal TWEE finansiële aanwysers (met
                   syfers) aan.                                                                   (6)
      4.3.5        Lewer kommentaar oor die dividend-uitbetalingsbeleid oor die afgelope
                   twee jaar. Voorsien ’n moontlike rede vir die aanwend van hierdie beleid.
                   Haal syfers aan.                                                               (5)
      4.3.6        Verduidelik of die prys waarteen aandele teruggekoop is, billik was. Haal
                   TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou verduideliking aan.              (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief over

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    REKENINGKUNDE                                       13

       INLIGTING:

       A.    Uittreksel uit die Inkomstestaat op 28 Februarie:

                                                               2018             2017
                                                                 R                R
             Rente op lening                                     77 400          211 700
             Netto wins na belasting                            545 600          494 000

       B.    Uittreksel uit die Balansstaat op 28 Februarie:

                                                                2018            2017
                                                                  R               R
             Aandeelhouersekwiteit                             4 488 000       3 724 000
             Gewone aandelekapitaal                            4 291 500               ?
             Behoue inkomste                                           ?          76 000

             Lening: Buzza Bank (11% p.j.)                       692 000       1 920 000

       C.    Aandelekapitaal:
             x   Op 1 Maart 2017 het die maatskappy 760 000 aandele reeds uitgereik.
             x   Op 1 Junie 2017 is 30 000 aandele teruggekoop teen R5,20 per aandeel.
             x   Op 31 Oktober 2017 is ’n verdere 150 000 aandele uitgereik.

       D.    Finansiële aanwysers op 28 Februarie:

                                                               2018              2017
             Bedryfsverhouding                                1,9 : 1           1,4 : 1
             Vuurproefverhouding                              0,7 : 1           0,8 : 1
             Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn          38 dae            57 dae
             Gemiddelde krediteure-betalingstermyn            50 dae            63 dae
             Skuld/ekwiteitsverhouding                        0,2 : 1           0,5 : 1
             Verdienste per aandeel                           62 sent           65 sent
             Dividende per aandeel                            31 sent           52 sent
             Opbrengs op aandeelhouersekwiteit                   ?              13,7%
             Opbrengs op kapitaal aangewend                   20,8%             22,3%
             Netto batewaarde                                    ?             490 sent
             Markprys op JSE                                 515 sent          485 sent

                                                                                            65

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    REKENINGKUNDE                           (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE                                                 (45 punte; 25 minute)

 5.1    Gee ’n voorraadwaardasiemetode wat die beste beskryf word deur elk van die
        stellings hieronder. Skryf slegs die waardasiemetode neer teenoor elke nommer
        (5.1.1–5.1.3) in die ANTWOORDEBOEK.

        5.1.1   Unieke voorraaditems van hoë waarde soos motors, word individueel
                waardeer.

        5.1.2   Voorraad van toebehore soos mikrogolfoonde word altyd teen hul mees
                onlangse kospryse waardeer.

        5.1.3   Lae-koste items soos gholfballe word in groot hoeveelhede aangekoop
                en die waarde bly redelik konstant met verloop van tyd.       (3 x 1)            (3)

 5.2    CASUAL UITRUSTERS

        Die inligting het betrekking op Casual Uitrusters vir Junie 2018. Die eienaar is
        Funiwe. Die onderneming verkoop mansdenims. Voorraad word waardeer
        volgens die geweegdegemiddelde-metode en die periodieke voorraadstelsel.

