# Accounting Grade 12 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-june-july-2015-memo-afr/fc2815e8-35b8-450e-a3fb-0c1e7499170a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-june-july-2015-memo-afr/fc2815e8-35b8-450e-a3fb-0c1e7499170a)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                          REKENINGKUNDE

                                                     2015

                                            MEMORANDUM

                                                                                              PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS:
1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
     die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde items strafpunte vir misplaaste items nie).
     Geen dubbele penalisering toegepas nie.
2.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, sien die bewerkings wat voorsien is, na.
3.   Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
     syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
     die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
     differensieer.
6.   Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
     syfer getoon word nie.
7.   Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet merker die redelikheid van die bewerking
     ondersoek voor die punte toegeken word.
8.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte toegeken word vir
     enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
9.   Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.

                        Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               2                               DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

VRAAG 1

BANKVERSOENING

1.1.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL

       NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE
                                                         BEDRAG
       ALGEMENE GROOTBOEK
       Rente inkomste/lopende rekening                      860 
       Krediteurekontrole                                 1 800 
       Onttrekkings                                       2 000                         7

       KONTANTBETALINGSJOERNAAL

       NAAM VAN REKENING GEAFFEKTEER IN DIE
                                                         BEDRAG
       ALGEMENE GROOTBOEK
       Bankkoste                                            840 
       Debiteurekontrole                                  6 800 
       Verlies deur diefstal                             16 000 
       Versekering                                          880                         8

1.1.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2015

                                                       DEBIET        KREDIET
       Kt saldo volgens bankstaat                                       9 175
       Kt uitstaande deposito's        14 Mei 2015                     15 500 
                                       29 Mei 2015                     20 200 
       Dt uitstaande tjeks             Nr. 1590        12 600 
                                       Nr. 1660           5 600 
                                       Nr. 1698           7 555 
       Kt bedrag foutief gedebiteer                                        880 
       Dt saldo volgens bankrekening                    20 000 
                                                          45 755       45 755            10
       OF
       Saldo volgens bankstaat                                           9 175
       Uitstaande deposito's           14 Mei 2015                     15 500 
                                       29 Mei 2015                     20 200 
       Uitstaande tjeks                Nr. 1590                     (12 600) 
                                       Nr. 1660                        (5 600) 
                                       Nr. 1698                        (7 555) 
       Bedrag foutief gedebiteer                                           880 
       Saldo volgens bankrekening                                    20 000         10

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   3                                      DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

1.1.3   As interne ouditeur is jy nie gelukkig oor die wyse waarop kontant in
        hierdie besigheid beheer word nie. Identifiseer TWEE probleme en
        verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Gee raad oor hoe hierdie
        probleme in die toekoms voorkom kan word.
                PROBLEME GEÏDENTIFISEER                            RAAD
                     Probleme   Syfers                           
              R16 000 kontant is blykbaar            •   Verdeling van dienste sodat
              verlede maand gesteel.                     een persoon as 'n kontrole vir
                                                         die ander dien
                                                     •   Kontroleer kontant en
                                                         dokumente van bank gereeld
                                                     •   Vra vir kennisgewing van bank
         1                                               as geld gedeponeer word (sms)
                                                     •   Twee persone behoort die geld
                                                         in die bank te gaan deponeer
                                                         (sekuriteit)
                                                     •   Moedig direkte elektroniese
                                                         oordragte aan i.p.v. hantering
                                                         van kontant
              R15 000 moes op 15 Mei                 •   Stel 'n beleid vir gereelde,
              gedeponeer wees, maar is nog               daaglikse deposito's op
         2    steeds nie gedeponeer nie.
              Moontlike oorrol van geld.                                                             6

1.2     KREDITEUREVERSOENING

                            REKENING VAN METEOR                REKENINGSTAAT
                               VERSKAFFERS IN                   ONTVANG VAN
                           KREDITEUREGROOTBOEK                    METEOR
                           VAN COMET HANDELAARS                 VERSKAFFERS
             Saldo                   R10 705                        R19 120
                A                                                      +1 080 
                B                     +375 
                C                    - 200 
                                   (2 160 + 2 160)
                D               +4 320 (1 punt elk) 
                E                                                      - 5 000 
                                                                                       Beide
        Finale saldo                  15 200                           15 200         totale        9

