# Accounting Grade 12 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2016-memo-afr/e604f162-4d29-4b07-9954-e7f0252b3737
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC June 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2016-memo-afr/e604f162-4d29-4b07-9954-e7f0252b3737)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                          REKENINGKUNDE

                                                    2016

                                            MEMORANDUM

                                                                                             PUNTE: 300
NASIENBEGINSELS:
1.    Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien die kandidaat nie punte op 'n ander plek
      in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
      Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
      kandidaat punte op die syfers vir daardie item verdien.
3.    Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, sien die bewerkings wat gegee is, na.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
      die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie gegee is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar aangedui word, ken deelpunte toe om tussen die antwoorde van verskillende gehalte van
      kandidate te onderskei.
7.    Hierdie memorandum is nie vir openbare verspreiding nie omdat sekere items dalk verkeerd
      gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
8.    Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
      syfer getoon word nie.
9.    Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
      ondersoek voor die punt toegeken word.
10.   Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
      gedeeltelik foutief is nie.
11.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf.
12.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                         Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                         2                                                    DBE/2016
                                              SSE – Memorandum

VRAAG 1

BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE

1.1     1.1.1         Waar 
        1.1.2         Onwaar 
        1.1.3         Onwaar                                                                                    3

1.2.1 Bereken die BTW-bedrag wat óf betaalbaar is aan óf ontvangbaar is
      van SAID.
                     62 300 drie punte
       44 800  + 69 300 – 7 000                                  BTW-KONTROLE (BEREKENING)
       – 23 520 –6 440 – 4 900  + 840                              VAT INPUT        VAT OUTPUT
       – 2 352                                                            23 520            44 800
       = 70 728  toepaslike bewerking een deel korrek                       6 440            69 300
                                                                             4 900               840
       Aanvaar alternatiewe uiteensetting vir                                7 000
       berekeninge (tekens omgeruil; BTW-                                    2 352
       kontrolerekening, ens.)                                              70 728
       Sien slegs een reel na – kan nie tekens meng nie
       (ken hoogste punt toe)                                               114 940             114 940

                                                                                                                12

1.2.2 Watter opmerking sal jy aan Nelson oor hierdie gebruik maak? Noem
      EEN punt.
       Enige geldige opmerking (moet wetlike/onetiese kwessie noem) (ken deelpunte toe vir onvolledige
       antwoord)

       Nelson moet akkurate rekords van BTW hou en betyds by SAID indien om
       die volgende redes:
       • Dit is onwettige/oneties besigheidspraktyk (bedrog)/nie verstandige
           praktyk nie.
       • Die onderneming is 'n agent van SAID – geld vir SAID ingevorder.
       • Die onderneming sal aanspreeklik wees vir strawwe en boetes.
                                                                                                                 2

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                              3                                                     DBE/2016
                                                   SSE – Memorandum

1.3     KREDITEURE-REKONSILIASIE

1.3.1                 KREDITEUREGROOTBOEK                            KREDITEURE-REKONSILIASIESTAAT
         Saldo                    110 170                                            111 600
          (a)                     -11 100 
          (b)                     + 5 000 
          (c)                                                                       - 28 800 
          (d)                      + 1 650 
          (e)                      - 2 400 
            (f)                                                                   - 5 400
                                                                        - 2 700 een punt – 2 700 een punt
            (g)                    + 3 300 
            (h)                                                                     - 13 800 
                                                                                      - 1 380 
                                                                                    + 44 400 
                                                                               -15 180 twee punte
                                                                                +29 220 drie punte
                                  106 620             (beide                        106 620
                                                         totale)                                                      14
Vreemde items -1 per lyn indien kandidaat punte verdien op die lyn

1.3.2 Noem TWEE interne beheermaatreëls wat die besigheid kan gebruik
      om te voorkom dat soortgelyke voorvalle in die toekoms plaasvind.