        GEVRA:

        5.2.1   Bereken:

                x    Bedrag betaal vir vraggeld op 11 Junie 2018                                 (4)
                x    Waarde van eindvoorraad op 30 Junie 2018                                    (9)

        5.2.2   Funiwe wil die metode van voorraadwaardasie verander. Die waarde van
                die eindvoorraad volgens die EIEU metode sal R4 853 hoër wees as die
                waarde volgens die geweegdegemiddelde-metode.

                x    Verduidelik die invloed wat hierdie besluit op die bruto wins sal hê.       (2)
                x    Gee EEN geldige rede vir en EEN geldige rede teen die besluit om
                     die voorraadwaardasie-metode te verander.                                   (4)

        5.2.3   Funiwe is bekommerd oor die kontrole oor haar voorraad denims. Sy het
                1 788 denims gedurende die jaar verkoop. Voorsien ’n berekening om
                haar kommer te steun.                                                            (5)

        5.2.4   Lewer kommentaar oor die saldo van voorraad op 30 Junie 2018. Is dit
                aanvaarbaar? Verduidelik. Verskaf EEN punt.                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief over

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   REKENINGKUNDE                                              15

        INLIGTING:
        A.    Saldo’s van voorraad:
                        DATUM             AANTAL EENHEDE               TOTALE KOSTE
                1 Junie 2018                      230                      R28 633
                30 Junie 2018                     415                         ?

        B.    Aankope en terugsendings:
                                    Aantal           Prys per       Vraggeld   Totale
                      Datum
                                   eenhede           eenheid       op aankope  koste
               11 Junie 2018         835               R130             ?     R116 065
               18 Junie 2018         780               R142          R7 020   R117 780
               26 Junie 2018         380               R148          R3 420   R 59 660
               Totale aankope       1 995                                     R293 505
               Terugsendings van                     Die verskaffer het die
               18 Junie se aankope    15             aankoopprys terugbetaal,          ?
                                                     maar nie die vraggeld nie.

 5.3    PROBLEEMOPLOSSING
        Jay’s Meubileerders verkoop lessenaars en stoele. Die finansiële jaar het
        geëindig op 28 Februarie 2018.
        GEVRA:
        Voorsien toepaslike syfers vir ALLE vrae hieronder, waar van toepassing.
        5.3.1    Lessenaars:
                 x    Watter besluit het Jay geneem ten opsigte van die verkoopprys van
                      die lessenaars?                                                              (3)
                 x    Verduidelik TWEE punte om te wys hoe hierdie besluit die
                      onderneming beïnvloed het.                                                   (6)
        5.3.2    Stoele:
                 Jay het besluit om sy stoele van ’n goedkoper verskaffer te koop. Verskaf
                 TWEE punte om te wys waarom jy dink dat dit NIE ’n goeie besluit was
                 NIE.                                                                              (6)
        INLIGTING:

                                             LESSENAARS                   STOELE
                                            2018    2017               2018    2017
          Bestellings ontvang van
                                            250            330         500            450
          klante
          Bruto eenhede verkoop             250           318          380           450
          Terugsendings deur klante          0             12           56            0
          Verkoopprys per eenheid          R420          R360         R126          R168
          Kosprys per eenheid              R240          R240          R90          R120
          Winsopslag %                      75%           50%          40%           40%
          Bruto wins                      R45 000       R36 720      R11 664       R21 600
          Voorraadomsetsnelheid           5,4 keer      7,4 keer     5,2 keer      5,2 keer

                                                                                                   45

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                      REKENINGKUNDE                         (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 6: VERSOENING EN BTW                                                (30 punte; 15 minute)

 6.1   KREDITEUREVERSOENING

       Ladoo Handelaars koop goedere op krediet van Anami Voorsieners. Die inligting
       het betrekking op Augustus 2018.