                                            TOTALE
                                            PUNTE

                                                40

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                           4                                              DBE/2015
                                                SSE – Memorandum

VRAAG 2

2.1.1   FABRIEKSBOKOSTE-NOTA
         Indirekte materiaalkoste                                                           R11 040
         Indirekte arbeidskoste                                                              33 345
         Waardevermindering                                                                 2 945
         Diverse uitgawes (8 400  x 3  x 4/ 6 )                                         16 800
         Water-en-elektrisiteit (34 200 x 70%)                                             23 940
                                                       bewerking een deel korrek            98 070            10

        PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2015
         Direkte materiaalkoste (45 000x R11,65)     524 250 
         Of 699 000 1 punt x 45/60 twee punte
         Direkte arbeidskoste (R327 600 + 449 280)                                    776 880 

         Primêre koste                                    bewerking DMK+DAK             1 301 130 

         Fabrieksbokoste                                              sien 2.1.1           98 070 

         Totale produksiekoste                               bewerking PK+FBK           1 399 200 

         Goedere-in-bewerking (1 Mei 2014)                                                 18 680

                                                                                        1 417 880

         Goedere-in-bewerking (30 April 2015)                        bewerking          (170 480) 

         KOSTE VAN PRODUKSIE VAN KLAARPRODUKTE                                          1 247 400 
         (23 100 x R54)                                                                                        14

2.1.2    Die rekenmeester is van mening dat daar nie behoorlike toesig oor die
         werkers is nie.

                                IDENTIFISEER AFSONDERLIKE                             MOONTLIKE
                                         PROBLEME                                     OPLOSSING
                                    Probleme        Syfers                           
          Probleem 1           Die werkers het 1 400 uur normale                   Werkers behoort
                               tyd gewerk in vergelyking met 960                   gemonitor te word
                               uur oortyd; 41% van die ure                         sodat hulle die
                               gewerk, is oortyd. OF                               korrekte getal
                               Hulle moes 1 920 uur normale tyd                    normale ure werk.
                               gewerk het. Hulle het slegs 1 400
                               ure normale tyd gewerk.
          Probleem 2           Die vlak van produksie is te laag.                  Monitor werkers om
                               Vir die 2 360 uur gewerk, moes                      te verseker dat
                               hulle 28 320 (2 360 x 6 x 2)                        hulle twee T-hemde
                               T-hemde vervaardig het. Die                         per uur vervaardig.
                               onderneming het slegs 23 100
                               T-hemde vervaardig.                                                              8

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                     5                         DBE/2015
                                          SSE – Memorandum

2.2     ZIPHO HOUTWERKVERVAARDIGERS

2.2.1   Behoort die onderneming tevrede te wees met die getal tafels wat in
        hierdie finansiële jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. Haal
        relevante syfers in jou antwoord aan.

        Ja Verduideliking waar eenhede vervaardig met gelykbreekpunt vergelyk
        word 

        Die onderneming het 6 150 eenhede vervaardig en verkoop. Dit is 570
        eenhede meer as die gelykbreekpunt van 5 580 eenhede.

        Nee  Verduideliking waar eenhede vervaardig met gelykbreekpunt
        vergelyk word 

        Die onderneming het slegs 570 eenhede meer as die gelykbreekpunt van
        5 580 eenhede (10%) vervaardig. Die wins sal laag wees.                      3

2.2.2   Nozipho, die eienaar van die onderneming, se doelwit was om 'n wins
        van R200 000 vir hierdie finansiële jaar te maak.

        Hoeveel tafels moet sy maak om die mikpunt van R200 000 wins te
        bereik? Verskaf 'n toepaslike berekening om jou antwoord te staaf.
        446 400 1 punt + 200 000 1 punt
          646 400
        (150 – 70)
                 80 2 punte

        = 8 080 eenhede  een deel korrek
                                                                                     5

                                            TOTALE
                                            PUNTE

                                              40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                         6                   DBE/2015
                              SSE – Memorandum

                HOU HIERDIE BLADSY BLANKO

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                    7                               DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

VRAAG 3

3.1.1   Waarvoor staan EIEU?

        Eerste-in-Eerste-uit 
                                                                                          1

3.1.2   Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2015 volgens
        die EIEU-metode.