        Enige TWEE relevante beheermaatreëls                              Geen deelpunte kan toegeken word

        •    Verdeling van pligte/ Roteer pligte – (Pearl moenie die enigste persoon
             wees wat daarvoor verantwoordelik is om goedere te bestel en aan te
             teken nie.)
        •    Daar moet spesiale bestelvorms wees wat deur twee mense geteken
             moet word.
        •    Gaan dokumente gereeld na teenoor die aflewerings.
        •    Doen gereelde/ewekansige (willekeurige) voorraadtellings om die
             voorraadrekords te verifieer.
                                                                                                                      4

                                                   TOTALE PUNTE

                                                              35

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                      4                                                     DBE/2016
                                           SSE – Memorandum

VRAAG 2

2.1     ABE BYKOMSTIGHEDE

2.1.1 Fabrieksbokoste-nota -1aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede; -2 maks

         Verbruiksgoedere                                                                    129 300
         Salarisse en lone: fabriekswerkers                              een deel korrek
         (97 500 + 3 800 + 380)                                                           101 680
                  4 180 twee punte 101 300 two marks            97 880 twee punte
         Diverse uitgawes: fabriek                                                            31 500
         Water en elektrisiteit (50 000 + 4 000) x 60%                                     32 400
         OF 30 000 een punt + 2 400 twee punte                           een deel korrek
                                                       3
         Versekering (24 000  – 6 000 ) x / 6                          een deel korrek
                                                                                               9 000
                      (24 000 x 12/ 16 ) x 3/ 6
                                                              bewerking - een deel korrek    303 880
                                                                                                               15
        Vreemde items -1 :-2 maks
2.1.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016

         Direkte materiaal                                                                    350 000
         Direkte arbeidskoste             balanseersyfer kan nie nul of minder wees nie      190 000
         Primêre koste/Direkte koste                            tprodkoste – fab bkoste      540 000
         Fabrieksbokoste                                                     sien 2.1.1      303 880
         Totale produksiekoste            bewerking van onder af (koste van produksie)       843 880
         Goedere-in-bewerking aan begin van jaar                                              30 640
                                                                                              874 520
         Goedere-in-bewerking aan einde van jaar                     waar geen hakies
                                                                                              (9 320)
                                                                   kontroleer aftrekking
         Koste van produksie van klaarprodukte                                              865 200
                                                            10 500 x 82,40
                                                                                                                8

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                     5                                               DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

2.2    NUWE MODE VERVAARDIGERS

2.2.1 Gloria is bekommerd oor die vermorsing van direkte materiaal.
      Bereken die getal meter materiaal wat vermors is.
       Benodig
       4 500 x 2,5 = 11 250 meter 
       Uitgereik aan fabriek:
       11 500 meter  (525 +12 450 – 1 475) een deel korrek

       Vermors: 11 500 – 11 250 = 250 meter  een deel korrek                                              5
       Gloria voel dat die vermorsing beduidend is. Verskaf 'n berekening om
       haar mening te ondersteun.
       250  /2,5 meter  = 100 rokke  een deel korrek
       OF
       250/11 500 = 2,2% van materiaal aan die fabriek gestuur
       OF
       100/4 500 = 2,2% van eenhede verkoop
       OF
       250/11 250 = 2.2% van materiaal benodig                                                             3

2.2.2 Gee TWEE moontlike redes vir dié vermorsing en gee in ELKE geval
      raad om te voorkom dat dit in die toekoms gebeur.
                Rede (enige TWEE)                                 Raad  
                Onopgeleide werkers; tekort aan       Opleiding van werkers
          1.
                doeltreffendheid
                                                      Verander verskaffer
          2.    Swak gehalte van materiaal            Inspekteer (kontroleer) gehalte van
                                                      materiaal afgelewer
                Onvermydelike vermorsing a.g.v.       Gebruik afvalstukke om te diversifiseer
         OF
                afvalstukke
                Gebrek aan toesighouers               Verhoog monitering en
                                                      toesighouding/opleiding van toesighouers             4

2.2.3 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016.
       900 000 
       (650 – 350)
          300 twee punte

       3 000 eenhede een deel korrek                                                                      4
       Verduidelik waarom die onderneming tevrede behoort te wees met die
       getal eenhede wat gedurende die huidige finansiële jaar gemaak is.
       Noem TWEE punte.
       Enige TWEE van die volgende   geen syfers nodig merk in lyn met bg berekening

       Moontlike antwoorde:
       • Hulle vervaardig 1 500 eenhede meer as gelykbreek.
       • Hulle vervaardig 700 eenhede meer as verlede jaar.
       • Die gelykbreekpunt is 200 minder as verlede jaar.                                                 4
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               6                                           DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

