# Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-answer-book-afr/d1b1d81c-dc26-4475-ae3b-f7f5765eaa65
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 NSC June 2018 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-answer-book-afr/d1b1d81c-dc26-4475-ae3b-f7f5765eaa65)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Addendum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                            PLAKKER

                                 SENTRUMNOMMER

                                 EKSAMENNOMMER

                     SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                               REKENINGKUNDE

                                     GRAAD 12

                                         2018

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                 PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
           5
           6
       TOTAAL

                      Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                           2                           DBE/2018
                               SSE – Antwoordeboek

VRAAG 1

1.1.1
        KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL             KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                 R510 607                              R488 260

                                                                                  14

1.1.2 Bereken die Bankrekeningsaldo op 30 April 2018 in die Grootboek van
      Hartfield Verskaffers.
                           R30 975

                                                                                  3

1.1.3 Bankversoeningstaat op 30 April 2018

                                                                                  8

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              3                                   DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

1.2     Die interne ouditeur is bekommerd oor die bestuur van kontant.

        1.2.1   Verduidelik TWEE verskillende probleme om haar bekommernis te
                regverdig. Haal syfers aan.

                Probleem 1:

                Probleem 2:

                                                                                             4
        1.2.2   Gee raad (TWEE punte) oor hoe om sulke probleme in die
                toekoms te vermy.

                Punt 1:

                Punt 2:

                                                                                             2

1.3     Verduidelik TWEE voordele van die gebruik van die elektroniese-
        fondsoordrag- (EFO/'EFT')-stelsel eerder as tjeks vir direkte betalings aan
        verskaffers.

        Voordeel 1:

        Voordeel 2:

                                                                                             4

                                   TOTALE PUNTE

                                          35

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              4                                  DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

VRAAG 2

2.1
          2.1.1
          2.1.2
          2.1.3
          2.1.4
                                                                                           4

2.2     TIGHT-FIT VERVAARDIGERS

2.2.1   Bereken: Waarde van die slotvoorraad van grondstowwe
                          Bewerkings                         Antwoord

                                                                                           4

        Bereken: Waarde van direkte materiaal/grondstowwe vir produksie
                          Bewerkings                            Antwoord

                                                                                           3

        Bereken: Korrekte fabrieksbokoste
                           Bewerkings                              Antwoord
        746 670
                                                                                           6

2.2.2   Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Maart 2018.

        Direkte arbeidskoste

        Primêre koste

        Totale produksiekoste
        Goedere-in-bewerking aan begin van jaar                     147 500

        Koste van produksie van klaarprodukte                                              12

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              5                                    DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

2.2.3   Gee TWEE redes waarom die onderneming plaaslike verskaffers moet
        ondersteun.

        Rede 1:

        Rede 2:
                                                                                             2

2.3     BREAK-TIME VERVAARDIGERS

2.3.1   Bereken die direkte arbeidskoste vir die jaar geëindig 30 April 2018.
                           Bewerkings                              Antwoord

                                                                                             2

        Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 30 April 2018.
                          Bewerkings                               Antwoord

                                                                                             4

2.3.2   Verduidelik waarom die eienaar oor die gelykbreekpunt bekommerd moet
        wees. Haal syfers aan.

                                                                                             3

2.3.3   Verduidelik waarom die eienaar NIE met die direkte arbeidskoste per
        eenheid tevrede sal wees NIE. Haal syfers aan.

                                                                                             3
        Gee EEN oplossing vir hierdie probleem.

                                                                                             2

                                   TOTALE PUNTE

                                          45
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              6                                  DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

VRAAG 3

3.1.1   Bereken die waarde van die slotvoorraad van fietse op 31 Mei 2018.
                                 Bewerkings                    Antwoord
         Tempo
         Cruze
         Ryder

                                                                                            8
        Bereken die koste van verkope vir die jaar geëindig 31 Mei 2018.
                         Bewerkings                             Antwoord

                                                                                            4
        Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 31 Mei 2018.
                         Bewerkings                               Antwoord

                                                                                            3

3.1.2   Bereken die verkoopprys van 'n Ryder-fiets.
                         Bewerkings                             Antwoord

                                                                                            3

        Bereken die gemiddelde getal Ryder-fietse wat per maand verkoop word.
                         Bewerkings                           Antwoord

                                                                                            3

        Dui aan hoe lank dit Fred sal neem om die slotvoorraad van die Ryder-
        fietse te verkoop. Toon berekeninge.
                           Bewerkings                        Antwoord

                                                                                            3

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              7                                DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

        Gee EEN moontlike rede vir die stadige verkoop van Ryder-fietse.