        1 350  x R95         R128 250  bewerking een deel korrek
        1 350  x R85         R114 750  bewerking een deel korrek
                               R243 000  bewerking een deel korrek
                                                                                          7

3.1.3   Die verskaffers het die eienaar ingelig dat die kosprys van sjampoe tot
        R96 per eenheid sal styg en die vraggeld sal tot R8 per eenheid styg.
        Bereken die verkoopprys wat die eienaar vir hierdie goedere sal moet
        hef om 'n winsopslag van 60% te bereik.

        R104  x 160
                 100 
        = R166,40  bewerking een deel korrek
                                                                                          3

3.1.4   Die versekeringsmaatskappy is bereid om slegs 80% van die totale
        waarde van die goedere wat deur 'n brand vernietig is, uit te betaal.
        Bereken die verlies wat in die Inkomstestaat getoon moet word.

                                   
        1 050 eenhede x R95 x 20% = R19 950 een deel korrek
            99 750 : 2 punte
                                                                                          4

3.1.5   Die eienaar het die eisvorm vir die verlies van voorraad as gevolg van
        die brand by die versekeringsmaatskappy ingedien. Die getal eenhede
        wat deur die brand vernietig is, is egter as 1 500 aangetoon.
        Verduidelik wat jy aan die eienaar oor hierdie versekeringseis sal sê.

        Geldige verduideliking 

        •   Dit is oneties om betrokke te raak by vals eise in die onderneming. Die
            versekeringsmaatskappy sal dit nie uitbetaal indien bedrog opgespoor
            word nie. Hy moet slegs vir 1 050 eenhede eis.
        •   Hulle kan klandisiewaarde verloor a.g.v. swak publisiteit.                    2

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                      8                                           DBE/2015
                                           SSE – Memorandum

3.2.1    NR.                      BEREKENINGE                                  BEDRAG
        (i)        R900 000 – R224 000                                       R676 000 
        (ii)       R3 200 000 – R2 500 000                                   R700 000 
        (iii)      Voertuig 1: R240 000 x 25% = R60 000          R92 999 
                   Maksimum toegelaat: R15 000 – R1 = R14 999  Een deel korrek
                   Voertuig 2: R312 000 x 25% = R78 000                                             7

3.2.2                                             BATEVERKOPE
        2014       30    Toerusting    9 200    2014   30   Opgehoopte
        Nov                                       Nov         waardevermindering
                                                              op toerusting         6 820 
                                                                                     Enige een deel
                                                              (6 400 + [9 200  –   korrek
                                                              6 400  x 20%  x
                                                              9/12 )
                                                              Verlies met verkoop          250 
                                                              van bate 
                                                                                        Balanseer-
                                                                                             syfer
                                                              Bank 
                                                                                          2 130
                                          9 200                                             9 200
                                                                                                      13

3.2.3   (a)        Verduidelik hoe die Vastebateregister jou sal help met jou pligte
                   as interne ouditeur. Verskaf EEN punt.
        Enige geldige punt       

        •       Fisiese opname moet met register ooreenstem.
        •       Die interne ouditeur moet die fisiese teenwoordigheid van die items
                gelys, met die Vastebateregister verifieer.
        •       Die interne ouditeur sal die lewensduur van die bate kan volg en
                aanbevelings doen om vervangings betyds te doen.
        •       Berekeninge van die waardeverminderingbedrae kan gekontroleer word.                   2

        (b)        Die voorraad trollies en mandjies word as 'n vaste bate
                   geklassifiseer. Gee EEN toepaslike rede hiervoor.
        Enige geldige punt       

        •       'n Trollie/Mandjie behoort 'n lewensduur van meer as 12 (twaalf) maande
                te hê.
        •       Die trollies is nie deel van handelsvoorraad nie.                                     2

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 9                                            DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

        (c)     Identifiseer en verduidelik DRIE groot probleme (met syfers) met
                betrekking tot die beheer van die trollies en mandjies. Verskaf in
                ELKE geval 'n geldige, praktiese oplossing om die beheer oor
                hierdie bates te verbeter.