2.2.4 Watter uitwerking sal dit op die produksiekoste van 'n rok hê? Verskaf
      'n berekening om jou antwoord te ondersteun.
       Die produksiekoste per rok sal afneem  met R75.
       (2,5 x R30)
                                                                                                 3
       Noem TWEE ander gevolge van die invoer van die direkte materiaal.
       Enige TWEE geldige gevolge     Geen deelpunte kan toegeken word nie

       Enige moontlike antwoord:
       • Plaaslike produsent sal besigheid verloor – meer werkloosheid
       • Nie     maklik   om    voorraad    op     kort   kennisgewing te kry
          nie/verskeeppingsvertragings
       • Veranderinge in die wisselkoers kan dalk die koste/wins sonder
          kennisgewing beïnvloed
       • Of sy die verkoopprys van rokke moet verminder of nie
       • Verloor kliente – kan nie meer ondersteuning van plaaslike produke
          adverteer nie
       • Toename in invoerkoste in toekoms
       • Nie maklik om swak kwaliteit materiaal terug te stuur nie
                                                                                                 4

                                    TOTALE PUNTE

                                             50

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                        7                                                      DBE/2016
                                             SSE – Memorandum

VRAAG 3

3.1     BEGRIPPE

         3.1.1       Eerste in eerste uit (EIEU)                                         
         3.1.2       Deurlopende voorraadstelsel                                         
         3.1.3       Spesifieke identifikasie-metode                                     
         3.1.4       Periodieke /Geweegdegemiddelde-metode                               
                                                                                                                     4

3.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad op 29 Februarie 2016 deur
        die geweegdegemiddelde-metode te gebruik.
        Eenheidskoste:
        = 320 770 + 1 392 380  – 22 650 
                 520  + 1 960  – 30 
        =   1 690 500          drie punte
              2 450            drie punte   = 690 ses punte

        Waarde van voorraad:
        690 x 325  = R224 250  een deel korrek
                                                                                                                     8

3.2.2   Bereken die volgende vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016:
        Koste van verkope:
         Beginvoorraad                                                                               320 770
         Aankope                                                                                   1 347 500
         Terugsendings                                                                               (22 650)
         Vraggeld op aankope                                                                           44 880
                                                                       Sien 3.2.1                 1 690 500
         Eindvoorraad                                                   Sien 3.2.1                (224 250)
         Koste van verkope                            Bewerking - een deel korrek                 1 466 250
        Bruto wins:
         Verkope (2 115 x 1 400)                                                               2 961 000
         Koste van verkope                                           Sien hierbo             (1 466 250)
         Bruto wins                                   Bewerking - een deel korrek              1 494 750
                                                                                                                     6

3.2.3   Bereken die gemiddelde                     voorraadhoudingstydperk                   (in    dae)    op
        29 Februarie 2016.

                 272 510 drie punte   sien 3.2.1                     22,50 drie punte, 845 twee punte
        ½ (320 770 + 224 250) x 365                          ½ (520 + 325) x 365
                 1 466 250 sien 3.2.2                             2 115
        = 67,8 dae  bewerking een deel korrek                  = 72,9 dae                                           5

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                   8                                   DBE/2016
                                        SSE – Memorandum

3.2.4   Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
        gebruik.
        (300 – 30)
            270  x R755              = R203 850  een deel korrek
        325 – 270    325 – syfer bo
            55      x R740           = R40 700  een deel korrek
                                       = R244 550  een deel korrek                        7

3.3.1   Identifiseer EEN probleem in Winkel 1 en EEN probleem in Winkel 2.
        Haal syfers aan. Gee EEN punt van advies vir ELKE geval.
           Tak       Probleem   Syfer                     Advies  
                   • Voorraadhoudingstydperk,           • Koop voorraad in kleiner
                      180 dae – te veel geld in           hoeveelhede.
                      voorraad belê
         Winkel 1
                   • Winsopslag % van 90% (lei          • Verminder die
                      tot lae verkope van 350 000)        winsopslag % om die
                       Moenie advertensies aanvaar nie.   verkope te laat toeneem.
                   • Opbrengste is hoog 15% of          • Verkoop korrekte/goeie
                      verkope/R36 000)                    gehalte items aan klante
                                                          om terugsendings te
                                                          voorkom/Hersien die
                                                          terugsendingbeleid.
         Winkel 2 • Advertensies te min, R4 800 • Vermeerder advertensies
                      (2% van verkope)                    om verkope te verhoog.
                   • Maak slegs vir 5 dae oop           • Maak nog 'n dag oop.
                   • Lae winsopslag 50%                 • Verhoog winsopslag om
                                                          verkope te verhoog
                                                                                           6