        Gee vir Fred raad (EEN punt) in hierdie verband.

                                                                                          4

3.2.1   Verduidelik waarom dit NIE 'n goeie idee was om na 'n goedkoper
        verskaffer van T-hemde te verander NIE. Noem TWEE punte.

        Punt 1:

        Punt 2:

                                                                                          4

3.2.2   Celia het besluit om in 2018 van verskaffer te verander en om die
        winsopslag-% te verander. Hoe het hierdie besluit die onderneming
        geraak? Noem TWEE punte.

        Punt 1:

        Punt 2:

                                                                                          4

3.2.3   Maak TWEE afsonderlike voorstelle aan Celia om in 2019 die wins op
        broeke te verbeter.

        Punt 1:

        Punt 2:

                                                                                          4

                                  TOTALE PUNTE

                                         40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               8                       DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

VRAAG 4

4.1
         4.1.1
         4.1.2
         4.1.3
         4.1.4
         4.1.5
                                                                                 5

4.2     MODISE BPK.

4.2.1   BEHOUE-INKOMSTE-NOTA
        Saldo aan begin van jaar                         R567 000

        Gewone aandeledividende

        Saldo aan einde van jaar                                                 12

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               9                   DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

4.2.2 MODISE BPK.

       BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2018

        BATES
        Niebedryfsbates
         Vaste bates

        Bedryfsbates
         Voorrade

        TOTALE BATES

        EKWITEIT EN LASTE
        Gewone aandeelhouersbelang
        Gewone aandelekapitaal                           13 650 000

        Niebedryfslaste

        Bedryfslaste                                      2 600 000
         Handels- en ander betaalbare bedrae
         Aandeelhouers vir dividende
         SAID: Inkomstebelasting

        TOTALE EKWITEIT EN LASTE
                                                                              38

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               10                              DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

4.2.3   Die  direkteure wil   R500 000 aan 'n plaaslike skool                gee.
        Gee TWEE redes waarom maatskappye sulke besluite neem.

                                                                                          4

4.3     OUDITVERSLAG

4.3.1   Verduidelik kortliks die rol van 'n onafhanklike ouditeur.

                                                                                          2

4.3.2   Het Denga Beperk 'n gekwalifiseerde/ongekwalifiseerde/weerhouding-
        van-mening-ouditverslag gekry?

        Verduidelik jou keuse kortliks.

                                                                                          3

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                            11                             DBE/2018
                                SSE – Antwoordeboek

4.3.3   Noem DRIE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy die
        advertensieuitgawe NIE in sy verslag genoem het NIE.

        Punt 1:

        Punt 2:

        Punt 3:

                                                                                      6

                                TOTALE PUNTE

                                       70

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              12                                DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

VRAAG 5

5.1
        5.1.1
        5.1.2
        5.1.3
        5.1.4                                                                            4

5.2     MALOTRA BPK.

5.2.1                           Bewerkings                       Antwoord

        (a)

        (b)

        (c)

        (d)

        (e)
                                                                                         16

5.2.2   Bereken die netto wins na inkomstebelasting op 28 Februarie 2018.
                            Bewerkings                            Antwoord

                                                                                         3

5.2.3   Bereken die dividende betaal.
                            Bewerkings                          Antwoord

                                                                                         4
        Bereken die fondse gebruik om aandele terug te koop.
                            Bewerkings                          Antwoord

                                                                                         5
        Bereken die opbrengs uit aandele uitgereik.
                           Bewerkings                           Antwoord

                                                                                         5
Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               13                                 DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

5.2.4   Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
        Kontant en kontantekwivalente (beginsaldo)
        Kontant en kontantekwivalente (eindsaldo)                                            4

5.2.5   Bereken die vuurproefverhouding.
                          Bewerkings                               Antwoord

                                                                                             4
        Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding.
                           Bewerkings                              Antwoord

                                                                                             3
        Bereken die opbrengs op aandeelhouersbelang.
                          Bewerkings                               Antwoord

                                                                                             5

5.2.6   Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële
        jaar te verhoog. Verduidelik of dit 'n goeie besluit was, of nie. Haal TWEE
        finansiële aanwysers (met syfers) aan.