              PROBLEEM MET SYFERS                   PRAKTIESE OPLOSSING OM
                     Probleem                  INTERNE BEHEER TE VERBETER
                      Syfers                    Oplossing verwant aan probleem   
                                                   (Moenie die verbetering van kontrole as 'n
                                                           oplossing aanvaar nie.)
        Getal trollies gesteel is (148 + 112 –    Alle trollies gebruik, moet aan
        14 – 210) = 36. Koste van dié             onderneming terugbesorg word./Kan
        diefstal (36 x R2 000) = R72 000          'n fooi instel vir die terugbring van 'n
                                                  trollie./Beveilig trollies wanneer nie
                                                  gebruik word nie.
        'n Groot bedrag van R16 000 is            Voordat mandjies herstel word,
        spandeer aan die herstel van              oorweeg of dit nie meer koste-
        mandjies./In plaas van die herstel        effektief sal wees om ou mandjies
        van mandjies kon 64 nuwe mandjies         met nuwes te vervang nie.
        aangekoop word.
        Op 'n besige dag is daar nie genoeg       Koop meer mandjies aangesien dit
        trollies en mandjies nie. Vir die 420     makliker is om te kontroleer en
        klante is daar slegs 210 trollies en 95   goedkoper is om te vervang (R250).
        mandjies (totaal 305/tekort van 115).
        14 beskadigde trollies is afgeskryf       Monitor gebruik van trollies om te
        (vervangingskoste is R28 000).            verseker dat klante hulle nie misbruik
                                                  nie.                                             9

                                             TOTALE
                                             PUNTE

                                                  50

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              10                                            DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

VRAAG 4

 4.1    Skryf slegs die letter (A–E) langs die vraagnommer neer.

          4.1.1      E

          4.1.2      C

          4.1.3      D

          4.1.4      B
                                                                                                4

 4.2.1 Sien Inkomstestaat op die volgende bladsy.

 4.2.2 Gewone-aandelekapitaal-nota

         Gemagtig
         1 000 000 gewone aandele

         Uitgereik
            700 000 Uitgereikte aandele op 1 Mrt. 2014                    5 600 000
           100 000 Aandele gedurende die jaar                             1 200 000
                     uitgereik teen R12 elk
          (160 000) Aandele teruggekoop (gemiddelde                   (1 360 000)
                     uitreikprys van R8,50 )
             640 000 Uitgereikte aandele op 28 Feb. 2015                 5 440 000

                                                                                                8

 4.2.3 Behoue-inkomste-nota

         Saldo aan begin van finansiële jaar                            1 368 000
         Netto wins na belasting                          sien 4.2.1    1 260 000
         Terugkoop van aandele (160 000  x 60c )
                                          bewerking een deel korrek          (96 000)
         Dividende                        bewerking een deel korrek
                                                                        (1 080 000)
         Tussentyds (700 000 x 80c)     bewerking een deel korrek
                                                                             560 000
         Finaal (800 000  x 65c)        bewerking een deel korrek
                                                                             520 000
         Saldo aan einde van finansiële jaar                            1 452 000
                                         bewerking een deel korrek
                                                                                               11

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              11                          DBE/2015
                                    SSE – Memorandum

 4.2.1 PRINCE BEPERK

        INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015
        Verkope (14 974 000x140/100– 53 600)        20 910 000
        Koste van verkope                                (14 974 000)
  5     Bruto wins                                        5 936 000
        Ander inkomste                                        355 700
        Huurinkomste (374 950  – 29 500 )                  345 450
        Oninbare skulde verhaal                                  4 150
        Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering            6 100
        (43 600 – 37 500)