3.3.2   Verduidelik TWEE goeie besluite wat Chad met betrekking tot Winkel 3
        geneem het. Haal syfers aan.
        Verduideliking                   Syfers:      

        Enige TWEE van die volgende:

        •   Goeie gehalte goedere en/of goeie kliëntediens lei tot minder goedere
            deur klante teruggebring – 19 000 (2% van verkope) kan wees
        •   Werk 7 dae 'n week het tot goeie/hoë verkope gelei– R950 000
        •   Adverteer meer – R47 500 (5% van verkope)
        •   Huuruitgawe (R96 000) dui daarop dat die winkel in 'n goeie gebied is
            wat 'n hoër verkoopsyfer tot gevolg het.
        •   Om 6 assistente te hê om die hoë verkope te kan hanteer
        •   Verkope teen die regte prys (60% winsopslag) wat tot hoë verkope lei
            (R950 000)                                                                     4

                                        TOTALE PUNTE

                                                40
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                       9                                                    DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

VRAAG 4

4.1     BEGRIPPE

         4.1.1         B          

         4.1.2         D          

         4.1.3         A          

         4.1.4         C          
                                                                                                                  4

4.2     PARADISE BEPERK
4.2.1   Gewone aandelekapitaal-1aanbieding of foutiewe/onvolledige besonderhede 2 maks
        3 000 000          aandele reeds uitgereik aan begin                                   6 000 000
                           aandele uitgereik gedurende die finansiële
        1 000 000                                                                              5 000 000
                           jaar
                           aandele teruggekoop (gemiddelde uitreikprys:
        (200 000)          R2,75  per aandee     moet in hakies of afgetrek wees              (550 000)
                                                            as 200 000 of R2.75 gebruik is

        3 800 000         aandele reeds uitgereik teen einde                                 10 450 000
                                                              Bewerking een deel korrek                           6

        Behoue inkomste -1aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede -2 maks
        Saldo aan begin van jaar                                                                 1 634 000
        Fondse gebruik vir aandele teruggekoop
        (200 000 x R1,10) OF                  770 000 – GAK-bedrag hierbo                     (220 000)
                                         Moet nie R770 000 as finale antwoord aanvaar nie
                                                                      -1 indien geen hakies

        Netto wins na belasting (3 800 000  – 1 064 000)                een deel korrek      2 736 000

        Gewone aandeledividende                            Moet in hakies of afgetrek wees
                                                                                              (2 600 000)
                                                               bewerking een deel korrek

         Tussentyds                                                                              840 000

         Finaal (4 000 000 x 44/ 100 )                                              een
                                                                                              1 760 000
        deel korrek

        Saldo aan einde van jaar                     kontroleer bewerking een deel korrek      1 550 000        10

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                         10                                             DBE/2016
                                               SSE – Memorandum

4.2.2    BALANSSTAAT     (STAAT                      VAN           FINANSIËLE        POSISIE)       OP
         29 FEBRUARIE 2016
         BATES
         NIEBEDRYFSBATES                                              TB – BB           11 918 400
         Vaste bates (12 278 400 – 890 000)                                           11 388 400
     5 Vaste deposito: Sandton Bank                              balanseersyfer             530 000
         BEDRYFSBATES                                                                       3 538 600
          Voorrade                 balanseersyfer/BL x 0.5 kan nie nul wees nie          1 361 000
          Handels- en ander ontvangbare bedrae
           (356 000 – 17 800 + 6 800)                                                   345 000
               338 200 drie punte
          Kontant en kontantekwivalente                  BL x 0,8 – HAOB (bo)         1 832 600

   12 TOTALE BATES                                 sien totale ekwiteit plus laste      15 457 000

         EKWITEIT EN LASTE
         GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                    bewerking        12 000 000
         Gewone aandelekapitaal                                     verwys 4.2.1        10 450 000