                                                                                             6

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                              14                                 DBE/2018
                                  SSE – Antwoordeboek

5.2.7   Lewer kommentaar op die prys betaal vir die aandele teruggekoop op
        1 Januarie 2018. Haal TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.

                                                                                            5

5.2.8   Thandi Nene besit 416 000 aandele in die maatskappy. Toe die direkteure
        in Oktober 2017 besluit het om 'n verdere 200 000 aandele uit te reik, het
        sy besluit om nie nog aandele te koop nie en eerder haar fondse op 'n
        oorsese vakansie te bestee.

        Verduidelik waarom jy voel dat Thandi die verkeerde besluit geneem het.
        Haal relevante syfers of berekeninge aan om jou mening te staaf.

        Berekeninge:

        Verduideliking:

                                                                                            6

                                   TOTALE PUNTE

                                         70

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               15                                  DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

VRAAG 6

6.1.1   Die hoofdoel van 'n Kontantbegroting is om …

6.1.2   Die hoofdoel van 'n Geprojekteerde Inkomstestaat is om …
                                                                                            4

6.2.1   Debiteure-invorderingskedule:
                          KREDIETVERKOPE            MEI 2018       JUNIE 2018
           Maart 2018              252 000                22 680
           April 2018              288 000               172 800
           Mei 2018                                       51 300
           Junie 2018              216 000
           Kontant van debiteure                         246 780
                                                                                            7

6.2.2   Bepaal die korting toegestaan vir Mei 2018.
                             Bewerkings                             Antwoord

                                                                                            3

        Bepaal die oninbare skulde in Junie 2018 afgeskryf.
                            Bewerkings                              Antwoord

                                                                                            3

6.3     Bereken die kontantverkope vir Mei 2018.
                            Bewerkings                              Antwoord

                                                                                            2
        Bereken die betaling aan krediteure in Junie 2018.
                             Bewerkings                             Antwoord

                                                                                            4

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Rekeningkunde                               16                            DBE/2018
                                   SSE – Antwoordeboek

        Bereken die salarisse vir Mei 2018.
                             Bewerkings                          Antwoord

                                                                                     5

6.4.1   Tony is nie bekommerd oor die oorbesteding in advertensies nie.
        Verduidelik waarom dit so is. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf.

                                                                                     4

6.4.2   Noem EEN gevolg daarvan as die bedrag verskuldig aan krediteure in
        April 2018 nie betaal word nie.

                                                                                     2

6.4.3   Noem TWEE punte ten gunste van die aanstelling van Gentex
        Skoonmaakdienste.

        Punt 1:

        Punt 2:

        Verduidelik EEN punt wat Tony in aanmerking moet neem voordat hy
        hierdie besluit neem.

                                                                                     6

                                   TOTALE PUNTE

                                          40

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting May June 2018 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-answer-book-eng/f6a5c390-ef4d-4994-b38c-6fc1696cfc25) — Accounting · Addendum · 2018 · Eng
- [Accounting May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-memo-afr/6854378e-2cf2-4033-b567-9f36aec1b13d) — Accounting · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X5 Preparatory 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x5-preparatory-2018-answer-book/1421ebad-78d7-44c5-8bc8-32ed3600ed1b) — Accounting · Addendum · 2018
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Accounting P1 May June 2022 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2022-answer-book-eng/c02aee4a-9feb-4a3f-93b7-18c217a78d57) — Accounting · Addendum · 2022 · Eng
- [Accounting May June 2019 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-answer-book-afr/d2ef1963-f26e-4547-bf51-2b6a5937fffd) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-eng-d-watermark/84d92eb0-f5bd-4442-bb6d-c55cdc52e25d) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 JCT 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-jct-2025-eng-d-watermark/13425f71-aba6-4328-b084-d9b108884315) — QP · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