  9     Bruto bedryfsinkomste                             6 291 700
        Bedryfsuitgawes                                  (4 195 900)
        Ouditeursfooie                                         147 600
        Advertensies                                           960 000
        Salarisse en lone (1300 000 +17 000+ 3 000)    1 320 000
        Direkteursfooie (1 130 000  + 20 500)           1 150 500
        Verpakkingsmateriaal (76 200 – 8 500)                67 700
        Diverse uitgawes                                      164 900
        Oninbare skulde (24 000 + 42 000)                    66 000
        Handelsvoorraadtekort (1 910 000 – 1 890 000)     20 000
        Waardevermindering                                299 200

  19    Bedryfswins                                       2 095 800
        Rente-inkomste (53 260  + 25 940)                    79 200
                                                              2 175 000
        Rente-uitgawe                                     (375 000)
        Netto wins voor belasting                        1 800 000
        Inkomstebelasting                                     (540 000)
  9     Netto wins na belasting                          1 260 000
                                                                               42

                                          TOTALE
                                          PUNTE

                                              65

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                             12                                 DBE/2015
                                   SSE – Memorandum

VRAAG 5

5.1   KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE

      Netto wins voor belasting (240 480 + 93 520)               334 000 
      Waardevermindering                                         178 000
      Renteuitgawe                                                52 000
      Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal           564 000
      Kontantvloeiverandering in bedryfskapitaal                  11 000 
      Verandering in voorraad (262 000 – 194 600)                 67 400 
      Verandering in ontvangbares (214 000 – 198 000)            (16 000) 
      Verandering in betaalbares (165 200 – 124 800)             (40 400) 

      Kontant gegenereer uit bedrywighede                        575 000            10

5.2   MAXIE BPK.
      KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015
      KONTANTEFFEKTE UIT BEDRYFSAKTIWITEITE           289 890 
      Kontant gegenereer uit bedrywighede                        575 000 
      Rente betaal                                               (52 000) 
      Inkomstebelasting betaal (93 520  – 2 110  – 6 300 )    (85 110) 
      Dividende betaal (88 000  + 60 000 )                    (148 000) 
      KONTANTEFFEKTE UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE                  (492 340) 
      Vaste bates aangekoop
                                                                (572 340) 
      (2 568 730  + 178 000  – 2 174 390 )
      Beleggings verval (230 000 – 150 000)                       80 000 
      KONTANTEFFEKTE UIT
                                                                 160 000
      FINANSIERINGSAKTIWITEITE
      Opbrengs van aandele uitgereik                            1 000 000
      Aandele teruggekoop                                       (540 000)
      Terugbetaling van lening                                  (300 000)
      NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT-                   (42 450) 
      EKWIVALENTE
      Kontant en kontantekwivalente (1 Maart 2014)                34 700 
      Kontant en kontantekwivalente (28 Februarie 2015)           (7 750)          21

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                  13                            DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

5.3.1 Bereken die bedryfsverhouding.

       413 600  : 239 850 

        = 1,7 : 1  een deel korrek
                                                                                      3

5.3.2 Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.

       500 000  : 2 392 480 

       0,2 : 1  een deel korrek
                                                                                      3

5.3.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel.

       2 392 480  x 100
        480 000 

       = 498,4 sent  een deel korrek
                                                                                      3

5.4    Op 1 Maart 2014 is addisionele aandele teen R5,00 elk uitgereik. Sal die
       bestaande aandeelhouers met hierdie prys tevrede wees? Verduidelik.
       Haal relevante finansiële aanwysers met syfers in jou verduideliking
       aan.

       Ja/Nee 
       Verduideliking  Geldige finansiële aanwysers met syfers 

       Vergelyk 500c uitreikprys met die NBW  of 462c
       Vergelyk 500c uitreikprys met die markwaarde of 490c.
                                                                                      5

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                14                                        DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

5.5   Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die lening terug te betaal.
      Dink jy dit was 'n wyse besluit? Verduidelik. Haal TWEE relevante
      finansiële aanwysers en syfers aan om jou antwoord te staaf.

      Nee 

      Aanhaal van geldige aanwysers en syfers  
      Skuld-ekwiteit daal van 0,4 : 1 tot 0,2 : 1 (laag gerat)
      OOTKA het versleg van 13,2% tot 10,2%.