     3 Behoue inkomste                                              verwys 4.2.1          1 550 000
         NIEBEDRYFSLASTE                                                                      735 000
         Lening van Direkteur: J Jonas
         (1 155 000 – 420 000 )                               een deel korrek            735 000
     4                   35 000 x 12

         BEDRYFSLASTE                                                  BB/1,3           2 722 000
         Handels- en ander betaalbare bedrae                                                490 000
         (478 000+ 12 000)                                                          As balanseer syfer
         SAID: Inkomstebelasting (1 064 000  – 1 012 000 )                                 52 000
                                         Sien Behoue-inkomste-nota

         Korttermyngedeelte van lening                          sien NBL hierbo             420 000
         Aandeelhouers vir dividende                                verwys 4.2.1          1 760 000

   11 TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                        bewerking         15 457 000         35
Vreemde items -1 maks 2
Aanbieding/foutiewe of onvolledige besonderhede -1: maks 2
Alle bedryfslaste kan as handels en ander krediteure getoon word

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                       11                                                      DBE/2016
                                             SSE – Memorandum

4.3     OUDITVERSLAG

4.3.1   Watter soort ouditverslag het Topstar Bpk. ontvang? Kies uit die
        volgende: ongekwalifiseerd, gekwalifiseerd, weerhouding van mening.

        Ongekwalifiseerd 

        Rede: Enige geldige rede  Geen deelpunte

        •   Die eksterne ouditeur het nie enige onreëlmatighede in die ouditverslag
            genoem nie.
        •   Die ouditverslag dui aan dat daar geen kwessies was wat as onreëlmatig
            bevind is nie.                                                                                           3

4.3.2   Aan wie word 'n ouditverslag gerig?

        Aandeelhouers 

        Rede: Enige geldige rede  Geen deelpunte
        •   Die onafhanklike ouditeurs word deur die aandeelhouers by die AJV
            aangewys.
        •   Die aandeelhouers is die eienaars van die maatskappy (het die kapitaal
            bygedra).
                                                                                                                     3

4.3.3   Verduidelik waarom die ouditeur IFVS ('IFRS') in die ouditverslag
        genoem het.
        Enige geldige verduideliking       Deelpunte kan toegeken word vir gedeeltelike antwoord

        • Die finansiële state kan met internasionale standaarde vergelyk word.
        • Die maatskappy word in 'n globale ekonomie bedryf.
        • Aandeelhouers mag van verskeie dele van die wêreld wees.                                                   2
        Verduidelik waarom die ouditeur die Maatskappywet (Wet 61 van 1973)
        in die ouditverslag genoem het.
        Enige geldige verduideliking  Deelpunte kan toegeken word vir gedeeltelike antwoord

        •   Dit verseker die aandeelhouers dat die maatska
        •   ppy die wet nakom.
        •   Standaarde word behou.
        •   Dit stel die aandeelhouers tevrede dat hulle belegging veilig is.
        •   Dit skep beleggersvertroue in die maatskappy.
        •   Die maatskappy wet skryf die formaat van hoe die state voorgestel moet
            word, voor.                                                                                              2

                                             TOTALE PUNTE

                                                      65

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                      12                                            DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

VRAAG 5
5.1     BEGRIPPE

          5.1.1         Niebedryfslas                   
          5.1.2         Aandeelhouersbelang             
          5.1.3         Bedryfsbate                     
          5.1.4         Finansiële bate                                                                  4

5.2     MAFUSA BPK.

5.2.1
           (a)    2
                          3 640 000 – 2 002 000 = 1 638 000            geen deelpunte

                                                                  4
                                                  750 000 x 15% x / 12
           (b) 5          750 000 – (491 750  + 37 500) = 220 750  een deel korrek
                                             529 250 (drie punte)

                          (Verkoop): 37 500  verwys (b)
                          (Nuut): 900 000 x 15% x 5/ 12 = 56 250 
                          (Oud): 2 890 000  x 15% = 433 500  een deel korrek
            (c) 7
                                (3 640 000 – 750 000)

                          Totaal: 527 250  een deel korrek

           (d) 2          3 640 000 + 900 000 – 750 000 = 3 790 000  een deel korrek
                                                                                                         16

5.2.2   Bereken die Inkomstebelasting betaal.

                  (1 279 000 – 895 300)
        8 700  + 383 7000 – 9 900  = 382 500  een deel korrek
                      Geen deelpunte
        Aanvaar alternatiewe reëlings (tekens omgeruil en T-rekening).
                                                                                                          5

        Bereken die netto veranderinge in kontant en kontantekwivalente.