       GEVRA:

       6.1.1      Gebruik die tabel in die ANTWOORDEBOEK om aan te dui hoe die
                  saldo’s sal verander wanneer die krediteureversoening gedoen word.
                  Toon die bedrag sowel as ’n + vir ’n toename en ’n – vir ’n afname.           (11)
       6.1.2      Verwys na Inligting (vi):
                  ’n Ondersoek het aan die lig gebring dat slegs R21 500 van hierdie
                  goedere in die voorraadrekords aangeteken is. Die oorblywende goedere
                  is deur die kredietbestuurder, M. Rice bestel.
                  x    Gee TWEE moontlike stappe wat teen M. Rice geneem kan word.               (4)
                  x    Verduidelik TWEE interne beheermaatreëls wat die onderneming kan
                       gebruik om sulke insidente in die toekoms te vermy.                       (4)
       INLIGTING:
       A.   Saldo’s:
               Rekening van Anami Voorsieners in die Krediteure-
                                                                           R95 160      Kt
               grootboek van Ladoo Handelaars op 31 Augustus 2018
               Staat van Anami Voorsieners op 25 Augustus 2018            R143 460      Dt

       B.   Foute en weglatings ontdek gedurende ’n ondersoek:
                (i)    ’n Faktuur vir R26 000 ontvang van Anami Voorsieners is korrek
                       aangeteken deur Ladoo Handelaars. Die staat toon dit as R20 600.
               (ii)    Ladoo Handelaars het korting vir vroeë betaling, R820 korrek
                       aangeteken. Dit verskyn nie op die staat van Anami Voorsieners nie.
               (iii)   Die staat toon rente van R1 240 op ’n uitstaande saldo. Anami
                       Voorsieners erken dat hulle ’n fout begaan het.
               (iv)    ’n Debietnota vir R1 520 uitgereik aan Amanda Bpk. is verkeerdelik
                       aangeteken in die rekening van Anami Voorsieners by Ladoo
                       Handelaars.
               (v)     ’n Kredietnota vir R2 440, ontvang van Anami Voorsieners vir goedere
                       teruggestuur is verkeerdelik as ’n faktuur aangeteken deur Ladoo
                       Handelaars.
               (vi)    ’n Faktuur vir R47 500 verskyn op die staat van Anami Voorsieners,
                       maar is nie deur Ladoo Handelaars aangeteken nie.
               (vii)   ’n Betaling van R7 500 deur Ladoo Handelaars op 27 Augustus 2018
                       is in die Krediteuregrootboek van Anami Voorsieners aangeteken.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief over

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               REKENINGKUNDE                                          17

 6.2   BTW: XEGO WINKELS

       Xego Winkels is elke tweede maand verantwoordelik vir BTW-opgawes. Alle
       goedere en dienste is onderhewig aan BTW teen die standaardkoers van 15%.

       GEVRA:

       Bereken die finale bedrag betaalbaar aan SAID op 31 Julie 2018.                    (11)

       INLIGTING:

                                                BTW           BTW           BTW
                                             INGESLUIT     UITGESLUIT      BEDRAG
                                                 R             R              R
         Saldo verskuldig aan SAID
                                                                               6 665
         (1 Julie 2018)
         Fakture vir kontant- en krediet-
                                                 828 000       720 000      108 000
         verkope
         Aankope van handelsvoorraad             534 750       465 000         ?
         Voorraad teruggestuur aan
                                                                  3 200            480
         verskaffers
         Debiteure-rekenige afgeskryf                                              915
         Kantoorrekenaar op krediet gekoop                        9 800        ?
         Korting toegestaan aan debiteure         10 810                       ?

                                                                                           30

                                                                           TOTAAL:         300

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-memo-sept2018-english/5bfe8f07-1121-4aad-8146-327c580e81de) — Accounting · Memo · 2018 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-sept-2023-english/86b103e1-05b3-4ddd-9077-02c461ae7d17) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-english/eb464289-6949-44e1-9c80-4e527d6a3926) — Accounting · QP · 2023 · Eng
- [ACCOUNTING GR12 QP SEPT 2021 isiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-qp-sept-2021-isixhosa/375efb65-d103-44bc-a910-e9b8bccfd69a) — Accounting · QP · 2021 · isiXhosa

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P2 (English ) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-english-june-2025-answer-book-1/73bffe7c-1c96-49bd-af78-abb8db8c6618) — Addendum · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