      Verduideliking 
      Die onderneming se opbrengs is laer as die huidige rentekoers op lenings
      (12%) en is dus negatief gerat.                                                           7

5.6   Behalwe vir die terugbetaling van die lening het die direkteure ander
      groot besluite geneem wat die kontantsaldo's beïnvloed het. Noem
      TWEE ander groot besluite (van meer as R200 000) en haal die syfers uit
      die Kontantvloeistaat aan. Dui in ELKE geval aan hoe die besluit die
      toekoms van die maatskappy sal beïnvloed.
                                          TOEKOMSTIGE UITWERKING OP
                    BESLUIT
              Besluit  Bedrag 
                                                  MAATSKAPPY
                                                        Geldige verduideliking 
       Aankoop van vaste bates                   •   Kapitale groei – belegging in
       R572 340 (Verwys na 5.2)                      vaste bates sal tot uitbreiding
                                                     van die ondernemings-
                                                     aktiwiteite lei
                                                 •   Meer werkskepping
                                                 •   Bedien meer klante wat meer
                                                     wins beteken
       Aandele uitgereik R1 000 000              •   Finansier uitbreidings
                                                 •   Vergroot die aandeelhouerbasis
                                                     en dit sal 'n invloed op
                                                     dividende hê
                                                 •   Verbeter kontantvloei
       Terugkoop van aandele R540 000            •   Groot kontantuitbetalings lei tot
                                                     oortrokke bank
                                                 •   Kan tot kontantvloeiprobleme lei           6

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               15                                       DBE/2015
                                     SSE – Memorandum

5.7.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf die
      woord neer en verduidelik jou keuse kortliks.

       Maxie Bpk. het 'n (ongekwalifiseerde/gekwalifiseerde/weerhouding van
       mening-) ouditeursverslag ontvang.

       Gekwalifiseerde 

       Verduidelik jou keuse kortliks.

       Verduideliking 

       •    Die ouditeure het een onbevredigende item gevind.
       •    Dit is om die gebruikers/lesers van die finansiële state bewus te maak
            dat daar 'n probleem is.

       1 punt-opsie
       • Dit word genoem omdat dit betekenisvol is.                                         3

5.7.2 Verduidelik die gevolge van hierdie ouditeursverslag vir                       die
      hoofbestuurder (HUB) en/of die maatskappy. Noem TWEE punte.

       Enige TWEE geldige verduidelikings  

       •    Die HUB het prosedures verontagsaam en moet toerekenbaar/
            verantwoordelik gehou word.
       •    Hierdie verslag sal die aanstelling van direkteure deur aandeelhouers
            beïnvloed.
       •    Negatiewe punt teen die maatskappy sal die vraag na sy aandele
            beïnvloed. Dit kan 'n uitwerking op die aandeleprys hê.
       •    Potensiële beleggers in die maatskappy sal huiwerig wees om te belê.
       •    Aandeelhouers sal dalk die HUB wil vervang – dit beïnvloed kontinuïteit,
            maar kan toekomstige vooruitsigte van die maatskappy verbeter.

       1 punt-opsie
       • Invloed op opbrengs van aandele in toekoms
       • Invloed op aandeelprys
       • Beeld van maatskappy                                                               4

                                         TOTALE
                                         PUNTE

                                            65

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   16                                        DBE/2015
                                         SSE – Memorandum

VRAAG 6
6.1     DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE
                          KREDIETVERKOPE                      AUGUSTUS
         Mei                                  42 000
         Junie                                49 200                3 936 
                                              43 200          30 240       Kontroleer of
         Julie                                                                70% van
                                                                              kredietverkope

         Augustus                             33 600                6 720 
                                                                     40 896   Een deel korrek
                                                                                                 6

6.2      NR.               BEREKENINGE                   BEDRAG
                     56 000 een punt                                         Een deel korrek
         (i)       (84 000 x 100 ÷ 150) x 25%           14 000
         (ii)        61 500 een punt
                                                          58 425
                                                                             Een deel korrek
                   (82 000 x 75%) x 95% 
         (iii)     32 000 x 103%                          32 960      