                                       163 000 Een metode punt
         52 750 – 92 000               (37 250) Twee punte
                                       125 750 Een punt
             71 000 twee punte
        125 750  – 54 750 + 92 000  = 163 000  een deel korrek
        125 750 een punt + 37 250 twee punte = 163 000 een deel korrek
                  (54 750 – 92 000)
        Tekens moet korrek wees                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                           13                                                  DBE/2016
                                                 SSE – Memorandum

5.2.3   KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE                                                 50 000 
                                                                                                 een deel korrek

        Opbrengste uit aandele uitgereik                                                      1 600 000 
        Fondse gebruik om aandele terug te koop                                               (600 000)
        Afname in lening                                                                      (950 000)          7
        -1 per reel vir foutiewe gebruik van hakies
        -1 aanbieding of foutiewe /onvolledige besonderhede, -2 maks
5.2.4   Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.

                895 300            x 100 = 13,5%  een deel korrek; in % aanvaar 13,45
        ½ (6 142 800  + 7 166 850 )
                       6 654 825 drie punte
                                                                                                                   5
        Bereken die netto batewaarde.
                                               een deel korrek moet R of s aandui
        R7 166 850  x 100 = 774,8  OF 775 sent                              aanvaar R7.75
         925 000       1
                                                                                                                   3

5.2.5   Lewer kommentaar op die algehele likiditeitsposisie van die
        maatskappy. Haal DRIE relevante finansiële aanwysers (met syfers)
        aan.

        Enige geldige kommentaar Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord gegee word

        Verwagte antwoorde, bv.:
        • Die besigheid is likied/behoort geen probleem te hê om sy
           korttermynskuld te vereffen nie.
        • Alhoewel die likiditeit goed is, neem die debiteure te lank om te betaal.

        Aanhaling van finansiële aanwysers                  
        Aanhaal van syfers                                  
        Enige DRIE geldige aanwysers

        Die bedryfverhouding is1,8 /toegeneem van 1,7:1 tot 1,8:1
        Die vuurproefverhouding is 0,9:1/afgeneem van1,3 : 1 na 0,9 : 1
        Die voorraadhoudingstydperk is 52 dae/verminder van 68 dae na 52 dae.
        Die debiteure-invorderingsperiode is 47 dae/ toegeneem van 30 dae na 47
        dae
        Die krediteure-betalingsperiode het konstant gebly op 30 dae.
                                                                                                                   8

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                      14                                                      DBE/2016
                                            SSE – Memorandum

5.2.6   Die direkteure het besluit om die dividend-uitbetalingsbeleid in 2016 te
        verander. Verskaf berekeninge wat die beleidsverandering aandui.
        Die maatskappy het in 2015 40 sent (DPS) van 112 sent (EPS) betaal
        – 36%
        Die maatskappy het in 2016 105 sent (DPS) van 107 sent (EPS) betaal
        – 98%
        OF die uitbetalings vermeerder met 62% vier punte
        Vir een punt elk.
        DPS het van 40 tot 105 sent verander /DPS het met 65 sent vermeerder
        EPS het van 112 tot 107 sent verander/EPS het met 5 sent verminder.
        Vir een punt elk
        In 2015 het hulle ‘n klein gedeelte (een derde) van hulle verdienste
        In 2016 het hulle omtrent al hulle verdienste (100%) van hulle verdienste                                 4
        Verduidelik die uitwerking van hierdie beleidsverandering op die
        maatskappy. Noem TWEE punte.
        Enige TWEE geldige punte   Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord gegee word
            Vir twee punte:
        •   Behoue inkomste het verminder en kan ‘n effek op toekomstige groei
            (uitbreiding) van die onderneming hê.
        •   Dit sal ‘n invloed op die aandeelprys hê/verhoog die vraag na aandele
        •   Dit kan aandeelhouers motiveer om vir die direkteure te stem by die AJV
        •   Hierdie besluit het nie ‘n beduidende effek op die maatskappy gehad nie
            want hulle het nog steeds kon groei en kontantrreserwes te verhoog.
            Vir een punt:
        •   Kontantvloei probleem (een punt)                                                                      4

5.2.7   Een van die direkteure voel dat die maatskappy die lening so gou as
        moontlik moet terugbetaal. Wat is jou siening hieroor? Haal TWEE
        relevante finansiële aanwysers met syfers aan en verduidelik dit.
        Aanhaling van finansiële aanwysers  
        Aanhaal van syfers                 
        Verduideliking van hefboom                     (S:E) Deelpunte kan vir gedeeltelik voltooide antwoord
        gegee word

        Die skuld-ekwiteit-verhouding is 0,3 : 1/ afgeneem van 0,4:1 tot 0,3:1.
        Die onderneming is laag gerat. Hulle maak nie juis gebruik van lenings in
        vergelyking met eie kapitaal nie.
        Die OOTKA ('ROTCE') het afgeneem van 13% in 2015 na 11% in 2016.
        Die rentekoers op lenings het toegeneem van 13% na 14%.
        Die maatskappy ontvang 'n opbrengs wat minder is as die rentekoers
        (negatief gerat). Hulle gebruik nie die lenings effektief om 'n wins te
        genereer nie. Dit was 'n goeie besluit om die lening terug te betaal.
        OF
         Die maatskappy moet die lening meer effektief gebruik om die opbrengs
        wat verdien word, te verhoog/verbeter. Hulle moes nie die vorige lening
        terug betaal het nie.                                                                                     6

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                         15                      DBE/2016
                                               SSE – Memorandum

5.2.8   Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die markprys
        van die aandele op die JSE (Haal syfers/finansiële aanwysers aan.)
        Verduideliking 
        Syfers         

        Toegeneem van 777 sent na 960 sent/ verhoog met 183 sent
        Die markprys is hoër as die NBW, 775 sent. Sien 5.2.4
        Daar is 'n vraag na aandele in hierdie maatskappy.
        Beleggers stel daarin belang om aandele te koop.
                                                                                       2
        Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede is met die prys
        waarteen die 75 000 aandele op 25 April 2016 teruggekoop is (Haal
        syfers/finansiële aanwysers aan.)
        Verduideliking 
        Syfers         

        Die maatskappy het 800 sent per aandeel betaal, alhoewel die markwaarde
        aan die einde van die jaar 960 sent was/ Die maatskappy het 160 sent
        minder betaal as markwaarde
        Moet nie vergelyking met NBW aanvaar nie                                       2

                                               TOTALE PUNTE

                                                     70

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                         16                                            DBE/2016
                                               SSE – Memorandum

VRAAG 6

6.1     (a)     2 Bedryfswins

                     46 500 – 350 = 46 150 

        (b)     3 Koste van verkope

                     198 000  x 100/160 = 123 750  een deel korrek
                                OF

                     198 000 een punt x 62,5% een punt = 123 750 een deel korrek

        (c)     3    Lone

                     1 800 x 1,08 = 1 944  een deel korrek

                                OF
                     1800 een punt + 144 een punt = 1 944 een deel korrek

                               OF
                  1 800 een punt + 8% een punt = 1944 een deel korrek
        (d)     4 Huurinkomste

                     10 028 x 100  = R9 200  een deel korrek
                                109 
                                  OF
                     10 028 een punt - 828 twee punte = R9 200 een deel korrek
                     Wees bedag op die oplos van x metode                                                 12

6.2.1   Bereken die maandelikse salaris vir Junie 2016 verskuldig aan die
        verkoopsbestuurder.

        (18 000 – 400)
              2

        (8 800  + 400 )x 107%  = 9 844  een deel korrek
              9 200 2 punte
                                                                                                          4

6.2.2   Bereken die totale verwagte kredietverkope vir Julie 2016.
         221 760 twee punte
        198 000 x 1,12  x 80%  = 177 408  een deel korrek
        OF as op Mei se werklike syfers gebaseer is:
         240 240 twee punte                                                                               4
        195 000 eenpunt x (1,1 x 1,12) een punt x 80% een punt          = 192 192 een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                 17                                  DBE/2016
                                       SSE – Memorandum

6.2.3   Bereken die kosprys van die nuwe voertuig wat op 1 Mei 2016
        aangekoop is.
        (9 000 – 6 200)
            2 800 x 12  x 100/ 15  = 224 000  een deel korrek                          4
            33 600 twee punte

6.3     Lewer kommentaar op die beheer oor die telefoon en water en
        elektrisiteit. Watter raad sal jy aan Susan gee? Noem EEN punt.