         (iv)      2 904 x 100 ÷ 110                        2 640     

         (v)       - 22 600 – 10 200                      (32 800)    
                                                                                                12

6.3.1    Gee EEN rede (met syfers) hoekom die werkers ongelukkig is.

         Toepaslike rede  Relevante syfers    

         •       Hulle sal 'n 3% verhoging ontvang terwyl die boekhouer 'n verhoging
                 van (1 800 ÷ 18 000) 10% sal ontvang.
         •       Die 3% verhoging is laer as die huidige inflasiekoers van omtrent 6%.
                                                                                                 2

6.3.2    Gee EEN rede (met syfers) wat Charles kan gebruik om die verhogings
         wat hy die werkers gaan gee, te regverdig.
         Toepaslike rede  Relevante syfers    

         •       Die onderneming ondervind tans 'n kontantvloeiprobleem aangesien die
                 banksaldo na verwagting teen die einde van Augustus 2015 met
                 R120 000 oortrokke sal wees.
         •       Die totale verkope vir Junie (R89 100) is laer as die begrote syfer
                 (R123 000) en hy verwag dat die neiging sal aanhou.
                                                                                                 2

6.4.1    Charles het besluit om in Julie 2015 handelskortings aan spesiale
         klante aan te bied. Na jou mening, het dit die besigheid bevoordeel?
         Verskaf syfers om jou antwoord te staaf.

         Nee, werklike verkope was R84 000 in vergelyking met begroting van
         R108 000                                                                               2

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                17                                        DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

6.4.2   Verduidelik wat jy aan Charles sal sê oor die beheer oor die volgende:

                               KOMMENTAAR MET                     ADVIES
                ITEM
                              SYFERS                               
         Aflewerings-       Verkope was minder as        Ondersoek moontlike
         koste              begroot, so die werklike     bedrog of onbekwaamheid./
                            afleweringskoste moet        Verander die
                            daal na R8 400.              afleweringsfirma./
                                                         Verhaal die
                                                         afleweringskoste by klante.
         Advertensie-       Hy het met R5 000            Ondersoek hoekom
         koste              (R18 000 in vergelyking      advertensies oneffektief
                            met werklike R23 000)        was./Verbeter metode van
                            oorspandeer./Dit het nie     reklame.
                            tot 'n toename in verkope
                            gelei nie.                                                       6

6.5.1   Bereken die aankoopprys van die nuwe voertuig.

        (R6 250 x 36 x 100/90 = R250 000.  Een deel korrek
                                                                                             4

6.5.2   Behalwe vir die deposito wat hy aan sy pa gaan betaal en die
        maandelikse paaiemente van R6 250, verduidelik hoe die volgende
        Kontantbegroting vir die tydperk 1 September 2015 tot 31 Oktober 2015
        geraak gaan word. Verskaf DRIE punte.
                   
        Enige DRIE geldige punte, bv.:

        •    Afleweringskoste betaal aan PQ Afleweraars sal vermy word.
        •    Petrolkoste moet ingesluit word.
        •    Salaris van 'n drywer moet ingesluit word.
        •    Versekering moet ingesluit word.                                                6

                                          TOTALE
                                          PUNTE

                                             40

                                                                            TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting June July 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-june-july-2015-afr/f9d2f0f3-cfd9-4574-85ab-4a6ce713a6ed) — Accounting · QP · 2015 · Afr
- [ACCN GR12 SEPT2015 AFR MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2015-afr-marking-guideline/8648ed76-8598-4c22-b4be-c4b8b2fef4ab) — Accounting · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting (English) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-english-2015-preparatory-examination-possible-answers/80ecb65b-378a-47eb-9e06-e8b8d08e423a) — Accounting · Memo · 2015 · Eng
- [2015 KZN Prelim Memo](https://www.hlayiso.com/library/2015-kzn-prelim-memo/c976c86c-2095-490c-ac3c-a2b43d95ffe1) — Accounting · Memo · 2015
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-memo-afr/ed486733-40e7-4e41-b644-90581e5e113f) — Accounting · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