        Kommentaar:  Geen deelpunte Geen syfers benodig

        Sy het oorspandeer/onderbegroot/ nie goed beheer nie
          (Begroot R2 000, spandeer R4 880 (2 880 meer/144%)
        .

        Raad: 

        •   Sy moet die gebruik van telefoon, water en elektrisiteit monitor.
        •   Sy moet begroot om 'n toename in tariewe of gebruik in berekening te
            bring.
        •   Hou/Kontroleer rekords gereeld.
        •   Ondersoek redes vir oorspandering
                                                                                           4

6.4     Susan wil die onderhoudsbegroting na R500 per maand verminder
        en dan die besparing aanwend vir personeelopleiding. Wat moet sy
        oorweeg voordat sy hierdie verandering aanbring? Noem TWEE punte.

        Enige TWEE geldige punte   Geen deelpunte
        •   Haar werklike instandhoudingsuitgawe is meer as R500 (R2 000).
        •   Sy sal onderbegroot.
        •   Instandhouding sal afgeskeep word – mag op die lange duur meer kos.
        •   Vervanging van ou toerusting gouer.
        •   Voordele van opleiding vir die onderneming en dit sal 'n invloed op die
            gebruik van masjiene hê.
        •   Dit sal onverantwoordelik wees om die belangrike uitgawe met soveel te
            verminder.
                                                                                           4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                                    18                             DBE/2016
                                          SSE – Memorandum

6.5     Verduidelik hoe Susan op hierdie bedreiging gereageer het.
        Noem DRIE punte. Verskaf syfers/berekeninge om jou antwoord te
        ondersteun.

        Enige DRIE geldige punte   
        Syfers                     

        •    Het 'n nuwe voertuig aangekoop om aflewerings te doen –
             voertuiguitgawes aangegaan (R4 000) en waardevermindering neem toe
        •    Winsopslag het van 60% na 30% verminder(45 000/150 000) om
             verkope te laat toeneem
        •    Meer advertensies – toegeneem van 2 400 na 9 600 of met R7 200
             (3 keer)
                                                                                      6
        Verduidelik of Susan se reaksie suksesvol was of nie. Verskaf syfers.

        EEN geldige punt met syfers  

        Antwoord vir twee punte:
        Susan se pogings was nie suksesvol nie omdat alhoewel verkope
        toegeneem het bruto wins verminder (R45 000)
        OF

        Susan se pogings was nie suksesvol nie omdat alhoewel verkope
        toegeneem het, uitgawes soos koste ven verkope (R150 000)/voertuig
        uitgawes(R4 000) ens het beduidend vermeerder.
        Antwoord vir een punt:
        Verkope het die begrote syfer met R15 000 oorskry
                                                                                      2

                                          TOTALE PUNTE

                                                40

                                                                         TOTAAL:           300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2016 KZN June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-memo/f370d234-2813-4e5b-8c39-f416ea0e8128) — Accounting · Memo · 2016
- [ACC-March-QP Memo-2016](https://www.hlayiso.com/library/acc-march-qp-memo-2016/b9725163-4320-4137-978f-c35a3ba2b335) — Accounting · Memo · 2016
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-memo-afr/ed486733-40e7-4e41-b644-90581e5e113f) — Accounting · Memo · 2019 · Afr
- [Accounting May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-memo-afr/6854378e-2cf2-4033-b567-9f36aec1b13d) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [ACCN GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/accn-gr12-sept2016-afr-qp/60974d99-7967-406d-8a25-f56fbba8eb17) — Accounting · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 AB JCT ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-ab-jct-eng-d-watermark/77ae8297-53f7-47b3-8e29-57bd38f30483) — Addendum · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (English) June 2025 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-english-june-2025-answer-book/7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd) — Addendum · 2025 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
